c urant
dié
1 Swartland • Bergrivier
• Free • Gratis
Wes-Kaap se #1
Liefhebbers van buitelug byeen
15 Februarie 2017
37.6%
Bou saam met goeie nuus
Medies: Als wat jy moet weet
Uitgawe 407
15 Februarie 2017
Luiperds vind tuiste in Paardeberg
•AARD ASEM: HELP PLANEET MET HERWINNING
Tiener woeker met rommelgoud
Die herwinbare items word Thea Nel sien 'n hoop rommel en tans in ‘n buitegebou op die dan dadelik die potensiaal wat plaaslike hoërskool se terrein dit inhou. afgelaai, waar dit deur Kenneth Nel, 'n graad 10-leerder aan die Engelbrecht en Lucinda SepHoërskool Swartland op Malmestember uitgesorteer en verwerk bury, is al 'n geruime tyd besig met word. Dit word naweke na TW 'n herwinningsprojek en droom Waste vervoer. nie net groot nie - sy gaan ook "Soms raak dit so baie dat TW groot met haar groeiende "Aard Waste ‘n vragmotor moet stuur Asem". om die herwinbare items op te Haar onderneming, Aard laai," vertel sy. Asem: Help jou vriend Aard om Die buitegebou bars nou uit asem te skep, het aan die begin sy nate en die tyd het vir Aard van verlede jaar die lig gesien, ná Asem aangebreek om sy horisy by haar pa aangeklop het vir 'n sonne te verbreed. bietjie ekstra sakgeld. Die herwinningsonderneSy het egter nie so lig daarvan ming skuif binnekort, in sameafgekom nie. werking met TW Waste, na ‘n “My pa het gesê ek moet my stoor van Van Wyk Elektries wat geld verdien. Ons kry nie net sombaie meer tuimte bied. mer ekstra sakgeld nie.” “Groot besighede kan later Met ‘n sportbesering, kon Thea self die versamelde produkte by nie daardie jaar aan atletiek deeldie depot kom aflaai,” voeg sy by. neem nie en het sy tyd op hande Hulle kry ook binnekort ‘n gehad. Sy het toe besluit om aan pers masjien wat die verwerhaar geldsake te werk. kingsproses aansienlik sal vergeHaar pa, Koos Nel, werk namaklik. weke by die herwinningsmaatThea is glad nie van plan om skappy TW Waste in Kaapstad. Hy die projek te laat doodloop as sy stel toe voor dat sy herwinbare haar skoolloopbaan voltooi het produkte versamel wat hy dan oor nie. naweke dáár sal aflaai. Sy wil, sodra sy genoeg kapiSo is die saadjie geplant. Dit is nou ‘n jaar later en Thea Thea Nel (gr. 10) en haar helpers Lucinda September en Kenneth Engel- taal bymekaar gemaak het, proen haar ma Erika, is volstoom be- brecht by Aard Asem se huidige depot op die terrein van Hoërskool dukte van die herwinbare items maak om te verkoop. sig om te herwin. Swartland waar herwinbare rommel verwerk word. Die organiese mark lê ook en Sy is nie vir een oomblik spyt wink. dat haar pa haar gedruk het om te hulle versamel. Sowat 40 huishoudings is vandag Hoewel sy na skool medies wil studeer, is haar werk vir haar geld nie en beskou dit as 'n groot by die projek betrokke. lekkerte in haar lewe. Produkte soos glas, plastiek, blikkies, karton droom vir dié besigheid tot internasionale status Dit gaan nie net vir haar oor 'n ekstra geldjie en papier word onder meer onderskeidelik in die te groei. Thea glo nie in skuldmaak nie. Sy wil ook nie in die sak nie. dromme gegooi. Sy doen dit vir die behoud van die planeet. Ma Elrika haal op haar beurt die versamelde met 'n lening haar studies aanpak nie. Só wil sy op dieselfde manier, deur kapitaal Hulle laai weekliks geverfde oliedromme, produkte af, sodra die dromme vol is. verskaf deur TW Waste, by huisgesinne op MalDaar is tot ‘n paar besighede wat vir hulle wat sy self bymekaar gemaak het, haar groen onderneming na groter hoogtes neem. mesbury af wat dan die herwinbare produkte vir herwin.
NUUS • NEWS