c urant
dié
1 Swartland • Bergrivier
• Free • Gratis
Wes-Kaap se #1
8 Februarie 2017
39.7%
Bou saam met goeie nuus
Uitgawe 406
8 Februarie 2017
•OP 14 REEDS 'N B.SC-STUDENT AAN UP
Rall ‘mal oor fisika’
Hjalmar Rall (14) van Riebeek-Kasteel, die slimkop seun van die Riebeekvallei wat almal aan die gons het, het Maandag amptelik as B.Sc Fisika-student aan die Universiteit van Pretoria begin. Rall het sy skoolloopbaan by die Christelike Privaatskool op Malmesbury afgeskop en het in graad 3 na die Laerskool Riebeek-Kasteel verskuif. Rall was vanaf graad 1 tot graad 3 'n leerder van CPM op Malmesbury. Sy graad 1-onderwyseres, Marilize de Kock van CPM, onthou dié leerder steeds. Volgens haar het hy toe reeds uitgestaan weens vir sy vinnige vordering en leergierigheid. “Hy was die enigste leerder wat ekstra werk, by sy gewone skoolwerk gekry het,” vertel sy. “Hy wou altyd die ekstra werk doen,” voeg sy by. Hy het selfs ekstra wiskunde-klasse geneem. De Kock onthou ook hoe betrokke sy ouers by hom en sy skoolwerk was. “Hy het baie stimulering van sy ouers ontvang.” Emile van Lill (tweede van links) van Malmesbury sal eersHy is steeds mal oor skets en sy talent as ‘n daags vir sy dogters self boodskappe per WhatsApp stuur wanneer hy die gebruik van die klein kunstenaar het in sy grondslagfase reeds na nuwe "eye catcher" bemeester. Van Lill, wat ook 'n lyer van die motorneuron-siekte is, is vore gekom, vertel De Kock. hier bo te sien saam met sy gesin, Marietjie, Amelie en Mila-Mari by die oud-Springbok Hy sê hy het wel sy eerste skooljaar op Rierugbyspeler, Joost van der Westhuizen. Sien berig op bladsy 6. beek-Kasteel geniet, maar bieg en sê hy was nie regtig uitgeknip vir skoolgaan nie. Rall het reeds op 12 sy eie blog begin waar hy “Ek het nie gehou van die groot klasse nie en oom Thys Smit mis. En natuurlik sy hoenders, waarmee hy as sy stokperdjies met sy gehoor deel. ek wou graag meer leer,” vertel hy. Nie veel het intussen verander nie. Hy hou 12-jarige “catch” gespeel het. Sy ouers besit Op 11-jarige ouderdom begin Rall met steeds hul huis op die dorp, so ‘n kuier in die steeds van skets, fotografie en Haikoe's skryf. tuisonderrig, onder die wakende oog van sy pa “Ons het net so vier uur per dag skoolgegaan toekoms is nie te Heinrich. onwaarskynlik nie, en ek was altyd in die middae vry om my eie beHy het op die langstellings te volg. voeg hy by. ouderdom van 12 sy "Ek het ook so ‘n bietjie gespeel met roboDit was vir hom matriek geslaag met 'n tika,” voeg hy by. “lekker om by sy pa A-gemiddeld in Engels, Hy deel graag die geheim tot sy vroeë sukses te leer,” vertel hy. Wiskunde, Chemie en en dink die feit dat hy elke dag gewerk het, het ‘n “Dit het my gehelp Fisika. groot rol in sy kort skoolloopbaan gespeel. om vroeg klaar te Hy het verlede jaar “Ek was die enigste kind in die klas, ek kon maak met skool.” sy A-vlakke deur die dus sonder onderbrekings vorder. Terwyl die Cambridge-interna"My pa het my ook geleer om deeglik vir die meeste 14-jarige sionale eksamens, die eksamens te beplan.” seuns ‘n sportster ekwivalent van graad Hy is baie opgewonde en is glad nie bekomof dalk hul pa as ‘n 13, nóg voor sy 14de merd oor sy toekoms aan Tukkies nie. rolmodel beskou, verjaarsdag, geslaag. “Die personeel by die universiteit is baie kyk Rall op na die Rall het sy kindervriendelik en hulpvaardig en al die studente wat beroemde wetenjare op Riebeek-Kasek al ontmoet het, is behulpsaam.” skaplike Michio teel baie geniet, maar Links: Rall vier die einde van sy matriekeksamen Kaku, want hy maak Hy sien die meeste uit om al die kennis sien uit na die lewe in met roomys. Regs is hy op sy eerste skooldag “die wetenskap vir waarna hy soek, te bekom. die stad. aan CPM op Malmesbury. Sy grootste droom is om eendag ‘n bydrae tot almal toeganklik. Sy ouers het sak die wetenskap te maak en hou van uitdagings en "Ek is mal oor fien pak gedurende Deom probleme op te los. sika. Ek stel al van kleins af belang in die heelal. sember na Pretoria verhuis om hom by te staan Hy wil ruimte-wetenskap studeer en verder "Fisika is die vak wat uiteindelik die antwaar hy nou 'n studentelewe sal lei. spesialiseer in teoretiese fisika met spesifieke woorde op die groot vrae gaan beantwoord,” “Ons is nou werkloos, maar ondersteun ons verwysing na ekstra dimensies, parallelle sterreverduidelik hy vir sy rede om in dié rigting kind in al sy besluite,” sê sy pa laggend. stelsels en die verbuiging van ruimtetyd. Volgens Rall, gaan hy veral sy geselsies met verder te studeer.
Met die oog vang:
NUUS • NEWS