1
"ONTWIKKEL 'N VOLHOUBARE JEUGBEDIENING" Kort Kursus INSKRYWINGSVORM - kliek hier BESOEK ONS WEBTUISTE - kliek hier Predikante van die NG KERK ontvang 30 (dertig) VBO-punte vir die voltooiing van hierdie kort kursus. ---------------------------------------------------------WAT SAL GEBEUR? As jy Mark DeVries se bekende boek vat...
En jy gebruik Mark DeVries om persoonlik VIER SESSIES daaroor aan te bied na ‘n intensiewe koukus van twee weke met Andy Root en Deon Kitching
En jy gebruik 'n geslypte en ervare jeugpredikant soos Anriëtte de Ridder van NGK Stellenberg, Bellville as 'cyberspace'-dosent om die kursus op die internet aan te bied?
Antwoord: EMMAUS SENTRUM SE NUWE KORT KURSUS: "VOLHOUBARE JEUGBEDIENING" WAT 1 SEPTEMBER 2012 AFSKOP! DIT SAL JOU LAAT BOKSPRING EN NUWE LEWE IN JOU VOORBEREIDING VIR 2013, BLAAS Die oorhoofse doel van die kursus is om jeugbediening in gemeentes van "stuck” na “ sustainable" om te swaai.
en jy verpak dit in VIER MODULES op VIER DVD's.
Maak nie saak of julle jeugbediening uit 5 of 500 jongmense bestaan nie, volgens die bekende skrywer, kenner en konsultant, Mark DeVries is daar "key systems and structures of