Vreugde! Kleuters Bybel Inkleurboek

Page 1

Sny jou eie Tiermasker uit

Aanwysings vir die uitknip van die masker: 1. Knip die masker uit. 2. Knip daarna die oë van die dier uit (sodat die kind kan sien). 3. Maak ‘n gat deur die kolletjies aan beide kante van die dier se kop. 4. Steek nou die rekkie deur die gate en verstel die rekkie volgens die grootte van die kind se kop.

ISBN: 978-1-92059-353-7

www.christianmediapublishing.com


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.