KINDERBYBEL Die verhale van die Bybel kry nuwe lewe in hierdie pragtige Klassieke Kinderbybel. Getrou aan die klassieke tradisie word die verhale in ’n eg Bybelse styl vertel. Elke illustrasie is ’n kunswerk wat aan die leser groot vreugde sal verskaf. Dié topverkoper Klassieke Kinderbybel sal in die jare wat kom ’n groot gunsteling onder kinders bly.
ISBN: 978-1-92843-799-4
Tweede Uitgawe www.christianmediapublishing.com
KLASSIEKE KINDERBYBEL
KLASSIEKE
KLASSIEKE
KINDERBYBEL