Page 1


My God is so groot! 1

Trek ‘n sirkel om die vyf verskille in prent 2.

2

Antwoord:

Kom ons bid saam: Heer, U is so groot, daar is niks wat U nie kan doen nie. Dankie dat U so ‘n pragtige wêreld gemaak het. Amen. Genesis 1 & 2 1


Luister altyd na God! Volg die lyne en vind die weggesteekte boodskap in die prent. Skryf die ontbrekende letters in die spasies hieronder.

o

i

t

G L

e

s a

u

r n

d

_ _ _ _ _ _ _ _ _

_ _ _

Kom ons bid saam: Liewe Vader, help my asseblief om altyd na U te luister. Amen. Genesis 3 2


Saam met God is niks onmoontlik nie! Trek ‘n sirkel rondom die twee prente wat dieselfde lyk.

Kom ons bid saam: Dankie Heer, dat U vir my omgee, en dat niks saam met U onmoontlik is nie. Amen. Genesis 12, 13, 15, 17, 18 & 21 3


God laat ‘n donkie praat! Verbind die kolle en kleur die prent in.

1 3

2

4 5 6

9

8

7

10

11 18 12

14

15

19

17

20

16

21

22

32

23

24

33

34

31

30

45 44

43

35

42 41

25

40

26

29

27 27

28

36

39 37

38

Kom ons bid saam: Liewe Here, help my om nie lelike dinge oor ander mense te sĂŞ nie. Amen. Numeri 22 4


God hoor wanneer jy bid Nommer die prente in die regte volgorde. Vertel die storie. Kleur die prente in.

Kom ons bid saam: Dankie, Jesus, dat U altyd my gebede verhoor. Amen. 1 Samuel 1 5


Praat Heer, ek luister! Verbind die stippellyne hieronder. Kleur die woord in en antwoord die vraag.

Hoe praat God vandag met ons? Deur die:

Kom ons bid saam: Heer Jesus, help my om altyd te luister na wat U vir my in die Bybel sĂŞ. Amen. 1 Samuel 3 6


Wyse Koning Salomo Help vir Koning Salomo om die baba se moeder te vind.

Kom ons bid saam: Jesus, mag ek elke dag vir U vreugde bring deur na U te luister. Amen. 1 Konings 3 7


God voorsien kos en water Tel die dinge wat dieselfde lyk. Skryf die totale langs elke prentjie hieronder.

Kom ons bid saam: Liewe Vader, dankie dat U altyd vir my sorg. Amen. 1 Konings 17 8


God is baie sterker as Baäl Kyk na die prent aan die linkerkant. Trek nou ‘n streep na die korrekte prent aan die regterkant, wat die res van die storie vertel.

Kom ons bid saam: Ons God en Vader, dankie dat U so sterk en so goed is vir ons. Amen. 1 Konings 18 9


Nehemia help om Jerusalem weer mooi te maak Help vir Nehemia om Jerusalem te herbou deur die kolle te verbind.

10

11

13

8 12

9 3

2

15

6

7

22

23 1

4

19

14

18 17

5 25

24

21

16

20

Kom ons bid saam: Liewe Vader, help my om U altyd te gehoorsaam sodat ek ook wonderlike dinge vir u kan doen. Amen. Nehemia 1 – 7 10


Met God se hulp Kleur die prent in en gebruik die volgende kleure: - Blou

- Geel - Rooi - Pers - Pienk - Velkleur

- Groen - Bruin

Kom ons bid saam: Dierbare God, help ander mense want ek is so lief vir U. Amen. Ester 1 – 10 11


DaniĂŤl in die Leeukuil Verbind die stippellyne en kleur die prent in.

Kom ons bid saam: Jesus, my lewe is veilig in U hande. Amen. DaniĂŤl 6 12


Jona is ongehoorsaam aan God Teken ‘n prent wat die slot van die storie vertel. Nineveh

Boat to Tarshish

Kom ons bid saam: Jesus, help my om altyd te sĂŞ jammer wanneer ek iets verkeerd doen. Amen. Jona 2 13


Jesus word gebore Teken ‘n prent van Jesus as baba.

Kom ons bid saam: Meester, ek aanbid en eer U want niks is vir U onmoontlik nie. Amen. Lukas 1 & 2 14


Jesus besoek die tempel Teken ‘n prent van al die mense vir wie jy lief is.

Kom ons bid saam: Jesus, ek wil baie graag nes U wees. Amen. Lukas 2 15


Vyf brode en twee visse Kyk na die prente aan die linkerkant. Trek nou ‘n streep na die korrekte prent aan die regterkant wat pas by die storie.

Kom ons bid saam: Heer Jesus, ek weet dat U alles kan doen. Amen. Johannes 6 16


Daar is niemand soos Jesus Teken die ontbrekende deel van die storie in die middelste blok.

Kom ons bid saam: Jesus, ek wil so graag net soos U wees. Amen. Lukas 8 17


‘n Vader open sy arms Watter pad moet die verlore seun loop om tuis by sy Vader uit te kom? 3

1

2

Kom ons bid saam: Jesus, dankie dat U sulke wonderlike stories vertel, sodat ons kan weet hoe lief U vir ons is. Amen. Lukas 15 18


Slegte Saggeus word Goeie Saggeus Teken Saggeus waar hy in die boom sit.

Kom ons bid saam: Heer Jesus, ek wil ook ander mense help. Amen. Lukas 19 19


Hier kom Koning Jesus In storie nommer 2 is daar 5 dinge wat anders is as in storie nommer 1. Omsirkel hulle met ‘n rooi kryt.

1

2

Antwoord:

Kom ons bid saam: Heer Jesus, ek wil elke dag lofsing tot U eer. Amen. Matteus 21 20


Jesus is lief vir Sy vriende Teken ‘n prent waarin jy wys watter spesiale dinge jy vir jou vriende doen.

Kom ons bid saam: Jesus, help my dat ek altyd lief sal wees vir my vriende. Amen. Johannes 13 21


Die kruis Verbind die kolle en kleur die prent in.

8

7

9 11 10 12

6 5

13

4

14

2 3

15

1

Kom ons bid saam: Heer Jesus, dankie dat U aan die kruis gesterf het vir my sondes. Amen. Matteus 27 22


Jesus het opgestaan uit die dood! Kyk na die prent en voltooi die tekening.

Kom ons bid saam: Heer Jesus, dankie dat U lewe, en dat ek vir altyd saam met U sal lewe. Amen. Matteus 28 23


Jesus keer terug huis toe Kan jy vir Jesus tussen die wolke sien? Kleur die prent in.

Kom ons bid saam: Heer Jesus, ek weet dat U sal terugkom en my kom haal hemel toe, want die Bybel sê dit vir my. Amen. Handelinge 1 Ja! Kleuter Aktiwiteits en Gebedsboek ©Alle regte voorbehou.

Christelike Media Publikasies,

Posbus 4502, Durbanville, 7550 www.christianmediapublishing.com

Teks: Ewald van Rensburg Illustrasies, ontwerp en uitleg: Lilani Brits Publikasie-projekbestuur: Noeline N Neumann Alle regte voorbehou. Geen gedeelte van hierdie boek mag sonder die skriftelike toestemming van die uitgewer gereproduseer of in enige vorm of langs enige elektroniese of meganiese weg weergegee word nie, hetsy deur fotokopiëring, bandopname, of enige ander stelsel van inligtingbewaring. Reg no 2010/008573/07 ISBN 978-1-920593-35-3  

24


Ja! Kleuter Bybel Aktiwiteits & Gebedsboek  

Hierdie kleurvolle geïllustreerde Bybelstorie-reeks is spesiaal geskep vir Ja! Kleuters. Elke storie word vergesel deur ’n gebed om kinders...