FREE!
15 JULY 2022
072 757 0514
info@veldbrandmediasa.co.za
NOW YOU KNOW!
Veldbrand
BETHLEHEM | CLARENS | PAUL ROUX | ROSENDAL | FOURIESBURG
Bethlehem se propvol damme, maar leë krane
BETHLEHEM | CORNE’ VAN NOORDWYK Verskeie in Dihlabeng is diep bekommerd oor die voortslepende waterkrisis binne in die munisipaliteit. Die afgelope paar weke se langdurige implementering van beurtkrag, is die bystand-kragopwekker wat nou al vir meer as 'n jaar lank aan inwoners belowe is, steeds nie by die Saulspoortdam afgelewer of geïnstalleer nie en inwoners se krane droog vinniger op as die spoed van lig. Dit is volgens die Demokratiese Alliansie in die Vrystaatse Wetgewer, nadat hulle onlangs vrae oor hierdie ‘beloofde’ kragopwekker aan die LUR vir COGTAHS, Mnr Mxolisi Dukwana, gevra het. Volgens hulle het Dukwana op hulle vraag gereageer met die volgende: “Ja, ons is nogsteeds besig met die proses om die kragopwekker te kry. Die kragopwekker is reeds vervaardig en is gereed om by die perseel afgelewer te word. Daar is egter tans 'n oponthoud tussen die vervaardiger en die Munisipaliteit. Die vervaardiger voldoen dood eenvoudig nie aan die MFMA se vereistes nie. Die vervaardiger wil hê dat die rekening ten volle vereffen moet word in sy rekening, voordat hy die kragopwekker kan lewer aan die Dihlabeng munisipaliteit. Dit beteken dat die Munisipaliteit 'n vooruitbetaling moet doen; wat nie deur die MFMA toegelaat word nie. In hierdie stadium soek die Munisipaliteit steeds na alternatiewe maniere, sonder om die wet te oortree. Sodra dié kwessie opgelos is, kan die volgende fase van die lewering van die kragopwekker plaasvind. Die koste van die kragopwekker sal meer as R7Miljoen beloop. Die vervaardiger is 'Copper Eagle' en betaling kan nie gedoen word op produkte wat nie fisies op die perseel is nie, soos die MFMA duidelik aandui, en enige sodanige transaksie kan oudit-navrae veroorsaak en die amptenare wat vir die transaksie verantwoordelik is, kan aangekla word vir finansiële wangedrag en die oortreding van juis dit wat die MFMA vereis. Eers nadat die kwessie uitgesorteer is, sal die kragopwekker beskikbaar wees.” Kort nadat dié verklaring gemaak is, het die DA egter
verdere kommer uitgespreek: “Selfs al lewer hulle die kragopwekker, sal dit volhoubaar wees om ‘n industriële kragopwekker vir ongeveer 10 tot 11 uur op fase 4 en 6 beurtkrag te laat loop? Met die huidige brandstofprys sal die koste om hierdie kragopwekker te bedryf onvolhoubaar vir die Munisipaliteit wees. Met die onlangse jaarlikse begroting wat vir 2022/2023 goedgekeur is, waarteen die DA gestem het, sal daar nie genoeg fondse wees om hierdie industriële kragopwekkers vir 'n lang tydperk aan die gang te hou nie.” Willie Theunissen, die voorsitter van die DA-koukus, het aan die media gesê: “Die DA het aangevoer dat daar nie genoeg fondse vir instandhouding en herstel van infrastruktuur toegeken is nie, en te veel aan salarisse en aan die burgemeesterskantore toegewys is. Een van die DA se grootste besware was die aankoop van twee luukse voertuie vir die Uitvoerende Burgemeester en die Speaker, met eersgenoemde wat belastingbetalers R700 000 gekos het. Met prioriteiet in plek kan die munisipaliteit oplossings vind vir die elektrisiteit en waterkwessies in die munisipaliteit en sy inwoners. Die DA het voorgestel dat alle onnodige uitgawes gesny moet word en die fondse eerder vir instandhouding en herstel van infrastruktuur en die voorsiening van water aan die hele Dihlabeng Munisipaliteit, aangewend moet word. Die ANC het die gemeenskap gefaal. Oor die afgelope 8 maande, sedert die verkiesing, het infrastruktuur, dienslewering en die voorsiening van water net verder en verder agteruit gegaan. gebrek aan water gesien. Hou in gedagte dat die Dihlabeng-munisipaliteit een van die land se grootste waterbronne, die Asrivier, saam met die Saulspoortdam langs Bethlehem het. Só, waarom die gesukkel? Die enigste langtermynoplossing vir die diensleweringsprobleme in Dihlabeng is ’n verandering in regering.” media@veldbrandmediasa.co.za
02 | Veldbrand | NATIONAL NEWS
LOCAL. USEFUL. DIGITAL COMMUNITY NEWSPAPER
news you need to know… ■ FREE STATE
Couple found murdered, suspect being sought
Hear the wind sing…
BOSHOF | VELDBRAND TOKOLOGO The South African Police Service (SAPS) in the Free State has launched a manhunt after a couple was found murdered inside their car. “On Thursday, 07July 2022 between 15:00 and 16:00 police received information of shooting incident on the R64 road between Dealesville and Boshoff road. On
arrival they found a White Triber sedan parked on the side of the road. The car was travelling from Dealesville to Boshoff. Two people were found dead who were later identified as Lucas Moleme (52) and his wife Lyntjie Moleme (50),” said SAPS Free State spokesperson Sinah Mpakane.
■ KWAZULU-NATAL Four dead, eight wounded in Pietermaritzburg tavern shooting PIETERMARITZBURG | VELDBRAND KZN MIDLANDS Another four people are dead after a shooting at a Pietermaritzburg tavern in KwaZulu-Natal. Eight others were rushed to hospital. It's alleged two armed men driving a VW Polo stormed into the tavern
around 8.30pm on Saturday night and opened fire on patrons. Two were killed on the scene and two died in hospital. Police have launched an investigation.
■ EASTERN CAPE
Suspect nabbed 9 years later after woman loses R110 000 in forex scam BUTTERWORTH | VELDBRAND BUFFALO CITY An Eastern Cape woman lost R110 000 after investing it in a forex scheme on the premise she would receive a great return, which she never did. The Hawks moved swiftly and arrested Zanele Qasha, 39, at OR Tambo International Airport on Wednesday after nine years on the run. She appeared in the Kempton Park Regional Court on
Thursday for charges related to investment scheme fraud. Hawks Eastern Cape spokesperson Captain Yolisa Mgolodela said a woman invested the money after attending Qasha's forex trading investment presentation at Lilitha Guest House conference room in Butterworth on 4 April 2013.
JEFFREYS BAY | VELDBRAND KOUGA Over 400 primary school learners in the Kouga region, celebrated Global Wind Day (GWD) on 15 June 2022 by visiting the Jeffreys Bay Windfarm. The event was honoured across seven schools, with a literacy competition, themed ‘Hear the Wind Sing’.
■ WESTERN CAPE
■ LIMPOPO
SAPD Sersant en trawant gearresteer vir ontvoering en obstruksie van gereg
DA increases majority in Matzikama Municipality after taking ward from PA
BUTTERWORTH | VELDBRAND BUFFALO CITY
MATZIKAMA | VELDBRAND MATZIKAMA
Die gesamentlike pogings van Limpopo Opsporingspan, Provinsiale Georganiseerde Misdaad en Hlogotlou Speurders het gesorg dat twee verdagtes aangekeer is vir ‘n saak waarin gesien is hoe ‘n vrou, Refiloe Malope (31) in ‘n motor kattebak gedruk is. Die gebeurtenis het by die Kgaphamadi nedersetting in die Hlogotlou polisiëringsgebied op 9 Mei 2022 plaasgevind. Die twee verdagtes is ‘n 40-jarige
The DA tonight celebrates another by-election victory, winning ward 7 in Matzikama from the Patriotic Alliance (PA) by almost tripling our share of the vote. This was the only ward the PA won in the Western Cape in the 2021 local government election. The results are as follows: DA – 62.27% - 1568 VOTES (2021 – 21.82% 513 votes) (2019 – 45.08% 1086 votes) ;ANC – 31.57% - 795 VOTES (2021 – 22.16% - 521 votes) (2019 – 40.56% - 977 votes) ;EFF – 0.56% - 14 VOTES (2021 – 1.70% - 40 votes) (2019 – 1.12% - 27 votes)PA – 5.60% - 141 VOTES (2021 – 27.09% - 637 votes) ;% Poll
Polisie Sersant wat by Benoni Polisiestasie gestasioneer is, en is op 21 Junie 2022 gearresteer terwyl hy aan diens is. Die ander makker (39) is drie dae later by sy wegkkruipplek in die Apel polisiëringsgebied aangekeer. Tans is die span ook besig om inligting op te volg dat die veredagtes die vrou moontlik kon vermoor het een haar liggaam dan in ‘n ventilasieskag van ‘n myn in Benoni sou gegooi het.
Volg Veldbrand nuus op Facebook vir meer nuus, sport, weer en aktualiteit elke dag… Kliek op die skakel om aan te sluit - https://www.facebook.com/veldbrandmediasa
– 59.04% ,Local PA support collapsed within 8 months, as voters opted for the DA's trusted brand of good governance and service delivery. The decision of Councillor Christo Boks, to resign from the PA and stand as the DA's ward candidate in this by-election, has been fully vindicated. The voters showed that they are completely behind his decision. The significant swing in favour of the DA gives us a stable majority coalition in the Matzikama Council, and a strong mandate for DA Mayor Johan van Der Hoven and his team.
LOCAL. USEFUL. DIGITAL COMMUNITY NEWSPAPER
ADVERTISEMENT | Veldbrand | 03
04 | Veldbrand | LOCAL NEWS
LOCAL. USEFUL. DIGITAL COMMUNITY NEWSPAPER
Valke van Bethlehem op die spoor van fop-skema BETHLEHEM | CORNE’ VAN NOORDWYK Die Valke se spesiale ondersoek-eenheid in die Vrystaat beoog om 'n deurbraak te maak in die geval van nog 'n bedrieglike vinnig-rykbeleggingskema. Ondersoek is sedert Mei aan die gang nadat slagoffers berig het dat hulle geen opbrengs gekry het vir geld wat hulle belê het nie. Die span, wat hier in Bethlehem gesetel is, ondersoek tans die saak. Volgens kapt. Christopher Singo, woordvoerder van die Valke in die Vrystaat, het sowat 500 slagoffers sake geopen – glo nadat hulle geld verloor het wat belê is in 'n ‘fop-skema’ wat bestuur word deur 'n maatskappy genaamd ‘Integrated Investment Inn’, wat vanuit Ladybrand handel gedryf het. ‘n Onlangse ondersoek het aan die lig gebring dat die maatskappy die slagoffers van 2018 tot 2021 bedrieg het. “Die slagoffers het 'n totale verlies van R15 miljoen gely,” het Singo gesê. "Hulle het belê
met 'n belofte om 'n rente-opbrengs van 10% te kry." Die maatskappy het verdwyn uit die besigheidsplek waaruit dit aanvanklik in Ladybrand bedryf is. Singo het gesê ondersoek sluit die soektog na 'n man bekend as Moeketsi Ntshasa in. Hy word vir ondervraging gesoek. “Ntshasa kan ook help om meer lig op die huidige ondersoek oor die valse beleggingskema te werp,” het Singo gesê en ’n beroep op die publiek gedoen om te help met inligting oor waar Ntshasa homself dalk tans mag bevind. "Enige inligting wat ontvang word, sal met streng vertroulikheid hanteer word," het hy gesê. Enigiemand met inligting oor waar Ntshasa hom bevind of wat enige ander inligting het, kan WO Sidwell Mpholo by 082-372-0386 bel. media@veldbrandmediasa.co.za
Dihlabeng kry binnekort twee nuwe klinieke BETHLEHEM | CORNE’ VAN NOORDWYK Ongeveer sewe gesondheidsorgfasiliteite word tans hier in die Vrystaat gebou, terwyl ander opgeknap word om druk te verlig en lewering van gesondheidsorgdienste aan inwoners binne die provinsie te verbeter. Dit is volgens die minister van gesondheid, Joe Phaahla, wat geantwoord het op 'n vraag wat deur EFFparlementslid, Nokukhanya Chirwa, gestel is oor die totale aantal hospitale en klinieke wat tans deur sy departement in elke dorp en provinsie in die land gebou word. Phaahla sê dat hierdie fasiliteite
almal befonds word uit 'n Gesondheidsfasiliteit ‘Revitalization Grant’. Hy het gesê dat 'n hospitaal en kliniek tans in die Maluti-aPhofung Plaaslike Munisipaliteit gebou word, een hospitaal en twee klinieke in die Moqhaka Plaaslike Munisipaliteit gebou, terwyl twee klinieke hier in die Dihlabeng Plaaslike Munisipaliteit gebou word en een kliniek in die Tswelopele Plaaslike Munisipaliteit. Vrystaatse gesondheidsorgfasiliteite was onlangs in die kollig ná sporadiese ‘verrassings-besoeke’ wat deur die Suid-
Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK) aan die Pelonomihospitaal en MUCPP-kliniek in Bloemfontein vroeër die week gemaak is, om die uitdagings wat hierdie fasiliteite in die gesig staar, vas te stel. Intussen sal Montseng Tsiu, LUR vir Gesondheid in die Vrystaat, en Godfrey Mahlatsi, die hoof van die departement van gesondheid, na verwagting hul planne binnekort ter tafel te lê om te wys hoe die totale sektor beplan word om te verbeter. media@veldbrandmediasa.co.za
LOCAL. USEFUL. DIGITAL COMMUNITY NEWSPAPER
ADVERTISEMENT | Veldbrand | 05
06 | Veldbrand | SCHOOL NEWS
LOCAL. USEFUL. DIGITAL COMMUNITY NEWSPAPER
Jong ruiter maak skool trots ná 206km Laerskool onnie kry bevordering
FOTO: (Facebook) BETHLEHEM | TRUIDA KESTELL Rhoné Naudé van Laerskool Truida Kestell het op 5 tot 7 Julie aan die ERASA Nasionale uithourit kampioenskappe deelgeneem te Fauresmith. Sy en haar perd, Arkab Alfa, het die 206km in die 9de plek vir kinderruiters voltooi. Dit is ‘n uitstekende prestasie as in gedagte gehou word dat 298 perde die rit begin het maar dat slegs 126 perde die rit voltooi. Dus het 57% van die ruiters nie die rit suksesvol voltooi nie. Ten einde te kwalifiseer om aan die Nasionale Kampioenskappe te mag deelneem moet die ruiter en perd 3 x 80km ritte suksesvol voltooi. Ook hier het Rhoné haar staal gewys met 3 eerste plekke en 3 keer ‘n toekenning ontvang vir die 'Beste voorbereide perd'. Die skool skryf op sosiale media: “Rhoné die Truidjies is baie trots op jou prestasie!”
FOTO: (Facebook) BETHLEHEM | PRIMÊRE SKOOL JORDANIA Meneer Du Toit van Huyssteen van Primêre Skool Jordania is onlangs bevorder na Departementshoof: Wiskunde, Natuurwetenskap en Tegnologie by die skool. Mnr. van Huyssteen is al vir 30 jaar verbonde. Die skool skryf op hulle sosiale media: “Baie geluk! Ons glo met meneer se ondervinding sal jy ‘n goeie bydrae by die skool kan maak.”
LOCAL. USEFUL. DIGITAL COMMUNITY NEWSPAPER
ADVERTISEMENT | Veldbrand | 07
08 | Veldbrand | SCHOOL NEWS
LOCAL. USEFUL. DIGITAL COMMUNITY NEWSPAPER
Drama-leerder sprei haar vlerke BETHLEHEM | VOORTREKKER HOËRSKOOL
Carlem Germishuizen, ‘n Graad 11-leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, wat drama as vak neem, het dít so baie geniet dat sy haar vir ‘n 12 maande lange kursus ingeskryf het en dit suksesvol voltooi het. Carlem het vir 12 maande ‘n dramakursus, Speeltoneel, gevolg onder leiding van vele bekendes soos Desiré Gardener. Tydens hierdie 12 maande moes sy verskeie modules en take afhandel. Sy het dit suksesvol voltooi en het ‘n beter idee van wat ‘n lewe in die vermaakbedryf behels. “Voortrekker is baie trots op Carlem, omdat sy dié kans gewaag het en dit boonop gebruik in die drama-klas! Baie geluk, Carlem!”
Leerder presteer tydens fietswedren FOTO: Me Alta Rall, haar drama- onderwyser oorhandig aan haar 'n sertifikaat - (Facebook)
FOTO: Me FacebooK BETHLEHEM | HOËRSKOOL WITTEBERG Franco van Heerden, van Hoërskool Witteberg, het onlangs aan die SA Champs XCO fietswedren in Bloemfontein deelgeneem en eindig algeheel 11de uit 48 fietsryers. Franco eindig 1ste in sy kategorie; “Sub-Junior” van die Vrystaat.
NOW YOU KNOW!
Veldbrand A local digital independent community newspaper focussed on informing our readers with news – local and regional - that is useful, objective, credible and reliable. VELDBRAND IS PUBLISHED BY LIVERO MEDIA (PTY) LTD. TINNIE VAN ROOYEN STREET 3, CLOCOLAN, 9735
GOOD TO KNOW
EDITORIAL TEAM
WHO ARE WE?
PUBLISHER EDITOR ENGLISH: EDITOR AFRIKAANS: ASSISTANT EDITOR: DIGITAL MEDIA EDITOR: ADVERTISING: MARKETING : SUBSCRIPTIONS:
This newspaper was formerly known as REKORD but underwent a name change in 2022 to Veldbrand as the publisher, Livero Media deemed it fit to use a name that would not be in conflict or used by an another publication.
WE FORM PART OF 76 WEEKLY LOCAL DIGITAL COMMUNITY NEWSPAPERS Livero Media publishes 76 local digital newspapers across al nine provinces in South Africa. The newspaper is distributed by e-mail, WhatsApp, Facebook, Instagram, Twitter, Telegram and Issuu and soon on a dedicated Veldbrand website.
98.1%
GERHARD OLIVIER LEBOHANG TLABA CORNÉ VAN NOORDWYK NTHABISENG MOHLAKOANA LINDIWE LUTHANI KLEINTJIE KOEN DIMAKATSO THABO PULENG NETLA OUR ADVERTISING SATISFACTION RATING FROM OUR RETURNING ADVERTISERS WHO ADVERTISES FOR 3 MONTHS OR LONGER
THE DEADLINE FOR ADVERTS & NEWS IS FRIDAY, 15:00 PRIOR CONTACT US | 072 757 0514 WHATSAPP US | 060 405 8979 E-MAIL US AT
info@veldbrandmediasa.co.za CODE OF CONDUCT THIS PUBLICATION IS OBLIGATED TO REPORT NEWS TRUTHFULLY, ACCURATELY AND FAIRLY. SHOULD YOU FEEL WE DO NOT ADHERE TO THE PRESS CODE YOU CAN SUBMIT A COMPLAINT TO THE PRESS OMBUDSMAN AT PRESSOMBUDSMAN@OMBUDSMAN.ORG.ZA ALL RIGHTS AND REPRODUCTION MATERIAL PUBLISHED IN THIS PUBLICATION ARE HEREBY RESERVED IN TERMS OF THE COPYRIGHT ACT.
MEMBER OF AIP THIS PUBLICATION IS A PROUD MEMBER OF THE ASSOCIATION OF INDEPENDENT PUBLISHERS OF SOUTH AFRICA
LOCAL. USEFUL. DIGITAL COMMUNITY NEWSPAPER
ADVERTISEMENT | Veldbrand | 09
10 | ADVERTISEMENT | Veldbrand
LOCAL. USEFUL. DIGITAL COMMUNITY NEWSPAPER
What’s on
OPENVIEW is for everyone!
OVHD
e.tv is South Africa’s biggest independent, free-to-air television channel and is the most viewed English language channel in the country They are the destination of choice for local and international entertainment – a place where viewers can come together to set watch the best in local and international entertainment. e.tv, Home Of The Best Local & International Entertainment. ■ LEBOHANG TLABA
BEST SHOWS TO LATCH-ON DURING THE WEEK AND IN THE WEEKEND
All Things Fall Apart
Coco
eMovies on FRIDAY at 09:35 PM
eMovies on SATURDAY at 08:00 PM
Pick of the Week!
- 16L - Drama - All Things Fall Apart is a 2011 American direct-tovideo drama film directed by Mario Van Peebles and starring Ray Liotta, 50 Cent, Mario Van Peebles, and Lynn Whitfield. In this film, we see Deon, a skilled college Runningback falling ill from a genetic disease. Though idolized
for his athletic ability, Deon shares the glory on and off of the football field. His mother Bee is incredibly proud and his younger brother Sean understandably jealous. Eric, Deon's stepfather, sees the football star as a winning lottery ticket. While fighting cancer, Deon seeks to finish what he started.
- PG - Animation - Coco follows a 12-year-old boy named Miguel who is accidentally transported to the Land of the Dead, where he seeks the help of his deceased musician great-great-grandfather to return him to his family among the living and to reverse his family's ban on music. The concept for Coco is inspired by the Mexican holiday Day of the Dead.
E.TV - Channel 104 & E Extra - Channel 105
TELENOVELA WEEKDAYS - 05:30 PM
MONDAY - THURSDAY - 11:00 PM
Droomverlore
Vierspel Vuurspel
- 18 - Telenovela - Emre reveals his unemployed state to Nihat and Mevkibe in an attempt to re-establish a trustworthy relationship. Hume tries to engage Mevkibe in her plan to evacuate Sanem from the farm. (2018)
- 13VL - Telenovela - While Celal is extremely thankful to Mert for everything he does for him, Mert is feeling more and more isolated from friends and family. Yesim finds herself in a difficult position. Kudret and Celal has a very dangerous encounter. Will Celal survive the shooting? Sarp is given an ultimatum from Coskun, kill Celal in exchange for Umut.
WEEKDAYS 08:30 PM Dokter Ali
WEEKDAYS 06:30 PM Elif
- 13V Telenovela Tanju helps Beliz with Leyla. Adil finds out who Vuslat is and what she is doing to Ali. Ferman and Beliz find themselves in danger.
- 16V - Telenovela Melek tries to convince Selim that Umit can't be trusted but fails. Selim is concerned about Melek's mental well being. Arzu recalls Umit borrowing money to buy shares, but calls the accountant and is shocked by his response. (2016)
WEEKDAYS – 07:30 PM - FENIX - 13VL - Telenovela Cemre makes a scene at the police station because Celebi has hidden Gunes, but will she find her daughter? Omer gets tracked down by Celebi's men. Cemre is left hopeless after Gunes's kidnappingbut after Cicek receives information from an unlikely source.
E Reality - Channel 108
REALITY
WEEKDAYS at 07:00 PM MasterChef Australia
WEEKDAYS at 04:45 PM Family Feud
- PG13 L - Reality MasterChef Australia is an Australian competitive cooking reality show based on the original British MasterChef. Top Australian Chefs judge passionate home cooks who participate in competitive culinary challenges.
- PG13L - Game Show As one of television's longest running, highest rated and most loved gameshows, Family Feud reveals that the simplest question can generate the most outrageous answers. (2014)
E Movies Extra 107
MOVIES
- 13VLN - Comedy Four adult orphans visit a bizarre confectioner's chocolate factory and enter a mythic realm in which they must help a wise but lusty lion rid the land of a witchy woman. Carmen Electra, Kal Penn (2007) Jason Friedberg, Aaron Seltzer
SUN at 05:25 PM
Sun, 17 July
Sat, 16 July
Fri, 15 July
FRI - 06:25 PM - 13VL - Action A young warrior embarks on an epic adventure to discover his destiny and save the world from the forces of darkness. Emmy Rossum, Justin Chatwin (2009) James Wong
Ride Along 2
Epic Movie SAT at 08:00 PM
Dragonball: Evolution
- 13SVL - Comedy As his wedding day approaches, Ben heads to Miami with his soon-to-be brother-in-law James to bring down a drug lord. Will they solve the case in time for the wedding? Kevin Hart, Ice Cube (2016) Tim Story