Skip to main content

DIHLABENG REKORD

Page 1

Dihlabeng Now you know! Nou weet jy! 19 March 2021 | Edition 09 - 2021 | rekord@rekordmediafs.co.za

Rou riool in Bethlehem se water! Foto’s: Isoldé Laesecke

“Munisipaliteit kry tot 25 Maart 2021 om daarop te reageer” - (Bladsy 3)


| 02 | INFORMATION

rekord@rekordmediafs.co.za

072 757 0514

Dihlabeng Nou weet jy! Now you know!

is published on

All adverts and news must reach us by deadline Nou weet jy… ■ Om ons lesers... volledig, betroubaar, objektief en geloofwaardig in te lig oor die nuusgebeure in ons gemeenskap. ■ Ons verbind ons... tot geen politieke party of ideologie nie. ■ Ons streef na... die waarheid, objektiwiteit en die belange van die gemeenskap in ons beriggewing. ■ Ons beywer ons vir... persvryheid, menseregte en die ekonomiese en maatskaplike opheffing van die dorpe waarin ons digitale koerant versprei word.

Contact us

Find us here… Click on any of the following links to access our digital copy every week https://issuu.com/bethlehemrekordmedia

https://www.facebook.com/dihlabengrekord

Corné van Noordwyk 072 757 0514 corne@rekordmediafs.co.za Kleintjie Koen 072 757 0514 editor@rekordmediafs.co.za Violet Mohlokoana 072 757 0514 rekordnews@gmail.com Mynette Pienaar 072 757 0514 sales@rekordmediafs.co.za Miekie van Staden 072 757 0514 subs@rekordmediafs.co.za Justice Makhele 072 757 0514 complaint@rekordmediafs.co.za

www.twitter.com/Rekordmedianow www.instagram.com/rekordnow/

https://chat.whatsapp.com/JVuihuZ8lK7GIl w6fPCN0a Goon to the telegram app and search for your local Rekord newspaper group

Did you know… Rekord also have other WhatsApp groups you can join by simply clicking on the link below:

Let us help your business grow by offering you a 10x7cm POWERBLOCK advert. We will publish your advert for 4 weeks in our digital newspaper + upload your advert to our Facebook page separately for 4 weeks + upload your advert on our WhatsApp group for 4 weeks + share your advert for 4 weeks to 7-10 Facebook groups in your area To advertise call 072 757 0514 or send us your advert to rekord@rekordmediafs.co.za If your advert is already designed please send it to us in a PNG format. If we need to design your advert we charge a once off fee of R80.00*

https://chat.whatsapp.com/LkpD8s0K7bS8En1xpRzRf5

Gerhard Olivier 073 847 2468 rekord@rekordmediafs.co.za

https://chat.whatsapp.com/HdAxtNWbofy7T97bsJS5pR

Code of Conduct

https://chat.whatsapp.com/EVYztMek2gRDWPM7QZUhmj

This publication is obligated to report news truthfully, accurately and fairly. Should you feel we do not adhere to the Press Code you can submit a complaint to the Press ombudsman at pressombudsman@ombudsman.org.za All rights and reproduction material published in this publication are hereby reserved In terms of the copyright act.

Advertise your business for 4 weeks for only R199 per month!

If you wish to advertise in a bigger advert block (quarter, half or full page) please ask us for a quote. Kindly note that no advert will be placed if not paid in full by deadline.

Publisher

The reproduction or broadcast without written permission of any material published in REKORD and its supplements is forbidden and expressly reserved to LIVERO MEDIA PTY LTD, under section 12(7) of the Copyright Act. 1978 and any amendment thereof. REKORD is published by LIVERO MEDIA (Pty) Ltd. Tinnie van Rooyen Street 3, Clocolan, 9735

We offer 2 options: Advertise on local Facebook only: R50.00 per week for 2 uploads National: On 45 Facebook pages for R200 per week for 2 uploads


rekord@rekordmediafs.co.za

| 03 | COMMUNITY

Rou riool in ons water wek groot kommer ▪ Corné van Noordwyk BETHLEHEM: Ernstige bewerings oor rou riool wat in Bethlehem se vars-water stelsel vloei het weer sy kop uitgesteek. Daar was in die verlede ook sulke bewerings, maar is weer opnuut hervat deur Isoldé Laesecke, ‘n gemeenskaps leier en kampvegter vir haar dorp. Sy het onlangs die aksie-groep ‘Dihlabeng Action Group’ van stapel gestuur wat reeds noemenswaardige dienste in die dorp gelewer het wat op ‘n vrywillige grondslag uitgeoefen word. Op ‘n inskrywing wat sy op Facebook gemaak het, begin sy deur te verduidelik wat inwoners te doen staan indien ‘n riool pyp verstop raak en oorloop in jou erf? “Indien ‘n riool-pyp op jou erf verstop raak of oorloop, verwag die munisipaliteit dat jy dit moet laat herstel op jou eie onkostes! Die munisipaliteit draai hulle rug op

bewerings en jak dit af as ‘n probleem wat nie werklik bestaan nie!” Sy het selfs in haar verklaring beweer dat ‘n raadslid dit tydens ‘n regstreekse gemeenskapsradio onderhoud gedoen het. Tientalle briewe is al reeds by die munisipale kantore ingehandig sodat die munisipaliteit die probleem kan ondersoek en herstel, maar sy beweer dat haar briewe in die naaste asblik beland. Sy, Laesecke, het die saak met baie ernstigheid by die Groen Skerpione gerapporteer en sy sê: “Alhoewel my korrespondensie dalk in ‘n asblik mag beland het, sal dit wel in die kriminele ondersoek as bewysstukke gebruik word as die ondersoek gedoen word!” Laesecke beweer dat rou riool vanaf Pretorius Kloof in die Jordaan Rivier vloei, en dat die munisipaliteit direk daarvoor aanspreeklik gehou kan word. Volgens

“

072 757 0514

Alhoewel my korrespondensie dalk in ‘n asblik mag beland het, sal dit wel in die kriminele ondersoek as bewysstukke gebruik word

haar is Meneer N.A Shabvalala, die direkteur van Publieke Werke van die Dihlabeng Plaaslike Munisipaliteit, deeglik bewus van die ‘riool-probleem’ sedert Desember 2020 en het tot dusvêr niks daaromtrent gedoen nie! Blykbaar is die bewyse reeds deur Laesecke oorhandig aan die Groen Skerpioene en die munisipaliteit het ‘n sperdatum ontvang om te reageer op die saak wat krimineel teen hulle aanhange gemaak is. “Hierdié datum is 25 Maart 2021.” Riool wat in vars water beland kan baie ernstige gesondheids-gevare inhou. Dít gebeur omrede die water-stelsel verouderd is en omrede munisipale water-owerhede geen instandhouding daarop toepas nie, het Laesecke ook gesê. Indien inwoners met Isoldé in verbinding wil tree kan sy gekontak word op: 083 956 4221 Foto: Isoldé Laesecke


| 04 | COMMUNITY

rekord@rekordmediafs.co.za

072 757 0514

Gemeenskapslede, boere en taxi-eienaars verspêr pad in protes optrede Foto: OFM News

Foto: Verskaf

VRYSTAAT: Boere, met hul trekkers, gemeenskaps-lede, insluitend taxi-eienaars, het alle toegangspaaie na Ficksburg hier in die Vrystaat gister begin versper. Hulle betoog teen die slegte toestand van paaie wat Vrystaatse dorpe verbind. ‘n Plaaslike boer en lid van die Ficksburg-landbouvereniging, Friedl von Maltitz, sê: “Ons het gekla oor die toestand van die pad wat daartoe gelei het dat mense hul lewens verloor het.” Die gemeenskap sê in 'n memorandum wat aan Sisi Ntombela gestuur is, dat Ficksburg 'n groot boeregemeenskap het en dat die toestand van die paaie dit vir boere onmoontlik sal maak om hul produkte van die plaas af na die dorp te vervoer. Taxi-eienaars en motoriste stel ook hul lewens in gevaar om daagliks met hierdie paaie te ry. Von Maltitz sê: “Toe die gemeenskap vroeër oor die paaie gekla het, het Ntombela belowe om aandag aan die

situasie te gee.” Hy sê na aanleiding van geen optrede van die provinsiale regering nie, het die gemeenskap 'n memorandum na die premier se kantoor gestuur en binne sewe dae vir ‘n reaksie daarop gevra. 'n Besluit is toe deur alle rolspelers geneem om te begin betoog, aangesien geen reaksie van die provinsiale regering ontvang is nie, sê Von Maltitz. "Ons het vroeg vanoggend begin om toegangspaaie te versper en ons wag op reaksie," het hy gesê. ‘n Bekende kommersiële radiostasie in die Vrystaat het gedetailleerde vrae aan Ntombela se kantoor gestuur. Haar woordvoerder, Sello Pietersen, het bevestig dat sy breedvoerig sal reageer. "Die premier het kommer uitgespreek oor die situasie en gaan die besorgdheid van die inwoners ondersoek, asook ander uitdagings wat die gemeenskap dringend in die gesig staar," het hy gesê.


| 05 | COMMUNITY

rekord@rekordmediafs.co.za

072 757 0514

"The more that you read, the more things you will know. The more that you learn, the more places you’ll go." - Dr. Suess Pictures: Supplied

“I was invisible until the day i found my voice”

HARRISMITH: We are excited to welcome Ilne Fourie, acclaimed actress, as adjudicator for the English Speech and Drama section of the 2021 Harrismith Eisteddfod. Being able to do Speech and Drama is a privilege that only a few people truly understand. These two forms of art are a fundamental foundation in any child's development. They build self- confidence, boost self-esteem, and open up the wonderful and magical world hidden in books. Speech and drama mold young actors and audiences and teach a child the love of words. When I was young, I was a shy introvert, I couldn't say an "s", I was bullied, I disappeared into the crowds and stayed hidden behind the school pavilion. My coping mechanism was to read. I would visit our town's small library and I would read everything I could lay my hands on. I was swept away to a world where dreams come true and I was mesmerized by the stories of my paper-friends. I was invisible until the day I found my voice. At last, I found my purpose - to tell stories and to make people laugh. Stories come from the people we love, and the only way to

remember them is to keep telling their stories. The Speech and Drama division offers a wide variety for learners to take part in. This way they can be creative and let their voices be heard! There are prose, dramatized prose, poetry, dramatized poetry and even scriptural recital. There is something for young and old! I would like to encourage every parent to let their child take part in this wonderful opportunity. Come let them explore their talents and dreams, come, be part of our crazy drama-family, you will soon see that speech and drama is not only for the weirdos, bookworms, and nerds. Because we are the storytellers, we are the actors of tomorrow, we are the voices that will be heard, we are the jesters and the jokers - we are the magicians of the arts - and maybe one day someone will tell our stories too. Come and be part of the Harrismith Eisteddfod! This is going to be an unforgettable experience! Remember to enter before the 31st of May 2021 via the online entry system. For more information visit our website: www.harrismitheiste ddfod.co.za or contact us at info@harrismitheisteddfod.co. za.

“There’s no achievement until you have realized, that what you have achieved is the brick that you build for the wall of the future...” - Pieter-Dirk Uys


Colouring Competition! Win R100 Ages 7 – 11 can enter this competition. WhatsApp your picture to 073 446 2182. Closing date: 19 March 2021

Name & Surname: ____________________________ Age: _______ years Town: ______________________ Contact number: ___________________________


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
DIHLABENG REKORD by Veldbrand Dihlabeng - Issuu