Dihlabeng Now you know! Nou weet jy! 30 April 2021 | Edition 15 - 2021 | rekord@rekordmediafs.co.za
Plaaslike besigheid ondek handgranaat op hul perseel FOTO: CITIZEN
Bladsy 3
| 02 | INFORMATION
rekord@rekordmediafs.co.za
072 757 0514
Dihlabeng Nou weet jy! Now you know!
is published on
All adverts and news must reach us by deadline Nou weet jy… ■ Om ons lesers... volledig, betroubaar, objektief en geloofwaardig in te lig oor die nuusgebeure in ons gemeenskap. ■ Ons verbind ons... tot geen politieke party of ideologie nie. ■ Ons streef na... die waarheid, objektiwiteit en die belange van die gemeenskap in ons beriggewing. ■ Ons beywer ons vir... persvryheid, menseregte en die ekonomiese en maatskaplike opheffing van die dorpe waarin ons digitale koerant versprei word.
Contact us Corné van Noordwyk 072 757 0514 corne@rekordmediafs.co.za
Find us here… Click on any of the following links to access our digital copy every week https://issuu.com/bethlehemrekordmedia
https://www.facebook.com/dihlabengrekord
www.twitter.com/Rekordmedianow
Voilet Mohlokoana 072 757 0514 editor@rekordmediafs.co.za
www.instagram.com/rekordnow/
Lindiwe Luthani 072 757 0514 rekordnews@gmail.com
https://chat.whatsapp.com/JVuihuZ8lK7GIl w6fPCN0a
Ian Geldenhuys 072 757 0514 sales@rekordmediafs.co.za
Goon to the telegram app and search for your local Rekord newspaper group
Kleintjie Koen 072 757 0514 subs@rekordmediafs.co.za Tienie Burger 072 757 0514 complaint@rekordmediafs.co.za
Did you know… Rekord also have other WhatsApp groups you can join by simply clicking on the link below:
Let us help your business grow by offering you a 10x7cm POWERBLOCK advert. We will publish your advert for 4 weeks in our digital newspaper + upload your advert to our Facebook page separately for 4 weeks + upload your advert on our WhatsApp group for 4 weeks + share your advert for 4 weeks to 7-10 Facebook groups in your area To advertise call 072 757 0514 or send us your advert to rekord@rekordmediafs.co.za If your advert is already designed please send it to us in a PNG format. If we need to design your advert we charge a once off fee of R80.00*
https://chat.whatsapp.com/LkpD8s0K7bS8En1xpRzRf5
Gerhard Olivier 073 847 2468 rekord@rekordmediafs.co.za
https://chat.whatsapp.com/HdAxtNWbofy7T97bsJS5pR
Code of Conduct
https://chat.whatsapp.com/EVYztMek2gRDWPM7QZUhmj
This publication is obligated to report news truthfully, accurately and fairly. Should you feel we do not adhere to the Press Code you can submit a complaint to the Press ombudsman at pressombudsman@ombudsman.org.za All rights and reproduction material published in this publication are hereby reserved In terms of the copyright act.
Advertise your business for 4 weeks for only R199 per month!
If you wish to advertise in a bigger advert block (quarter, half or full page) please ask us for a quote. Kindly note that no advert will be placed if not paid in full by deadline.
Publisher
The reproduction or broadcast without written permission of any material published in REKORD and its supplements is forbidden and expressly reserved to LIVERO MEDIA PTY LTD, under section 12(7) of the Copyright Act. 1978 and any amendment thereof. REKORD is published by LIVERO MEDIA (Pty) Ltd. Tinnie van Rooyen Street 3, Clocolan, 9735
We offer 2 options: Advertise on local Facebook only: R50.00 per week for 2 uploads National: On 45 Facebook pages for R200 per week for 2 uploads
| 03 | COMMUNITY
rekord@rekordmediafs.co.za
Skok ondeking by plaaslike besigheid ❑ Corné van Noordwyk BETHLEHEM: Wat geblyk het dat dit ‘n normale dag vir besigheid sou wees, het vining ontaard in ‘n nagmerrie vir eienaars Marius en Martin Dreyer van Railway Liquorland in Bethlehem, op Saterdag 24 April 2021. Die dag het soos enige normale dag begin, todat daar skielik alarm gemaak is oor ‘n baie gevaarlike ondekking in hulle stoorkamer. ‘n Werker het ‘n handgranaat ondek in ‘n bierkrat, kompleet met sy pennetjie nog in-plek. Volgens Marius, het almal in die winkel kalm gebly en dadelik hulle sekuriteitsmaatskappy, Wulf Alarms Bethlehem geskakel. Wulf Alarms het binne enkele minute opgedaag en het ook intussen die plaaslike polisie in Bethlehem ontbiet. Marius het later alle rolspelers op Facebook bedank vir hulle flinke en
072 757 0514
FOTO’S: Google Maps & Facebook
Railway Liquorland in Commissioner Straat Bethlehem (heel links), in die middel: Marius Dreyer, Regs: Martin Dreyer, die eienaars van die bottelstoor
professionele optrede rondom die situasie. “Dinge kon erg skeefgeloop het vir ons en ons is dankbaar niemand het seergekry nie!” Die winkel is ontrium en die polisie se eenheid is toegelaat om die plofstof van die perseel te verwyder.” Volgens die polisie is die handgranaat wat gevind is wel aktief gewees en sou dit ontplof het, sou die pennetjie deur iemand verwyder gewees het. Die groot onduidelikheid ontstaan nou of die handgranaat met opset daar geplaas is en hoe dit in die eerste plek in die krat bier beland het? Die polisie het ‘n volledige ondersoek van stapel gestuur om die omstandighede rondom die handgranaat vas te stel. Die gebeure het afgespeel in ‘n tydperk van 2 ure, en daarna kon die eienaars weer die deure van hulle winkel oopmaak vir klante. “Ons is wel geskok en geruk deur die situasie, dit is iets wat ons gladnie in ons
leeftyd sou verwag het nie’ om plotstof in ‘n bierkrat te ondek nie. Ons is baie bly dat niemand seergekry het nie en wil werklik graag vir Wulf Alarms, spesifiek vir Claudette en Kotie in die beheerkamer opreg dankie sê. Hulle het heeltyd met ons in kontak gebly, hulle het die polisie geskakel en seker gemaak dat ons en die publiek se veiligheid deurlopend eerste geplaas word!” Volgens die polisie het die eienaars al die korrekte stappe gevolg om die situasie te hanteer. Indien jy só ondekking maak, is dit belangrik om kalm te bly. Ontbiet die polisie onmiddelik en doen ‘n vinnige oorsig van die area, kyk veral vir vreemde voorwerpe rondom die area wat vir die polisie van waarde en tot hulp kan wees. Ontruim die area en moet onder geen omstandighede probeer om vreemde voorwerpe te verwyder of daaraan peuter nie.
rekord@rekordmediafs.co.za
AfriForum se Bethlehem-tak reorganiseer
| 04 | COMMUNITY
“
Die bestuur versoek die gemeenskap om vandag nog by dié tak betrokke te raak
FOTO: VERSKAF
• Persone op foto Nuwe bestuur Bethlehem: Nuwe bestuur Bethlehem VOOR : Janina Buys en Christa Ikking MIDDEL: Tertius du Preez, Marc Timmins, Leon Badenhorst, Johann Steyn snr, Johann Steyn jr. AGTER: Annelie Kleynhans, Theo Kleynhans, Ben Jacobs, Anita Schoeman Scott
072 757 0514
BETHLEHEM: Die AfriForum-tak in Bethlehem het op 22 April 2021 'n gemeenskapsvergadering gehou waartydens die tak se bestuur gereorganiseer het en nuwe bestuurslede ook verkies is deur die gemeenskapslede waar hul kon insette lewer en nominasies maak oor die bestuurslede wat die tak sal verteenwoordig. Die volgende mense is tot die bestuur verkies: Theo Kleynhans (voorsitter), Johann Steyn Snr (ondervoorsitter), Ben Jacobs (tesourier), Leon Badenhorst (sekretaris), Johann Steyn Jnr (gemeenskapsveiligheid), Marc Timmins (plaaslikeregeringsake), Annelie Kleynhans (omgewingsake), Anita Schoeman Scott (jeug), Tertius du Preez (erfenis en kultuursake), Janina Buys (media en bemarking) Christa Ikking (projekte). Chris Morgan, AfriForum se distrikskoördineerder vir die Oos-Vrystaat (Hoogland), bedank die gemeenskap vir hul insette tydens die reorganisasie, asook die bestuurslede vir hul bereidwilligheid om op die takbestuur te dien. "Die nuwe bestuur wil graag saam met die gemeenskap werk om volhoubare selfdoenprojekte van stapel te stuur. As die gemeenskap saamstaan en hard werk kan hulle 'n beter omgewing en toekoms vir almal skep." Die bestuur versoek die gemeenskap om vandag nog by dié tak betrokke te raak: SMS "Bethlehem" na 31481 (R1).
rekord@rekordmediafs.co.za
| 05 | COMMUNITY
072 757 0514
SPCA Bethlehem ontvang reuse skenking
FOTO: FACEBOOK
BETHLEHEM: Die SPCA Bethlehem tak het ‘n reuse behoefte aan hondekos en die organisasie het op Donderdag 29 April ‘n dringende inskrywing op Facebook gemaak, waar hulle inwoners en besighede gevra het om broodnodige donasies te maak. Hulle inskrywing was skaars koud, toe Afgri Bethlehem by hulle perseel in die industriële gebied gestop het met ‘n reuse donasie. Afri Bethlehem het ‘n total van 850kg hondekos by hulle afgelaai. ‘n Woordvoerder het daarna ‘n inskrywing gemaak en gesê: “Die skenking is soos manna uit die Hemel, ons gebede is verhoor! Dankie Afgri!”
rekord@rekordmediafs.co.za
| 06 | COMMUNITY
072 757 0514
Municipality tackles potholes by full force
PICTURE: FACEBOOK
BETHLEHEM: The Dihlabeng Local Municipality has conducted several road fixing projects in Bethlehem. The most recent streets that was tackled by workers is Lomond Street, the corner of Commissioner and Robertson Street. The local traffic department are participating in the projects to make sure motorists are guided through these routes and prevent accidents and to indicate alternative routes clearer. Motorists are asked to please be patient, as many such projects will take place during the next few weeks in Bethlehem.
rekord@rekordmediafs.co.za
| 07 | ADVERT
072 757 0514
rekord@rekordmediafs.co.za
| 08 | COMMUNITY
072 757 0514
BETHLEHEM: Truida Kestell groet vir Susan Smith. Susan was vir 32 jaar aan Truida Kestell Skool verbonde. Haar leiding en kundigheid by die OODepartement sal baie gemis word. “She always had the children’s interests at heart and would go out of her way to recommend the right therapist for the learners’s specific needs. Functions arranged by her were always done in style.” Geniet die welverdiende ruskans.
Skolenuus – School News – Skolenuus
Truida Kestell Skool sê vaarwel aan Susan Smith