DIHLABENG REKORD

Page 1

Dihlabeng Now you know! Nou weet jy! 19 February 2021 | Edition 05 - 2021 | rekord@rekordmediafs.co.za

Die #Ons Sal Self projekte in Bethlehem kry woema! BETHLEHEM: Volgens die Facebook blad, ‘Dihlabeng Concerned Citizens’, staan hulle bekend as die Dihlabeng-AksieForum of ‘Dihlabeng-ActionForum’. Hierdié tipe aksie groepe is nie ongewoon. Hulle spring op soos paddastoele in stede en dorpe en is bloot die aksie van inwoners wat nou keelvol is om te wag dat munisipaliteite iets aan hulle dorpe doen en self inspring om ‘n verskil te maak. ‘n Mooi voorbeeld hiervan gebeur in Senekal. Die mense wat betrokke is het ‘n hart vir hulle

dorp. Isoldé Laesecke het Donderdag middag terugvoering gegee van alles wat reeds die week in Bethlehem voltooi is. Sy het dié inleiding gegee: “Die gees van Dihlabeng-AksieForum versprei beslis. Jong en oud, manlik of vroulik aanvaar die uitdaging om ons dorp weer skoon te maak. Die mense wat betrokke raak by #OnsSalSelf is daartoe verbind om deur te druk. Die absolute tevredenheid om terug te kyk...(vervolg op bladsy 3)


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.