DIHLABENG REKORD

Page 1

Dihlabeng Now you know! Nou weet jy! 12 February 2021 | Edition 04 - 2021 | rekord@rekordmediafs.co.za

Besighede help SPCA met oop hande, harte en beursies!

▪ Corné van Noordwyk

Op die eerste foto links is Marius Dreyer (SPCA) by die Pick & Pay-span waar hy nóg ‘n stewige skenking van dierekos ontvang.

BETHLEHEM: Afgesien van ‘n pandemie wat die ekonomie bedreig en besighede regoor die land kniehalter, is daar nogsteeds besigheideienaars wie se hande, harte en beursies sonder huiwering oopgemaak word vir ‘n goeie saak. Daar staan selfs in Prediker 3:19 ‘Die lot van mense en diere is dieselfde. Die mens is nie beter daaraan toe as die diere nie.’ As ‘n mens rondsnuffel…(vervolg op Bladsy 4)


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
DIHLABENG REKORD by Veldbrand Dihlabeng - Issuu