Die kroon kom Bethlehem toe!
Veldbrand Dihlabeng het in die vorige uitgawe berig oor Yulienke Jacobs, ‘n Gr10 leerder van Hoërskool Witteberg wat al die pad na Suid Amerika toe gevlieg het, om deel te neem vir ‘n Internasionale titel Haar skool,Witteberg,konopsosialemedia die goeie nuus met Bethlehem deel, dat Jacobs ‘n kroon huistoie bring Hulle skryf op Facebook: “Yulienke Jacobs is pas gekroon as ‘Miss Teen International’ in Equador, Suid Amerika! Baie geluk Yulienke! Jy’s ‘n ster.”AldavanderMerwe,‘nbekende sakevrou van Bethlehem het op sosiale media geskryf: “Baie baie geluk Yulienke jy maak ons Bethlemietetrots!”







FOTO: Die DA het in Maart 2021 foto’s van Fouriesburg se aanleg op sosiale media gedeel (Facebook)
FOURIESBURGDaarisonlangsindiemediaberigdatdie vee op ‘n plaas net buite Fouriesburg soos vlieë begin vrek weens die feit dat hulledierioolwatervan‘n aangrensende rioolsuiweringsaanleg drink. Diere is in ‘n sieklike toestand gevind, sommige het gevrek, waar hulle langs mangate wat oorloop,gelêhet Volgensdieopkomende boere,watdiegrondgebruik,wordhulle diere word hulle vee nou al ‘n geruime tyd siek, maar klagtes daaroor by die plaaslike munisipaliteit het op dowe ore geval Die diere wat reeds gevrek het sluitinskape,bokke,perdeenkoeie en

Fouriesburg boer se vee vrek van riool-water

sommige het na bewering dringend mediese hulp benodig Die boer het aan die media vertel: “Ons is opkomende boere, so die munisipaliteit het hierdie grond aan ons toegestaan om ons eie boerdery op die been te bring en ons waardeer dit, maar ons diere in gevaar, want hulle word óf baie siek óf, nog erger, vrek van die vuil water” Volgens wat berig word probeer hy nou al baie lank na die munisipaliteit uitreikmet sy probleem, maar word daar niks aan die aanleggedoennie Volgenshomisditnie net‘ngesondheids risikovirsydierenie,
maardiereukbydieaanlegisondraaglik. Die boer vertel 37 koeie, 15 skape, twee bokkeentweeperdeistanssiek,maarhy kan nie die mediese onkostes uit sy eie sak betaal nie. Hy vertel verder dat hy gelukkig is as hy ‘n bees vir R4000 kan verkoop kry want die gemeenskap wil nie die beeste koop nie, omrede hulle weet hulle drink vuil water Die Vrystaatse Departement van Landbou se woordvoerder, Zimasa Leputla, het gesê die departement is bekommerd oor die beestewatvrek Volgens (vervolg op Bladsy 3)

(vanaf Bladsy 2) die Departement sal dit ’n negatiewe impak op voedselsekerheid hê. Volgens hulle moet die probleem dringend aangespreek word, en verduidelik dat selfs die Provinsiale Departement van Water en Sanitasie ‘n ondersoek kan doen Vystaat Landbou se kommersiële bestuurder, dr Jack Armour, het gesê die situasie is baie hartseer aangesien dit opkomendeboerewatdiemeesteverloor,enhet bygevoeg dat die munisipaliteit verantwoordelikheid moet neem en dringend aan die suiweringsaanleg moet werk Die woordvoerder van die Nasionale Departement van Water en Sanitasie, Sputnik Ratau, het bevestig dat hulle kennis dra van die diere wat vuil water drink, maar beweer dit is nie die oorsaakdathullevreknie Hyhetgesêhullevrek weens hulle “in die modder in die damme buite die aanleg vasval en dan versuip” . Ratau het sê: “Volgens die Dihlabeng Plaaslike Munisipaliteit, is hulle besig om die probleem aan te spreek en word daar herstelwerk aan die aanleg gedoen. Daar is kontrakteurs aangestel om herstelwerk te doen en het hulle al 70% vordering gemaak.
Die kostes van die werk word uit die munisipaliteitsebegrotinggefinansier”
Bethlehem onderwyser ontvang Kader Asmal toekening
■ BETHLEHEMDie Vrystaatse Onderwys Departement het onlangs eer en erkenning gegee aan 54 onderwysers, deur die gesogte Nasionale Onderrigtoekennings (NTA) geleentheid wat op Vrydag, 14 Oktober in Bloemfontein gehou is Kandidate het erkenning ontvang vir hul volgehoue werk om die karakter en toekoms van hulle leerders te vorm, asook die handhawing van die standaarde van dié beroep Hierdie erkenning is in ooreenstemming met hierdie maand wat opgedra word aan die herdenking van onderwysers, wat tradisioneel op Wêreldonderwysersdagop5Oktobergevier word Die tema vir hierdie jaar is "Die
Foto: Facebook

transformasie van onderwys begin by onderwysers."Elkeenvandie54provinsiale finaliste in die 13 kategorieë, het huis toe gestap met R10 000 Kategoriewenners het ook bykomende pryse ontvang wat skootrekenaars, televisies, slimfone en eksterne hardeskywe ingesluit het. Van hierdie finaliste het die 13 kategoriewenners gekwalifiseer om vir die NTA Nasionale titel mee te ding Dit is die 22ste NTA geleentheid wat gehou was Ons eie Seyanokeng Sejake van die Thabang PrimêreSkoolhierinBethlehem,wasonder hulle en het 'n ‘Kader Asmal Lifetime AchievementAward’virhomselfingepalm










Skole blad


Nasionale wenners en naaswenners van “Op die Planke” aangekondig
“OpdiePlanke”seNasionalewennersennaaswennerisonlangs deur Primêre Skool Jordania aangekondig Die skool het met ‘n prag foto van die leerders gespog en skryf op Facebook: “Baie geluk aan die volgende Jorrie leerders wat die afgelope naweek (16 Oktober) aan die Nasionale finaal van “Op die Planke” te Leeuwenhof Akademie deelgeneem het en in hul onderskeie grade as Nasionale wenners en naaswenner aangekondig is!

Hulle is Van links na regs; Heiken Venter (Graad 7); Naaswenner, Danielle Venter (Graad 4); Nasionale wenner, Lexi Willemse (Graad 5); Nasionale wenner & Leonelle van Niekerk (Graad 6) Nasionale wenner. Afwesig was Xanyke Swart (Graad-7) Nasionale wenner. Die Jorries is trots op jul puik prestasie!” Tientalle het op Facebook gereageer en ook op dieinskrywingkommentaargelewer.Eenpersoonskryf: “Julle is almal só oulik, baie geluk aan elkeen van julle!”
Foto: Jordania (Facebook)

As ‘n radio mens my lewe lank is die uitdagings om ‘n koerant saam te stel, heeltemal iets anders, maar daar is tog dinge wat op die ou einde van die dag die media, in klank of visuele vorm, uniek maak. In my 22 jaar agter ‘n mikrofoon, was dit nog altyd my passie om vir mense HOOP te gee in die vorm van ‘n “voel goed” storie Ek probeer dit nogsteeds regkry met elke Veldbrand koerant. In vandag se tye is dit nie altyd só maklik nie. As dit nie krag probleme is nie, is dit korrupsie of moorde. Die kuns is om dieper te delf, in enigé storie en die “voel goed” deel daarvan op die skinkbord neer te sit voor die leser.









Om terug te kom by ‘passie’... Passie is my woord van die week. As iemand jou vra wat jy doen vir ‘n lewe en jy nie hoendervleis kry terwyl jy die persoon antwoord nie, is jy dalk agter die verkeerde lessenaar of hou jy die verkeerde stuk gereedskap vas? My raad: Vind jou passie en gee dít vlerke! Lekker week...

Voel jy dalk ook gedaan gejaag om deadlines te haal, suf planne gemaak om die skedules te laat uitwerk, moeg geskarrel om almal se grille te bevredig? Dis soos Tetris speel en die blokkies wil nie pas nie en val deur sonder dat jy punte kry! Of soos om daai borde op die stokke te laat balanseer en dit val die een na die ander in skerwe Wel, lees bietjie hier: “Kom julle alleen saam na ’n stil plek toe en rus ’n bietjie” (Mark 6:31). Is dit nie ’n fantastiese uitnodiging van Jesus nie? Hy weet ons het nodig om bietjie tot stilstand te kom, bietjie te stop met al die gejaag, bietjie te sit, bietjie te rus en asem te skep En waar beter as by Hóm? Hy sê ook: “Kom na My toe, almal wat uitgeput en oorlaai is en Ek sal julle rus gee” (Matt. 11:28). Dis as ons gaan stilsit by Hom, as ons oorgee en terugleun in sy arms, dat ons regtig verfris en vernuwe word, dat ons weer die “jeugdige krag van ’n arend” kry. Ek het ook hierdie gelees in die Message: “I'll contemplate his beauty; I'll study at his feet. That's the only quiet, secure place in a noisy world, the perfect getaway, far from the buzz of traffic”. (Ps 27:4 5). Hoe gaan jy dit vandagpraktiesdoen?
Klitsgras Kitchen delight
pram stoot 'n nasionale sport was het die dorp van ons loshande gewen Is dit nie amazing om te sien hoe vrugbaar die gemeenskap van ons is nie? So kry ek myself om voor 'n pram pusher te staan in die lyn terwyl jou klitsie wag om te betaal. Nou die is een van daai famous sussies wat met elke geleentheid (en begrafnis want die kos is mos gratis) nie kan wag om jou te vertel hoe swaar sy kry en of jy tog nie 'n paar van jou eie sente wat jy so hard voor gewerk het kan afstaan om te help om die gesin wat elke seisoen groter word te help voed nie Terwyl sy so staan en vra, lui haar foon So plat en luuks, net soos daai tannie in die silwer fortuner sin Dis "pappie" wat wil weet hoe laat begin EFC vanaand? "Kyk op channel 207" kom die antwoord. Sjoe, DStv premium wat ek self nie eens kan bekostig nie Ek glimlag en sê nee, ek kan haar nie help nie Jammer, maar as swaar kry vandag gekoppel is aan luukse fone, Dstv en duur siggarette dan wil ek ook arm wees Prammie kon lankal die fabriek se deure gesluit het maar die verskonings kom vinniger as 'n reënbui aan oor hoekom die sleutel nog die deure kan oopsluit Ek sug, dis weereens net 'n keuse wat jy vir jouself moet maak Sterkte met die pramstoot Klitsie

Spicy Cottage Pie Recipe

Recipe Ingredients
Sunflower oil

finely chopped
wheat flour
spice
beef mince
Balls Chutney
brown mushrooms,
Topping
peeled and cut into
Recipe Method









Preheat the oven to 200 ºC. Sauté onion in oil until soft Stir in flour, barbecue Spice and beef mince Cook over a low heat until mince changes colour Gradually add water, chutney, mushrooms and corn, then cook for 15 20 minutes Add peas and parsley and allow to heat through

Topping: Meanwhile, boil the potatoes. As soon as they're cooked, drain and mash them in the pot while still steaming hot. Beat in the seasoning, butter or margarine, cheese, mustard, baking powder and enough milk to give a creamy texture. Place the meat and sauce in a greased ovenproof dish Cover with the potato topping Spread with a knife to create peaks Bake for 15 minutes or until golden brown on top
or margarine
cheddar cheese, grated
mustard
powder
fat milk
Hints & Tips
A great dish to freeze. Cool to room temperature, cover with plastic wrap and freeze for up to 3 months To reheat: defrost completely and then warm in the oven at 180 ºC for 30 minutes or until heated through
sick of following my dreams, man. I'm just going to ask where they're going and hook up with them later."
International Girls ITC day aims to inspire women to pursue Information and Communication Technology

It feels a bit odd to have a day specifically for girls in ICT but yet we do haveoneeveryyear,thisyear(2022)itwason28thofApril Thedayaims to inspire women to pursue Information and Communication Technology (ICT) career opportunities. Why do we need a specific day for this? Says AlidaHattingh of BostonWelkom, “aspecific day:A)Highlightsawareness of the career opportunity that has been the domain of men, and opens up new opportunities for women to consider and B) With digital playing an integralandincreasingroleinourlives,thisdaymarksasignificantstarting point equalising the ICT playing filed in terms for opportunity as well as salaries and status. This serves to facilitate social development and economic growth for all.” While girls across the world tend to outperform boys in reading and writing skills, they surprisingly continue to be under represented in science, technology, engineering and mathematics (STEM) Kennedy Ndlovu, Executive Director, Boston Education Trust, provides insights into the stumbling blocks and solutions to closing South Africa’s current digital gap: STEM status quo in SA: While women are underrepresented in ICT, this is further exacerbated by the low STEM achievements in the South African school system. This in turn impacts students’eligibilitytostudySTEMrelatedcoursesatatertiarylevelsuchas science,engineeringorcommerce,excludingthemfromthesecareers Says Alida, “With Boston’slearning methodologies designedto cater to all paces oflearning,andvaryinglevelsofentrypoints,weovercomechallengesfaced bywomen,totheextentthatthenumbersoffemalevsmalestudentsinICT at Bostonareroughlyequal!!” SA’s digital gender gap:TheUnitedNations International TelecommunicationUnion (ITU)estimatesa skills shortfall of candidates for over two million jobs in the ICT sector within the next five years This provides a great opportunity for girls and young women who learntechskillssuchascoding,appdevelopmentandcomputersciencefor
successful employment, aswell asusing these skills inother fields, mostof whicharerelyingmoreheavilyonadigitalcomponent DatafromtheWEF (WorldEconomicForum)GlobalGenderGapreportshowsthatgendergaps are more likely in fields that require these ‘disruptive’ technical skills. According to PWC, (Price Waterhouse Coopers) in South Africa, the proportion of females to males who graduate with STEMrelated degrees is unbalanced Womenareunderrepresentedinmathsandstatistics(4:5),ICT and technology (2:5), as well as engineering, manufacturing and construction (3:10), (WEF statistics) Women currently hold 19% of tech related jobs at the top 10 global tech companies, men hold 81%. In leadershippositionsattheseglobaltechgiants,womenmakeup28%,with menrepresenting72% Kennedyaddsthatwomenwhochoosetopursuea STEMcareer,willlikelylaterfacetheprospectofunequalpayandrestricted careerprogression A buffer against future socio economic threats: Being part of the exponential growth of the ICT sector and addressing pay differenceswillempowerwomenfinanciallyandsocially Howeverthereare stillhurdlestoovercomewithwomenintheICTsectorreportedlycurrently earning20%to25%lessthantheirmalecounterparts.“Weneedcompany’s HRandleadershiptoaddressthisurgently!”saysAlida “Theonusisonus, wecannotwaitforgovernmenttosolvethis’ Remediatingthissituationhas economicbenefitsofadvancingworkforceequalityandadding32%inGDP growth and 65% reduction in the number of unemployed job seekers, accordingtoPWC “TheBostonEducationTrust willcontinueswithitsgoal to produce ICT graduates who will be economically active,” says Kennedy. Alidaconcludesthat,“theICTfiledhassomanyopportunitiesandopensup doorsforemploymentforall Whetherinsocialmediaparticipation,coding and creating apps, or addressing network issues or uploading course materialatacampus,ICTisthecareerofthefutureforall!”
What’s on Openview
OPENVIEW is for everyone!
most viewed English language channel in the country. They are the destination of choice for local and international entertainment a place where viewers can come together to set watch the best in local and international entertainment e tv, Home Of The Best Local & International Entertainment ■ LEBOHANG TLABA
Penguins Of Madagascar
Saturday at 08:00 PM only on eMovies
Penguins of Madagascar (PG Animation) is a 2014 American computer animated spy action comedy film produced by DreamWorks Animation and distributed by 20th Century Fox. Starring the voices of Tom McGrath, Chris Miller, Christopher Knights, Conrad Vernon, Benedict Cumberbatch, Ken Jeong, Annet Mahendru, Peter Stormare and John Malkovich, it is a spin off of the Madagascar film series and takes
place directly after the events of Madagascar
3: Europe's Most Wanted, following the penguins Skipper, Kowalski, Rico and Private as they join forces with the North Wind intelligence agency to stop the octopus Dave, who seeks revenge on all penguins across the world by capturing them Apart from the main characters, it is not directly related to the Nickelodeon TV series of a similar name
105
Verdeelde Liefde
Telenovela
finds out about Ekrem's affair. Mehdi tells Zeynep he had a relationship with Benal Nuh is shattered by Emine's budding
with Faruk. Demet Ozdemir (2019)
07:00 PM
MasterChef USA
PG13L Reality Competition WED, they complete preparation of their three course menu for the judges, Gordon Ramsay, Christina Tosi and Aaron Sanchez, and returning special guest Joe Bastianich.































