BETHLEHEM REKORD

Page 1

join us on

Bethlehem Clarens Fouriesburg

072 757 0514

RDE17

21-28 June 2019

rekordmedia1@gmail.com

072 757 0514

Wat gemaak as jou oop hek ewe skielik toe staan? Rekord receives membership to the Association of Independent Publishers The AIP is considered to be the biggest umbrella association of grassroots newspapers in South Africa. “It’s a honour to be part of the AIP and one step closer to ABC accreditation” Rekord editor Simonè Swanpoel stated. This newspaper is now a member of the AIP.

Na aanleiding van die aantal aanvalle wat die laaste tyd by toe plaashekke wat gewoonlik oop staan plaasgevind het is daar versoek om die volgende veiligheidsmaatreëls met ons lesers en veral boere te deel: 1. Mens moet vooraf by 'n hek 'n ontsnaproete vir jou self uitwerk waar deur jy kan wegjaag. 2. Onthou dis makliker om deur 'n gewone plaasdraad te jaag as deur 'n vasgemaakte hek. 3. As dit moet dan jaag jy vorentoe eerder as om te "reverse" en om te draai. 4. Moet nie dat jou voertuig stol of vrek nie. As dit nodig is oefen dit 'n paar keer by jou hek - dit sal jou in die eerste plek selfvertroue gee. 5. Bly te alle tye binne in jou voertuig met die deure gesluit. 6. Sodra jy veilig is waarsku ook jou huismense of bure wat ook die pad gebruik.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.