Skip to main content

DIHLABENG REKORD

Page 1

Clarens|Fouriesburg|Rosendal|Paul Roux

NOU WEET JY ● NOW YOU KNOW WEDNESDAY February 19, 2020 | 072 757 0514 | E-mail: editor@rekordmediafs.co.za | DEADLINE: Thursday 17:00 | Edition 04/2020

Suspects sought for robbing Jewellery store in Bethlehem BETHLEHEM: Police in Bethlehem request community assistance in locating two suspects who robbed a wellknown jewellery store in Bethlehem Central Business District (CBD). About 70 pieces of jewellery were stolen by two unknown suspects It is alleged that on 17 February 2020 in the morning a 38year-old employee at the Jewellery store was on duty when one of the two suspects entered the store pretending to be a customer. While the employee was busy trying to assist him, another suspect suddenly came in and went behind the cabinets where jewellery is kept. The victim tried to stop him and the suspect showed her a gun under his jacket. Both suspects grabbed jewellery from the cabinets and left the store. It is alleged that both suspects fled the scene with a silver Kia Picanto. No arrests have been made yet. Free State Provincial Commissioner Lieutenant Baile Motswenyane is appealing to anyone who can assist with the information that might lead to the arrest of the suspects to contact Detective Captain Lesuoa Mokoena on 083 566 9585 or Crime STOP on 08600 10111.

BVHS wen Goudveld- liga Die 1ste krieketspan is gekroon as die nuwe kampioene van die Goudveld-liga. Hoërskool Goudveld het die loot gewen en besluit om eerste te kolf. Ondanks 'n goeie begin van Goudveld se openingskolwers, word hulle uitgeboul vir 132 lopies in 38 boulbeurte. HJ Smit se boulvertoning (2/17 in 10 boulbeurte) was uitsonderlik en het daardeur die tuisspan in die middelboulbeurte onder geweldige druk geplaas. Henro Claasen (3/22 in 6 boulbeurte) met sy aggressiewe boulwerk het vir HJ goed ondersteun. Die kaptein, Dian Labuschagne, het sy troepe op 'n besonderse manier gelei en was deurentyd in beheer van die verrigtinge op die veld. Voortrekker se openingskolwers het 'n goeie fondasie gelê vir die res van die kolwers om die teiken suksesvol te jaag. Lorenzo Spyer (38) en Dian (21) se vennootskap van 83 om die eerste paaltjie het Voortrekker in 'n goeie wenposisie geplaas. Goudveld het egter sterk terugbaklei en 3 vinnige paaltjies geneem aan die einde, maar dit was nie genoeg om te verhoed dat Voortrekker hulle telling verbysteek in die 34ste boulbeurt met 5 paaltjies staande nie. Dit is die eerste keer sedert die 2013/2014-seisoen dat Voortrekker die Goudveldliga wen. Trekkertrots


NUUS

02 NEWS

February 19, 2020

Voortrekkers ryg medaljes in SASOLBURG: Tydens die Noord-Vrystaat Interhoër swem te Sasolburg eindig die BVHS-meisiespan eerste met 45 medaljes en

V.L.N.R.: C. Fouché, E. Bester, C. Koster, K. Engelbrecht. Agter: K. Fourie, J. Carstens, A. Fourie, J. Schnetler, L. Campher

die BVHS-seunspan eindig tweede met 32 medaljes. Bethlehem Voortrekker Hoërskool eindig algeheel tweede by die byeenkoms.

V.L.N.R.: K. Outram, S. Naudé, J. Smith, R. Botha, W. Botha, P. Botha, R. Hattingh.

Anke Fourie van Bethlehem Voortrekker Hoërskool verwerf 10 goue medaljes tydens die Sasolburg Interhoër Swem Sy het uitgeblink in die volgende items: 50 m vryslag, 50 m vlinderslag, 200 m vryslag, 200 m vlinderslag, 100 m vlinderslag, 100 m vryslag, 400 m IM, 800 m vryslag, medley aflos en vryslag aflos.

Robbie Hattingh van Bethlehem Voortrekker Hoërskool verwerf 9 medaljes tydens die Sasolburg Interhoër Swem Hy het uitgeblink in die volgende items: 1 Goud vir 200 m vlinderslag, 6 silwer vir 800 m vryslag, 400 m vryslag, 200 m vryslag, 100m vryslag, 100 m vlinderslag, 200 m medley aflos en 2 brons vir 50 m vryslag, 200 ladder relay.

Independent HERBALIFE member Call me for products Bess on 072 400 8103


NUUS

Suspect in court for alleged murder of his girlfriend BETHLEHEM: Mduduzi Mdakane, 41-years-of-age appeared before Bethlehem magistrate today, 18 February 2020 charged with murder. The case is postponed to 25 February 2020 for formal bail application and the suspect remains in custody. It is alleged that on 16 February 2020 in the afternoon Mdakane was walking with his 27-year-old girlfriend, Dibuseng Khahleli in the street at Bohlokong before they started quarrelling. It is further alleged while arguing suspect took out a knife and stabbed deceased next to the ear. She was rushed to the hospital where she succumbed to her injuries. Provincial Commissioner Lieutenant General Baile Motswenyane says she is often disturbed when women suffers loss of their lives in the hands of their intimate partners. Signs and symptoms of toxic and abusive relationships are always there and if people must seek help as soon as possible. Death is one of the most ending results of Domestic Violence which is totally unwarranted, concludes Lieutenant General Baile Motswenyane. A 15-year-old learner of Hoërskool Waterkloof is still in an induced coma after falling off his horse during a freak accident in January. Daniël van Wyk is an avid Western Mounted games rider. He represented the Free State for three consecutive years during the national championships. During a trip to a family farm in Bethlehem, a group of riders got on the back of their horses for a swim in a dam on the farm. His father, Frans, suddenly saw his son lying on the ground. He rushed over to him and could see that his son was badly hurt. He hit his head against the ground. I immediately phoned an ambulance. Paramedics rushed to the scene not more than 20 minutes after my call. He was taken to a hospital in town and later that afternoon he was transported via a helicopter to Unitas in Centurion.”

03 NEWS

February 19, 2020


NUUS

04 NEWS

February 19, 2020

BHM Marathon klub geniet Sasolburg

Maudie van der Merwe

Joe Taylor, Leon Roos

Ernst Burger wys wat werk na ‘n Marathon, Steri Stumpie.

Jacqueline Claassen


ADVERTENSIE

05

ADVERTISEMENT

February 19, 2020


NUUS

06 NEWS

February 19, 2020

Bethnet steeds die voorste internetverskaffer ► Susan Marè BETHLEHEM: Nie elke dorp in die Vrystaat is so gelukkig om ‘n internetdiensverskaffer van hoogstaande gehalte te hê nie. Bethlehem is. Danksy die gehalte dienste wat die afgelope dekade al in Bethlehem gelewer word, gaan Bethnet as ‘n prima internetverskaffer steeds van krag tot krag. Eienaar Jacques Windt sê hy glo daaraan om altyd op die voorpunt van die nuutste tegnologiese ontwikkeling te wees. Bethnet is in die proses om ‘n vessel-optiese netwerk (fibre optic network) in die woonbuurte van La Provence en Jordania aan te bring. Ander woonbuurte sal volg. Hierdie innoverende stap om steeds net die beste internet aan kliënte te verskaf is ‘n eerste inisiatief in

Bethlehem. Jacques sê die positiewe ondersteuning van die plaaslike Dihlabengmunisipaliteit en van kliënte het hierdie stap van verdere ontwikkeling moontlik gemaak. Dit was ‘n uitdaging om al die vereistes vir die ontwikkeling deeglik te beplan en die volledige besonderhede en vereistes aan die munisipaliteit voor te lê, maar dit is die enigste manier hoe dinge gedoen word.” Alles is 100% in plek en hy glo en weet die gewilligheid van Bethnet om te innoveer is tot voordeel van alle bestaande en voornemende kliënte. Dit het tyd geneem om die toestemming van die Independent Communication Authority of South Africa (ICASA) te verkry en om die korrekte prosedures by plaaslike regering te volg. “’n Stabiele internetdiens is

ononderhandelbaar in in vandag se tyd. “Ons kry hoeveel terugvoering van kliënte wat meer spoed en stabiliteit van hulle internet dienste verwag,” sê Jacques. “Wat in ons voordeel is hier by Bethnet, is dat ons kantoor sentraal in Bethlehem geleë is. Bethnet-kliënte hoef nie ure lank te sukkel met call centres om by ‘n oplossing vir internetprobleme en swak seine uit te kom nie. Ons is altyd beskikbaar, en gewillig om te help. By ons gaan jy nie net ‘n nommer wees nie. “Bethnet voer groot planne in die mou rondom verdere ontwikkeling. Ons bedank almal wat lojaal is teenoor ons en verseker kliënte van ons voortgesette passie om aan hulle die beste en mees stabiele internetdiens in Bethlehem te lewer.”


NUUS

T20 Wenners! BETHLEHEM: Die eerste krieketspan het Vrydag teen Witteberg 'n T20 gespeel en het hierdie hoogs kompeterende wedstryd met 19 lopies gewen. Kaptein Dian Labuschagne het 41 lopies aangeteken terwyl Henro Claasen 31 lopies bygedra het. Voortrekker slaag daarin om sy 129 lopies te verdedig en boul Witteberg uit vir 110. Victor Nel (3 paaltjies vir 14 lopies) en Henro (3 paaltjies vir 10 lopies) was die beste boulers.

Sonskyn Dienssentrum hou skrikkelfees op 29 Februarie 2020 met verskeie kosstalletjies met boeppensbroodjies, broersusters, pannekoek, gebak en verskeie kosstalletljies. Daar gaan handwerk, plante, 'n wit olifanttafel en boeresports wees. Kom geniet die dag saam en ondersteun die Sonskyn Dienssentrum.

07 NEWS

February 19, 2020


KOMMENTAAR

| VIR DIE REKORD

Tot volgende week Gerhard Olivier Redakteur

| ONS MISSIE ■ Om ons lesers... volledig, betroubaar, objektief en geloofwaardig in te lig oor die nuusgebeure in ons gemeenskap. ■ Ons verbind ons... tot geen politieke party of ideologie nie. ■ Ons streef na... die waarheid, objektiwiteit en die belange van die gemeenskap in ons beriggewing. ■ Ons beywer ons vir... persvryheid, menseregte en die ekonomiese en maatskaplike opheffing van die dorpe waarin ons digitale koerant versprei word.

Deadline Friday 17:00 Advertising 072 757 0514 Editorial 073 847 2468

February 19, 2020

| MEESTER

Dis hartseer dat omstandighede in ons gemeenskap so verswak het dat as dit nie danksy lede van die gemeenskap was nie sou ons nie (en die hang af van waar jy bly…) 1. Nie lopende water gehad het want ons raadslede moet plan maak terwyl die Munisipaliteit verder verval 2. Persone hulle eie tyd inboet om die basiese dienste te lewer 3. Ons ingelig hou oor dit wat saak maak in die gemeenskap 4. Ons veilig hou deur die buurtwag te beman en te bestuur 5. Na mense en diere uitreik wat dit nie breed het nie 6. Altyd bereid is om te help maak nie saak of dit naweek of in die middel van die aand is nie Ons besef nie altyd die “sacifices” wat die mense maak nie en in baie gevalle aanvaar ons dit as die norm. Elke jaar bied Rekord die “Rekord persoon van die jaar aan” en in 2019 het ons besluit om dit nie aan die einde van die jaar te hou nie maar in die begin van die jaar. Die tyd om erkeninng te gee is hier en ek wil u graag uitnooi om dardie persoon in die gemeenskap te nomineer. U kan per whatsApp u nominasie na 073 947 2468 WhatsApp/SMS. Begin met die dorp waar u bly, gevolg deur die persoon en hoekom u die persoon nomineer. Nominasies eindig einde Maart maar moenie wag nie, stuur u nominasie vandag in.

Contact us

08 COMMENT

Deur Danie Cronjè

| WHAT’S ON

| HEUNINGDRUPPELS

Events can be published in this column at a set fee. To find out how much it will cost send us your event details as you would prefer it to be published to editor@rekordmediafs.co.za

■ FAURESMITH:

“God is the source and sustainer of everything.” (Rom 11:36) Die Here is die bron van alles. Alles het by Hom ontstaan en het deur Hom ontstaan. Hy is die Begin en die Einde, die Eerste en die Laaste, die Alfa en Omega. Hy hou alles in Sy hand en alles wat ons is en het en nodig het kom van Hom af. Met Sy eie hand het Hy vir elkeen van ons ’n unieke porsie afgemeet. “Wat ek ontvang, kom alles van U af. ’n Pragtige deel is vir my afgemeet, ja, wat ek ontvang het, is vir my mooi.” (Ps. 16:5,6) Kyk wat is alles in Sy oorvloed-stoor vir ons: “Wat die oog nie gesien en die oor nie gehoor het nie, en wat in die hart van 'n mens nie opgekom het nie, dit het God gereed gemaak vir dié wat Hom liefhet.” (1 Kor. 2:9) Dit is alles wonderlik, maar nou het ek gewonder: is dit wat Hy vir my en jou gee genoeg vir ons? Is ons tevrede met die gawes, geld, goed, gesondheid, genade wat Hy vir ons gee? Of die eintlike vraag: Is die Here genoeg vir jou? Kan jy werklik uit jou hart uit sê: “Die Here is my Herder, ek kom niks kort nie?” (Ps. 23:1) Is Hy genoeg vir jou as jy jou werk verloor het? Is Hy genoeg as jy by ’n geliefde se graf staan? Is Hy genoeg as jy slegte nuus in die dokter se spreekkamer gekry het? Is Hy genoeg as jy nou net uit die skeihof uitgestap het? Is Hy genoeg as dinge nie uitwerk soos jy gehoop het nie? Ek wéét Hy is en ek wil dit met my hele hart glo en leef. ~ Wilna Botha

Weiveld Bonsmaras bied op die 22 Februarie 2020 n Boeredag en Musiek Fees aan.Ons gas kunstenaars is Liezel Pieters, Elizma Theron, Ricus Nel en Nicholis Louw. R60.00 van elke kaartjie wat verkoop word gaan aan die Droogte Hulp Fonds geskenk word, daar gaan ander aktiwiteite wees en ook kaartjies verkoop word om die kans te staan om n speen kalf te wen en die winste van die kaartjies plus die kontant kroeg se winste gaan ook aan die fonds geskenk word. Die aand word afgesluit met n Boere Jol (Dans) in die skeer stoor. Daar is ook kamp geriewe beskikbaar bring net jou eie tent karavaan of boswa. Kaartjies is beskikbaar by computicket en jul kan ons kontak per epos weiveldbonsmaraboeredag@gmail.com

■

KROONSTAD: QT Boerefees vind die week plaas. Siend advertensie in die uitgawe vir meer inligting.

■

BETHLEHEM: Ciglers Bethlehem Saalperd skou vind vanaf 6 Maart plaas. Sien advertensie in die uitgawe vir meer inligting.

■ FRANKFORT:

Die Wilgie fees word vanaf 13 Maart 2020 deur Hoërskool Wilgerivier, Frankfort aangebied. Sien advertensie in die uitgawe vir meer inligting.

Write to us at editor@rekordmediafs.co.za We welcome letters for publication. 300 words or less. Anonymous letters will be published on condition your real name and contact number appears in the letter and is known and verified by the editor. The opinion is expressed in letters is not the opinion of the editor or this newspaper. Rekord only accepts e-mails. No faxes.

Code of Conduct

Copyright

This publication is obligated to report news truthfully, accurately and fairly. Should you feel we do not adhere to the Press Code you can submit a complaint to the Press ombudsman at pressombudsman@ombudsman.org.za All rights and reproduction material published in this publication are hereby Reserved In terms of the copyright act.

The reproduction or broadcast without written permission of any material published in REKORD and its supplements is forbidden and expressly reserved to RMP, under section 12(7) of the Copyright Act. 1978 and any amendment thereof. REKORD is published by REKORD MEDIA FS .


ADVERTENSIE

09 ADVERTISEMENT

February 19, 2020


RUBRIEKE

| KITCHEN DELIGHT

10 COLUMNS

February 19, 2020

| CHUCKLE

| LOL

Teacher: “Ok people, give me the names of cities that you know…” Mantashe: “New York City!” Teacher: “Good! And you Mbeki?” Mbeki: “Joburg City!” Teacher: “Very good! Your turn, Zuma.” Zuma: “Electricity?!” Teacher: “Uhhhhm, what?” Zuma: “I’m kidding, Rhythm city!” Teacher: “Mxm, Malema please help your friend…” Malema: “Pie City!

| FOCUS

Classic Lamb Shanks Hearty winter food at its best! Lamb shanks, slow cooked with seasonal vegetables and red wine until the meat falls off the bone. Recipe Ingredients 30 ml olive oil 4-6 lamb shanks (1.1-1.6 kg total) – 1 per person ½ head garlic – cut the head across the centre so the exposed cloves are visible 600 g pkt SPAR Freshline Chunky Veg Soup vegetable mix ½ a sachet SPAR tomato paste (60 g) 500 ml SPAR chicken stock 350 ml red wine 4 SPAR bay leaves 1 stalk fresh rosemary 1 SPAR Cinnamon Quill Recipe Method Turn oven to 160° C. Season shanks well and seal them off in a little oil in a large pot, until golden brown all over. Transfer them into a deep roasting tin, including the garlic. In the same pot sauté the vegetable mix in the heated oil until tender and the spinach as wilted and reduced considerably. Add tomato paste, hot stock and wine. Bring to a boil. Pour this sauce over the shanks, cover with tin foil or casserole lid, and place in the pre-heated oven. Cook for three hours until the meat is soft and almost falls off the bone. Remove from the oven and move shanks from pan to a serving dish. Strain the sauce ingredients over a pot and cook the resulting strained liquid briskly to reduce to a thin jus. Hints & Tips Serve on a base of heated then roughly mashed, canned SPAR borlotti or Cannellini beans and a spicy tomato relish.

TICK BITE FEVER

Medical practitioners are warning RESIDENTS to take measures to protect themselves from tick-borne diseases. ‘There is uncertainty as to what has caused these infestations but it has been suggested that the high rainfall and temperatures that have been prevalent in these areas in recent weeks, as well as the lack of veld fires may have contributed to these infestations,’ says Dr Pete Vincent of Netcare travel clinics and Medicross. ‘Whatever the cause, it should be kept in mind that ticks commonly carry diseases such as spotted fever rickettsiosis, or tick bite fever, and occasionally the more dangerous – but less common – Crimean-Congo haemorrhagic fev However, African tick bite fever is a commonly reported infection in South Africa, where it is endemic in areas such as the East Coast, Free State, Northern Cape, Eastern Cape, Drakensberg area and the Kruger National Park,’ says Dr Vincent. Visitors to any bushveld areas of the country that have experienced high rainfalls in recent weeks, including the northern regions of

| KLITSGRAS

South Africa and neighbouring countries, should therefore be vigilant of ticks and tick bite fever, and take precautions against being bitten by these parasitic arthropods. Dr Vincent says that it is advisable for those who go on hikes or walks through long grass, or who come in close contact with cattle and other animals, to be particularly careful. Inspect your clothes and body for ticks immediately after potential exposure, particularly on the legs, groin and hair line while in an area where there may be ticks. Extracting any ticks as soon as possible using tweezers can greatly reduce the chances of becoming infected with a tickborne disease. ‘One can also take other precautions before going for walks, such as wearing long trousers that are tucked into long socks and boots or closed shoes. ‘A tick repellent spray product containing pyrethroid can also be sprayed onto clothing and leggings, and onto tent groundsheets.’ Dangers The severity of tick bite fever can vary widely, but if it is not treated promptly, it is often a debilitating illness, running its course over two weeks or so, and cause high fevers, muscle pain, rashes and severe headaches. The incubation period is usually eight days and an infected bite usually forms a black centre (eschar) with tender swollen local lymph nodes. Those who have been bitten by a tick and who develop such symptoms should therefore urgently seek medical attention. Treatment is usually with a tetracycline antibiotic which should minimise the impact of the illness and prevent any possible complications.’

Baie van julle sal dit nou nie weet nie maar Rekord koerant celebrate hulle 6de verjaarsdag die week. En vir die laaste 5 jaar het Gerhard my die platform gegee om te skryf soos ek wil oor wie ek wil. Happy Happy Rekord... Ontspan, geen skandale die week nie dit wil voorkom of dit maar 'n kort seisoen van skandale was. Maar ek het iets waaroor ek wil skryf vandag. Nou dat Klitsgras single is het ek besluit om "online dating" te probeer. Ek was 'n instant hit en het rerig begin belangrik voel! Soos die invites van die manne ingerol het kon ek kies en keur met wie ek wil gesels. Dames, vang tips die profile foto is 99% van die tyd nie die regte weergawe nie. Dis of baie jare terug geneem toe daar nog geen boep was nie of die ou is bloedjonk. Boep belowe 'n besonderse tyd en bloedjonk probeer so hard impress met sy six pack en nude pics (Sjoe!) dat jy werklik nie eers nodig het om op 'n date te gaan nie! Klitsgras het kop gekrap oor die besonderse tyd maar die idee van 'n boep so groot soos Everest hier langs jou op die bed is nou beslis nie 'n turn on nie. Maar wat beide in gemeen het, is die versoek vir 'n kaal foto of twee. Vir wat? Net om môre dalk die besprekings punt in die Klitsgras rubriek te wees? Nee! Wat het van old fashion dating geword?


ADVERTENSIE

11 ADVERTISEMENT

February 19, 2020


NUUS

February 19, 2020

rekord

Uitgawe 01/2020

12 NEWS

10ner verskyn elke tweede week Volgende uitgawe: 04 Maart 2020

ner

Valentine’s day

Let it Go! For all those things we saw… the violence, the heartbreaks, the bruises and tears we had felt… let it go I started by telling myself the ‘’3F’’ words: FORGIVE; FORGET; FORWARD The world have this cruel specie, living on it. Called human beings. They have such power over how we feel daily! They can either break you or build you. Never forget the power you have! You have the power to turn around, walk away and smile. You have the power to say the opposite of something bad, make the situation yours, and turn it positive. Now I am not saying take the flower that’s been thrown to you and throw the whole flowerpot back! I’m saying, if you can prove to that person who is trying to get you under, you can take that so called flower… and replant it!

Whatsapp jou valentines pic na 073 847 2468

BETHLEHEM VOORTREKKER BAL 2020: Handré Fourie & Hanzi Stevenson Foto deur: Carike van CN Pix

NOMINATE JOU 3 FAVORITE SERIES OF ALL TIME! WHATSAPP 073 847 2468 PAUL ERASMUS SENEKAL Johnny Nienaber & Michelle Oosthuizen

WAT MAAK JOU SKOOL AWESOME? STUUR ONS ‘N FOTO EN COMMENT NA WHATSapp 073 847 2468


ADVERTENSIE

13 ADVERTISEMENT

February 19, 2020


LANDBOUSAKE

14 AGRILCULTURAL MATTERS

February 19, 2020

SOUTH AFRICA LIFTS FOOT-AND-MOUTH AUCTION BAN - FARM MINISTER Announcing the lifting of the auction ban, Agriculture Minister Thoko Didiza said some affected farms remain quarantined and any future livestock auctions would need the necessary permits and documentation to trade South Africa has lifted a two-month ban on livestock auctions that halted trade in cattle, sheep and other animals following an outbreak of foot and mouth disease (FMD) in Limpopo late last year, the agriculture minister said on Monday. In January, an auctioneer was arrested on suspicion of violating the ban implemented on 4 December by selling animals from the northern province, the epicentre of the latest outbreak that led neighouring countries including Zimbabwe to ban South African animal imports.

However, exports continued to other key markets China and the Middle East. South Africa’s livestock auction industry, which includes game such as kudu, is estimated to be worth some R81 billion ($5.44 billion) a year. The viral disease, which causes lesions and lameness in cattle, sheep and other cloven-hoofed animals but does not affect people, was detected for a second time in November after a previous outbreak in January last year. Announcing the lifting of the auction ban, Agriculture Minister Thoko Didiza said some affected farms remain quarantined and any future livestock auctions would need the necessary permits and documentation to trade

| WOLMARK VERSLAG Navorsing het bevind dat aartappels wat vars uit die grond uit kom 78 persent water, 18 persent stysel en ongeveer 2,2 persent proteien bevat. Maar dit is nie daar waar die navorsing opgehou het nie. Jaarliks neem produsente deel aan aartappelwerkgroep proewe om inligting te versamel rakende onder andere hoe sekere kultivars onder droëlandtoestande asook onder besproeiing aard. In ons program die week gesels ons met Gert Bester van die plaas Voorreg naby Petrus Steyn. Hy is self n aartappelboer en is al baie jare betrokke by navorsing. Nicolaas verskaf n rykdom inligting oor kultivarkeuses en die ontwikkeling van die aartappelbedryf oor die afgelope jare. Nicolaas Lourens is Voorsitter van die Oos-Vrystaat Aartappelwerkgroep. Hy verduidelik waarom aartappelproewe noodsaaklik is en praat oor die boeredag wat plaasvind op die plaas Geelbekpan van Sesisonke Boerdery tussen Harrismith en Warden op 5 Maart. Enrike Verster, Navorser van Aartappel SA, gesels oor die proses vanaf aanplanting van die aartappelproewe totdat die aartappels geoes word. Dit is nie net van plant en oes nie, beplanning, voorbereiding en harde werk is aan die orde van die dag. Suzanne Oosthuizen is Besturende Direkteur van Undercover Farming. Sy praat oor hul Expo wat binnekort plaasvind.

Besoek Rekord se Facebook blad elke Woensdag net na 12:00 om na die week se Lanbou Radio te luister.

MARKANALISE Die 19de wolveiling van die 2019/20 seisoen het hierdie week plaasgevind en die Cape Wools aanwyser het met 0.4% en 65 punte hoër verhandel en teen 'n skoonprys van R178.06/kg gesluit. Die Australiese EMI het met 0.6% gedaal. Die Rand het hierdie week 0.8% swakker verhandel teen die VSA Doller en 0.2% sterker teen die Euro, ooreenstemmend dieselfde tyd van die vorige veiling. Goeie kwaliteit Merino vagwol en veral die fyner tipes, het goed presteer en gesorg vir gesonde mededinging onder kopers. Daar is egter ‘n beperkte hoeveelheid korter tipes aangebied. Die grootste styging hierdie week van 3.7%, was in die 21.5 mikron segment. Lempriere SA het hierdie week die grootste hoeveelheid bale gekoop, gevolg deur Standard Wool, Modiano en Segard Masurel. Daar is in totaal 5488 bale aangebied, waarvan 93.8% verkoop is. Op die OVK veiling is 1600 bale aangebied waarvan 93.9% verkoop is. Die hoogste prys op die OVK veiling van R158.60/kg is behaal vir ‘n 1 baal lot AH van 16.6 mikron, uit die skeersel van Sonop Trust van Smithfield. Die koper was Lempriere SA. Baie geluk met die prestasie! VOORUITSIGTE Hierdie week het die SA wolmark weer ietwat verbeter, in vergelyking met die vorige veiling. Die swakker Rand het bygedra tot die styging in die mark en beter as die Australiese mark presteer. Die volume wol ontvang in die makelaars se store hierdie week, is in totaal 3.5% hoër as die ooreenstemmende week van die vorige seisoen, wat uiteraard positiewe nuus is. Die droogte in groot produksiegebiede is egter nog nie gebreek nie en OVK nooi produsente steeds uit om ons te skakel rakende voorskotte op vesel gelewer, asook produksielenings, wat verlang mag word. Vind ook meer uit oor die opwindende nuwe kommissiestruktuur van OVK. Die bewuswording van standaarde in bykans alle industrieë wêreldwyd, word ‘n al groter realiteit

en dus ook in die veselindustrie. Volhoubaarheid en naspeurbaarheid is gonswoorde op almal se lippe en produsente sal ernstige oorweging moet skenk aan hierdie neiging, ten einde internasionale mededinging in die toekoms te verseker. Verbruikers vra nie net meer nie, maar vereis dat die verskaffing van vesel vry is van twyfelagtige praktyke. OVK is inderdaad gerat om u by te staan in die voldoening van standaarde en dus, die sertifisering van RWS (Responsible Wool Standards) en ook eersdaags RMS (Responsible Mohair Standards). Te midde van die Coronavirusuitbraak in China, reageer die wolmark tot op hede nog redelik stabiel, soos weereens bewys is in die huidige markbeweging. Produsente moet steeds sorg aan die dag lê om te verseker dat bio-sekuriteit ten alle tye prioriteit geniet, ten einde kuddes te beskerm. Siektes soos slenkdalkoors, bloutong, karooverlamming, bek-en klouseer, ens., moet met erns bejeën word en die nodige voorsorg moet getref word om hierdie siektes te bekamp, om gevolglike ekonomiese verliese so ver moontlik uit te skakel. Deur die nodige inentings en strategiese dippings te doen, kan genoemde toestande suksesvol bestuur word. Boere, in veral somerreënval gebiede, wat goeie neerslae ontvang het moet ook bedag wees op besmetting van inwendige parasiete, soos haarwurm en neuswurm. Dit is belangrik om kennis te dra van die simptome van sodanige besmettings, sodat daar so spoedig moontlik opgetree kan word. ‘n Praktyk wat gerus gevolg kan word, is die ontleding van mismonsters vir die bepaling van eiertellings, ter idenstifisering van die betrokke rondewurms en die intensiteit van besmetting. Dit sal dan help in die keuse van behandeling. Indien enige vrae in die verband, skakel gerus met u veearts. U naaste OVK handelstak sal in u enstof, doseermiddel-en dipbehoeftes voorsien. Besoek ons gerus. hierdie verslag deur Heinrich Victor, Bemarkingsbestuurder Vesel – OVK


ADVERTENSIE

15 ADVERTISEMENT

February 19, 2020


ADVERTENSIE

16 ADVERTISEMENT

February 19, 2020


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
DIHLABENG REKORD by Veldbrand Dihlabeng - Issuu