THARINE HURTER:
Wanneer jou dag kom .6
REKORD WHEELS
WHAT’S HOT?
The Hilux is here .8
REKORD
Marble effect nails .7
DIHLABENG
FRIDAY OCTOBER 16, 2020 | DEADLINE: Thursday 17:00 | Edition: 27/2020 | 072 757 0514
STOP PLAASMOORDE – STOP FARM MURDERS
Clocolan vrou veilig na ontvoering Gerhard Olivier CLOCOLAN/MARQUARD: Danksy die paraatheid van boere, Clocolan SAPD en speurders is ‘n verdagte in Marquard wat Sondag, 18 Oktober vir Marieta Groenewald geroof en ontvoer het agter tralies. Die voorval het om en by 10:20 plaasgevind toe die gewapende man, wat aan Marieta
bekend is haar in die huis gekonfonteer het, wapen op haar gerig het die die man Marieta versoek om die kluis oop te sluit. Marieta het aan die verdagte verduidelik dat die sleutels by Jan is, wat ten tyde van die voorval nie by die huis was nie. Die verdagte het aangedring op kontant. Lees verder op bladsy 2
Jaco se mielies gaan vir goud!
OVK groep FB Blad
Graan SA het onlangs die wenners van hul Nasionale Opbrengskompetisie by Muldersdrif aangekondig. Baie geluk aan Jaco Breytenbach van Fouriesburg - hy is aangewys as die OosVrystaat se wenner in die kategorie "Grow for Gold Maize" en het Bayer DKC 7274R geplant met 'n kompetisie-opbrengs van 13.63 ton/ha.