DIHLABENG REKORD

Page 1

MONDAY June 15, 2020 | 072 757 0514 | editor@rekordmediafs.co.za | DEADLINE: Friday 17:00 | Edition 15/2020

Bethlehem | Clarens | Fouriesburg | Paul Roux

NOU WEET JY ● NOW YOU KNOW

Totsiens Bethlehem! Mnr. Benton Nortman bekende en geliefde onderwyser en departementshoof by Truida Kestell Bethlehem het Bethlehem vaarwel toe geroep. Nortman het ‘n pos ‘n Skoolhoof aanvaar in Viljoenskroon by Salomon Senekal Hoërskool. Nortman het eers verlede week uitgevind en moes dadelik by die nuwe skool aanmeld. Nortman wat ook die skool se publisiteit behartig het sal veral gemis word vir sy vinnige samewerking en behulpsaamheid as dit by skole nuus gekom het. Nortman se vrou, Esmé en hul seun, Benton jr. (Gr.11), is reeds al deel van die Salomon Senekal familie.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.