Skip to main content

BETHLEHEM REKORD

Page 1

Bethlehem Rekord

072 757 0514

@rekordmedianow

RDE23

14 August 2019

072 757 0514

rekordmedia1@gmail.com

Missing man found in Bethlehem BETHLEHEM: The search for Sunwich Port man, Hendrik Christoffel van der Merwe (60) has ended. He was reported missing on July 1. He was last seen by his fiancee Mariana Williams after he left for home after a prayer meeting. When she arrived home he and his car were not there, but his cellphone had been left behind. A full scale investigation was launched to find Mr. van der Merwe. A few later the police in Komatipoort found a body and believed it was Mr. van der Merwe.

Police then later confirmed that the body found at Komatipoort near Hectorspruit as that of Hennie de Beer of Machadodorp. According to Captain Louis Stander, Hendrik van der Merwe’s family also visited the morgue the following Monday and confirmed that the body was not that of Mr van der Merwe. Police confirmed that Mr van der Merwe had been found safe in Bethlehem on Wednesday, 7 August 2019.


072 757 0514

02

www.rekordmediafs.co.za

Care sown, joy reaped

■ Inili Eyberg

BETHLEHEM: New Horizon College has been hosting a Harvest Festival annually since the school opened in 2014. The idea is to show gratitude for the blessings that we have received throughout the years. It also gives an opportunity to teach our children the importance of giving and helping those who are not as privileged as they are. This year our annual festival was also in commemoration of Late President Nelson Mandela’s birthday. Our Children brought non-perishable food items and clothes to school which were donated to Bethlehem Child and Family Welfare. Altogether we were able to collect approximately R10 000 worth of groceries and numerous clothes

items. This year we also saw blankets and toys being donated. We used this opportunity to involve our community by asking donations in the form Harvest Festival day as sponsors. of food items, toiletries, clothing or cash. The school will also write an article and place it in the local newspapers. By supporting this worthy cause, several companies are holding hands with us in Sponsorships of R1 000 and upwards are changing the lives of children in Bethlehem. acknowledged by placing the sponsors’ Without these donations the Harvest Festival logos in our 2019 Year Book. We value would not have been so every donation irrespective of its size. overwhelmingly successful. During our program in the hall, Bishop Dhlamini explained the Biblical principal of We acknowledge our sponsors by promoting Harvest Festival. The sponsors were their companies or businesses on the honoured for their contributions.


072 757 0514

03

www.rekordmediafs.co.za

New Horizon College Bethlehem

Die O/12 A-Netbalspan, van Laerskool Truida Kestell, onder die bekwame leiding van Me Leana Shannon, behaal die 12de plek nasionaal Congratulations to Tshepo Motsoeneng from New Horizon College Bethlehem that came first in the boys u/8 category at the Eastern Free State cross country trails that took place on Saturday 3 August at Graanveld Primary school.

Kan jy belĂŞ in beesboerdery? Sal jy weidings-praktyke kan ontwikkel en op die plaas wil woon? Kontak Gert 082 802 2464

Bianca Pretorius, Carli Reynders, Zelia Lessing and Marjorie NaudĂŠ, leerders van Laerskool Truida Kestell is wenners van die Thabo Mofutsanyana Tegnologie vasvra. Hierdie leerders sal die streek gedurende Augustus in Bloemfontein Bloemfontein verteenwoordig.


072 757 0514

04

www.rekordmediafs.co.za

Die volgende leerders van laerskool Truida Kestell het baie goed presteer in die UNISA musiekeksamen. Voor: Ifke Harris (voor graad 1 93%), Agter: Christiné Bester (voor graad 1 - 99%), Erné van Aswegen (graad 1 - 80%), Carli Claassen (graad 2 - 87%), Ané van Zyl (graad 386%), Nienke van Zyl (voor graad 1 - 91%) Die volgende leerders van Jordania het spesiale toekennings verwerf by die Senekal Redenaarsfees. Baie geluk julle! Agter: Ane Joubert Beste taalgebruik, Heiken Venter - Beste taalgebruik, Simone Venter Lekkerste luister, Cara Cilliers - Beste aanbieding, Milan de Villiers Lekkerste Luister Voor: Hylet Ungerer (Lekkerste luister) en Pieter Wessels (Beste aanbieding

Honde doodgeskiet buite Senekal BETHLEHEM: Die volgende seuns van laerskool Truida Kestell is in verskeie Oos-Vrystaat krieketspanne opgeneen. Janu de Kock, Erhard Barends, Heindré Serfontein, Mila Oerson, Tshepo Motloung, Lesego Mosikili, Stephan du Plooy, Aiden Pretorius, Bernard Saaiman, Paul Naudé, (Ean Scheepers - afwesig)

‘n Beroep op sosiale media (11 Augustus) om twee honde wat vasgemaak is by ‘n piekniek staanplek buite Senekal het daar toe gelei dat die DBV in Bethlehem gaan help het om die twee honde wat gelos is om te vrek te help. Net om op die toneel te kom en te vind dat beide honde geskiet is maar die een hond is volgens inligting wat Bethlehem Rekord ontvang het nog lewendig gewees en na die naaste veearts geneem. Meer inligting sal later op ons Facebookblad volg


072 757 0514

BETHLEHEM: Primêre Skool Jordania het uitstekend presteer by die Sanlam WOW-spelfees se Distrikskompetisie. Altesaam 23 van 'n moontlike 42 leerders het deurgedring na die volgende rondte in Bloemfontein. 'n Besondere prestasie!

Graad 1 tot 3: agter: Jané van den Berg, Amé Harris, Amé Potgieter, Lené Labuschagne, Mehan Strydom, Lize Joubert voor: Zanike van Zyl, Yovanka Malan, Kaila Viljoen, Rouxlani Koornhof, Demaine van Deventer

Graad 4 tot 7: agter: Jané de Villiers, Neil Kriek, Simoné Venter, Ellené Pieters, Charnél Jordaan, Marco Grobler voor: Mia Daacke, Ané Joubert, Hylet Ungerer, Tria-Mari Strydom, Zané Wessels (Janco Botha afwesig)

05

www.rekordmediafs.co.za


072 757 0514

06

www.rekordmediafs.co.za

Baie geluk aan Jordania se krieketspelers wat in die finale Thabo Mafutsanyana (Oos-Vrystaat) Krieketspanne ingesluit is. o/11 Agter: Eathen Helmandt 11A, Xander Fourie 11A, Cobus Labuschagne 11B, Henry Janse van Rensburg 11A, Michiel Heyns 11B Voor: Grové du Preez 11A, Janco Botha 11B o/13 Agter: Rian Roos, Sybrandt Bester, Johan Vorster, Handré Fourie, MC Smith, Johann ViljoenVoor: Marco Baie geluk aan ons krieketspelers wat in die finale Thabo Mafutsanyana (Oos-Vrystaat) Krieketspanne ingesluit is.o/11Agter: Eathen Helmandt, Xander Fourie, Cobus Labuschagne, Henry Janse van Rensburg, Michiel Heyns Voor: Grové du Preez, Janco Bothao/13Agter: Rian Roos 13B, Sybrandt Bester 13B, Johan Vorster 13A, Handré Fourie 13A, MC Smith 13A, Johann Viljoen 13BVoor: Marco Grobler 13A, DF Theron 13AHierdie spanne neem deel aan verskeie wedstryde oor die volgende twee maande. Die A-spanne verteenwoordig ook die OosVrystaat op die Vrystaat Krieketweek wat gedurende die September vakansie in Bloemfontein plaasvind.

Sasol Techno ‘’Dream, Explore, Become’’

New Horizon College Bethlehem Learners went to the Salsol Techno X 2019 which was held in Secunda from 29 July to 2 August. The students not only enjoyed themselves, but also acquired a lot of knowledge! Secunda, Mpumalanga – 30 July 2019 Sasol Techno X 2019 in Secunda, is regarded as the largest career guidance exhibition of its kind in the inland provinces.The future is rooted in science and technology – Sasol TechnoX, an exhibition that focuses on displays, workshops, tours, talks and hands-on activities is aimed at enthusing learners, students and the general public about the endless possibilities of science and technology.Sasol TechnoX seeks to expose, at a practical level, the many facets of technology and encourage learners to explore the wide range of exciting disciplines and career choices that mathematics, science and technology offer.

On 26 July 2019 New Horizon College Bethlehem learners took part in the 6th cross country league in Senekal. The athletes performed well and we are looking forward to the Eastern Freestate cross country event taking place on Saturday 3 August. U/8 boys Tshepo Motsoeneng 2nd, Bohlokoa Nyama 8th, Hlokomelo Motaung 12th. U/8 girls Nolwazi Nhabhati 4th U/9 girls Nonhlanhla Mzizi 7th , KaMahau Motlokoa 10th, Retabile Mabe 12th, Siyanda Nhlapo 14th . U/9 boys Khotso Makhetha 5th, Khotso Mofokeng 13th , U/10 boys Kgauhelo Thompson 12th , U/11 girls Refiloe Mosemme 20th U/11 boys Siyanda Tshabalala 10th U/13 girls Refilwe Mosia 9th U/13 Mbuyiswe Makhoba 17th U/14 girls Itumeleng Mosia 6th U/14 boys Jan Mochaci 7th, Nonhlanhla Mthimkulu 11th, Bokang Masheane 14th, U/15 boys Musa Mosia 3rd.


072 757 0514

07

www.rekordmediafs.co.za

Deale Veiling lewer ongelooflike goeie resultate op

V.L.N.R bo: Daan Cronje (BKB skaap- en wol beampte), Abrie Cronje (Emmerentia Boerdery) van Vrede (koper), Eruka Cronje (Emmerentia boerdery), Pieter Nel (BKB skaap- en wol beampte), Jan Mostert (afslaer BKB Louwid). V.L.N.R onder: Andries Greyling (Charfontein, verkoper), Joseph Jabalala (Charfontein) Philip Maleke (Charfontein), Neels Greyling (Charfontein).

VREDE: Op Donderdag 25 Julie het Deale Boerdery hulle 3de Produksieveiling aangebied te Vrede. Dit was ‘n ongelooflike goeie dag - onder die hammer was 70 top Bovelder bulle en 200 vroulike diere. Die gemiddeld van die bulle was R85 857. Die duurste bul is verkoop vir R425 000 aan mnr Farmer (Lowlands Farming) van Mooirivier in Natal. Koeie en kalwers se gemiddeld was R19 666. Dragtige koeie se gemiddeld was R18 503.Dit was n baie lekker dag BKB Louwid bedank alle kopers vir ‘n suksesvolle dag.

VREDE: Op 18 Julie 2019 het Charfontein Dohne Merino Stoet hulle 10de Produksieveiling gehou te Humania, Vrede. Dit was ‘n uitstekende dag met 74 ramme op die veiling met n gemiddeld van R11 648. Die duurste ram (Lot 20) is verkoop aan mnr Abrie Cronje (Cronje Boerdery) van Vrede vir R42 000. Gemiddeld van die oop ooie (2 tand) was R2 700. Gemiddeld van ooie (dragtig met 2-ling; 4 - 6 tand) was R3 900. Gemiddeld van ooie (dragtig met 1-ling; 4 - 6 tand) was R3 400. BKB Louwid bedank alle kopers vir ‘n suksesvolle en lekker dag

Tygerfontein hou eerste produksieveiling

V.L.N.R: Polly Kruger (Koper) Jan Mostert (Afslaer) Kosie de Villers (Verkoper) Daan Cronje (BKB skaap- en wol beampte) Voor: Pieter Nel BKB skaap- en wol beampte)

VREDE: Op Donderdag 11 Julie 2019 het Oos –Vrystaat Veldramklub hulle jaarlikse Produksieveiling gehou te Vrede veilingskrale. Op aanbod die jaar was 48 Prestasiegetoetse veldaangepaste Merino ramme. Die dag het baie goed verloop met n gemiddeld op die ramme van R12 300. Die duurste ram is verkoop aan mnr Polly Kruger van Cornelia vir R100 000. (Lot 10) BKB Louwid bedank alle kopers en verkopers vir ‘n suksesvolle en lekker dag.

V.L.N.R: Tienie Swanepeol (koper), Wentzel Voster (BKB Louwid Frankfort tak bestuurder), ML Hatley (Tygerfontein Merino’s), Jan Mostert (afslaer BKB Louwid), Henning Hatley (Tygerfontein Merino’s). Onder: Fanie Motaung (BKB Louwid hanteerder)

MEMEL: Op Dinsdag 23 Julie 2019 het Tygerfontein Merino Stoet hulle 1ste produksieveiling aangebied te Tygerfontein, Memel. Dit was ‘n ongelooflike dag met ‘n gemiddeld op die ramme van R10 200. Die duurste ram is verkoop aan Mnr Tienie Swanepoel van Memel vir R30 000 Dragtige ooie se gemiddeld was R3 500. BKB Louwid bedank al die kopers vir ‘n suksesvolle en lekker dag.

Bereik die boer in die Vrystaat, Noord en Oos Kaap deur jou veiling in Rekord te adverteer! Skakel 072 757 0514


072 757 0514

08

www.rekordmediafs.co.za


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
BETHLEHEM REKORD by Veldbrand Dihlabeng - Issuu