Bethlehem Rekord
072 757 0514
@rekordmedianow
RDE13
14 May 2019
072 757 0514
rekordmedia1@gmail.com
Mnr & Mej Witteberg gee terug aan die
gemeenskap
BETHLEHEM: Nicola Di Mezza en Ryno Oosthuizen - Mej en Mnr Witteberg 2019 het 20 sakke sement en 30 x 6 meter square tubing aan Bethlehem DBV geskenk om nuwe hokke te maak in die kampe. Die skenking help die DBV om nog beter dienste in moeilike omstandighede aan die gemeenskap en Oos-Vrystaat te lewer.