VELDBRAND DIHLABENG

Page 1

Massa water bedreig dorp

Inwonersisinrepenroernadathoëreënvalin die area in ‘n baie kort tydperk neergesak het en groot verwoesting gesaai het Verskeie sosialemediaplatformshetberigdat inwoners laat deur die nag en vroeë oggend ure water moeswegvee, sodatstromeniehullebesittings beskadignie.Die… (vervolg op Bladsy 2)

FREE! 04 NOVEMBER 2022 072 757 0514 info@veldbrandmediasa.co.za NOW YOU KNOW!
Veldbrand
060 405 8979
BETHLEHEM | PAUL ROUX | ROSENDAL | CLARENS | GOLDEN GATE | FOURIESBURG
ruk
3
Foto: Carina van Niekerk (Verskaf) ■ BETHLEHEM
Misdaad
hand uit in Bethlehem -

(vanaf die voorblad) sentrale dele van die dorp Bethlehem en veral die uitbreiding Bohlokong is swaar gestref met massa water.Eenmediabronhet‘namper 8 minute video op Facebook geplaas en berig dat die laag liggende Sechaba Winkelsentrum verspoel het en die skade kan duidelik in die video waargeneem word Volgens wat berig word is alle bruê in die SSK van dorp vroeg Vrydag oggend deur owerhede en die verkeers department ontoeganklik verklaar en afgespêr. Die vloede het ook ‘n geweldige impak op die dorp se ekonomie Die Bethlehem Gholf Klub het reeds twee dae terug ophulle Facebook blad berig dat die baangesluitisweensmassaswaterwatop hulle bane voorkom ‘n Reuse Motorskou, die Maluti Motorskou 2022, wat jaarliks duisende voete na Bethlehem lok, moes volgens ‘n woordvoerder uitgestel word

weens massa water wat die terrein, die Carita’s College, byna onbereikbaar maak vir ‘n geleentheid soos dié. Skade aan winkelsindie Sechaba Mall konnognietot op hede bepaal word nie, en werkers kan op ‘n afstand gesien word waar hulle met besems probeer om water uit die gebou probeer vee Volgens ‘n raadslid van die DihlabengPlaaslikeMunisipaliteitgaandie dorp Bethlehem gebukkend onder ‘n swak stormwater afvoer stelsel. “Elke keer as daar baie reënval voorkom, sien ons hoe inwoners skade lei, die verkeer tot stilstand kom, winkels verspoel word en nogsteeds word daar niks daaromtrent gedoen nie” Volgens die Suid Afrikaanse weerkantoor was daar baie reën aangeteken in die afgelope paar dae in Bethlehem.“Innetdieafgelope24 uur,het Bethlehem 60mm aangeteken by die Bethlehem lughawemeter,watnienabaie

klinknie,maardithetin‘nbaiekortrukin die 24 uur siklus geval” Daar is ook verskeieandervideoswatgesienkanword op sosiale media. ‘n Voormalige radio persoonlikheid van Clarens het ook gewys hoe hoog water oor ‘n brug in Clarens gespoel het en het ‘n video opgeneem wat wys hoe hy dit ook maar net net gemaak het, toe hy met sy bakkie oorsteek” Hy vertel ook: “Ek is bly ek het ‘n bakkie, ek sou nie met ‘n kar daaroor kom nie.” Volgens ‘n woordvoerder van die Maluti Motorskou 2022 is daar op kort kennisgewing besluitomdiedaguittestel na Saterdag die 26ste November 2022 Hulle het verskonning gevra aan alle uitstallers en besoekers vir die ongerief wathieruitvoortspruit,“maarditisweens omstandighede buite ons beheer. Ons sien nogsteeds uit na ‘n suksesvolle skou die 26steNovember2022!”

| Veldbrand | LOCAL NEWS LOCAL. USEFUL. DIGITAL COMMUNITY NEWSPAPER 02
Foto’s: Lucky Maseko (Verskaf)

Bethlehem sien vlaag van inbrake

Die Polisie owerhede en privaat sekuriteits maatskappye in Bethlehem, het inwoners gewaarsku oor ‘n verhoogde aantal inbrake wat indielaastepaarwekeinBethlehemaangemeld word. Bethlehem Polisie het aan die media vertel: “Ons het 'n drastiese toename in inbrake rondom Bethlehem opgemerk, veral in Jordania, La Provance en Panorama woonbuurte Die diewehetnou'nnuwemanierontwikkelomdie venster diefwerende staal te breek om toegang totdiehuisteverkry.Onswilgraagdieinwoners van Bethlehem vriendelik aanraai om die sekuriteit in hul huise te verhoog. Dit is belangrik om 'n kringtelevisiekamera te hê wat aan'nrekenaarwatookmet‘n‘UPS’gekoppelis, teprobeeraanskaf,omdatvandieinbrekersook beurtkrag tye gebruik om toe te slaan op huise en besigheids persele. As jy iets hoor, probeer altyd om 'n video of foto van die dief te neem, want dit kan ons help om die persoon op te

spoor Probeer om jou sekuriteitsmaatskappy of SAPD so gou moontlik te bel. Skakel die beheerkamer van SAPD hier in Bethlehem op m058 3075700 (let asseblief daarop dat hierdie landlyn nie behoorlik funksioneer tydens beurtkrag nie)” Silent Night Alarms wie se hoofkantoor in Bethlehem is, het op sosiale media nog 'n CCTV suksesverhaal met hulle kliënte gedeel Hulle wys video materiaal van twee booswigte wat vemoedelik omstreeks 16h15diemiddag,tydensbeurtkrag,by eenvan hulle kliënte se besigheidspersele in die Bethlehemsakekerntoegangprobeerverkryhet. Hulle vertel: “Die kliënt het ons gewapende reaksie diens by sy CCTV monitering gevoeg en ons beheersentrum het die reaksie span uitgestuur Die twee het ongelukkig ontsnap voordat die reaksie span daar aangekom het, maar ons kon verhoed dat hulle waardevolle eindomgesteelis.”

LOCAL NEWS | Veldbrand | LOCAL. USEFUL. DIGITAL COMMUNITY NEWSPAPER 03
Foto’s: Silent Night Alarms (Facebook)
| Veldbrand | ADVERT: Q’S CARS LOCAL. USEFUL. DIGITAL COMMUNITY NEWSPAPER 04

Skole blad

Jorries se karatekas ryg die medaljes in

DieVrystaatKarateFederasie het die naweek van 5 November 2022 hul jaarlikse Vrystaat Kampioenskappe in Bloemfontein aangebied Dit is altyd 'n hoogtepunt op die karate kalender en die karatekas van Jordania Primêre Skool het besonder goed presteer. Die skool het hulle uitslae op sosiale media (Facebook) geplaas. Hulle skryf: “Ons Jorrie leerders se uitslae is as volg” Die volgende het goed presteer: Yente Wächter Silver vir kata Goud vir kumite Development afdeling (eie ouderdomsgroep); Nicke Wächter Goud vir kata Goud vir kumite Development afdeling (eie ouderdomsgroep); Zak Malan Goud vir kata Brons vir kumite Novice afdeling (eie

ouderdomsgroep); Zian Truter Silvervirkata Silver vir kumite Novice afdeling (eie ouderdomsgroep); Dylan Burger Goudvirkata Brons vir kumite Development afdeling (eie ouderdomsgroep); Quinton Helm Goud vir kata Brons vir kumite Development afdeling (eie ouderdomsgroep); Hendré Reyneke Silver vir kata Goud vir kumite Development afdeling (eie ouderdomsgroep); Zanco Marais Goudvirkata Goud vir kumite Development afdeling (eie ouderdomsgroep); (afwesig) en Wiehan Wagner Brons vir kata Brons vir kumite Development afdeling (eie ouderdomsgroep) Die skool skryfverder:“Baiegeluk!”

Ons beste bouler!

DieafgelopenaweekhetJordaniaPrimêre Skool se o/11A Krieketspan aan die St Andrews kriekettoernooi in Bloemfontein deelgeneem. Die span wen 2 van hul 3 wedstryde en ontvang die prys vir “Best winning spirit”! Joshua Scholtz ontvang dieprysvirbesteboulervandietoernooi Dieskoolskryf:“Baiegeluk!”

LOCAL NEWS | Veldbrand | LOCAL. USEFUL. DIGITAL COMMUNITY NEWSPAPER 05
Foto: Facebook Foto: Facebook
| Veldbrand | ADVERT: AZARIAH LOCAL. USEFUL. DIGITAL COMMUNITY NEWSPAPER 06

Ficksburg sport talent na Bethlehem gebring

LOCAL NEWS | Veldbrand | LOCAL. USEFUL. DIGITAL COMMUNITY NEWSPAPER 07 Skole
blad
TruidaKestellhetopsosialemediabekendgemaakvan‘nnuwegesigwat by hulle span gaan aansluit in 2023 Hulle skryf: “Baie geluk aan Armand Bekker wat aangestel is as die sportorganiseerder. Armand werk tans by die Hoërskool Ficksburg en hy sal by ons span aansluit in Januarie 2023 Onssienuitdaarnaomsaammethomhoëhoogtestebereik “ Foto: Facebook
| Veldbrand | PUBLIC NOTICE LOCAL. USEFUL. DIGITAL COMMUNITY NEWSPAPER 08
LOCAL. USEFUL. DIGITAL COMMUNITY NEWSPAPER ADVERTISMENT: NEW HORIZON COLLEGE (HARRISMITH) | Veldbrand | 09

Oud-Witteberger draf nou vir die Pumas uit

■ BETHLEHEM

Foto: Facebook

Hoërskool Witteberg kon onlangs met een van hulle oud leerders gespog het op sosiale media Die skool skryf op Facebook: “JW Meads, ‘n oudskolier van 2017het onlangs by die Pumas in Nelspruit aangesluit nadat hy die afgelope paar seisoene vir die Shimlas in die Varsity Beker uitgedraf het. BaiegelukJWonsistrotsopjou!”

Talent sonder end

■ BETHLEHEM

Foto: Facebook

Anri Reyneke, `n leerling van die Hoërskool Witteberg, het vroër vanjaar aan die ‘South Africa Championships of Performing Arts’ in Rustenburg deelgeneem Tydens hierdie kampioenskappe het Anri, 1 Goud, 1 Silwer en 3 Brons toekenningsontvang.AnriisonlangsgekiesomSuid Afrikaby die World Championship of Performing Arts in Amerika volgendeteverteenwoordig.Dieskoolskryfopsosialemedia: “Hartlikgeluk!”

Skole blad | Veldbrand | LOCAL NEWS LOCAL. USEFUL. DIGITAL COMMUNITY NEWSPAPER 10

Talent Management: The 4th IR version of Human Resources

School leavers and employees are eager to start a career in Human Resources, as it is a fast growing career field with many lucrative opportunities Today in South Africa one can set up a private consulting practicetodotraining,completionofSETAforms,careerpathanalysesand development,andmanyotherfunctions Careeranalystsexpectthenumber ofHumanResourcesjobstoincreaseinthefuture.Ifyouchoosetoworkfor an organisation, a career in human resources involves helping an organisation manage its people This includes recruitment, mediation, holding disciplinary hearings, training, compensation, administering benefitsandhandlingtheinformationalsideofpeoplemanagement.Human resourcemanagersarefrequently intopmanagement rolesandarecritical to the success of any company With the fourth IR changing skills requirements in companies, this field is increasingly known as Talent Acquisition, and Talent Management, showing the reframing of seeing people as TALENT rather than employers This simple word greatly enhancesthevaluethatemployersassigntothepeoplewhoworkforthem What type of person should I be? HumanResourceisaprofessionalcareer that demands: • integrity, • confidentiality, • and a high level of interpersonal interaction • sensitivity, • big picture, team orientation • extroverted personality • and honesty There are a number of areas of specialisation within HR, depending on the size of the company you may specialize in one area or work in some or all of them. They include • HR Planning: Anticipate and make provision forthe movement of peopleinto, within, and out of an organization • Training and development: Design and deliver training programs using a variety of methods to develop an employee's knowledge, skills and abilities. • Staffing: Locate potential applicants, and encourage them to apply for existing or anticipated job openings (recruitment); choose individuals with relevant qualifications to fill existing or projected job openings (selection) • Organisational Development: Improve jobs through technological and human

considerations in order to enhance organizational efficiency and employee satisfaction.• Performance evaluation: Designanddevelopprogramsand toolswhichhelpmanagersandemployeesestablishperformancestandards, identify ways to improve performance, and assess and document work performance • Compensation & Benefits: complete payrolls each month, createpolicies,developprogramstofairlycompensateemployeesforwork performance and meet strategic objectives of the organization Includes wages,salaries,incentives,bonuses,andcommissionsandbenefitsprovided to improve employees' quality of life • Employee & Labour Relations: Design and develop HR policies and practices to maintain harmonious working relationships between departments, managers and individuals (includes employee communications, managing organization change, absenteeism, sexual harassment, employment equity, and diversity) • Workplace Health & Safety: South Africancompanieshavetocomplywith therulesandregulationsoftheOccupationalHealthandSafetyAct Policies andproceduresmustbedesignedtoensurecompliancewiththisactandto ensureahazard freeworkplace;informemployeesabouthealthandsafety, enforce safety rules, and keep comprehensive company records. • HR Information Management: learn to operate and maintain a computerised data information system What type of person should I be? • Good communicator•Goodlistener•Handlepressure•Handlerejectionoranger of interviewees not selected • Attention to detail • Patient and observant • Assertive•motivating What will I do on a day to day basis? •Recruitand selectandinterviewstaff•Payroll•Dealwithmediationandarbitrationand labour disputes • Liaise with staff and management • Create reports, complete workplace skills plans and annual training reports, be part of training committee • Skills and training development path planning • Training,orientationandinductionofnewstaff•Signingofnewcontracts• Problem solvinganddecisionmaking•CreatestaffpoliciesContactBoston forapersonalcareerconsultation

LOCAL. USEFUL. DIGITAL COMMUNITY NEWSPAPER BOSTON CITY CAMPUS | Veldbrand | 11

Klitsgras

Jou Klitsie was onlangs die slagoffer van wat ek die " spons peleton" noem Klitsie is 'n vrygewige mens en ten spyte wat ons "2 vriendinne" in die dorp dink het ek ook 'n hart en gee ek ook. 'n Maand of twee gelede het jou Klitsie op een of ander manier bevriendgeraakmettannieSponswatiewers in die dorpwoon Waar weet ek nie mooi nie maar wat ek wel weet was dat die se Nokia 1100 en die klere my genoop het om tog 'n paar randjies te gee en tannie Spons uit te nooi om 'n paar kledingstukkies te kom kry omrede ons so om en by dieselfde size klere dra.Sywasdiedieselfdedagdaar.OomSpons het saam gekom en nie die geleentheid laat verbygaan om die koffie te aanvaar wat ek aanbied nie 6 koppies later is die weg met klere en beloftes om weer te kom kuier Die kuier het meer Sponse na vore laat kom en Klitsie se blik Ricoffy het daardie dag al slukkend gesneuwel. Soos 'n damwal wat breek word die kuiers amper 'n daaglikse storie behalwe as daar 'n begrafnis is (want die kos is mos gratis) Hier en daar 'n gunsie met 'n belofte van dit sal wel terug gegee word Nooit terug gekom nie maar Klitsie het aanvaar dat die kanse vir die belofte om nagekom te word skraler is as Zuma wat besluitomregtetel.'nPaarwekelaterlykjou Klitsiesoosdietantewatagterdiegordyndie welenweevandieburesedoenenlateindie straat dophou. As 'n spons gewaar word, wordalwatligenfoonafgesitendieklopaan die deur word ten alle koste geignoreer Klitsie word maer want die trip winkel toe waar"shopping"'nplesierwaswordnoumet 'n fyn beplande lysie van stapel gestuur en binne 'n tydsuur voltooi waarop enige Generaal trots op sal wees. Met tyd het die sponse ook maar aanbeweeg en iemand anders in die dorp bevriend by wie daar nou gekuier en lekker koffie gedrink word Ek oordeel nie, maar ek voel my goedhartigheid is misbruik Maar hey, dit was my keuse gewees waar ek op die harde manier geleer het.

PHILIPPOLIS,

CODE OF CONDUCT THIS PUBLICATION IS OBLIGATED TO REPORT NEWS TRUTHFULLY, ACCURATELY AND FAIRLY. SHOULD YOU FEEL WE DO NOT ADHERE TO THE PRESS CODE YOU CAN SUBMIT A COMPLAINT TO THE PRESS OMBUDSMAN AT PRESSOMBUDSMAN@OMBUDSMAN.ORG.ZA ALL RIGHTS AND REPRODUCTION MATERIAL PUBLISHED IN THIS PUBLICATION ARE HEREBY RESERVED IN TERMS OF THE COPYRIGHT ACT. Veldbrand NOW YOU KNOW! A local digital independent community newspaper focussed on informing our readers with news local and regional that is useful, objective, credible and reliable. VELDBRAND IS PUBLISHED BY LIVERO MEDIA (PTY) LTD. TINNIE VAN ROOYEN STREET 3, CLOCOLAN, 9735 THE DEADLINE FOR ADVERTS & NEWS IS FRIDAY, 15:00 PRIOR CONTACT US | 072 757 0514 WHATSAPP US | 060 405 8979 E MAIL US AT info@veldbrandmediasa.co.za EDITORIAL TEAM GROUP EDITOR: NTHABISENG MOHLAKOANA EDITOR: LIM/MP/KZN/GP: LEBOHANG TLABA EDITOR: FS/NW: CORNÉ VAN NOORDWYK EDITOR: NC/EC NTHABISENG MOHLAKOANA DIGITAL MEDIA EDITOR: LINDIWE LUTHANI SOCIAL MEDIA EDITOR: IRENE THAKELI SUBSCRIPTIONS: JUNITHA VOLSCHENK
GERHARD OLIVIER MEMBER OF AIP THIS PUBLICATION IS A PROUD MEMBER OF THE ASSOCIATION OF INDEPENDENT PUBLISHERSOF SOUTH AFRICA
PUBLISHER/MARKETING:
Wat ‘n foto!
Skoutyd
DiejaarliksePhilippolisLandbouskouhetverledenaweekplaasgevind inPhilippolis indieSuid Vrystaat Dieskouiseenvandieoudsteindielandenwordjaarliksgoed ondersteun DiefotoisgeneemdeurJensFriss Redakteurvan diePhilippolisPost Meerfotoskangesienwordophttps://www.facebook.com/philippolispost Lesers word uitgenooi om hulle foto’s met ons te deel deur die foto en beskrywing te e pos na publisher@veldbrandmediasa co za LOCAL. USEFUL. DIGITAL COMMUNITY NEWSPAPER Rubrieke | Veldbrand | WEEKLY FEATURES 12
SUID VRYSTAAT
Philippolis
in

Heuningdruppels

Waarheid

NTABISENG MAHLOKOANA

Chicken Quesadillas

Preparation method

In

SeasonwiththeKnorroxVegetableCurryStock Powder,stir for30secondsthensetaside.

Inthesamepan,addthechicken.

Season with theKnorroxGarlic&OnionStockPowder, paprika

mixedherbsthenfryuntilfragrantandthe chickenisdone.

Fillhalfofthetortilla with halfthecheese,vegetables, chickenandtherestofthecheese,thenfoldover.

Heatadrypanthenbrowneachsideofthetortilla. Slice andenjoy.

Kom jy agter hoe moeilik dit is om by die waarheid, die volle waarheid en niks anders asdiewaarheidnie,tebly?Ditvoelvirmyso asofditmaklikerwasindie"goeieoudae" Of liewer, lieg raak deesdae só die norm, dat mens net mooi niemand se integriteit meer kanvertrounie,selfsdalknieeersjoueienie. Ekvoelnetofeknieeenenkelepolitikuskan glonie,wantmagmalheidoorskadualleswat regenetiesenkorrekis Ekbeginwonderof mediese behandeling wat voorgestel word regtig altyd nodig is, maar ons vind onsself dikwelsin'nsituasiewaarjyditnieeerskan verifieer nie, en maar net uitgelewer is. hetjyalgesienasjyindiestratery:geen mans bestuur mos motors nie, ook nie jong vroue, of jong manne nie. Nee jong, gaan koop vir jou 'n tweedehandse motor en die verkoopsman vertel jou dat 'n ou dame die kar gery het Altyd 'n ou dame, wat nooit vinniger as 30km/h gery het nie En saans hetsydiemotorsedeureoopgelossodatdie deurrubbersniebeskadignie.Ensogaandie liegstories aan. Ons het self in die begin van die jaar 'n verkoopsman uitgevang oor 'n soortgelykestorie Professionelemenseword selfs opgelei om die waarheid so te verdraai dat dit so reg klink, dat mense dag vir dag mislei word met leuens (of dalk net halwe waarhede) sonder dat die ander persoon 'n oogknip.Ek wonderof daarooitiets soos'n regverdige verhoor in 'n hof bestaan. En boeta, dit raak wild as jou geld (en beleggings)gevatwordindieproses Weetjy wat is vir my verskriklik erg? Dis as mense my intelligensie soonderskat deur tedink jy glo hierdie leuens, of 'n storie wat buitensporig aangedik en oordryf word en feite word verdraai om die verteller beter te laat lyk. 'n Jong man vertel my 'n lang storie toe hy in die sop is, maar hy begin sommer deurtesêdat hygeenidee hetofhynoudie waarheid gaan praat nie! Bid jou dit aan Dis 'n tipiese patologiese leuenaar Die vraag is net, is ek self nie ook al daar nie? Ek weet egter een ding, die Here haat dit! "Dit is 'n nikswerd mens, 'n mens vol onreg, wat altyd reg is om te lieg, om te bedrieg deur met die oog te knik, met die voet te beduie, met die vingers tekens te gee. " (Spr. 6:12 13) Dalk is dit tyd vir 'n nuwe besluit hieroor Spr 8:7 "Ek praat net die waarheid, ek het 'n afsku van wat verkeerd is“Ekwonderofeknetééndagsalhou

Emergency numbers EMERGENCY RESPONSE CELL PHONE EMERGENCY AMBULANCE RESPONSE 10177 10111
Chuckle
Meester
“My husbandand I fell in love at first sight. Maybe I shouldhave taken a secondlook.”
delight RECIPE BY Ingredients 15ml(1tbsp)cookingoil 2slicedmushrooms ¼slicedonion ¼slicedredpepper ¼slicedgreenpepper ¼tspKnorroxVegetable CurryStockPowder 1slicedchickenbreast ¼tspPaprika Apinchofmixedherbs 1mediumtortilla AhandfulofgratedGouda cheese
WILNA BOTHA
Kitchen
tbsp
cooking
mushrooms,onion
apanovermediumheat,heat 1
of
oil. Sauté the
and peppersuntilsoft withabitofcrunch.
&
LOCAL. USEFUL. DIGITAL COMMUNITY NEWSPAPER Rubrieke WEEKLY FEATURES | Veldbrand | 13
| Veldbrand | ADVERTISEMENT: JW AUTO LOCAL. USEFUL. DIGITAL COMMUNITY NEWSPAPER 14

Due to bakkies’ ability to become proper workhorses as well as comfortable modes oftransportfitforeverydayuse,theyhave become very popular throughout the country One of the bakkies that dominated the bakkie segment for many years is the Isuzu D Max. Isuzu D Max is

Isuzu D-Max (2022) Review

now in its seventh generation The D Max isaproductoftheR12billioninvestment in the brand’s local operations that was announced in the year 2019 It is built in Gqeberha for the domestic market and exported to 25 left and right hand drive markets across the African continent. The

new Isuzu D Max comesin three different body configurations to suit buyers’ needs; singlecab,extendedcabanddoublecabin five specification levels, manual and auto transmission, 4×2 or 4×4 and two engine options. Find out what specs are included intheseventhgenerationdownbelow.

ofafreshnewfrontfasciaandgrille,slimmerandmoreangular lightswhichincludeBi LEDprojectorheadlightsandLED daytimerunninglightsplusLEDedgelightingindicatorsonthe mirrorhousingforrange toppingmodels.ThenewIsuzuD Max boastsa15mmand30mmbiggerbonnetandloadarea respectivelywhilethewheelbasehasbeenstretchedby30mm forenhancedoptimizationofthecabinstructure.

Theinteriorofthehigh endmodelsisfittedwitha varietyoflayeredandtexturedsurfaceswithsoft touch materials.Withtheaforementionedchangein dimensions,thenewIsuzuD Maxcomeswithimproved legroomfortherearseatsofthedoublecabmodels.As standard,allvariantsofthenewIsuzuD Maxarefitted withABS,BAS,ESCwithtractioncontrol,hillstartassist, hilldescentcontrolandtrailerswaycontrol.Thepassive entryandstartsystem,keylessentryandpush start buttoncomestandardintheLSEandV Crossmodels.

PoweringthenewIsuzuD Maxaretwoturbodieselengine options;anew1.9 litreDdianda3.0 litreDdipowerplant.The formerpowersallsinglecab,extendedcabanddoublecab modelsandproduces110kWand350Nmoftorque.Thehigh endmodelsintheextendedcabanddoublecabfoldarepowered bythelatterwhichproduces140kWand450Nmoftorque.A choiceofsix speedmanualorsix speedautomatictransmissions isavailableaswellas4×2and4×4guisesacrossSingleCab, ExtendedCabandDoubleCabbodystyles.

thebrand’sCompleteCarewhichcomprisesa standardfive year/120000kmwarrantyand roadsideassistance,aswellasafive year unlimiteddistanceanti corrosionwarranty. Inaddition,afive year/90000kmservice planisincludedinthepurchaseprice,with serviceintervalsscheduledevery15000km orannually,whichevercomesfirst.

WEEKLY FEATURES MOTORING | Veldbrand | LOCAL. USEFUL. DIGITAL COMMUNITY NEWSPAPER 15

Welverdiende aftrede wink vir Groep Redakteur

Veldbrand Digitale Gemeenskapskoerante het die week afskeidgeneemvanKleintjieKoenwatna 3jaarsediensbesluithetdistydomafte tree. Koen was vanaf Februarie 2022 die Groep Redakteur gewees en het ook die bemarking hanteer Koen sal veral onthou word vir haar bereidwilligheid om die ekstra myl te loop vir adverteerder,leserenmedepersoneellid Die redaksionele span wens Kleintjie allesvandiebestetoe.

Mohlakoana appointed as new Group Editor

Veldbrand Digital Community Newspapers has promoted Nthabiseng Mohlakoana from Clocolan as the new Group Editor as from 7 November 2022. Knownforherdisciplineandworkethics Mohlokoana has a passion to deliver quality newspapers on time Mohlakoana has been working at Veldbrand for the past six years Since 2022 Mohlakoana hasbeenadeputyeditorfortheNorthern &EasternCapeNewspaperdivision.

Livero Retail welcomes Hlalele as manager

Malefu Hlalele from Clocolan has been appointedasthemanagerof LiveroRetail. Hlalele joined Livero Holdings in 2022 as consultant for the Internet/Cellular division, Liveronet which forms part of Livero Retail Hlalele will be taking over from Gerhard Olivier who has been transferred to Veldbrand Digital Community Newspapers to oversee the marketing and administration of the business.

| Veldbrand | LOCAL NEWS LOCAL. USEFUL. DIGITAL COMMUNITY NEWSPAPER 16

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.