MONDAY June 8, 2020 | 072 757 0514 | editor@rekordmediafs.co.za | DEADLINE: Friday 17:00 | Edition 14/2020
Bethlehem | Clarens | Fouriesburg | Paul Roux
NOU WEET JY ● NOW YOU KNOW
Skole open in Bethlehem Skole het vanoggend landwyd geopen vir graad 7 en 12 leerders nadat die skole vir byna 2 maande gesluit was as gevolg van COVID-19. Hier tree graad 7 leerders by Jordania Primêre Skool aan.