BETHLEHEM
REKORD
08●03●19
www.rekordmediafs.co.za
Bethlehem Rekord
Huldeblyke stroom in vir voormalige RPO-voorsitter in die Vrystaat ■ ‘n Groot gees in die rooivleisbedryf, veral in die Vrystaat, André Ferreira, is die naweek in ‘n hospitaal in Bethlehem oorlede ná sy stryd teen kanker.
Ferreira het tussen Bethlehem en Lindley geboer en was vir meer as twee dekades verbonde aan die Rooivleisprodusenteorganisasie (RPO) in die Vrystaat. Koos van der Ryst, voorsitter van die nasionale RPO, sê Ferreira was ‘n vriend van boere en dié bedryf in geheel, en hy sal voorwaar gemis word.
072 757 0514
RDE06
@rekordmedianow