BETHLEHEM REKORD

Page 1

BETHLEHEM 04●02●19

www.rekordmediafs.co.za

Memel Rekord

072 757 0514

RDE02

@rekordmedianow

Dog fighting on the increase NSPCA offers reward Page 2

VS Kunsmis het ‘n vakante posisie vir ‘n

Debiteure Klerk Pligte sluit die volgende in maar is nie beperk tot die lys nie: Dag tot dag fakturering van versending Uitstuur van maandelike state aan debiteure Verwerking van bestellings Skakel met agente span Hantering van navrae en rekonsiliasies op rekeninge Debiteure rapportering en bestuur Persoonlike Eienskappe: Moet baie deeglik, noukeurig en akkuraat kan werk Profesioneel met ‘n sterk kommersiële bewustheid Analities Streng maar diplomaties Moet onder druk kan werk Goeie beplanning en organisering Selfstandig en gebruik van eie inisiatief Moet deel wees van die span met goeie kommunikasie

Vereiste vaardighede: Matriek/Graad 12, relevante tersiêre kwalifikasie sal voordelig wees Minimum van 5 jaar ondervinding in ‘n soortgelyke pos Moet ‘n bewese rekord en ‘n stabiele werksgeskiedenis hê Sterk rekenaar vaardighede

Stuur asseblief jou CV aan payroll@vsagri.co.za voor 22 Februarie 2019. Korresponensie sal beperk word tot suksesvolle kanidate alleenlik.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.