LAERSKOOL LOUW GELDENHUYS (t) 011 782 5442 (e) pos@llg.co.za Juffrou Rolandi Steyn Dit is met groot opgewondenheid dat ons kan aankondig dat Juffrou Rolandi Steyn, voorheen Departementshoof vir die Senior Fase, aangestel is as ons nuwe Adjunkhoof. Ons wens Juffrou Rolandi alle sterkte toe met die taak wat voorlĂŞ.
Meneer Dian Ludick Baie welkom aan Meneer Dian Ludick wat by Louwtjies aangesluit het. Ons wens u hartlik welkom en vertrou u gaan sommer binnekort baie tuis voel.
AWSUM NEWS OCTOBER 2017
Page 15