Skip to main content

Bloemfontein (August 2016) Primary - High Schools

Page 10

HOËRSKOOL FICHARDTPARK (t) 051 522 6927 (e) fichpos@fpark.co.za Rugby

Glansryke toekenning word verower

Die derde span wen die liga met ‘n telling van 13–12 teen Sentraal.

Baie geluk aan die vyf leerders wat die Presidentsverkenner-toekenning verower het. Fichardtpark is voorwaar trots op dié leerders.

Die 0/16 A-span wen die liga met ‘n telling van 17–15 teen Jim Fouche.

W Visser, C Coetzee, N Coertzen, J Havinga en W Volschenk.

HOËRSKOOL SENTRAAL (t) 051 410 1800 (e) mail@sentraal.co.za Sentraal 0/15 netbalspan Baie geluk aan die 0/15 netbalspan van Hoërskool Sentraal. Hulle eindig tweede tydens die Motsepe Cup (FS Challenge). Hierdie span sal vanaf 6-8 Oktober aan die SA’s gaan deelneem.

VOOR: Mischa van den Berg, Elrie Coetzee, Lize Louw. AGTER: Xandri Fourie, Minelise Reynders, Elbé Oosthuisen, Nicola Hefer, Vera van Zyl.

0/14 rugbyspan

Baie geluk aan Sentraal se 0/15 A rugbyspan wat in die finaal van die Vrystaat Hoërskole A1–liga die trofee met JF deel as wenners van die liga nadat hulle 12 elk teen JF gespeel het.

AWSUM NEWS AUGUST 2016

Baie geluk aan die twee leerders van Hoërskool Sentraal wat tydens die Nasionale Luggeweerskiet Posliga goue medaljes in hulle onderskeie ouderdomsgroepe behaal het.

VOOR: Johann Grobelaar. MIDDEL: Francois du Plessis, Corne Gravett, Diaan Hatting (kaptein) Christian Noordman, Janco Kachelhoffer. AGTER: Wiann Coetzee, Christiaan Duvenage, Ruben Bredenkamp, Johann Human, Giovanne Venter, Michael Vosloo, Rikhard van Niekerk, Dehan Venter, George van Huyssteen. VOOR: Stephan Marais, Wernaldo Roelofse, SJ Fourie. TWEEDE RY: Niel Otto, Ruhan Vermeulen, Johan Bothma (kaptein), Nico Venter (afrigter), Ntsebe Leshecia, Marnitz Heghter. AGTER: Kyle Molentze, Pieter van der Merwe, Heyn du Preez, Phillip Steyn, Erard Posthumus, Jordan du Plessis, Jeandre van der Merwe, Ruhan Smith, Thean Maddox, Enrico Goodman, Frans- Noë Erasmus.

Baie geluk aan Sentraal se 0/14A rugbyspan wat in die finaal van die Vrystaat Hoërskole A1liga as wenners gekroon is nadat hulle FHP met 22–5 gewen het.

Page 10

Luggeweerskiet

Sentraal 0/15 rugbyspan

Nicolaas van Rensburg (0/16) en Adriaan Badenhorst (0/14).


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Bloemfontein (August 2016) Primary - High Schools by AWSUM News - Issuu