Skip to main content

Gr 7 lewensorientering

Page 25

LEWENSORIËNTERING BEPLANNING KWARTAAL 4 – GRAAD 7 WEEK

TYD

INHOUD

Selfontwikkeling in die samelewing 1 2 uur Konsepte: Persoonlike dieet en voeding  Faktore wat die keuse van ’n persoonlike dieet beïnvloed: Ekologiese, sosiale, ekonomiese, kulturele en politiese faktore.  Maniere om die voedingswaarde van jou dieet te verbeter: ’n Plan vir gesonde eetgewoontes. Liggaamsopvoeding 2 2 uur  Deelname aan ’n buitelugontspanningsprogram.  Veiligheidskwessies wat verwant is aan buitelugontspanningsaktiwiteite. Gesondheids-, sosiale en omgewingsverantwoordelikheid 3-4 3 uur Algemene siektes: Tuberkulose, suikersiekte, epilepsie, vetsug, anoreksie en MIV/vigs  Oorsake van siektes: Sosiale, ekonomiese en omgewingsfaktore insluitend die gebruik van alkohol en

AKTIWITEITE

DATUM VOLTOOI

KOMMENTAAR


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Gr 7 lewensorientering by Impaq - Issuu