Northern News Noordelike Nuus 29.7

Page 1

Woede na verdagte sterf Deur Martie le Grange (martie@noordnuus.co.za MOKOPANE - ‘n Vermeende dwelmsmous wat glo vir ‘n geruime tyd deur die polisie gesoek was, is Dinsdagaand dood. Volgens die polisie is die 36-jarige verdagte van Nigerië op die sypaadjie voor 'n huis in Dudu Madisha deur paramedici dood verklaar nadat hy met kokaïen in sy besit betrap en in hegtenis geneem is. Volgens ‘n ooggetuie op die toneel het gemeenskapslede die verdagte vroeër die dag aangerand toe hy wou weghardloop vir ‘n verkeersbeampte wat hom in Ruiterweg afgetrek het. Op aandrang van die verkeersbeampte, bygestaan deur sekuriteitspersoneel, het die man toe na bewering dwelms uitgewys by ‘n huis in Dudu Madishastraat aan polisielede wat ontbied is. Reaksie offisiere van Special Operations Solutions (SOS) was ook op die toneel. Noordelike Nuus het gesien hoe die oënskynlik-bewustelose verdagte na die sypaadjie voor die huis gedra word nadat hy glo binne-in die huis inmekaar gesak het. Hy het glo gevra dat ’n ambulans ontbied word, maar is dood voordat die ambulans opgedaag het. Die polisie het geen ander dwelms in die huis gevind nie, maar wel ’n telefoonboekie wat as bewysstuk ingedien is. ’n Groep woedende Nigeriërs het,

Bo: Paramedici en omstanders by ’n vermeende dwelmhandelaar op die sypaadjie voor sy huis nadat hy inmekaar gesak het. Inlas: Die kokaïen wat in die vermeende dwelmhandelaar se besit gevind is. Regs bo: Só lyk die deure en vensters van SOS se beheerkamer nadat betogers dit Dinsdagaand met groot klippe stukkend gegooi het. nadat hulle van die man se dood te hore gekom het, na SOS se kantoor in Ruiterweg opgeruk, dit met met klippe bestook en wapens, onder meer kapmesse en vuurwapens, rondgeswaai. Groot skade is aangerig. Een betoger het na bewering ook ’n vuurwapen op een van SOS se paramedici gerig. “Dit het gelyk of hulle wou wraak neem,”

het SOS reaksie bestuurder, Martin van Eck, gesê. Hy sê SOS was betrokke by die klopjag en die verdagte se arrestasie, maar sê hulle het niks met die man se dood te doen gehad nie. ’n Nadoodse ondersoek sal hopenlik die presiese oorsaak van die oorledene se dood bepaal. Mokopane polisiewoordvoerder, sersant Irene Masingi, sê die saak word ondersoek.


2 www.noordnuus.co.za

Noordelike Nuus / Northern News

29 JULIE 2016

Zuma visit Lephalale as race Pasop vir tydelike werkers for votes intensifies LEPHALALE – Tydens ‘n Gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) vergadering verlede Donderdag is inwoners daarteen gewaarsku om sommer enigiemand van die straat af te kry om los werkies in en om hul huise te doen. Volgens sersant Paul Mocheko van die Lephalale polisie is dit die gulde geleentheid vir misdadigers om te kyk hoe die sekuriteit

By Amanda Basson (amanda@noordnuus.co.za)

GA-SELEKA- The Lephalale area has been the focus of bigwigs in the African National Congress (ANC) and Economic Freedom Fighters (EFF) the last two weeks with President Jacob Zuma paying a visit to GaSeleka on Sunday only a week after EFF leader, Julius Malema, visited Marapong. Like Malema, the President did not hesitate to speak his mind about opposition parties. “Don’t waste your votes on parties that can do nothing for you,” said Zuma while accusing the Democratic Alliance (DA) of being a “child of the National Party” and saying that a snake will always bear a snake. Referring to the EFF, Zuma said the party is ill-disciplined and Malema is a young boy without manners. “Malema believes he will win votes in Limpopo, but the alleged support for the party will be seen on election day.” Zuma told the large crowd of ANC supporters that the party’s credentials is reason enough for voters to support the party and for it to govern municipalities. “We scrapped all apartheid laws and brought equality to everyone enabling us to benefit from the country,” he said. Zuma said he had confidence in Limpopo voters, who had delivered the most votes for the ANC during previous elections. “Voters should not abstain from voting thinking that other people will vote and that the ANC will win, we need to win with a majority in order to continue the good work we have been doing.” High unemployment, the current drought, service delivery and racial conflict will make this year’s elections a hard-sell for political

by ‘n huis lyk en ook waar daar moontlike plekke kan wees om toegang tot die perseel te verkry. “Dit is belangrik om ‘n afskrif van die identiteitsdokument van enigiemand te kry wat werk by jou huis doen sodat jy kan verseker dat hulle opgespoor kan word indien daar wel ‘n inbraak of ander misdaad by die huis plaasvind.”

No more darkness for Mozombane

Zuma arriving at the Ga-Seleka tribal hall to address the elderly and chiefs. parties. “We are tired of promises by politicians that they will increase our standard of living while we don’t see any change when we vote for them,” said Mina Khumalo, one of the attendants of the ANC rally. The municipal elections will take place on 3 August and voting stations will be open from 07:00 to 19:00.

MOKOPANE - The days of living in darkness for residents of Mozombane village will soon be in the past as the Mogalakwena Municipality, in collaboration with Eskom, have embarked on a R30 million project to provide the village with prepaid electricity. The community of Mozombane has for the past eight years been disgruntled and has staged protests demanding electricity. The mayor of Mogalakwena Municipality, Parks Sebatjane, promised residents they will have electricity in about eight months time. This short term commitment follows frequent meetings between Sebatjane and the executive mayor of the Waterberg District Tlotlanang Mogotlane, ward councilor Sam Mathebula and Eskom Limpopo Provincial spokesperson Dikgabane Rampedi. The community was promised that the project han-over will be held on 1 August, while work will commence on 10 August and be completed in March 2017. At least 2940 000 households in Mozombane will benefit from the project. Sebatjane said the electrification of the settlements would enable pupils to study and do their homework at night in the comfort of

Mogalakwena Mayor Parks Sebatjane dancing with the Mozombane community after announcing the village will benefit from a huge project that will supply them with electricity within by March 2017. their own homes. The will be able to watch television and do all other household chores that require electrical energy. “Their lives will change for better. Through this project the community will be able to engage in local economic development, taking advantage of the opportunities within their locality,” added Sebatjane.

Helpende hand vir behoeftiges LEPHALALE – ‘n Groepie behoeftige gesinne is heerlik bederf verlede Saterdag toe Mev. Suid-Afrika finalis, Ephy Mathebula, en die Baobab nie-winsgewende organisasie 15 kospakkies aan behoeftige gesinne uitgedeel het. Baobab streef om te help met die basiese behoeftes van mense in die dorp wat swaar trek. Daar is ook 40 lekkergoed pakkies vir die kleintjies uitgedeel wat die dag bygewoon het. Op die foto is Mathebula, Wilma Coetzee van Baobab asook Olivia Mmathapelo en Geraldin Lesego wie gehelp het om donasies bymekaar te maak.

New member inducted at Rotary MOKOPANE – Adri Botha (left) is the 7th addition to the Rotary Club of Potgietersrus and was formally inducted at the Rotary meeting on Tuesday. Botha was absent at the Rotary’s recent induction dinner when other new members were inducted. Club president Blondie McGlashan performed the induction.


29 JULY 2016

Northern News / Noordelike Nuus

www.noordnuus.co.za

3

Mokopane resident wins R87m Life in prison for Fatana's murderers MOKOPANE – A Mokopane resident has won Ithuba’s biggest lottery jackpot of R87 624 435 last week Friday and finally claimed his prize on Tuesday. The winner bought a R20 Quick Pick ticket for the Powerball draw at a filling station in Marulaneng village in Mokopane at 19:40 last week Friday, the national lottery operator said. The winnings were unclaimed for almost four days leading to a frenzy of speculation on social media on where the winning ticket might be. The owner of the filling station where the ticket was purchased was grateful for the exposure he was getting. According to the records, the ticket was bought an hour and 15 minutes before the lottery started. This is the fourth highest cash prize in South African lottery history, reports EWN.

Beswaar aangeteken in juwelier se bedrogsaak Deur Martie Le Grange (martie@noordnuus.co.za)

streekshof gehoor nadat dit onlangs uitgestel is. Die beskuldigde, wat na verwagting sou MOKOPANE – Die bedrogsaak teen ’n voorpleit, se regsverteenwoordiger, Nicky Bosmalige juwelier wat glo juweliersware van man, het beswaar aangeteken teen die klagverskeie kliënte geneem het en nooit terugstaat wat uitgelees is. Bosman het aangevoer besorg het nie, het verlede Donderdag vir dit in die klagstaat is dit nie duidelik of die die tweede keer in die Mokopane streekhof beweerde deposito’s wat destyds deur die voorgekom. beskuldigde ontvang is, vervreem is en of die Die beskuldigde sou na verwagting pleit maar daar is beswaar aangeteken en die saak items (juweliersware) wat sy ontvang het, vervreem is nie. is uitgestel na 25 Augustus. Die vrou is reeds in 2014 deur verskeie Die beskuldigde is ‘n jong vrou wat teregstaan op 12 aanklagte wat verband hou met kliënte van bedrog beskuldig na bewerings dat hulle juweliersware skoonveld verdwyn die verdwyning van juwele ter waarde van het nadat dit by haar destydse juwelierswinsowat R500 000. Die saak is gister (Donderdag) vir die tweede keer in die Mokopane kel ingegee is.

Martie le Grange (martie@noordnuus.co.za)

POLOKWANE - Two of the four suspects in the Gideon Fatana murder case received life in prison sentences. Thabo Alfred Matlaila (31) and Sithole Makamu Thomas Maxane (36) was sentenced in the Polokwane High Court on Wednesday. Their co-accused, Desmond Machaba and Charles Mogale were acquitted. Machaba,however, remains in custody for his alleged involvement in another murder case taking place about two weeks after Fatana’death. Charles Mgidi died after he was shot at a filling station in Mokopane.

Raak betrokke LEPHALALE – Volgens die Lephalale polisie is huisbrake steeds ‘n groot probleem met ‘n toename van 27,8% in gevalle wat aangemeld is in 2016 teenoor verlede jaar. “Die probleem is wydverspreid, maar die meeste gevalle in Onverwacht het in Suikerbos-, Groenkloof, Doringlaagte- en Snuifpeulstraat voorgekom, terwyl George Avgos-, Gompou-, Kerk- en Ellisstraat in die onderdorp erg deurgeloop het,” het sersant Precious Munyai by ‘n onlangse gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) vergadering gesê. Lofty Fourie, wie ingestaan het vir die GPF voorsitter (Thys Eloff), het gemeenskapslede aangemoedig om betrokke te raak by inisiatiewe om hul omgewing te beveilig. Volgens Fourie is daar ‘n Whatsapp groep vir mense in die Kerkstraat omgewing waardeur inwoners mekaar in kennis stel wanneer hulle iets agterdogtig opmerk. “Die huisbraak probleem is ‘n tameletjie wat net opgelos kan word as ons saamstaan en wys dat ons ‘n gemeenskaplike front teen wetteloosheid is.”

The case made headlines in March 2014 when taxi owner, Gideon Fatana, was assassinated on his front porch at his house in Mokopane. The case was originally heard in the Mokopane magistrate court and was later transferred to Polokwane. The accused has been in custody since their arrest in April 2014. They were refused bail. The Provincial Commissioner of the SAPS in Limpopo, Lt Genl Nneke Ledwaba, welcomed the sentence and congratulated the team of detectives under the leadership of Capt Boshomane whose sterling investigative work resulted in this sentence.

Verkeersafdeling se goeie werk geprys LEPHALALE – Die provinsiale verkeersafdeling het met goeie resultate gespog tydens ‘n gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) vergadering verlede Donderdag. Daar is sowat 12 mense gedurende die naweek van die Bosveldfees gearresteer waarvan een van die oortreders ‘n bloed alkoholvlak van 1,9mg/l gehad het. Meer as 200 mense se alkoholvlakke is getoets in die misdaadvoorkomings operasies waartydens verskeie verkeerslede regoor die provinsie in samewerking met die polisie gewerk het. Lofty Fourie, wie ingestaan het vir die voorsitter van die GPF, het die onderskeie rolspelers geprys vir hule harde werk wat vrugte afgewerp het en die feit dat daar geen ongelukke tydens hierdie tydperk aangemeld is nie.


4 www.noordnuus.co.za

Noordelike Nuus / Northern News

29 JULIE 2016

Political rhetoric at school upgrade SAVF sê dankie na hupstoot Jacob Lamola, principal of Lerekhureng, Minister of communications, Faith Muthambi, with Lephalale mayor, Jack Maeko, and representatives of the department of education and ANC councilors.

By Amanda Basson (amanda@noordnuus.co.za)

with lunch bags from Eskom. The school’s upgrade is a positive example of private sector involvement in the STEENBOKPAN – The refurbishment of Lerekhureng School last Friday should have community. In the 1980’s the school was known as been a celebration for the stakeholders and Steenbokpan Primary School, but was closed learners, but turned into a mini-rally for while the grounds were maintained by the the African National Congress (ANC) who Lephalale municipality. A group of elderly claimed that the good work that was done at the school can not be separated from the and unemployed people who paid only a minimal amount of rent were housed in the political influence of the party. old hostels after the school’s closing. Communications Minister, Faith MuthThe school was re-opened in the early ambi, was joined by Lephalale mayor, Jack 2000’s and caters for the growing number Maeko, ANC councilors and representaof informal houses, farm workers and people tives from Boikarabelo mine and Eskom who travel to and from the mine and power to celebrate the partnership between the station situated nearby. government and private sector in upgrading After the damage to the school last year Lerekhureng School. The school was damaged by a fire last year and the 315 learners there was some confusion about the fate of the elderly people who are staying in the hoshad to be taught in the community hall, the tel. The municipality, Boikarabelo mine and school's hall and a nearby crèche. Eskom decided to join forces and upgrade the Instead of focusing on the new buildings school with little upheaval to the elderly who the event turned into a rally. “The leader of the ANC is also the leader of this country and will continue to live in the old hostel. The refurbished hall was turned into a we, therefore, cannot divorce ANC issues number of classrooms with desks and black from private sector events,” said ANC ward boards while temporary classrooms were councilor William Motlokwa. constructed with a separate administration In his speech Maeko added that the EFF unit for the principal and his ten staff mempromised to provide free sanitary pads to all women but that the ANC was ready to deliver bers. “I am grateful for the improvements to now. The group of largely elderly women re- the school and the assistance that our learnceived sanitary pads from the Mayor and his ers got from these organisations,” said Jacob councilors while the learners were provided Lamola, the school’s principal.

Deur Martie Le Grange (martie@noordnuus.co.za) MOKOPANE – Die Suid-Afrikaanse Vrouefederasie (SAVF) het vanjaar afgeskop met sy heel eerste jaarlikse fondsinsamelings dinee wat verlede Vrydagaand in die vorm van ’n glans geleentheid by Tibani Lodge aangebied en ’n reuse-sukses was. Die SAVF, ’n welsynsorganisasie met die leuse “om mense te help om hulself te help”, reik sedert 1904 uit na minderbevoorregte gesinne regoor die land en lewer professionele welsyn- of welsyn verwante dienste. Dié organisasie is nie-winsgewend en onafhanklik van die staat en maak daarom staat op donasies en fondsinsamelings om ander te help. Die Mokopane tak het vanjaar besluit om hul heel eerste fondsinsamelings dinee te hou. Die gemeenskap en sakelui is ook na dié geleentheid genooi. Teretha Jannasch, hoof welsyn werker by die Mokopane tak, het aan gaste verduidelik dat die organisasie grootliks van vrywilligers afhanklik is. Sy het ook genoem dat mense soms nie besef hoeveel gesinne is werklik in maatskaplike nood is nie en verwys na die 2500 individue na wie die SAVF in 2015 uitgereik het. ’n Duiweveiling vir wedvlugduiwe wat ’n sekere afstand sou vlieg is ook tydens die geleentheid gehou en ’n groot som geld

waarvan die bedrag nog nie bevestig is nie, is ingesamel. Afslaer Craig Le Roux van Vleissentraal het die veiling behartig. Die SAVF het elkeen wat by hulle projek betrokke was bedank vir hul bydra. “Sonder mense met warm harte sou ons die projek nie kon vermag nie,” het Corlet Briel as organiseerder van die funksie dankbaar gesê.

Slimkoppe presteer by spelfees MOKOPANE – Drie leerders van Laerskool Krugerpark wat verlede Vrydag aan die Provinsiale rondte van die Sanlam WOW Spelfees deelgeneem en presteer het, is deur na die Nasionale rondte wat op 22 Oktober in Stellenbosch plaasvind. Van links, Fouche de Beer in Graad 5 het ’n derde plek in die Provinsiale rondte behaal, Carri van Rooyen in Graad 2, ’n eerste plek en Michael Alberts in Graad 3, ’n vierde plek.

Potgietersrus CVO Skool se drie leerders wat presteer het in die Provinsiale rondte van die Sanlam WOW Spelfees. Van links, Lené Nel in Graad 4 met ’n tweede plek, Anke Weideman in Graad 6 met ’n tweede plek en Elrike van der Merwe in Graad 3 met ’n skitterende eerste plek.

Mr Mike knows maths MBOMBELA - Mike Molekoa, a maths teacher at Hoërskool Ellisras, attended the 22nd National Congress of the Association for Mathematics and Science Education of South Africa (Amesa) from 27 June to 1 July at the Tshwane University of Technology Mbombela Campus South Africa in Mpumalanga. The Theme of the congress was “Reclaiming our African pride through Mathematics teaching”. The speakers were amongst others Professor Robyn Jorgensen from Australia as well as Professor Mogege Mosimege and Professor Stephan Wagner from South Africa.

Teretha Jannasch, hoof welsynwerker by die SAVF Mokopane, tak spreek gaste toe by die organisasie se eerste jaarlikse fondsinsamelings dinee.

Hoërskool Piet Potgieter se slimkoppe wat onder die eerste drie in die Provinsiale rondte van die Sanlam WOW Spelfees geëindig het is René Buitendag in Graad 9 met ’n tweede plek, Ijanke Steyn in Graad 9 met ’n derde plek, Charlize Collins in Graad 9 met ’n vierde plek en Madelein Leibrandt in Graad 10 in die eerste plek.


29 JULY 2016

Sterkte Bossies!

LEPHALALE - Laerskool Bosveld Primary se o/12 netbalspan gaan hul skool verteenwoordig by die nasionale netbal kampioenskappe in die Kaap hierdie week. Die spelers het die hele vakansie hard geoefen om seker te maak dat hulle topfiks en reg vir aksie is. Engen het die span se baadjies geborg en die spelers en afrigters sien uit daarna om op nasionale vlak deel te neem.

EHS is Limpopo wenners POLOKWANE - Ellisras Hoërskool (EHS) het amok gesaai op Hoërskool Tom Naude se bane tydens die Limpopo rugby finale verlede Saterdag. Die o/16’s het vir die derde jaar in ‘n ry die Limpopo finaal gewen toe hulle Hoërskool Louis Trichardt met 34-19 platgetrek het. 'n Fees van drieë word gedruk deur Gerrie Blom, Dorian Jooste, Hannes Pretorius en Marco de Beer. Steyn van Staden slaag in al die doelskoppe en twee strafskoppe. Die afrigters, Eddie Elmes en Fanus du Plessis is besonder trots op hierdie prestasie wat 'n eerste in die geskiednis van EHS/ Die Rassies se o/14's wen Hoërskool Merensky met 16-5 en drieë word gedruk deur JP van Staden en Tiaan Malan. terwyl Ruan Basson die skopwerk gedoen het. Afrigters Rohan Besseling en Rudolph Fourie is verheug oor die manne se sukses. Hierdie twee spanne ontvang trofeë as trotse Limpopo wenners. Saterdag 30 Julie volg die eerste van vier uitspeel wedstryde vir die Beeld trofee. Die o/16’s speel in Brakpan teen Hoërskool Stofberg en die o/14's speel teen Hoërskool Brandwag in Benoni.

HJ wys sy slag VRYHEID - HJ Pienaar, 'n leerder van Laerskool Ellisras, het gedurende die skoolvakansie aan die o/12 interprovinsiale kampioenskappe by Hoërskool Pionier in Vryheid deelgeneem waar hy as die speler van die toernooi benoem is. In die wedstryd tussen Limpopo en die Cheetahs het HJ se span met ‘n skitterende 36-0 gewen en is hy as die man van die wedstryd aangekondig. Sy span klop ook die Sharks met ‘n 44-7 telling en wen daarna die Blou Bulle met 22-14.

Soccer stars shine MOKOPANE – Mokopane Primary School boasts with three soccer girls who brought back a bronze medal after representing Limpopo in the recent National Winter Games in Durban. They are, Palesa Masimene, Karabo Dube and Sandisiwe Phikwa. Kabelo Lekalakala as u/13 soccer player from Mokopane Primary School with his soccer coach, Abner Maubane. Lekalakala was selected to represent the province in the recent National Winter Games in Durban where his soccer team obtained fifth position.

Northern News / Noordelike Nuus

www.noordnuus.co.za

CVO se redenaars

Pieter van der Merwe en Louis Boshoff van die Potgietersrus CVO Skool is gekies is om die BCVO Bokkieweek span vanaf 4 tot 8 Julie tydens die AVS Bokkieweek in redenaars te verteenwoordig. Hulle het ’n eerste plek behaal in die vasvra afdeling en was algeheel tweede in die redenaars afdeling.

5


6 www.noordnuus.co.za

Noordelike Nuus / Northern News

29 JULIE 2016


29 JULY 2016

Northern News / Noordelike Nuus

Gearing up for Limpopo's MOKOPANE – Nineteen gymnasts from Marshall Gymnastics Club (MGA) travelled to Centurion to participate in the Eldo Stars Mini Olympics competition at the Matsport Centre. About 300 gymnasts from various clubs in Limpopo, Mpumalanga and Gauteng competed to test their skills ahead of the Limpopo regional competition which is scheduled to take place in August. The results for level 1 were: Juan van Staden 6th overall (2nd on Vault, 3rd on floor); Rudolf Brittz 7th overall; Jayden Enslin 8th overall; Darren Foss 9th overall; and Mathew van Heerden 10th overall. Maya Boshoff finished in 1st place (1st on vault, U-bar and beam, 2nd on floor). The results for level 2 were: Keanu Potgieter 4th overall (3rd on P-bars, 3rd on high bar) and Basson Wolmarans 6th overall (3rd on vault, 1st on P-bars). In level 3 Hannes Raats finished second place (2nd on floor, vault, P-bars, high bar)

and Jénnezee Vermeulen was placed 2nd overall (1st on floor, 2nd on vault, U-bar and beam). The level 4 girls saw Melody Raats placed 4th overall (3rd on vault, 1st on beam), Lesedi Mashishi, 7th overall (2nd on U-bar and beam) and Lungile Mahlangu 10th overall. The level 5 results saw Jan van der Baan finish 5th overall ( 1st on floor, 3rd on vault, 2nd on p-bars) and Marnus Ruytenberg 9th overall. Lize Janse van Rensburg was 5th overall (3rd on U-bar and floor). In level 6 Juandré Ruytenberg finished 1st overall (2nd on floor, 1st on pommel, vault, and P-bars, 2nd on rings) and Luan du Plessis 5th overall (2nd on P-bars, 2nd on high bar).

HPP o/15’s wen Limpopo finaal

MOKOPANE – Hoërskool Piet Potgieter se o/15A rugbyspan saam met hulle afrigters. Hulle het tydens die Limpopo rugby finale in Polokwane verlede Saterdag as die provinsie wenners uit die stryd getree en hul telling was 25-7 teen Hoërskool Ben Viljoen. Adriaan Jordaan was die speler van die wedstryd. Dié span gaan môre (Saterdag) weer kragte meet wanneer hulle teen Hoërskool Brandwag in Benoni te staan gaan kom in die landswye skole Beeld Trofee kompetisie. Foto: Verskaf. In die foto is J.C. Venter van Hoërskool Piet Potgieter se o/15A rugbyspan met die bal in sy besit tydens die Limpopo rugby finale in Polokwane verlede Saterdag. Foto: Verskaf.

www.noordnuus.co.za

Louis Boshoff finished 1st overall in level 7 (1st on floor, vault and high bar, 2nd on

7

pommel and P-bars, 3rd on rings).

- Merene van Zyl

They speak eloquently LEPHALALE - Hoërskool Ellisras hosted its annual English Public Speaking competition last Thursday. The junior winners are Gopolang Mokgotu with “People always think that they will be happier in different circumstances” Dian Besseling came second with the topic “Give that man a Bells!” Barbara Emslie came first in the senior category with her speech titled: “Turn Frustration into Fascination” and Lerato Ditsela came second with “Roses are red, violets are blue and corruption is in bloom!” The adjudicators were Mike Molekoa, Peronel Cronje and Franciska de Beer.


N

N

oordelike orthern

uus ews

Achievers Uitblinkers

Suksesvolle gholfdag vir Laerskool Krugerpark Martie Le Grange (martie@noordnuus.co.za) MOKOPANE – Laerskool Krugerpark het vanjaar nog ’n suksesvolle gholfdag agter die rug. Altesaam 132 Spelers het verlede Donderdag die skool op die Kameeldoring Gholfbaan tydens sy jaarlikse KFC Gholfdag ondersteun. Die opbrengs van vanjaar se gholfdag fondse word aangewend vir die opgradering van die skool se nood toerusting – brandblussers, brandslang, ekstra hidrant ens. Doen dit met Rian se span bestaande uit Rian van Heerden, Hanno van Rensburg, Declan Brews en Johanco Welgemoed het

met ’n totaal van 129 punte as die trotse wenners uitgetree. Kort op hul hakke was Spraynet se span bestaande uit Walkie Kruger, Stanley Blount, De Wet Kruger en Hendrik Swanepoel. Hulle het 123 punte aangeteken. In die derde plek met 121 punte

was Blue Trading se vierbal bestaande uit Fanie Kemp, Cobus van Wyk, MJ Bekker en Jacky van Wyk. Die skool het sy dank uitgespreek teenoor elkeen wat betrokke was by die gholfdag, asook al die borge vir die dag.

Heel links: só lyk Doen dit met Rian se span nadat hulle geseëvier het as die wenners van Laerskool Krugerpark se KFC Gholfdag. Van links, Laerskool Krugerpark se hoof, Johann Vertongen, Riaan van Heerden, Johanco Welgemoed, Declan Brews en Hanno van Rensburg. In die middel is die Spraynet span en derde (bo) is Blue Trading se vierbal span.

Om die kampvuur

Rot se kind loop sy rieme styf Deur Melt van der Spuy Herman laat klap die kasteeltjie se oor, sug dramaties en toe praat hy: “n Rot is ’n gemors-ding.” Ons drie professionele afgetredenes sit op my stoep en het pas gepraat oor waar ons volgende keer die karavane heen sleep, toe Herman met sy rot-ding kom. Ek en Servaas weet nie wat Herman bedoel nie. Voor ek of hy iets kan sê is dit weer Herman wat na ’n lang teug uit die kasteeltjie sê:” ’n Rot is ’n gemorsding en ’n rot in ’n karavaan is ‘n groter gemors-ding.” Ek dink ons begin agterkom waarvan Herman praat. Ek sien sommer hier kom ’n ding.”Nou hoe bedoel meneer nou?” Herman sit skielik regop. “Man, ek en ma was mos die week oord se kant toe en kies toe daar een van daai lekker staanplekke teenaan die veld. Die plek weet ook nie van droogte nie, want die gras in die veld staan lekker lank. Moes van daar wees waar die rot gekom het. “Ons twee sit lekker helder oordag en koffie drink onder die afdak toe ek sommerso terloops na die karavaan se oop deur kyk. Ek skrik my skoon verwagtend. Hier by my, in die deur, loer ’n bielie van ’n rot vanuit die karavaan na my toe. “Ek spring op en gil, ‘Hier’s ’n rot!’. Ma vlieg uit die stoel uit en skop dit skoon onderstebo. Sy wou nog weet waar’s die swerkater, toe’s ek die karavaan in. “Gelukkig het ek ’n stuk tuinslang in my karavaan juis om sulke tipe gediertes op hulle plek te sit en met die inspring, gryp ek die slaanding wat altyd op sy plek langs die deur hang. Met die ander hand wil ek die deur agter my toe pluk maar met dié is ma halfpad die karavaan in en ek druk haar en die deur gelyk in

die kosyn vas. “Sy gil. Ek gee skiet en sy spring by my verby die karavaan in. Sou later blyk sy’t gedog die rot is buite en ek wou net ’n slaanding kry om hom van kant te maak. Met die deur agter my toe weet ek hy kan nie uit nie. Ek sê vir ma sy moet help soek na die rot. Voor sy nog besef dit beteken sy en die rot is saam in die karavaan, steek rot se kind se kop om die yskas en hy besluit hy laat waai voor ons verby anderkant toe. “Ma sien hom en toe’s dit nag. Sy trap vas soos geen verspring atleet kan nie, lig haarself tot omtrent halfpad tussen die vloer en die dak en korrel bed toe. “So in die lug begin sy hardloop en toe die lugdinamika en al daai wetenskaplike goed bymekaarkom, trek sy weg en skiet soos ’n vuurpyl vorentoe. “Die gil wat uit haar mond kom sny deur murg en been en toe sy bo-op die bed land, klim daai gil ’n oktaaf hoër en slaan oor in ’n jammerlike snik. Met die wat sy land, pluk sy haar bene op en slaan haar arms om dit. In so fetus-houding kry sy dit nog steeds reg om om te draai in rot se rigting. “Die rot het intussen van skone benoudheid ’n u-turn gegooi en kom vir my. Ek trap vas en laat loop met die tuinslang. Gelukkig is dit raak en ek slaan daai rot so plat soos ’n bord." Ek en Servaas skud van die lag. Servaas sê: “Gelukkig het jy raak geslaan, anders....” Herman se oë reg groot: “Seg jy met ’n mondvol tanne.”


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.