Nn4 11 issuu

Page 1

Bejaarde sterf na plaasaanval LEPHALALE – ‘n Plaasaanval het die lewe van ‘n bejaarde boer in die omgewing geëis toe drie rowers Poem Lamprecht (89) en sy vrou, Kotie (76), omstreeks 21:30 verlede Saterdagaand oorval het. Die egpaar se tuise is op 'n plaas, 30km buite Lephalale. Volgens die polisie en media berigte is die egpaar deur drie verdagtes aangerand en beroof. Volgens die familie het Kotie glo die aand die deur vir die rowers oopgemaak, omdat hulle onder die indruk verkeer het dat dit hul kleinseun was wat kom kuier het. Die aanvallers het na bewering Afrikaans

gepraat. Hulle het die huis betree en vir Poem en Kotie aangerand. Die egpaar is omstreeks 11:00 Sondagoggend deur hul dogter gevind. Poem het volgens berigte op die vloer gelê en was vol kneusplekke soos wat die verdagtes hom geskop en geslaan het. Kotie het ook kneusplekke oor haar lyf gehad asook ‘n harde hou oor die regteroog waar die aanvallers haar met ‘n flitslig geslaan het. Sy is in die Mediclinic in Lephalale opgeneem en Poem is op die toneel oorlede. Poem was ‘n ou bekende in die Lephalale omgewing en verskeie staaltjies oor sy

manhaftige geaardheid en liefde vir jag is die afgelope week oorvertel. Op Front Nasionaal se Facebook-blad skryf Hannes Engelbrecht dat Poem die laaste rondloper leeu in die Mogolrivier geskiet het en ook naam gemaak het as ‘n vernuftige jagter in Botswana. “Rus sag, oom Poem. Die staaltjies oor jou sal jou naam nog lank uitdra,” skryf Engelbrecht. Niemand is nog in verband met die voorval in hegtenis geneem nie en die ondersoek duur voort. Indien u enige inligting het oor die saak, kan u adjudant offisier H. Haasbroek op 084 644 9001 skakel.

Werker kom op twee se liggame af Martie Le Grange (martie@noordnuus.co.za) MOKOPANE – Die gemeenskap het hul skok op sosiale media uitgespreek nadat die liggame van twee mans Maandagoggend in ’n huis op die Uitkyk kleinhoewe buite Mokopane gevind is. Volgens provinsiale polisiewoordvoerder kol. Ronel Otto is die twee mans,

Marius Horn (50) en Hans Fourie (27), se liggame deur ’n huiswerker in een van die huis se slaapkamers gevind. Daar was koeël wonde aan albei se koppe, vermoedelik van die 9mm pistool wat op die toneel gevind is. Daar was geen tekens van inbraak op die perseel nie, het Otto gesê.

Marius Horn en Hans Fourie se liggame is vanoggend in ’n huis op die Uitkyk kleinhoewe gevind. Foto: Facebook.


www.noordnuus.co.za 2

Noordelike Nuus / Northern News

4 NOVEMBER 2016


4 NOVEMBER 2016

Northern News / Noordelike Nuus

www.noordnuus.co.za

3

Beveilig jou plaas of huis teen aanvallers LEPHALALE - Dr. Rudolph Zinn 'n bekende kriminoloog verbonde aan die die forensiese ondersoek departement van Unisa is ook bekend vir sy navorsing oor teenmaatreëls wat boere kan neem om plaasaanvalle te vermy. Hier is ‘n paar van sy wenke wat hy met Noordelike Nuus gedeel het (sien volle berig by www.noordnuus.co.za (So werk huis en plaasaanvalle 10 Des 2015)). In ‘n onderhoud met 30 gevonniste huis-

en plaasrowers het 67% hulle slagoffers ernstig aangerand, 30% het gemoor, 13% het verkrag, 3% het probeer om hul slagoffers te verkrag en 13% van hulle het hul slagoffers gemartel. Volgens Zinn het die misdadigers mense gemartel omdat hulle agtergekom het mense steek geld en waarde items weg. Van die rowers spits hulle glo toe op vroue en kinders wanneer hulle martel, dan praat die mans vinniger. Gee daarom

Twee verdagtes vasgetrek Deur Martie Le Grange (martie@noordnuus.co.za) MASHESHANE – Ondersoekbeamptes van die Heritage Protection Group (HPG) in samewerking met Die Valke Buurtwag in Mokopane het Maandag twee verdagtes in Mashashane vasgetrek wat verbind word met die aanval op Lynette Grobler, ’n weduwee van Percy Fyfe, op 1 Oktober. Grobler is op die dag van die voorval buite haar huis by die bokkraal deur twee mans met ’n baksteen aangeval. Sy het hulle egter afgeskrik deur te sê haar man is in die huis en gaan hulle doodskiet. Die verdagtes het laat spaander maar dit nog steeds in die huis gewaag waar hulle ’n vuurwapen, selfone en ander huishoudelike goedere gesteel het. Die twee, wat binnekort in die hof sal verskyn, is sowat 6km van die plaas waar

Die gesteelde wapen wat aan Lynette Grobler behoort wat in Oktober met ’n baksteen aangeval is, is Maandag deur lede van die HPG en buurtwag in die besit van twee verdagte aanvallers wat tot die voorval verbind word gevind. Grobler aangeval is, in Mashashane buite Mokopane aangekeer. ’n Vuurwapen, selfone en ’n kamera wat aan Grobler behoort is in die verdagtes se besit gevind.

Suspect meets (canine) match MAHLAKUNG – Rio, a brave guard dog belonging to Vetus Schola security company, caught a fleeing suspect during a combined crime prevention operation by the Lephalale police and Vetus Schola. According to the security company they were requested by the police to assist in apprehending suspects who were linked to various crimes in and around Lephalale. One suspect tried to evade being arrested and after several warnings from the dog’s handler the suspect did not want to stop running and the fleet-footed canine quickly caught up with him. The suspect was arrested for armed robbery, housebreaking and assault cases. On the photo is the Vetus Schola members and Rio after the arrest.

liewer toe aan versoeke – jou en jou gesin se lewe is belangriker as besittings. Rowers steun swaar op inligting van werkers omdat hulle inligting nodig het wanneer hulle ‘n roof beplan. Dis daarom baie belangrik om verhoudinge met werkers goed te hou. Rowers slaan meestal toe tussen 19:00 en 24:00 wanneer alarms af is en televisies en radio’s mense se aandag aftrek. 'n Veilige omgewing is glo vir die rowers die grootste afskrikmiddel. Daarna volg die vroeë waarskuwing van 'n alarmstelsel op 'n heining en honde. Zinn sê die beste teenvoeter vir hierdie rowers is goeie verhoudinge met werkers, buurtwag stelsels op plase en in dorpe, diere naby die huis en veral klein hondjies binne die huis snags met net een toegangsroete vir plaashuise. Dit is elkeen se verantwoordelikheid om na sy eie huis se veiligheid om te sien. Die polisie, buurtwagte en veiligheidsmaatskappye kan nie meer alleen

jou omgewing misdaad-vry hou nie. Maak dit so moeilik as moontlik om onregmatig in jou erf in te kom – elektriese heinings, lemmetjiesdraad en alarmstelsels is handig. Hou hekke om jou blyplek toe en gesluit. Sorg vir goeie beligting om jou woning en die heining om die huis moet verkieslik oop wees en nie bebos nie. Mense wat buite die dorp woon moet seker maak hul tweerigtingradio’s is in werkende toestand en gelaai. In noodgevalle is dit die beste vorm van kommunikasie. Hy beveel ook aan dat mense wat weggaan oor die Kerstyd hul bure laat weet wanneer hulle uitstedig gaan wees en indien moontlik, iemand kry om in die huis te kom bly terwyl hulle weg is. Skei slaapkamers met ’n veiligheidshek van die res van die huis. Onthou karaktertrekke en littekens, tatoeëermerke, bou- en lengte van die aanvaller asook taal en enige iets wat hom uitkenbaar sal maak.


www.noordnuus.co.za 4

Noordelike Nuus / Northern News

4 NOVEMBER 2016

Hoping to inspire future leaders By Morakhu Kekae (morakhu@noordnuus.co.za) GA-MADIBA – Eskom staged a Careers Expo aimed at developing a love for science, maths for school learners in Batho Community Hall on Saturday. "We wanted to give young people knowledge and understanding about possible career paths within the science field," said Paseka Legogobu, provincial coordinator for Eskom. “We want people from as young as Grade 5 to Grade 12 to have the opportunity to explore their talents and ideas and become contributors to our country's economic growth." Legogobu said that they are encouraging learners to explore a variety of careers in the field of science, technology, engineering, math, and innovation. The power utility also offered different types of bursary schemes to candidates who intend to further their skills and education at recognised higher education institutions. “Eskom’s goal is to educate the people of South Africa, resulting Paseka Legogobu, provincial coordinator for Eskom highlight in national benefits such as empowerment, productivity and an career opportunities within science field. overall improved lifestyle.

Fighting against nyaope addiction

By Morakhu Kekae (morakhu@noordnuus.co.za)

MAHWELERENG – A team of community facilitators from Department of Social Development visited Zone 1, in an attempt to educate residents about the dangers of drug and alcohol abuse. “According to research revealed for the local antinarcotics project, Operation Fokotsa, up to 80 % of houses in Zone 1 have a family member hooked on the highly addictive drug, nyaope,” says the project manager, Evans Phago. An organised march and sporting activities was organised for the day. “We wanted to communicate with these individuals on their level. The march was about showing victims that they can hope for a bright future and better life,” says department’s community manager, Lesego Mobari. Community members alleged that the drug is sold to

their children, leaving youth futureless and uneducated. Many have lost family members to the drug. Nyaope is available on the streets at a cheap rate, causing families to lose loved ones. Residents also blame alcohol and drug abuse for many social challenges facing their community, including teenage pregnancy, high levels of school dropout, child neglect, abuse of social grants and domestic violence. The department's visit also forms part of Operation Hlasela which is a service delivery improvement initiative that seeks to find swift ways to respond to residents' needs in the poorest areas in the province. The operation was launched last year September and has entered its second phase and it will focus on improving integration of resources at provincial and local spheres of the government, the department said.

Facing charges for drug dealing By Martie Le Grange (martie@noordnuus.co.za) MOKOPANE – A 32-year-old man appeared at the Mokopane magistrate court on Wednesday after he was arrested while dealing with drugs in the central business district on Tuesday. Members of the Mahwelereng Cluster tracing team jointly with Mokopane crime prevention members were busy conducting an operation, focusing on drugs which led them to the suspect. The suspect was found in possession of 10 sachets of Nyaope with an estimated street value of R400. The police also confiscated R250.

The drugs and cash that were confiscated by police from a drug dealer in town’s CBD on Tuesday.

Water lek terwy droogte wurg Kliënt helder oordag beroof van R20 000

LEPHALALE – Hierdie mangat in Suurgrasstraat in Onverwacht loop volgens ‘n inwoner in die omgewing al sedert voor die munisipale verkiesing in August oor. “Ek het dit al telkemale gerapporteer maar steeds word daar niks aan gedoen nie. Dis tog jammer dat die owerhede kan toelaat dat water so mors terwyl ons in die middel van ‘n droogte is,” het die vrou gesê. Die Lephalale munisipaliteit het nie op navrae oor die rede vir die lekkasie gereageer nie.

MOKOPANE – ’n Kliënt van Bradlows in Thabo Mbekistraat is verlede Donderdag in die meubelwinkel van R20 000 beroof deur twee gewapende jong mans. Volgens Mokopane polisiewoordvoerder, sersant Irene Masingi, was ’n man van voorneme om meubel aankope te doen toe twee jong verdagtes hom genader-, met ’n vuurwapen gedreig- en daarna van R20 000 kontant beroof het. Die voorval het helder oordag plaasgevind terwyl die kliënt met ’n verkoopspersoon besig was. ’n Skoot is ook in die winkel afgevuur. Niemand is in die voorval beseer nie. Die polisie se ondersoek duur voort. Die polisie maan inwoners om nie groot berae kontant by hulle te dra nie.


4 NOVEMBER 2016

Northern News / Noordelike Nuus

www.noordnuus.co.za

Hulle help wanneer nood druk Crime intelligence Maritz ingestem LEPHALALE – Meeste mense is alreeds besig om te beplan aan hul eindjaar feestyd gesellighede, maar vir sommige mense is die druk om net liggaam en siel bymekaar te hou so hoog dat dit moeilik is om deur elke dag te kom. Dit is juis hier waar Dr Susan Rothman Lyons en haar span opgeleide beraders by die nie-winsgewende organisasie Angel Touch Trauma and Counsel Centre van onskatbare waarde is. “Mens besef nie aldag hoeveel nood daar in ons klein dorpie is nie, maar ek het nou al met soveel mense gepraat wat sukkel om daagliks by hul werk te presteer omdat hulle soveel bekommernisse by hul huise het,” sê Dr Rothman Lyons terwyl sy ook noem dat sy al met menigte potensiële selfdood gevalle te doen gekry het weens veral finansiële spanning. Die Angel Touch Trauma and Counsel Centre gaan dan ook hierdie jaar ‘n Christusfees met ‘n verskil aanbied. “Kersfees gaan oor meer as koekies, drank en duur geskenke en ons wil poog om

soveel moontlik mense bymekaar te bring om te vier in die ware boodskap van Kersfees terwyl ons afwyk van die materialistiese klem wat deesdae op die dag geplaas word.” Intussen is die groepie ook besig met ‘n Tin Bin projek waar mense nie-bederfbare produkte kan skenk vir minderbevoorregte gesinne. “Mense moet asseblief uitkyk vir ons dromme by winkelsentrums in die dorp as hulle gaan inkopies doen waarin hulle dan hul donasies kan plaas,” sê Babie Eksteen, een van Angel Touch se flukse helpers. “Ons weet dat daar in die verlede baie probleme en aantygings met fondsinsamelings was en daarom sal al ons donasies streng gekontroleer word. Elke fondsinsameling sal ‘n unieke ATCT nommer hê en indien enigiemand twyfel oor die geloofwaardigheid van ‘n fondsinsameling is hulle welkom om met Dr Rothman Lyons in kontak te tree.” Enigiemand wat betrokke wil raak by Angel Touch Trauma and Counsel Centre kan Dr Rothman Lyons skakel by 076 246 8563.

Tref-en-trap saak weer uitgestel Martie Le Grange (martie@noordnuus.co.za) MOKOPANE – Kevin Clerk wat beskuldig word vir die dood van André van den Bergh nadat hy in 2014 voor sy huis in Geyserstraat raakgery is, se verhoor in die Mokopane landdroshof verlede week is uitgestel na 18 November. Clerk wat teregstaan op sewe aanklagte teen hom se verhoor is vir die soveelste keer uitgestel. Dié keer het Clerk se nuwe regsverteenwoordiger met nuwe feite

vorendag gekom. Volgens hom beweer Clerk dat hy nie die voertuig wat vir Van den Bergh in Junie 2014 doodgery het, bestuur het nie. André van den Bergh is die aand van die insident voor sy huis, volgens ’n ooggetuie deur ’n wit dubbelkajuitbakkie raakgery. Hy is op die toneel dood verklaar. Die ooggetuie, ’n reaksie bestuurder van SOS Sekuriteit beweer die bestuurder van die bakkie wat Van den Bergh na bewering raakgery het, is Clerk, die beskuldigde.

leads to arrests

MAHWELERENG- Police members in Mahwelereng have arrested four suspects during a well coordinated, crime intelligence-driven operation that was conducted in Mahwelereng Cluster on Tuesday afternoon. The suspects, whose ages range between 22 and 30 years, were nabbed yesterday afternoon following an intense investigation that was necessitated by the spate of robberies that were committed in the areas of Mokopane and Mahwelereng. Upon their arrest, police also seized four firearms and a motor vehicle that is believed to be used when committing crimes. Some rounds of ammunition, a police uniform and a number of laptops were among the items seized. The firearms include a Revolver, 9mm Norinco, PTB Schmidt Baby Brown and Carrero Astelara pump action. The suspects, all from Mahwelereng have already been linked to a business robbery and burglary of residence that were committed in August. The Provincial commissioner, lieutenant general Nneke Ledwaba commended the team for sterling work. Ledwaba also warned other criminals that these kinds of arrests will be the order of the day for the entire period of the festive season. More arrests are expected as police investigations continue.

as provinsiale leier

LIMPOPO - Marcelle Maritz van Mokopane is Saterdag deur die Vryheidsfront Plus in Limpopo ingestem as die party se nuwe provinsiale leier. Sy was tot onlangs die VF Plus se hooforganiseerder. Hier staan Maritz saam met die Vryheidsfront Plus se leier, Dr. Pieter Mulder.

Help find missing adult

Possible suicide investigated MAPELA – An inquest is underway after police in Mahwelereng discovered the body of a 92-year-old man hanging from rafters in Hans, a village in Mapela on Wednesday. The cause of his death remains unknown but police investigations continue. “It appears as if the man committed suicide,” said Mahwelereng police spokesperson, constable Sello Leso.

ASSET AND MOVABLES AUCTION

LIMPOPO - The Police in Mokopane have launched a search for Joel Maluleke (27) who was reported missing on Friday 28 October. The letters “ NTsimBI” is tattooed on his chest and he has a butterfly tattoo on his right arm. Any person with information is urged to contact the police on 015 409 1420.

SATURDAY 26 NOVEMBER 2016 - Vaalwater

WOODWORK TOOLS

OTHER ITEMS

Dewalt wood saw Dewalt sander Dewalt wood planer Dust collector Hammer mill small Log splitter Makita router Metabo wood planer Record power lathe Table saw Ryobi 12 speed bench drill press Ryobi sander Triton router and table x 2 Triton 2000 Work Centre Triton super jaws Woodwork hand tools

African wildcat full mount Yamaha Raptor 660cc quad Polaris predator 500cc Limited edition quad Baboon full mount Black wildebeest shoulder mount 220cc Energy Quad Blesbuck big and small Boat with yamaha 65hp motor Blue wildebeest shouldermount Brown hyeana full Buffalo shoulder mount Bu Bushbuck pedestal Bushbuck L/R Bushbuck full mount Caracal full mount Caracal sitting Caracal shoulder mount Drying rack x 2 Duiker full Duiker shoulder mount

TAXIDERMY MANIKINS Eland shoulder mount Gemsbok shoulder mount L/R Genet full mount Giraffe mould Hyena shoulder mount Jackal full running and sitting Jackal shoulder mount Klipspringer full mount Kudu large and small Kudu shoulder mount small Leopard rug mount head Lion rug mount head Mountain reedbuck shoulder mount Nyala full mount Nyala shoulder mount

Many more assets will be available on the day of the auction. Do not miss this!

5

Red Hartebeest shoulder mount Roan shoulder mount Sitatuanga shoulder mount Spring hare full mount Sable shoulder mount Sable shoulder mount Springbuck full mount Springbuck shoulder mount R/L Zebra shoulder mount Vervet monkey full mount Warthog big and small Warthog full mount


6 www.noordnuus.co.za

Noordelike Nuus / Northern News

Pak die eksamen monster reg aan deur Diana du Preez

druk op hom/haar te sit met addisionele take. Kyk maar die stof op die vensterbanke LEPHALALE - Eksamens is deel van mis en onthou dat jou kind nou nodig het dat elke kind se skoollewe, maar wanneer jy ‘n anker in hul lewe moet wees. dit eindeksamen tyd word kan spanning Trek ‘n studie rooster op en help jou kind sommige leerders en hul ouers teen die deur seker te maak hy/sy het ‘n gemaklike mure uitdryf. Diana du Preez, ‘n berader in plek om te studeer. Wees beskikbaar om Lephalale, gee hier ‘n paar praktiese wenke hulp te verleen indien nodig, maar moet ook wat kan help met eksamen spanning. nie te veel aan hulle karring nie. Onthou dat Kinders wat eksamen spanning ervaar jou gedrag ‘n groot invloed op jou kind se is gewoonlik geirritteerd, slaap sleg, het gemoedstoestand het. eetlusversteurings, hoofpyne en maagkrampe Herinner jou kind dat dit normaal is om en kan depressief en negatief voorkom. Dit angstig te voel gedurende ‘n eksamen. Die is dan ook gedurende hierdie sleutel is om hierdie angs tyd wanneer ondersteuning positief aan te wend. Luister Jou kind se van ‘n ouer, onderwyser of na jou kind - om te praat studiegroep leerders kan spanning. gemoedstoestand verligOefening help om hul bekommernisse kan help om te deel en om weer dinge in jou kind se energievlakke ‘n en selfvertroue is hupstoot te gee. Dit verlig perspektief te kry. Hier is ‘n paar wenke spanning en maak die wat kan help om eksamen belangriker as ‘n gedagtes skoon. Julle kan spanning te verlig: selfs saam om die blok gaan ‘n Gebalanseerde diëet stap en ‘n bietjie oor dinge goeie rapport. is belangrik en kan help om gesels, dit kan dan sommer jou kind goed te laat voel vir julle ‘n tydjie gee om oor gedurende die eksamen. dinge te gesels wat pla. Energiedrankies kan dalk Moet nie ekstra druk op soos ‘n kits-oplossing lyk om kwynende jou kind plaas nie. Ondersteun jou kind en energievlakke ‘n hupstoot te gee, maar dit vermy kritiek. Hou dinge in perspektief, want kan lei tot hiperaktiwiteit, geïrriteerdheid en spanning laat klein probleme gewoonlik baie emosionele uitbarstings. Vermy liewers hoë groter lyk as wat dit regtig is. vet diëte met baie suiker en beperk kafeïen Hou jou kind gemotiveerd deur hom/haar tot die minimum. te bederf met gereelde klein verrassinkies. Om deurnag te studeer is ‘n slegte idee. Dit kan enigiets van ‘n gunsteling maaltyd Dit is belangriker om ‘n goeie nagrus voor tot ‘n nuwe naellak wees – jy ken jou kind en ‘n toets te kry as om nog ‘n paar feite te weet beter as enigiemand anders wat hulle probeer memoriseer. Voldoende slaap sal jou nodig het. denkvermoë en jou konsentrasie verbeter. Laastens – haal asem en ontspan in die Tieners benodig minstens agt ure slaap per wete dat skoolprestasie nie die belangrikste nag. ding in die wêreld is nie. As jou kind goed Lê maar bietjie slap met die voorberei het en hul beste gee is dit belangrik huishoudelike take. Wanneer jou kind die om hulle te prys maak nie saak wat die hele dag studeer het is dit onnodig om nog punte sê nie.

4 NOVEMBER 2016

Beauty VLU groet Babie finaal hande het vir niks verkeerd BEAUTY – Die Vroue gestaan nie en sy was altyd Landbou Unie (VLU) getrou op haar pos, altyd se Beauty tak het gewillig en selfs gretig om verlede Vrydag tydens ander te help en touwys te ‘n hartseer byeenkoms maak. finaal afskeid geneem Sy was nie net by die van een van hul lede, Beauty tak betrokke nie Babie van Niekerk, wat maar het ook graag na ander op 24 Oktober oorlede VLU takke in Bosveld Streek is. gegaan en werkswinkels Babie sal onthou aangebied om van haar word vir haar humorsin kennis en vaardighede oor en vrolike geaardheid. Sy kon enige byeenkoms Magdalena Wilhelmina van Niekerk (Babie). te dra aan wie ook al belang gestel het. ophelder en ‘n partytjie 30 September 1952 – 24 Oktober 2016 Die lede van Beauty-tak atmosfeer skep met haar betuig hiermee hul medelye immerteenwoordige spitsvondigheid en groot liefde vir dans. Haar en innige simpatie met Babie se geliefdes.

Better roads between Ga-Seleka and Mukuruanyane GA-SELEKA – The Lephalale municipality hosted the official sod turning ceremony for the construction of a 47.6 kilometer road between Ga-Seleka and Mukuruanyane that will service 13 villages that struggle with transportation due to the current dilapidated road conditions last Thursday. Lephalale mayor, Jack Maeko, traditional leader, Kgoshi Seleka, and representatives from Exxaro and Road Agency Limpopo attended the historic event at Sefihlogo Sports Ground.


4 NOVEMBER 2016

Northern News / Noordelike Nuus

7

www.noordnuus.co.za

Nuwe Bossieleiers ingehuldig Hardies se lourieraand onder sterre LEPHALALE – Hardekool Akademie het op 27 Oktober hul jaarlikse prysuitdeling onder die Bosveld sterre gehou. Tessa du Toit (graad twee) wen die Junior Redenaars trofee, WJ Ellis (graad vyf) wen die Senior Redenaars trofee, Cobus en Stephan Pretorius (graad een) wen die Junior Kultuur trofee, Wian Lewies (graad 5) wen die Senior Kultuur trofee. Erisa du Toit (graad vyf) wen die Staatmaker trofee, Rachelle Pretorius (graad ses) is die Dux-leerling vir die jaar en is ook gekies as die hoofleier vir 2017, Kobus Nel en Leonie Nel sal saam met haar op die leerlingraad dien. Helgard Muller (graad vyf) is die Senior Sportseun en Michaela Venter (graad vier) is die Senior Sportdogter. Deon de Beer (graad een) is die Junior Sportseun en Eleana Ellis (graad twee) is die Junior Sportdogter. Marthinus Pretorius, WJ Ellis, Helgard Muller, Erisa du Toit en Wian Lewies ontvang almal ere kleure in Kultuur.

LEPHALALE – Laerskool Bosveld Primary se nuwe leerlingraad is onlangs by die skool in hul nuwe posisies ingehuldig. Deoné Barnard is die skool se nuwe hoofmeisie en Ronaldo Hlong is aangewys as die nuwe hoofseun. Thato Ntimane is die Akademiese portefeulje hoof met Jesse Diergaardt, Zimkita Dyani, Oratile Marakalala, Shawn Oosthuizen en Lizelle van den Berg as sy spanlede. Charlize du Plessis is die Sport portefeulje hoof met Tebogo M’khomazi, Wessel Pelser, Reinhardt Pretorius, Mogadi Tlhako en Ilis-Mari Venter in haar groep. Branden Perrier is die Kultuur portefeulje hoof met Paballo Majadibodu, Preston Modise, Shoki Mothiana, Nicole Nel en Charles Trollip in sy groep. Adri Barnard is die Orde en Dissipline portefeulje hoof met Mikyla Davies, Juan Farrel, Ronaldo Hlong, Thato Maluleka, Teballo Motlokoa en Thando Skosana as haar spanlede. Nicolas Louw in die portefeulje hoof vir funksies, fondse en omgee met Robbie de Klerk, Liza Janse van Vuuren, Kgotso Mhlamela en Lethabo Ngoepe in sy groep.

Elfde “Brille en Pille” saamtrek is hier

Bo: Akademiese graadwenners: Boekpryswenners vir beste presteerders in elke grad vir 2016 Deon de Beer Gr. 1, Tessa du Toit Gr 2, Marthinus Pretorius Gr. 3, Wian Lewies Gr. 5 en Rachelle Pretorius Gr. 6 Onder: Sport erekleure. Voor: Sanél van Zyl, Michaela Venter en Neldri Ellis. Middel: WJ Ellis, Helgard Muller, Wian Lewies, Tristan Perkins en Marthinus Pretorius. Agter: Juf irmi Drotskie en Mnr Jan van Deventer.

Redenaars trofeë - Junior Redenaars - Tessa du Toit Gr. 2 en Senior Redenaars - WJ Ellis Gr. 5 .

MOKOPANE – Motorfiets- en fietsryers tesame met die gemeenskap kan weer uitsien na Saterdag se jaarlikse Brille en Pille saamtrek en basaar ten bate van die Piet Potgieter Ouetehuis. Registrasies vir motorfiets- en fietsryers begin vanaf 08:00. Fietsryers ontmoet om 07:00 in Rabe Straat 59. Om 11:00 vertrek die fietsryers weer saam met motorfietsryers op ’n massa rit deur die dorp. Die gaskunstenaar, Etha, sal vermaak verskaf. Besoekers kan intussen smul aan die gewone basaar lekkernye en ook inkopies doen by verskeie stalletjies. Bo: Junior Kultuur - Cobus en Stephan Pretorius Gr. 1 en Senior Kultuur - Wian Lewies Gr. 5 Links: Duxleerling Rachelle Pretorius Gr. 6


8Promotional article www.noordnuus.co.za

Noordelike Nuus / Northern News

4 NOVEMBER 2016

Lephalale Site Services, the road to ISO Lephalale Site Services has gained a major “Health and Safety” award by achieving the ISO 9001:2015 certification in Quality Management Systems. The journey towards certification began in 2014 for LSS when the board of directors unanimously agreed to implement the system and go for certification. This was not an easy journey for LSS as the system is very demanding in terms of record keeping and implementation of various company policies, procedures and processes. Each department was presented with its own set of detailed procedures to follow in their work areas, and were expected to comply with each one. Numerous audits were conducted by an external and independent auditing company (EQS SA) to assess the implementation of the system by each depart-

ment. It was very tough and in the beginning , many of the concepts were new to the staff members. It took hard work and dedication from each Head of Department and their staff members to comply fully with all the requirements. The operating and resource departments, which were scrutinized under the microscope, were “Kitchen Production, Lunch Packing, Finance, Dining Halls, Stores, Procurement, Cleaning and Hygiene, Training , and Quality, which included an interview with the LSS CEO, Ntombizodwa Masola. Each of these departments proved through these audit processes, that they meet the requirements as specified in ISO 9001:2015. LSS chose an international company known as BSI, based in the United Kingdom, as its certification body. BSI is one

of the world’s largest independent certification bodies for management systems, with over 128,000 registered sites across the globe. Selecting BSI was not such a hard decision to make for LSS due to its excellent reputation. The 14th July 2016 marked the beginning of the certification process ( Stage 1), and this was quickly followed by a stage 2 Audit a month later. The purpose of the stage 1 audit is to assess whether the company has a system mature enough to comply with the final audits, and LSS passed with excellence with no major findings. The process was followed by a stage 2 Audit that was more in- depth and

scrutinized each department for compliance. The findings and recommendations from both these audits were collated and sent all the way to the United Kingdom for technical review and scrutiny. The report was approved and finally sent to the BSI Risk and Compliance Office in Dubai where the certification was issued on the 28 of September 2016. This certificate is valid for 3 years and will be up for renewal again thereafter. LSS are clearly proud of such a certification and have adopted the processes of compliance as a way of life within their working environment.

Back from left: Stephen Mofokeng (Catering Manager - Marapong Dining Halls), Julius Manyathela (Assistant Project Manager), Braam Rudolph (HR Manager), Sello Moeta (Senior Storeman), Thandeka Gumede (SHEQ Manager), Phillip van Sittert (Financial Director. Front from left: Zodwa Masola (CEO LSS), Andrew St Clair Laing (Chairman), Twenty Malubane (Project Manager), Casper Ngwenya (Production Chef), Martha Mahlafunya (Procurement Manager), Inserted photo: Nelia Jordan (Dietician).

Back from left: Andrew St Clair Laing (Chairman), Braam Rudolph (HR Manager), Sello Moeta (Senior Storeman), Belinda Hlong (Quality Controller), Phillip van Sittert (Financial Director), Twenty Malubane (Project Manager). Second row from left: Zodwa Masola (CEO LSS). Stephen Mofokeng (Catering Manager), Julius Manyathela (Assistant Project Manager), Morafi Majadibodu (Assistant Catering Manager), Mamsy Leshilo (Dining Hall Supervisor), Martha Mahlafunya (Procurement Manager), Front left: Sophia Sefufula (Hygiene Controller), Diana Nkoati (Cleaning Supervisor), Sophia Masebe (Chef), Esther Makgae (Chef), Casper Ngwenya (Production Chef), Sina Langa (Dining Hall Supervisor). Seated: (Monica Motlokoa (Catering Manager), Thandeka Gumede (SHEQ Manager).

Back from left: Neo Mathebula, Sina Labalene, Mavis Seabi, Francina Ngobeni, Jan Moruane, Rebecca Sekhu, Christina Tlabela, Salmina Matsoma. Front from left: Dinah Nkoati, Sophia Sefufula, Casper Ngwenya.

Back from left: Mavis Mopea, Tekane Ramoroka, Tebogo Mabuso, Johannes Baloyi. Front from left: Casper Ngwenya, Rebecca Ntoape, Ester Makgae, Sophia Masebe, Connie Chaba, Sophia Sefufula.


4 NOVEMBER 2016

Northern News / Noordelike Nuus

Rassies spog by lourieraand LEPHALALE - Hoërskool Ellisras het 19-20 Oktober Lourier aande gehou waar 382 leerders toekennings ontvang het. JP van Staden ontvang die meeste toekennings in Graad 8 met 26 toekennings, Joey Vorster (Graad 9) ontvang 19 toekennings, Henja Glas in Graad 10 ontvang 18 toekennings, Cherante Snyman Graad 11 ontvang 31 toekennings en Barbara Emslie Graad 12 ontvang 39 toekennings! Anke Erasmus verower die Handhawingstrofee wat gaan aan ‘n leerder wie hoogstaande morele, etiese en Christelike waardes handhaaf. Hierdie persoon moet die Afrikaanse kultuur bevorder en ‘n voorbeeld wees. Die Kultuurpersoonlikheid van die jaar is Tanya van Zyl, Dux leerder en Rassie van die jaar is Barbara Emslie terwyl Marushka en Dario Geyser die Sportseun en -dogter van die jaar wen vir hulle puik prestasies in swem.

Die skool se Voorsitters vir 2017 is: Phillip van Wyk (Akademie), Cherantè Snyman (Bemarking), Lerato Ditsela (Dissipline), Neil Steyn (Sport), Lawrence Nong (Kultuur), en Renè Visser (Sosiaal). Die koshuis hoofseun is Paul Roux en hoofdogter is Hesmarie Badenhorst. Vyf leerders kry kleure in atletiek, sewe leerders kry kleure in boogskiet, ses leerders kry kleure in rugby, drie leerders kry kleure in perdry en swem en een leerder kry kleure in netbal en krieket. Natuurlik is die twee rugbyspanne wat die Beeld trofee verower het met spesiale toekennings vereer. Die o/14 span hoop om op die o/16’s se voorbeeld voort te bou wat drie agtereenvolgende jare in die finaal van die Beeld trofee gespeel het en twee daarvan gewen het. Hoërskool Ellisras is bekend vir die hoogs effektiewe noodhulp verleen tydens byeenkomste en ses leerders van die noodhulpspan ontvang elk ‘n trofee.

www.noordnuus.co.za

9


10 www.noordnuus.co.za

Noordelike Nuus / Northern News

4 NOVEMBER 2016


4 NOVEMBER 2016

Northern News / Noordelike Nuus

www.noordnuus.co.za

11

Sentrum vereer sy lesers Junior Engineers For Africa visits MDA

MOKOPANE - Tydens Tina Cowley Leessentrum se onlangse jaarlikse prysuitdeling is lesers van die sentrum vereer vir hul harde werk, vordering en deursettingsvermoë. Jessica Eastes was een van die lesers wat uitstekend presteer het. Sy spog met die “Tina Cowley- Wisseltrofee”. “Die lees terapie gee aan elke leerder die geleentheid om hul “gereedskap” van die lewe naamlik “lees” op te skerp. Sodoende verbeter hul skoolwerk en bied die terapie aan hul ‘n voorsprong,” sê Jolinda Cronje. Cronjé het al die ouers bedank vir hulle positiewe ondersteuning die afgelope 13 jaar. Sy het ook die lesers aangemoedig om baie te lees en hard te leer.

MOKOPANE - A group of 12 facilitators from Junior Engineers for Arica (JEFA)

visited Mokopane Destiny Academy early in October for jam-packed sessions of engineering and enrichment. Learners took part in exciting sessions according to six age groups. The Grade 1-3’s were guided to discover the progression from a disk to a wheel to a gear and to put it into practise. They were also inspired to build LEGO structures imaginatively along given themes. The Grade 4-6’s enjoyed workshops involving wheels and axles, junior robotics, strategy games and quatro chess- to mention but a few. The Grade 7-11’s gained knowledge regarding levers, gears, pulleys, pneumatics, and much more. Many of the activities involved building structures with LEGO blocks to apply the newly gained knowledge. The learners thoroughly enjoyed each workshop as knowledge gained was put into practice to spark their enthusiasm and take them to a new level of learning.


N

N

oordelike orthern

uus ews

Achievers Uitblinkers

Let's get real about bass fishing By Christie Thomas

FISHING REPORT Doringdraai Dam, Sterkrivier, Limpopo Date: 9 October 2016 Weather Conditions: Cold front 40% cloud cover, mild weather, and light wind (sporadic) Water Level – 54.4% Water Clarity – Slightly stained Fishing Conditions – Medium to Challenging I recently had the pleasure of fishing for bass at Doringdraai Dam, near Sterkrivier, Limpopo Province, with my nephew. In a time of drought, with many Limpopo dams really low, I was pleasantly surprised to see that the dam still had a decent amount of water in it. Situated within the Doringdraai Nature Reserve, the dam has excellent boat launching, camping and ablution facilities. I did not find the reserve entrance fee too exorbitant either. So all in all, the dam is well worth a visit. With its close proximity to Mokopane/Potgietersrus, Doringdraai attracts quite a large crowd of pleasure boaters during the weekends and holidays but I did not find the boats too disturbing

whilst fishing. During the summer, and with falling dam levels, it is better to concentrate on mainlake areas. The water conditions are more stable and bass do not need to move too far into deeper water as the water level drops. It is always good to study a contour map of the dam when planning a visit. Doringdraai has some really nice drop-offs and the contour lines show an interesting series of ledges where the river channel swings closer to the bank. The steeper side of the dam is rocky with standing timber and brush scattered sporadically along ledges and drop-offs, always a good combination when looking for bass. My nephew had arrived at the dam a day earlier, just before the cold front arrived. It was hot with sunny skies and gusting winds, but he reported good catches on the top of the ledges in shallower water (7 – 12 foot) on finesse jigs with a craw trailer. By the time I arrived the front had already pulled in and the fish seemed to have moved off into the deeper water and suspended in 20-foot. Fishing was tough. We could see the fish on the finder but they were not keen to bite. The jig only produced a couple of half-hearted taps but no solid hook-ups. When the bite gets tough and fish reluctant to bite it is always a good plan to start looking for reaction bites. A reaction bite is when you are able to ‘trigger’ a bass

into biting your lure even when it is not hungry. Speed up your retrieve, rip it, jerk it and do not be afraid to saturate the area with casts. Fish do not suspend motionless all the time. They will move up and down the ledge, in and out of the cover, or towards and away from structure. You just need to get your lure in the right place, at the right time, and in the bass’s face to trigger him to strike. His impulse to strike at a fast-moving bait will often be too much for him to resist. A stretch-40 (4-inch grub) on a shaky head jig eventually seemed to do the trick. Slow-reeling with an occasional twitch up off the bottom I managed to entice a few more bites from reluctant bass and put a fish on the boat.

Pa en seun kán skiet! PRETORIA - Dannhauser Muller en sy seun, Helgard, is die afgelope naweek vereer vir hul skietvernuf tydens 'n nasionale prysuitdeling in Pretoria. Dannhauser is aangewys as die Baansportkampioen vir 2016 en Helgard verwerf sy nasionale kleure. Vroeër die jaar het dié pa en seun span aan die Suid Afrikaanse Sport en Jag Federasie se nasionale baansportkampioenskappe in Barberton deelgeneem waar Dannhauser uitgetree het as die senior mans kampioen in die standaard handwapen en ope handwapen kategorieë en tweede gekom het in die jaggeweer afdeling. Helgard, wie vir die eerste keer deelgeneem het, het eerste in die standaard handwapen en tweede in die jaggeweer kategorieë geëindig.


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.