Nn 21 10 issuu

Page 1

MOKOPANE: 179 Hooge Street, Mokopane, 0600 Tel: 015 491 3082 / 061 490 0550 LEPHALALE: Cnr Dopperkiaat & Walter Sisulu, Onverwacht, Lephalale, 0557

N

Fax: 086 614 6209 Tel: 014 763 5132

Email: ads@noordnuus.co.za Find us on Facebook & Twitter!

N

oordelike orthern

Die waarheid sonder voorbehoud! The truth without prejudice!

21 OCTOBER 2016

PRINT RUN: 8 000

www.noordnuus.co.za

uus ews FREE / GRATIS

SA top bul van Mokopane MOKOPANE - Die Brahmaan bul BAR 1380 Sir Hercules van Wilbar Brahmane by Mokopane het geskiedenis gemaak toe hy tydens die onlangse Vee Expo as SA se eerste nasionale interras kampioen aangewys is. Sir Hercules kom uit die stoet van Willem en Adri Barnard. Hy is deur vyf interras beoordelaars saam met die jaar se wenners van die groot skoue regoor die land beoordeel en as die senior bul wenner aangewys en later ook gekroon as SA se algehele interras kampioen. “Tot nou toe kon ‘n bees net ‘n skou of dalk ‘n paar skoue se interras wenner wees, maar om hom of haar die nasionale kampioen te noem was onmoontlik.” Die Barnards het die plaas Rondebosch, buite Mokopane, in 2001 gekoop en hul stoet, Wilbar Brahmane in 2006 geregistreer. Vandag produseer hulle van die land se top Brahman genetika op dieselfde plaas waar Hans Herbst in 1963 sy eerste Brahmane van Amerika af afgelaai het. “Hierdie bul is so mak soos ‘n lammetjie,” sê Adri wat wys hoe hy gaan lê dat sy hom agter die oor kan krap (foto regs).

- Ideal for sprinklers, outdoor lights, powertools, lawn mowers, power washers and more - Fits bulky/large adaptors and transformers - Included in this pack: - Weatherproof box (multi-socket extension not supplied) - Socket fixing kit - Mounting instructions - FREE 3-way extension lead included

R369.00

Weatherproof Box SAWBX-MP

R99.95 Consol Curvy 350ml Weatherproof 27412 Torpedo R86.00 R17.75 SASPTO-MP

CNR NELSON MANDELA DRIVE & VAN HEERDEN STREET MOKOPANE | 015 491 3177 prices valid from 20th - 31st October 2016

Ismails Hardwarehouse will attempt to have sufficient advertised stock available to meet consumers’ demands & will be able to supply stock if stock is sold out unless limited quantities are advertised. We ensure that all advertisements are correct. If a mistake occur we will display the correct price instore. All prices include Vat.

R1500.00 Amacooka Stand

G033

Hydroproof Waterproofing Kit 5lt | Assorted Colours (excl white & Green)


2 www.noordnuus.co.za

Noordelike Nuus / Northern News

21 OCTOBER 2016

'No dog fights - we love our pitbulls,' says crew MOKOPANE – Northern News received several emails from individuals stating that the alleged dog fighting event (“Illegal dog fighting exposed”, 14 October 2016) was in fact part of an approved awareness campaign by the Lecouza Pitbill Crew and did not involve dog fighting. “We at Makinta Mokone Transport and Projects hosted a charity event at the Mahwelereng stadium which included a color run. This was a fundraising event aimed at renovating Refilwe drop-in center in Masodi village. We received a free pass to use the stadium on the day and the [Mogalakwena]

Mayor approved it. We also hosted a small business seminar. The pit bull crew was part of the small business team called Lecouza Pitbull Crew which is a group started in 2014 in Leboakgomo and founded by Thabang Matsetela. Their aim is to do dog parades and to show the beauty of pitbulls. They create awareness and raise funds for charities by breeding and selling pitbulls. Their motto is ‘Forever fearless’ and they also sell caps and T-shirts to provide for the needy.

– Charlotte, Makinta, Mokone “As part of the Lecowza Pitbull Crew we do pride ourselves in the beauty and nature of this breed. We as an organisation were saddened to be raided by the SPCA who called cops on us with falsified information. We love our dogs, they are in best possible care. We started off organising this pitbull awareness walk motivated by the fact that this month is Pitbull Awareness Month so we

The Percy Fyfe SPCA responds: “As the SPCA, we were informed that there was a dog fight taking place at the Mahwelereng stadium and responded to it as such. Dog fighting is a growing problem throughout SA. If it was an ‘awareness walk’ then these come with their own concerns regarding animal welfare and frequently serve as a front for dog fighters attempting to validate their pitbull ownership. We would like to work with the dog owners, who are as against fighting dogs as we are.” - Marcelle Maritz, manager, Percy Fyfe SPCA

go out to educate people on the breed. We have tons of eye witnesses who will tell you no fight ever occurred. We did a small show whereby the dogs bit on a tire to exercised their jaw strength and jumping abilities...we certainly do not understand why the SPCA fails to stand by us and support us in this initiative which is good for the community and the dogs. We do not have dogs that are in a bad state as indicated by the SPCA. Our aim was to educate and socialise but sadly our efforts were spun out of proportion because now, when we take our dogs on a walk, the public eye sees us as animal abusers who pride themselves in stealing and fighting dogs. We are against that activity despite the stigma and history of the breed and do not by any chance stand for such nonsense.” - Member of the Lecowza Pitbull Crew (*letter shortened) “I’m a proud pitbull owner and Photo by Makinta Kgaogelo a great admirer of the breed and other breeds. "We're just pitbull owners raising awareness on animal cruelty and how to take care of dogs. The published article is actually painting a bad picture of us as a Pitbull community in Mokopane and to the cause we stand for. These are some of the pictures (above) of the event claiming it was a dog fight.” - Makinta Kgaogelo (*letter shortened)

Medupi hosts learners from 24 schools

LEPHALALE – Close to 1800 learners from 24 schools visited the Medupi power station together with their educators last week. The learners attended a snake display and environmental awareness lecture by local snake catcher, Marius Koekemoer, and listened to motivational presentations by young professionals before going on a bus tour of the national key point site.

Woman caught with drugs MAHWELERENG - A joint operation by the Mahwelereng K9-unit and Mahwelereng Crime Prevention Unit (CPU) resulted in the successful arrest of a 24-year-old woman from Masodi village outside Mahwelereng on Monday. The suspect was caught with 76 cocaine sachets with an estimated street value of R7 600. The suspect will appear before Mahwelereng Magistrate court soon. Police investigations are still continuing.

Sachets of a drug called “rock” that was found in possession of a young female from Masodi village on Monday.


21 OKTOBER 2016

Deur Amanda Basson (amanda@noordnuus.co.za)

L

EPHALALE – Soms raak ‘n mens agterdogtig oor al die aansprake op wonderwerke waarvan ons hoor, maar dan daar is ook tye dat mens met verwondering na iemand se verhaal luister. Chris en Anel de Nysschen en haar twee-jarige dogtertjie, Bregitte, kan een van hierdie verhale vertel wat ‘n mens laat hoendervleis uitslaan. Die egpaar het reeds twee kinders, Brüssow en Blanchè, gehad toe sy uitvind dat sy swanger is met Bregitte. “Dit was van die begin af ‘n moeilike swangerskap die bloedtoetse het keer op keer positief teruggekom, maar daar was geen hartkloppie nie en die dokters het my aangeraai om ‘n skraap te laat doen, maar ek kon nie,” vertel Anel. Op tien weke het die sonar uiteindelik ‘n hartklop opgetel, maar die fetus het gesukkel om te groei en Anel het twee keer amper ‘n miskraam gehad. “Met Bregitte se geboorte was sy blou om haar mondjie en ogies weens ‘n suurstoftekort en toe sy ses weke oud was is sy in 'n hospitaal se hoësorgeenheid opgeneem omdat sy nie gewig opgetel het nie en ‘n onreëlmatige hartklop gehad het.” Daarna is Bregitte elke paar maande in die hospitaal opgeneem met ‘n suurstoftekort en longontsteking. Die laaste keer was sowat vyf maande gelede.“Na ‘n week in die hospitaal het die dokters vermoed dat sy moontlik ‘n tipe longontsteking kon hê wat veroorsaak word wanneer voedsel, speeksel of ander vloeistof in die lugweë ingeasem word.” Bregitte is na ‘n spesialis in Pretoria verwys. Dié het haar op medikasie geplaas en elke twee weke X-strale van haar longe geneem. “Ons na vier weke, toe Bregitte aanhou verswak het, besluit om ‘n tweede opinie te kry by ‘n ander spesialis. Maar na nog ‘n week in die hospitaal en baie toetse, skanderings, medikasie en fisioterapie drie keer per dag het die spesialis gesê dat Bregitte se

Northern News / Noordelike Nuus

3

Bregitte se wonderwerk een long glad nie reageer op die behandeling nie en dat sy alles vir haar gedoen het wat sy kon.” Bregitte is gediagnoseer met adeno-virus “Swyer James” sindroom. “‘n Hart-en-long spesialis het verduidelik dat hulle ‘n gedeelte van Bregitte se long moet verwyder. Ek het die volgende oggend weer met die spesialis gepraat en gevra of daar regtig niks anders is wat hulle vir my dogtertjie kon doen nie, maar sy het gesê dat daar geen ander opsies is nie," sê Anel. "Sy het gesê dat ons kan bid vir ‘n wonderwerk, want sy het alles gedoen wat sy menslik kon. Sy het ons gewaarsku dat wonderwerke in sulke gevalle nie sommer gebeur nie.” Bregitte is huis toe gestuur met ‘n berg medikasie in die hoop dat iets sou werk voordat die klein dogtertjie 'n operasie sou ondergaan in Oktober of November. “Twee weke later het sy weer by ons huisdokter beland omdat sy allergies was vir die medikasie en haar kondisie weer verswak het. Haar medikasie is aangepas.” Die gesin het ‘n gebedsketting begin waar vriende uit New Zealand, Australië, Kanada, Kaapstad, Johannesburg, Pretoria en Lephalale vir haar gebid het. In September is Bregitte terug na haar spesialis vir ‘n opvolgondersoek en hulle het weer X-strale van haar long geneem waar hulle gevind het dat ‘n lob in haar regter long verhard het. Daar is besluit dat Bregitte twee dae later geopereer moes word omdat hulle nie langer kon wag nie. “Die nuus was soos ‘n dolk in my hart en ek kan nie veel onthou van wat alles gesê is gedurende daardie sessie nie, maar ek onthou hoe hulpeloos ek gevoel het en dat ek selfs begin twyfel het in die krag van gebed.” Die spesialis wou vir Bregitte in die hospitaal opneem om haar te begin voorberei vir die operasie, maar het ingestem dat sy saam Anel en Chris by familie kon oornag. “Ons wou net een laaste aand saam met haar hê voor die operasie,” sê Anel. “Ek was so moedeloos daardie aand, 270km weg van my ander twee kinders met my baba wat ‘n long sou verloor, dat ek nie eers vir Bregitte haar medikasie wou gee nie, want ek kon nie sien dat dit help nie.” Daardie aand, terwyl Anel alleen was met haar babadogtertjie het sy gebid, selfs al het sy gewonder of gebed help. “In daardie oomblik kom plaas die Here ‘n gedagte in my binneste: nuwe hoop. Ek het die hele nag met my dogtertjie in my arms gelê en bid dat die spesialis die oggend ‘n wonderwerk sou sien met Bregitte se X-strale.” Die volgende oggend is Bregitte onder sedasie geplaas en is sy vir 'n skandering gestuur. Chris en Anel het in die hospitaalkamer by Bregitte gesit terwyl sy slaap toe die mediese personeel inkom. “Ek het gedink dat hulle vir ons gaan sê dat daar nog iets fout is,” sê Anel, maar die spesialis het vir haar gesê dat hulle die plate van bo en onder en selfs skuins bekyk het, en daar was niks fout met Bregitte nie. “Die spesi-

AVBOB POLICYHOLDERS GET A FREE

BASIC FUNERAL NOORDELIKE NUUS AVB-CMP-02

www.noordnuus.co.za

TO THE VALUE OF

R9 600*

Anel haal ‘n sonar foto uit wat geneem was toe sy net ‘n paar weke swanger was. Dit wys dit hoe lê Bregitte in die baarmoeder en om die randte is ‘n ligte skynsel wat lyk soos ‘n hand wat om die baba gevou is. “Ek hoop alis en die verpleegsters het daar gestaan en Bregitte se reis na genesing kan vir almal ‘n glimlag en gesê ons kan ons kind huis toe getuienis wees soos vir my... die Here se tyd neem en dat sy nie weet wat ons reg gedoen is altyd perfek al gaan ons soms deur storms het nie, maar dat ons die wonderwerk gekry dan kom die Here en vou Sy hand van liefde het!” en genade oor ons.” Die verslag het gewys dat daar geen “Dit is al vyf weke nadat Bregitte gesond afwykings in die long was nie en ook nie op verklaar is met geen afwykings en mense vra haar hart nie. Daar is geen verklaring oor hoe of Bregitte nog nie weer ‘n terugslag gehad die eerste skandering kon wys dat haar longe het nie, maar al wat ek kan sê is dat die Here so verswak het dat dit nodig was om die long nie halwe werk doen nie,” glimlag Anel. te verwyder nie en die tweede een, net ‘n dag “Dankie aan al ons vriende en familie wat later, kon wys dat daar niks verkeerd was nie. ons bygestaan het."

PLUS • FREE transportation of the deceased within the borders of South Africa*. • A R1 000 cash upfront payment for initial expenses*. • PLUS a 15% addition to the sum assured on the main life which, if needed, may be converted into a six-month RETRENCHMENT BENEFIT*. These enhanced FREE benefits* are over and above your full policy value. FOR MORE INFORMATION CONTACT YOUR NEAREST AVBOB BRANCH: Potgietersrus (Mokopane): Heinrich Els - (015) 491 2660, 28 Retief Street, Mokopane Pietersburg (Polokwane): Sanet Jooste - (015) 291 1648, 34 Schoeman Street, Polokwane

For enquiries or for 24-hour funeral service assistance dial 0861 28262 1 (0861 AVBOB 1) *Terms and conditions apply. AVBOB is an authorised Financial Services Provider. *Funeral benefits only apply if AVBOB Funeral Service conducts the funeral. AVBOB is a level 2 B-BBEE contributor. FSP 20656. www.AVBOB.co.za

MODEL:

W8 FWD A/T

From (Inc. VAT)

R 389,995

FINANCE:

Calculated at 10.5% interest over 72 months

20% Deposit, 30% Residual

R 4,599

No Deposit, 30% Residual

R 5,999

No Deposit, No Residual

R 7,099


www.noordnuus.co.za 4

Noordelike Nuus / Northern News

21 OCTOBER 2016

Swearing-in of Waterberg's Mayors Kyk net so bielie van 'n luislang!

At the Mahwelereng Stadium for the joint inauguration and swearing-in ceremony of the newly elected Mayors are Mayor Andrina Matsemela, Executive Mayor Morris Mataboge, MEC Mokoma Makhurupetje, Magistrate Leshwene Mashapu, Mayor Midah Moselane, Mayor Marlene Van Staden and Mayor Jeremiah Ngobeni. MAHWELERENG - Scores of people, including senior citizens of Waterberg District, were transported to Mahwelereng Stadium on Saturday for the joint inauguration and swearing-in ceremony of the newly-elected mayors, following the elections. Citing the Freedom Charter declaration that the “people shall govern” and the Back to Basics directive to municipalities to put people first, the Mogalakwena Mayor, Cllr Andrina Matsemela, emphasised that the municipality is committed to strengthening platforms for public engagement, ensuring that they are in regular contact with their local representatives. Mayor Matsemela, emphasised the fact that municipalities are there to serve its people and that under no circumstances must service delivery lack at the expense of the citizens. “Without blowing our own trumpet, I am confident that the leaders to be inau-

gurated by the MEC for CoGHSTA, Makoma Mukhurupetje are deeply committed to a system of local government, we will continue to be servants of the people and we are willing to devote all our time to the promotion of the welfare of the people in our respective municipalities,” Mayor Matsemela said. Matsemela indicated that the effective functioning of the new municipal council will also depend on effective management and administrative competence as well as a collective will within the council to work for progressive change. The mayors who were sworn in by magistrate Leshwene Mashapu and MEC Makhurupetje were the Waterberg district executive mayor, cllr Morris Mataboge, Mogalakwena Mayor Andrina Matsemela, Bela-Bela Mayor Jeremiah Ngobeni, Modimolle Mayor Marlene Van Staden and Thabazimbi Mayor Midah Moselane.

Serious accident leaves three critical By Martie Le Grange (martie@noordnuus. co.za)

KRANSKOP – The accident scene on the N1 highway near Kranskop where three women sustained serious injuries after their car overturned on Sunday. According to an emergency spokesperson, Werner Vermaak, one of the passengers was airlifted to hospital and the other two women were placed on life support before they were transported by ambulance to a nearby hospital. The cause of the accident is unknown. Photo: supplied.

Deur Amanda Basson (amanda@noordnuus.co.za) BULGERIVIER – Marius Koekemoer van Reptile Rescue het ‘n bielie van ‘n Afrika rotsluislang gevang nadat dit ‘n boerbok op ‘n plaas buite Bulgerivier verorber het. “Ek weet nog nie verseker hoe lank die slang is nie omdat ek dit nog nie gemeet het nie maar ek skat dat dit omtrent 4,3m lank kan wees,” sê Marius. Die Bulgerivier polisie het Marius gekontak nadat die slang een van die plaaswerkers se boerbokke gevang het en toe in ‘n erdvarkgat gaan lê het. “Dit was omtrent ‘n gespook om die slang uit die gat uit te kry omdat ek te groot was om in die gat te pas en ons een van my werkers, Daniel Gano, kop-en-skouers in die gat moes afsak om die slang uit te trek.” Die feit dat die slang se stertpunt af is, het dit nog moeiliker gemaak om vatplek aan die groot reptiel te kry. “Ek was baie beïndruk met die Bulgerivier polisiemanne en is veral bly dat hulle nie besluit het om die slang dood te maak nie. Mense besef nie dat hierdie luislange op die bedreigde spesie lys is en daar ‘n swaar boete of selfs tronkstraf wag vir enigiemand

wat skuldig bevind word van die opsetlike doodmaak van die Afrika rots luislang nie.” Volgens Marius het hulle die laaste tyd baie luislange gevang en Maandag sommer twee in een aand. “Ek wil net alma­l herinner dat Reptile Rescue afhanklik is van die fondse wat ons van die publiek ontvang. Ons trek veral gedurende wintermaande baie swaar en is dankbaar vir enige donasie wat ons ontvang om ons te help om ons werk voort te sit.” Reptile Rescue se bankbesonderhede is Standard Bank, Lephalale, banknommer 333 261 658 as enigiemand ‘n donasie wil maak.

Methodist Church cares for orphans By Morakhu Kekae (morakhu@noordnuus.co.za) MOUNTAINVIEW – A community outreach by the Methodist Church of Southern Africa was aimed at supporting less fortunate families last Saturday. Evangelist, Makwena Ledwaba said the outreach should encourage philanthropy and offer tangible support to families in need. Eunice Kekana (72) shouldered a burden of looking after her orphaned grandchildren, Thabang (9) and Koketso (7), with no retirement, health insurance or access to basic needs due to lack of financial resources. The family depends on a support grand. Ledwaba says the Methodist Church has restored their hope and energy to care and

support orphaned children. The church offered a package of food parcels and accessories to benefit the family. He adds the church has promised to help the family with school necessities, medical care and social support to nurture these children. “The reason our church can have lasting impact is because we partner with grass root organisations to produce the most effective charity work we can at local level,” he said. “The proliferation of orphans has become overwhelming.” “The church has been standing in for the vulnerable, needy families and we believe this a call from God for us as a church to look after His children,” says Ledwaba.

For news, events and weather, visit the Northern News website: www.noordnuus.co.za


21 OKTOBER 2016

Northern News / Noordelike Nuus

www.noordnuus.co.za

5

Leerders skitter by HPP EHS revue sorg vir groot vermaak lourier funksie Deur Martie Le Grange (martie@noordnuus.co.za)

MOKOPANE – Hoërskool Piet Potgieter (HPP) het Maandagaand sy lourier prysuitdelingsfunksie in die skoolsaal gehou waar leerders van Graad 8 tot 12 vir goeie prestasie op akademiese, kultuur- en sportgebied vereer is. Die skool se hoofleiers vir 2017 is ook aangekondig.

HPP se hoofseun vir 2017 is Abri van der Merwe en die hoofmeisie is Cecilia Engelbrecht. Die skool se onderhoofseun is Pieter Vorster en die onderhoofmeisie is Riëtte Uys. Die seuns Dux leerder van Graad 12 is Eduard Barnard met gemiddeld van 86%. Die meisies Dux leerder vir Graad 12 is Gaby Nel met ’n gemiddeld van 89,86%.

Marnus Uys ontvang ’n trofee vir sy rugby prestasie. Hy is die beste rugbyspeler van die jaar.

LEPHALALE - Hoërskool Ellisras het verlede Woensdag tot Vrydag hulle jaarlikse musiek-revue aangebied. Hierdie jaar het die musiek gekom uit beroemde rolprente. Elizma van Heerden en Thabisa Mkhiti het as soliste opgetree en leerders van die Monica Heyns dansskool, Nathalie Perrier, Vicky-Lee Armstrong, Zelmari Janse van Rensburg en Jade Geel, het vir groot opwinding gesorg. Die gehoor het veral gehou van die o/14 rugbyspan se vertolking van Grease Lightning en You’re the one that I want. Hoof, Louis Campbell se vertolking van If I were a rich man was roerend! Na die vertonings het die hoof opgemerk dat dit fantasties is om die uitbundigheid van die jeug te aanskou, dit laat mens sommer weer in die goeie van die lewe glo.

INCREDIBLE VALUE UNBELIEVABLE PRICES! PINNACLE 250 GET EXTRA VALUE CONTRACT VALUE

250

MINUTES

Die skool se nuwe hoofleiers vir 2017, Pieter Vorster (onderhoofseun), Riëtte Uys (onderhoofmeisie), Cecilia Engelbrecht (hoofmeisie) en Abri van der Merwe (hoofseun). Links: Eduard Barnard glimlag breed met een van sy vele akademiese toekennings. Hy is as Graad 12 se seuns Dux leerder aangewys.

250 SMS

250MB DATA

500

MINUTES

500 SMS

FREE

WI-FI CALLING

PAY ONLY R299PM SIM ONLY GET R3 000 CASH WHEN YOU SIGN UP HUAWEI P9 LITE DUAL SIM SMARTPHONE CASH PRICE R5 299

Gaby Nel ontvang ’n toekenning by die skoolhoof, Cas Badenhorst vir haar uitstekende akademiese prestasies. Sy is Graad 12 se meisies Dux leerder.

DEAL PRICE

R349

PM X 24

• Elegant design • Amazing entertainment experience • Fingerprint unlock

Also available on Pinnacle Unlimited R10 000 cash back @ R999

C

SURANCE / R69PM

Available at Cell C Lephalale Shop 29, Lephalale Mall Cnr Nelson Mandela and Chris Hani Streets 084 707 0772 / E-mail: rina@cellcnw.co.za *RICA IN-STRORE. Offers valid until 30 November 2016. All prices are inclusive of VAT. Once off SIM & connection fee of R195 applies. Limitations apply to these products and promotions. For these limitations and full Terms and Conditions, please visit www.cellc.co.za or ask in-store


6 www.noordnuus.co.za

Noordelike Nuus / Northern News

21 OCTOBER 2016


21 OKTOBER 2016

Northern News / Noordelike Nuus

www.noordnuus.co.za

7


8 www.noordnuus.co.za

Noordelike Nuus / Northern News

21 OCTOBER 2016

Húlle neem die voortou in 2017

MOKOPANE – Laerskool Krugerpark het sy nuwe leerlingraad vir 2017 aangekondig en wens hulle sterkte toe vir die groot taak wat op elkeen wag in die nuwe jaar. Die seuns leerlingraad is RC Beetge, Brendan Blignaut, WJ Bronkhorst, Michael de Beer, Francois du Toit, Hann Geerkens, Ruben Glover, Ryno Greyling, Waldo Greyling, Hekkie Grobler, Tiaan Grové, Kuno Joubert, Luke Knight, Franco Neethling, JD Opperman, Aldrich Rossouw, Dillon Schamrel, JD Smit, Guim Steyn en Frederik Stoltz. Die meisies leerlingraad is Surike Booysen, Immeré Botha, Dayne Brews, Jolaine de Beer, Sarien de Beer, Abigail Eager, Chardiné Janse van Vuuren, Kayla Koen, Jenny-Lee Malan, Miane Muller, Bernice Payne, Lune Potgieter, Natasha Shumba, Amoné Swart, Zandri Tolmay, Anemieke van Niekerk, Jurinda van Schalkwyk, Ismari van Staden en Megan Wolfaardt.

Graad 1 Krugies verwelkom MOKOPANE – Laerskool Krugerpark het verlede Vrydag sy voornemende Graad eens van 2017 by sy opedag verwelkom en hulle behoorlik laat uitsien na ’n nuwe wêreld agter die skoolbanke. Die skool het sy voornemende skoliere laat tuis voel met ’n gepaste tema “Spore van die verlede, lei na kennis in die hede” en sodoende is elkeen huis toe met ’n onblusbare opgewondenheid en afwagting.

Regs is Klein Henru Van der Walt saam met sy ma Sonja van der Walt. Dié knapie lyk onseker maar tog was hy baie opgewonde by sy amper nuwe skool se opedag. Regs onder: Jenelda Pienaar saam met Henco Oosthuizen. Onder: Lezandré Enslin saam met haar seun Regardt wat nie kan wag vir die nuwe jaar om te begin nie.


21 OKTOBER 2016

Northern News / Noordelike Nuus

www.noordnuus.co.za

Potgietersrus CVO Skool se slimkoppe MOKOPANE – Die Potgietersrus CVO Skool het vroeër die week sy top akademiese presteerders van die kwartaal aangekondig.

9

Soccer girls grab bronze

Potgietersrus CVO Skool se top akademiese presteerders van Graad 6, Anke Weideman (eerste), Jolanie Nel (tweede) en Daleen van Schalkwyk (derde). Potgietersrus CVO Skool se top akademiese presteerders van Graad 12, Anja Meyer (eerste), IlzeMari van Schalkwyk (tweede) en Zelda Genis (derde).

MOKOPANE - Masemene Palesa, Dube Karabo and Phike Sandisiwe from Mokopane Primary School recently represented Limpopo during the 2016 Primary Schools winter soccer games in Durban where they obtained a bronze medal in the ladies division.

Matrieks kook teen die “res” Potgietersrus CVO Skool se top akademiese presteerders van Graad 5, Edrich de Waal (eerste), Amicus de Beer (tweede) en Wikus Pretorius (derde).

Deur Martie Le Grange (martie@noordnuus.co.za)

Potgietersrus CVO Skool se top akademiese presteerders van Graad 4, Juané van Zyl (eerste), Lené Nel (tweede) en Suzaan Nel (derde).

MOKOPANE – Die matrikulante het tydens hulle jaarlikse kragmeting teen die res van die skool behoorlik gekook toe hulle as die algehele wenners uit die stryd getree het. Die rugby was spanningsvol op die skool se A-veld en het gesorg vir hoendervleis oomblikke. Die matriek span het die res se span vir die eerste keer in drie jaar geklop. Hulle puntetelling was 20-5. Die matrieks se hokkiespan het ook die res gewen met ’n puntetelling van 1-0. Die res se netbalspan het egter die matrieks gewen met 22-5.

Potgietersrus CVO Skool se top akademiese presteerders van Graad 11, Louis Boshoff (eerste), Mariska Genis (tweede) en Hanro Schoeman (derde).

OPENING!!!

Potgietersrus CVO Skool se top akademiese presteerders van Graad 10, Sumé Venter (eerste), Careli Kuhn (tweede) en Elané de Klerk (derde). Potgietersrus CVO Skool se top akademiese presteerders van Graad 9, Liezel van Schalkwyk (eerste), Marteli van Zyl (tweede) en Sue Bezuidenhout (derde).

Potgietersrus CVO Skool se top akademiese presteerders van Graad 8, Lené Nel (eerste), Anica Goosen (tweede) en Jandri Venter (derde).

Potgietersrus CVO Skool se top akademiese presteerders van Graad 7, Danél Hoogenboezem (eerste), Nica Pretorius (tweede) en Ian de Waal (derde).

25 November 2016


10 www.noordnuus.co.za

Noordelike Nuus / Northern News

21 OCTOBER 2016


21 OKTOBER 2016

Northern News / Noordelike Nuus

www.noordnuus.co.za

11

Krugies is die gholfkampioene

MOKOPANE – Dié seuns is Dinsdag tydens die Interlaer gholf kompetisie gekies vir die provinsiale gholf proewe span wat eersdaags gaan kragte meet met ander skole in die land. Hulle is onderskeidelik van Laerskool Krugerpark, Laerskool Bosveld, Laerskool Eugene Marais en Laerskool Julian Muller.

MOKOPANE – Declan Brews, Ryan Nel, Johanco Welgemoed en Percy Hawken spog met die Interlaer gholf trofee wat hulle Dinsdag tydens die jaarlikse Interlaer gholf kompetisie by die Kameeldoring Buiteklub verower het. Die seuns het teen vyf ander laerskole meegeding en loshande gewen.

Boogskuts pak die goudstad aan

Die Mokopane Besigheidskamer versoek asseblief dat alle skole, kolleges, kleuterskole, kerke, gemeenskapsorganisasies en sportklubs hul inligting nagaan in die Diens & Ontspanningsgids van 2016 om te verseker dat u inligting korrek is.

Diens & Ontspanningsgids 2017

Ons versoek ook asb dat alle inwoners en besighede hul inligting nagaan en ons in kennis stel van enige veranderinge. Indien u onseker is of as dit verander moet word kontak asb dringend die Mokopane Besigheidskamer by 015 491 8458 (08:00 – 13:00 Maandae tot Vrydae). U samewerking is die enigste manier om te verseker dat ons dorp se gids korrek is.

NOTICE OF ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT PROCESS: PROPOSED DEVELOPMENT OF THE LAPALALA WILDERNESS SCHOOL ON PORTION 1 AND 2 OF THE FARM FRISCHGEWAAGD 649 LR, OUTSIDE LAPALALA WILDERNESS, LIMPOPO PROVINCE The proposed Lapalala Wilderness School entails the development of an environmental school facility to accommodate approximately 60 children. The facility will include both children and staff accommodation. All associated civil infrastructure (water, electricity and waste treatment) will be included. The total development footprint will not exceed twenty (20) hectares.

JOHANNESBURG – Ses van Hoërskool Ellisras se leerders het verlede week as deel van die Limpopo boogskiet span in Johannesburg deelgeneem. F.A Kemp behaal ‘n puntetelling van 286 uit 300 en is ook 14de in die kompetisie. Marco Esbach behaal 271, Whanita Pretorius 268, Dirk Nel 262, Petra Grobler 253, Ammaarah Pandie 247. Die Limpopo-span kom vierde uit die sewe provinsies.Dieselfde naweek het Hoërskool Ellisras aan die nasionale kompetisie deelgeneem in Johannesburg waartydens 638 boogskuts mekaar die stryd aangesê het. F.A Kemp behaal ‘n 21ste plek in die senior seuns afde-ling, Dirk Nel behaal ‘n 54ste plek, Armand du Plessis behaal ‘n 89ste plek, Marco Esbach behaal ‘n 116ste plek en Duan Schultz kom 160ste. In die senior dogters-afdeling kom Whanita Pretorius 24ste, Michelle Cilliers 29ste, Nelia Grobler 39ste, Jennekin Cilliers 64ste, Petra Grobler 84ste,Bianca Bierman 100ste, Suané van Niekerk 103de en Ammaarah Pandie 106de.

The basic assessment process provided for in Regulation 19 read with Appendix 1 of GN R982 of 4 December 2014 of the 2014 EIA Regulations under NEMA will be followed for the application. Notice is given in terms of section 24(5) read with Section 44 of the National Environmental Management Act 107 of 1998 (NEMA) of intent to apply for Environmental Authorisation to undertake the following listed activities: Listing Notice 1:9 (i) (ii), 10 (i) (ii), 12 (x) (xii) (c), 27 (No. R. 983, 4 December 2014) andin Listing Notice 3: 4 (a) (ii) (ee), 6 (a) (ii) (ee) (ii), 12 (a) (ii) (iv), 14 (x) (xi) (xii); (a) (ii) (ff), 18 (a) (ii) (ee) (ii)( No. R. 985, 4 December 2014). If you are an Interested and / or Affected Party and would like to register as part of the public participation process, please provide your name, contact details, and the nature of your interest in the project to the person below by no later than Thursday 24 November 2016. To register or for more information, please contact Tosca Grunewald(NuLeaf Planning and Environmental), 8a Trevor Street, Murrayfield, 0184. Tel: 012 753 5792;Fax: 086 571 6292; Email: tosca@nuleafsa.co.za.

NOTICE OF ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT PROCESS: PROPOSED DEVELOPMENT OF CUSTODIAN SITES AND MANAGEMENT INFRASTRUCTURE WITHIN LAPALALA WILDERNESS, LIMPOPO

The proposed conservation initiative entails the establishment of 30 private lodges/ residences on 1500 Hectare Freehold Title Stands within the Lapalala Wilderness Area. Supporting management infrastructure inclusive of a training area, staff accommodation, breeding center, security section with accommodation, service staff houses and security control gates are also to be established. The placement of the lodges/ residences will be subject to a development envelope informed by specialist input. All associated civil infrastructure (water and waste treatment) will be included. Power will be supplied by solar power. The total development footprint will not exceed twenty (20) hectares. Additionally, approximately 50 Km of game drive routes will be developed over the Lapalala Wilderness. The basic assessment process provided for in Regulation 19 read with Appendix 1 of GN R982 of 4 December 2014 of the 2014 EIA Regulations under NEMA will be followed for the application.

Notice is given in terms of section 24(5) read with Section 44 of the National Environmental Management Act 107 of 1998 (NEMA) of intent to apply for Environmental Authorisation to undertake the following listed activities: Listing Notice 1:9 (i) (ii), 10 (i) (ii), 12 (x) (xii) (c), 25, 27 (No. R. 983, 4 December 2014) andin Listing Notice 3: 2 (a) (iii) (dd), 4 (a) (ii) (ee), 6 (a) (ii) (ee) (ii), 12 (a) (ii) (iv), 14 (x) (xi) (xii); (a) (ii) (ff), 18 (a) (ii) (ee) (ii) ( No. R. 985, 4 December 2014). If you are an Interested and / or Affected Party and would like to register as part of the public participation process, please provide your name, contact details, and the nature of your interest in the project to the person below by no later than Thursday 24 November 2016. To register or for more information, please contact Bryony van Niekerk (NuLeaf Planning and Environmental), 8a Trevor Street, Murrayfield, 0184. Tel: 012 753 5792; Fax: 086 571 6292; Email: bryony@nuleafsa.co.za.


N

N

oordelike orthern

Achievers Uitblinkers

Sewes oorgehaal vir Dubai

MOKOPANE – Dié manne van Hoërskool Piet Potgieter is gekies om einde November in Dubai aan die onder 19 HSBC sewes rugbytoernooi te gaan deelneem. Die spelers is onderskeidelik van drie spanne, African Knights, Voortrekkers en All Stars. By die spanne, afrigter Renier Labuschagne en speler en afrigter Ruan Potgieter.

'Trap vir Bybels' was ’n reuse-sukses

Fietsryers in groot getalle by die“Trap vir Bybels” fietsry byeenkoms ten bate van die Bybelgenootskap.

M

OKOPANE – Die Volle Evangelie Kerk (VEK) het die afgelope naweek ’n fietsry-byeenkoms ten bate van die Bybelgenootskap by La Pumba Hunting Safaris aangebied. “Die Trap vir Bybels was ’n reuse-sukses. Ons is so dankbaar teenoor ieder en elkeen wat hierdie byeenkoms ondersteun het. Fondse wat ingesamel is word aangewend om bybels te druk en te versprei,” sê Ivona Lourens, leraars eggenote van die VEK. Die uitslae van die onderskeie kategorieë is soos volg: Die 42km mans wenner is Awie Hattingh en die vroue wenner is Theresia Lessing. Byron Nel is die wenner in die ope seuns kategorie. Ruan Bodenstein (regs) en Spanner Theunissen in aksie Die 20km mans wenner is tydens hulle deelname aan die 5km by die “Trap vir Bybels” Sarel Alberts en die vroue wenner fietsry byeenkoms. Hier neem hulle deel aan die 5km fietswedren. Bodenstein was die wenner en Theunissen in is Janize van Staden. Die wenner van die ope seuns kategorie is die tweede plek by dié afdeling. Brandon van Vuuren en die ope meisies wenner is Liezel van Schalkwyk. Die 5km algehele wenner is Ruan Bodenstein. Bodenstein is ook die wenner in die seuns afdeling. Die mans wenner is Marthin van Tonder en die vroue wenner is Adele Bodenstein. Die meisies wenner is Zané Janse van Vuuren. Frederik Stoltz is die seuns o/12 wenner en Jessica Essakow is die o/12 meisies wenner. Die kerk het hulle dank uitgespreek teenoor al die borge en sê hulle beplan om aanstaande jaar weer hulle ondersteuning te bied aan die Bybelgenootskap.

Gesin se Parkrun prestasie LEPHALALE – Amanda van Rooyen het verlede week haar 50ste park run voltooi. Wat hierdie prestasie besonder maak is die feit dat haar man, Willem, slegs ‘n paar weke voor haar ook sy 50ste wedloop voltooi het en hul gesin gewoonlik saam die lang baan aanpak op ‘n Saterdagoggend.

VISIT THE MOGALAKWENA MINING AND TECHNICAL EXPO 27 October 2016 | 12h00-16h30 5-N-1 SPORTSFIELD MOGALAKWENA MINE BROUGHT TO YOU BY:

EN TR Y!

FOCUSES: • COST & ENERGY SAVING • SHEQ • INNOVATIONS • NEW & ALTERNATIVE TECHNOLOGY • ENVIRONMENTAL • SAFETY • INDUSTRY RELATED SOLUTIONS

uus ews

FR

EE

Contact Vikki: +27 (0)11 579 4940 | vikki@interactmedia.co.za

Ruben van Tonder tydens sy deelname aan die 20km by die onlangse “Trap vir Bybels” fietsry byeenkoms ten bate van die Bybelgenootskap.


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.