30 Okt 2022

Page 1

30 Okt 2022

Vandag se diens…. Die erediens word gelei deur ds. John Myers Skrif: 1 Sam 16:1-13; Hand 1:6-8 Tema: God roep en salf ons vir 'n lewenstaak Deurkollekte:

SorgAksie

Lief en leed Wyk C8 C2 B2

Vir voorbidding x Voorbidding word gevra vir Christi Beetge se seun, Jaco Swart en haar skoonseun, Pieter Weideman.

x Ons is dankbaar saam met Rentia Kennedy vir die uitslae van haar biopsie. x Wikus Greyling se oper asie moes gestaak wor d as gevolg van hoë bloeddruk. x Bid vir ons gemeente, ons dorp, ons land.

Blok Diensbeurte Sondag 30 Okt. —Blok E Sondag 06 Nov. —Blok AB Kom ontmoet nuwe vriende oor ‘n koppie tee/koffie/ rooibos! • Amptelik: ngmtonoos@vodamail.co.za • Kantoorure Di & Vry 09:00—12:00 - Tel no 082 993 7218 / 082 539 0342 Corrie Louw (koster) • Bankbesonderhede: ABSA Tjekrek no 510-580-036 Tak—Meyerton • Leraar: Ds. John Myers 076 457 8693

• Gemeente Bestuurder: Tommie Louw 082 899 5095 • Ngkerk-Meyerton-Oos

1


Byeenkomste die week Sondag 30 Okt  Erediens — word gelei deur ds John Myers.  Kategese—gedurende en na die diens. Maandag 31 Okt  Gebedsgroep — Almal welkom om 07:00 Woen sdag 02 Nov  Vaaldam uitstappie — Almal welkom! Kontak Frans de Villiers vir meer inligting– 078 354 8442

Vrydag 04 Nov  Jeug — Almal welkom om 18:00. Skakel Johan indien vervoer benodig word—082 410 7661

Sondag 06 Nov  Erediens 09:00— Diens word gelei deur ds John Myers Maandag 07 Nov  Gebedsgroep — Almal welkom om 07:00 Vrydag 11 Nov  Jeug — Almal welkom om 18:00. Skakel Johan indien vervoer benodig word—082 410 7661

Neem eienaarskap van JOU gemeente en skakel in!

JY is die kerk! 2


Geluk elke verjarende!! ste

Sondag 30

Hettie Strydom (A1)

ste

Maandag 31

Melissa v Eyssen (C7)

ste

Frikkie Pelser (C1)

Dinsdag 01

de

Donderdag 03

‘n

So 30 Okt—Sa 05 Nov

Gerhard v Greuning (DEW)

Vreugdevolle lewensjaar word jou

toegebid vir 2022 nms Kerkraad & Admin Bestuur.

Doop verjaarsdae So 30 Okt—Sa 05 Nov Dinsdag 01ste

Karlien Venter (B1) de

Woensdag 02

Elizma Naudé (D3

Vier die dag wat die Here JOU gekies

het as Syne!.

Het jý al die Hére gekies? Ouers, kom julle jul doopbeloftes na? Hoe wys jy jou dankbaarheid?

3


Gebedsfokus 'N ALWETENDE GOD

Spreuke 15:l-l|

Die Here weet alles van ons. Selfs die diepste geheime van ons hart is vir Hom nie verborge nie. Dat God alwetend is, word keer op keer vir ons in die Bybel gesê. Die Spreukedigter noem dit twee keer in hierdie paar verse. "Op elke plek is die oë van die Here, en hulle beskou opmerksaam die slegtes en die goeies" (v.3). Selfs die doderyk is vir God nie verborge nie, hoeveel meer sal Hy nie ons harte ken nie! Lees gerus weer Psalm 139 oor die Goddelike alwetendheid. God se alwetendheid hou vir ons 'n tweërlei boodskap in. Aan die een kant is dit vir ons 'n waarskuwing. Hy sien ons sonde en vergeef dadelik. Hy ken selfs elke verkeerde gedagte. Maar tweedens is God alwetendheid ook vir ons 'n troos. Want alhoewel Hy alles van ons weet, het Hy my nogtans lief. Hoe onbeskryflik groot is Sy liefde en genade nie! U sal opmerk dat dit in vandag se Skrifgedeelte ook gaan oor woorde van ons mond. Ons word gewys op die voordeel van' n "antwoord" bo 'n krenkende woord (v.l), op die belangrikheid die van om teregwysing ter harte te neem (v.5) en oorn verstandige dinge te praat (v.7). Kom ons vra hierdie twee dinge vandag van die Here - dat ons sal lewe soos mense wat 'n alwetende en alsiende God het, en woorde van ons mond vir Hom welbehaaglik en vir ons ’n seën mag wees. Onthou ook in u oomblik van nood en benoudheid dat God u sien. Vertrou Hom ten volle.

4


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.