16 Oktober 2022

Page 1

1 16 Okt 2022 Vandag se diens…. • Amptelik: ngmtonoos@vodamail.co.za • KantoorureDi&Vry Di&Vry Di&Vry Di&Vry 09:00—12:00-Telno0829937218/0825390342CorrieLouw(koster) • Bankbesonderhede: ABSA Tjekrek no 510 580 036 Tak Meyerton • Leraar: Ds. John Myers 076 457 8693 • Gemeente Bestuurder: Tommie Louw 082 899 5095 • Ngkerk Meyerton Oos Vir voorbidding x Maxie van der Vyver het ‘n prosedure ondergaan vir haar rug. x Tannie Elize Swanepoel is opgeneem in die hospital. x Bid vir ons gemeente, ons dorp, ons land. Die gemeente word genooi om voorstelle vir voorsang aan die kantoor deur te gee. Lief en leed Wyk C1 E3 Die erediens word gelei deur Ds. John Myers Skrif: Lukas 17:11-19 Tema: Die een wat terug gekom het om dankie te sê Deurkollekte: SorgAksie Blok Diensbeurte Sondag16Okt—Geentee—Lente-ete Sondag23Okt.—BlokD Komontmoetnuwevriendeoor‘nkoppietee/koffie/ rooibos!
2 Byeenkomste die week Sondag 16 Okt  Erediens — word gelei deur ds John Myers.  Lente-ete Maandag 17 Okt  Gebedsgroep — Almal welkom om 07:00 Vrydag 14 Okt  Jeug — Almal welkom om 18:00. Skakel Johan indien vervoer benodig word—082 410 7661 Sondag 23 Okt  Erediens 09:00— Diens word gelei deur Casper Muller— kinderdiens  Erediens 11:00—Engelse diens gelei deur ds John Myers Maandag 24 Okt  Gebedsgroep — Almal welkom om 07:00 Vrydag 28 Okt  Jeug — Almal welkom om 18:00. Skakel Johan indien vervoer benodig word—082 410 7661 Neem eienaarskap van JOU gemeente en skakel in! JY JY JY JY is die kerk!
3 Geluk elke verjarende!!Geluk elke verjarende!!Geluk elke verjarende!!Geluk elke verjarende!! So 16—Sa 22 Okt Sondag16de ErikaSerfontein(A1) ChrissieWebb(E3) Donderdag20ste IwanClaassens(B3) PatPretorius(A1) Vrydag21ste AndriesHedin(DEW) ‘ ‘‘ ‘ n n n n Vreugdevolle lewensjaar word jouVreugdevolle lewensjaar word jouVreugdevolle lewensjaar jouVreugdevolle lewensjaar jou toegebid vir 2022 nms Kerkraad &toegebid vir 2022 nms Kerkraad &toegebid vir 2022 Kerkraadtoegebid vir 2022 Kerkraad Admin Bestuur.Admin Bestuur.Admin Bestuur.Admin Bestuur. Doop verjaarsdaeDoop verjaarsdaeDoop verjaarsdaeDoop verjaarsdae So 16—Sa 22 Okt Donderdag20ste JohanHarding(C7) Vier die dag wat die Here JOU JOU JOU JOU gekies het as Syne! Het jý al die Hére gekies?Het jý al die Hére gekies?Het jý al gekies?Het jý al gekies? Ouers, kom julle jul doopbeloftesOuers, kom julle jul doopbeloftesOuers, kom jul doopbeloftesOuers, kom jul doopbeloftes na? na? Hoe wys jy jou dankbaarheid?

Gebedsfokus

OM GOED TE DOEN Spreuke11:12-21

'n Man wat 'n weldaad bewys, doen goed aan sy eie siel, maar ‘n wreedaard pynig sy eie vlees. - Spr.11:17

Ditisdiemoeitewerdomgoedoorhierdiewoordenatedink. Ditisnatuurlik nog beter om dit daadwerklik te gaanuitleef.

As'nmensaanjouself,aanjoueiesiel,goedwildoen,sêdie Spreuke-digter, moet jy aan ander goed doen!

'nTeenstrydigheid?Nee, dit is waar. Usalwaarskynlik self daarvan kan getuig. As jy 'n weldaad, dit wil sê, 'n goeiedaad, aan iemand andersbewys,betekenditvir jouselfdikwelsmeer asvir dieeenaan wiejyditbewys.

Ons word ook in die Nuwe Testament tot goeie dadeaangespoor "En laat ons nie moeg word om goed te doen nie, want op die regte tydsalonsmaaiasonsnieverslapnie"(Gal.6:9).Dus,ookinhierdiegevalwordonsherinner aandie beloningwat'ngoeiedaadmeebring.

Aanwiemoetonsgoeddoen?"Laatonsdan,terwylonsgeleentheidhet,aanalmalgoeddoen,maar diemeesteaandie huisgenotevandiegeloof' (Gal. 6:10). Dus, aan alle mense, maar met die besef dat ons grootste verantwoordelikheid byons medegelowiges, ons broers en susters in die geloof, lê. Solank ons die geleentheid het. Met ander woorde, ons sal niealtyd hierdie geleentheid hê nie.

Indiegeestelikelewe gelddiereël:hoemeer ekaanander gee,hoerykerwordekself.Hoemeerekdien,hoehoërstygekself.Hoemeerweldade ek bewys, hoe beter gaan dit met my eie siel.

Wil u dit nie vandag op die proef stel nie?

Hemelse Vader, leer my hoe en wanneer ek aan ander kan goed doen Dankie vir al die weldade wat U aan my bewys. Amen.

4

SorgAksie: Kos & klere

5

Ek wil help (Tiende Maand)

HOE?

BANKBESONDERHEDE VIR HIERDIE BYDRAES:

NGK Meyerton Oos

ABSA MEYERTON

TJEKREKENING 510 580 036

TAKKODE 33 41 37

Indien dit vir jou geriefliker is, kan jy ‘n eenmalige bedrag bydra deur dit in kontant, per tjek of per elektroniese transaksie in bovermelde rekening in te betaal.

Andersins kan jy dit in ‘n koevert sit en tydens die eredienste in die offergawebordjie plaas, of by die kerkkantoor inbetaal.

Indien jy dit verkies, kan jy ‘n aftrekorder by jou eie bank invul ten bate van bovermelde rekening.

Om ons te help om die projek te monitor, sal ons dit werklik waardeer as jy hierdie bydrae duidelik sal merk as TIENDEMAAND of MELKGELD

HOE KAN JY VERDER HELP?

Wil jy nie nog één gelowige buite die gemeente werf om ons op hierdie manier te help om ons tekorte aan te spreek nie? Jy kan individuele gelowiges daarvoor nader, of lede van ‘n kleingroep wat dit as een van hul projekte kan hanteer (bv. selgroep / Bybelstudie / omgeegroep).

As elke lidmaat net één goedgesinde persoon kan betrek, sal dit ‘n reuse verskil maak en ons uitdaging beduidend aanspreek.

Mag dit tot eer van die Koning van die Konings wees! 

6
7
8
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.