Afkondigings 14 April 2013

Page 1

14 APRIL 2013

JAARFOKUS | Geloofsvorming

VANDAG SE EREDIENSTE 08:30 Erediens

BELANGRIK OM TE WEET Nuwe Eredienstye vanaf 14 April 2013

Eric Scholtz 10:10 Erediens (Informeel)

Eric Scholtz 10:10 Kleuterkerk

Erediens:

08:30

Junior Kategese:

09:15 tot 10:10

18:30 Aanddiens

Informele erediens: 10:10

Immanuel van Tonder Vrug van die Nuwe Lewe: Verantwoordelikheid en Voorsiening Rut

Kleuterkerk:

(geen tydens vakansies & langnaweke) 10:10 (tydens Informele erediens)

Senior Kategese:

17:17

Aanddiens:

18:30

21 April 2013 08:30 Erediens

Nelis Niemand 10:10 Erediens (Informeel)

Immanuel van Tonder Ek het u hartlik lief o Heer! Matt 2234 – 40 10:10 Kleuterkerk 18:30 Aanddiens

Fay van Eeden

VOORBIDDING Wallie Louw, Farnhamweg 104, Lynnwood Manor, 082 685 8900 – herstel na ernstige fietsongeluk. Evelyn Jordaan, Hazendal 6, Rodeneweg 100, Lynnrodene, 082 555 8965 – Zuid-Afrikaans Hospitaal. Ludwig en Cecilia Röder, Monicaweg 453B, Lynnwood, 012 348 6250 – Ludwig (hospitaal) en Cecilia herstel tuis na operasie. Pieter en Alta Pienaar en gesin, Elizabeth Grove 415, Lynnwood, 012 361 5266 – Alta se pa, Dirk Oosthuizen, siek tuis.

Baie welkom aan alle besoekers en nuwe intrekkers. Ontmoet asb die predikant na die diens by die liturgiese ruimte en meld asb aan by die info-toonbank. 24/7 CHRISTEN WEES | EENWEES | DIEN | LIEFDE | VIER


HIERDIE WEEK SE KALENDER AKTIWITEITE MAANDAG

DINSDAG

WOENSDAG DONDERDAG VRYDAG

Gebedsgroep 09:30 (Kapel). Kontak: Hanthi Jacobs 012 361 9058/083 293 0263 of Peet Crous 012 348 4004/079 893 5572 met gebedsversoeke. Bybelstudie 19:30 (A21) – Johan Jooste. Almal baie welkom! Bybelstudie 08:15 (Nerina Deale, Elveramstraat 51, Lynnwood Glen, 012 361 1896) – Peet Crous 012 348 4004/079 893 5572. Bybelstudie 08:30 (Koinonia) – Eric Scholtz 012 361 4219/082 856 5959. Tabita 14:00 (Kerksaal) – Selma du Preez 012 361 1626. Jongwerkendes-bybelstudie 19:00 – Meer inligting by Ingrid Fischer 082 862 2405. Bybelstudie 19:00 (Kapel) – Peet Crous 012 361 4219/079 893 5572. Young-couples-omgeegroep 19:00. Meer inligting: Fay van Eeden 083 478 0854. Bybelstudie 09:00 (Lynnwood Oord) – Johan Jooste. Tabita 14:00 (Kerksaal) – Selma du Preez 012 361 1626. 24/7 T-Tyd in 2013. Christelike Meditasie 07:00 (Kapel). Kontak: Kosie de Clerk 083 299 7263. Bybelstudie 08:15 (A21) – Eric Scholtz 012 361 4219/082 856 5959.

BEDIENINGSNUUS Ya Bana Kleuterskool Uitreikprojek (Mabopane) | Het u ′n liefde vir kinders? Wonder u waar God u wil gebruik? Ya Bana kleuterskool het u nodig by die 2-4 jarige groepe (3 klasse). Tyd: 2-4x per maand. Tipe werk: Kontrolering van apparaat en hulp aan onderwyseresse met implimentering van programme. Kontak: Amanda 082 458 9440. Seniorbediening | Belia Lourens optrede: 19 April 2013 om 10:00 by Lynnwood Oord. Belangstellendes is welkom om vir Nelia Louw te skakel by 082 685 8900. Wespoort Uitreikprojek | Tierlantynkie Mark vanaf 24 – 28 April 2013 by die 3CI Kerkgebou in Saalstraat, Olympus. Kom ondersteun ons asseblief. Ons is baie trots handgemaak! Vir verdere inligting kontak Antoinette Victor 082 560 1847. (Padaanwysings is op die kennisgewingbord.) Lynnwoorde | handig asb bydraes by die kerkkantoor in of epos dit na kerkkantoor@nglynnwood.co.za. Foto's moet verkieslik in .jpg-formaat wees. Alle bydraes is welkom! Sluitingsdatum 18 April 2013. Bybels in ander tale @ R40 | by die kerkkantoor beskikbaar. Motorwagte donasies | houers by die deure beskikbaar – dankie vir u ondersteuning.

Besoek gerus die Info-toonbank op Sondae vanaf 09:30 - 10:00 vir enige navrae. KONTAK-INLIGTING • • • •

Kerkkantoor | 012 348 1245 of kerkkantoor@nglynnwood.co.za. Kosters | Pieter Schoeman (dagkoster) 082 771 8988 | Frikan Erwee (na-ure koster) 083 603 4961. Kombuis (breekgoed, eetgerei, tafeldoeke, ens) | Maretha Brits 073 267 7019. Bankbesonderhede: NG Gemeente Lynnwood, ABSA Brooklyn Court (632005), Rek nr 540 580 014.


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.