Afkondigings 2 Desember 2012

Page 1

2 DESEMBER 2012

KWARTAALTEMA | Vier!

VANDAG SE EREDIENSTE

BELANGRIK OM TE WEET

e

OGGENDDIENS – 1 Advent 09:00 | KERK Eric Scholtz [doop] Ruben Fourie [Jackie en Michelle] word vanoggend gedoop. Baie welkom aan al die vriende en familie!

1

LYNNWOOD OORD

Fokus van die Gemeente | Geloofsvorming! Ons beoog om in 2013 ons gemeentewaardes eenwees, dien, liefde en vier in praktyk te vestig. Tydens ons T-tyd gaan ons byvoorbeeld geestelike dissiplines oefen om dit 24/7 uit te leef.

AANDDIENS

Eredienstye 2013 | Tydens die afgelope Kerkraadsvergadering is daar besluit om die eredienstye vanaf 2013 as volg te verander:

18:30 | KERK Immanuel van Tonder

08:00 10:00

Erediens Informele Erediens

Hoop vir die toekoms? 21 Desember einde van die wêreld!

09:00

Tydens vakansies en langnaweke

09:00 | Johan Jooste [Kerssangdiens]

EREDIENSTE TYDENS DIE VAKANSIE

2

9 Desember – 2e Advent: 09:00 Fay van Eeden 18:30 Fay van Eeden 16 Desember – 3e Advent: 09:00 Fay van Eeden 18:30 Eric Scholtz

VOORBIDDING

e

23 Desember – 4 Advent: 09:00 Quintus Smit 18:30 Fay van Eeden

25 Desember – Kersdienste: 07:30 & 09:00 Eric Scholtz

Prof Flip en Annette Smit, Bergkareelaan 379, Lynnwood, 012 348 7844 – seun ontvang vanaf 3 Desember behandeling in Basil, Switserland.

Tydens die afgelope kerkraadsvergadering is Sue Visser [Erediens] as primarius kerkraadslid verkies.

30 Desember: 09:00 Eric Scholtz Geen aanddiens 31 Desember – Oujaarsdiens [Herinneringsdiens]: 18:30 Immanuel van Tonder 6 Januarie 2013 – doop: 09:00 Immanuel van Tonder 18:30 Eric Scholtz

Buiten dat ons die gesinsdiens wil verryk met die diep atmosfeer van die kerk, is daar ook 'n beduidende groep volwasse lidmate wat nie kinders op laerskool het nie en 'n behoefte het aan 'n informele erediens. Ons hoop om deur dié diens 'n aanbiddingsruimte te skep waar hulle ook tuis kan voel. Kry gerus 'n inligtingstuk hieroor by die Info-toonbank.

Die predikantespan en personeel wens u almal 'n Geseënde Kersfees en Voorspoedige 2013 toe. Die kerkkantoor sluit 14 Desember 2012 en open weer op 2 Januarie 2013.

Baie welkom aan alle besoekers en nuwe intrekkers. Ontmoet asb die predikant na die diens by die liturgiese ruimte en meld asb aan by die info-toonbank. 24/7 CHRISTEN WEES | EENWEES | DIEN | LIEFDE | VIER


HIERDIE WEEK SE KALENDER AKTIWITEITE

MAANDAG

Gebedsgroep 09:30 [Kapel]. Kontak: Hanthi Jacobs 012 361 9058/083 293 0263 of Peet Crous 012 348 4004/079 893 5572 met gebedsversoeke.

VRYDAG

24/7 T-Tyd in 2012.

Bewys van Lidmaatskap | Lindie [082 225 8339] en Magriet [082 944 0593] Basson, Lemoenfontein 90, Olympus.

BEDIENINGSNUUS Seniorbediening | beskik oor 'n diens om persone te help met vervoer na doktersafsprake, ens. Mense wat vervoer of hulp nodig het kan vir Nelia Louw skakel 082 685 8900. Mabopane Jumble sale | Ons benodig asb dringend 2de handse klere en huisware. Bring dit asb na die kerkkantoor. Baie dankie vir u ondersteuning! Kontak Hilda 082 900 8291. Bybels in ander tale @ R40 | by die kerkkantoor beskikbaar. Tukkie Eerstejaarskamp 21 – 25 Januarie 2013 | meer inligting op die kennisgewingborde.

Besoek gerus die Info-toonbank in Koinonia na die erediens vir enige navrae.

KONTAK-INLIGTING • • • •

Kerkkantoor | 012 348 1245 of kerkkantoor@nglynnwood.co.za. Kosters | Pieter Schoeman [dagkoster] 082 771 8988 | Frikan Erwee [na-ure koster] 083 603 4961. Kombuis [breekgoed, eetgerei, tafeldoeke, ens] | Maretha Brits 073 267 7019. Bankbesonderhede: NG Gemeente Lynnwood, ABSA Brooklyn Court [632005], Rek nr 540 580 014.


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.