Aankons20111113

Page 1

KWARTAALTEMA | Verhoudinge! Welkom by NG Gemeente Lynnwood!

13 NOVEMBER 2011

DIE BELANGRIKSTE DINGE WAT JY MOET WEET

VANDAG SE EREDIENSTE OGGENDDIENS 09:00 | KERKGEBOU Johann Voges en Immanuel van Tonder Feesdiens en Dankfees met die Rheinberger Kamerkoor en Musica Vivendi. Jnr Kategese Grootgroep afsluiting.

GESINSDIENS Gesamentlik in die kerk

1

Aand Kerssangdiens. Kom deel vanaand die beste nuus van alle tye!

2

Verjaardag Feeskonsert! Woensdag 16 November om 19:00. Ons herdenk die inwyding van die kerkgebou 43 jaar gelede.

3

Oggend Kerssangdiens. Volgende Sondag om 09:00.

AANDDIENS 18:30 | KERK Fay van Eeden [Kerssangdiens] Kol Matthys Pienaar lei 'n orkes met bekende kersliedere wat hy verwerk het (kontemporêr en klassiek).

VOLGENDE SONDAG OGGENDDIENS 09:00 | KERKGEBOU Johann Voges [Kerssangdiens] Gasvryheidsbediening nooi almal hartlik uit na 'n Kerstee na die diens in Koinonia.

AANDDIENS

VOORBIDDING |  Bess Radloff, Lynnwood Oord 6, The Hillside 315, Lynnwood, 012 348 5322 – kliniek. 

Nora Geldenhuys, Lynnwood Oord 70, The Hillside 315, Lynnwood, 082 415 7099 – kliniek.

 Bettie Wessels, Lynnwood Oord 83A, The Hillside 315, Lynnwood, 072 340 9371 – oorlede.  Danie Troskie, Die Rand 316B, Menlopark, 012 348 5336 – siek.

18:30 | KERK Fay van Eeden Onthou die potjiekos-ete vanoggend na die erediens! Ons beplan om vanaf 13:00 te eet, maar kuier reeds van vroeg af saam. Tafels en stoele sal beskikbaar wees – bring asb u eie eetgerei en drinkgoed.

 Flippie Poggenpoel, Ruimtesig A10, Koedoebergweg 642, Faerie Glen, 012 991 6210 – siek.  Petrie Muller, Lynnwood Oord 41, The Hillside 315, Lynnwood – oorlede. Begrafnis was Donderdag by die Oord.  Theresa Pronk, Tuinhuis 1, Kings Highway 430, Lynnwood, 012 361 2881 – siek.

Baie welkom aan alle besoekers en nuwe intrekkers. Ontmoet asb die predikant na die diens by die liturgiese ruimte. 24/7 CHRISTEN WEES | FONTEINE | GEMEENSKAP | EKOLOGIE | VERHOUDINGE


HIERDIE WEEK SE KALENDER AKTIWITEITE

MAANDAG

Gebedsgroep 09:30 [Kapel]. Kontak: Hanthi Jacobs 012 361 9058/083 293 0263 of Peet Crous 012 361 4219/079 893 5572 met gebedsversoeke. Diensverhoudingevergadering 17:30 [B5 – Indaba] Finansiële Bedieningvergadering 19:00 [Kerkkantoor] Bybelstudie 19:30 [Kapel] – Johan Jooste

DINSDAG

Bybelstudie 08:15 – Peet Crous [Nerina Deale, Elveramstraat 51, Lynnwood Glen, 012 361 1896]. Bybelstudie 08:30 [Koinonia] – Pieter Oosthuizen 012 348 4004/082 579 1125 Tabita 14:00 [Gesinskerk] – Selma du Preez 012 361 1626 Bybelstudie 19:00 [A21] – Johann Voges 012 361 1537/082 579 1122

WOENSDAG

'Young-couples'-selgroep 19:00 [Die Sjêk]. Meer inligting: Fay van Eeden 083 478 0854 Geen Adoramusdiens weens Feeskonsert. Verjaardag Feeskonsert 19:00 [Kerk] – Ons herdenk die kerkinwyding (16 November 1968) en die stigting van die Gemeente (16 November 1961).

DONDERDAG

Bybelstudie 09:00 Lynnwood Oord – Johan Jooste. Tabita 14:00 [Gesinskerk] – Selma du Preez 012 361 1626.

VRYDAG

Christelike Meditasie 07:00 [Kapel]. Kontak: Kosie de Clerk 083 299 7263. Bybelstudie 08:00 [A21] – Johann Voges 012 361 1537/082 579 1122.

BEDIENINGSNUUS -

Verjaardagkonsert Feeskonsert Woensdag 16 November om 19:00 | 'n Orreluitvoering deur orreliste wat gedurende die afgelope vyftig jaar in diens van Lynnwood-gemeente was.

-

Mabopane Uitreik benodig asb | 'n tuinbank en 20 tot 30 inheemse bome vir die ingang by die Ya Bana Village. Indien u kan help skakel asb vir Sini Meyer 083 455 9473. 'n Baie groot dankie aan almal wat ons ondersteun!

-

Manna-Mark en Teetuin | tbv Wespoortvoedingskema, 18 en 19 November aan huis van Magda Lombard, Central Parkweg 401, Strubenskop Sekuriteitsoord. Kom kuier lekker saam met ons! Kontak Antoinette Victor 082 560 1847.

-

'n Christusfees vir Vrede | 'n Kerskantate deur Hester Eigner, wat verlede jaar in ons gemeente deur die Rheinberger Kamerkoor uitgevoer, is nou beskikbaar op CD @ R100. Dit sal na die oggenddiens by die infotoonbank te koop wees.

-

Alle nuwe lidmate | word hartlik uitgenooi na 'n Nuwe Lidmate-tee op 27 November na die oggenddiens in die Kapel.

-

Preke op CD | Bestellings kan na die oggenddiens by die info-toonbank geplaas word of kontak die kerkkantoor 012 348 1245.

-

Lynnwoorde | Die Kersuitgawe is by die deure beskikbaar. Neem gerus een!

-

Kerkraadsvergadering | 21 November 2011 om 19:00 in Koinonia.

KONTAK-INLIGTING    

Kerkkantoor |012 348 1245 of kerkkantoor@nglynnwood.co.za. Kosters |Pieter Schoeman [dagkoster] 082 771 8988 | Frikan Erwee [na-ure koster] 083 603 4961. Kombuis [breekgoed, eetgerei, tafeldoeke, ens] |Maretha Brits 073 267 7019. Bankbesonderhede: NG Gemeente Lynnwood, ABSA Brooklyn Court [632005], Rek nr 540 580 014.


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.