Bulletin Newspaper 9 June 2023

Page 1

‘N GROOT

MIDDELVINGER

IT’S A HOLE MAN!

The disastrous road surface on the bend in Billy Maritz Street where it merges into Van Velden Street in Tzaneen’s Medipark suburb is ascribed to loadshedding. According to the municipality, the pumpstations do not have alternative power to run their pumps during loadshedding which causes the water to overflow from the manhole in the middle of the street. This in turn damages the tarmac and causes erosion. A meeting has been called to discuss possible solutions.

R859 740 VIR “GADGETS”

READ INSIDE www.farnorthbulletin.co.za FREE 9 June 2023 015 306 0198 • 072 930 1462 • 064 650 7123
Photo: Joe Dreyer
3

Personeel | Personnel

Crime up, Cele says crime is being dealt with

Murder is on the increase in South Africa. According to the latest crime statistics which were released by the Minister of Police, Bheki Cele on the 30th of May this year a total of 6 289 people were murdered between January and March of this year alone. This is an increase of 206 victims from the same period a year ago in 2022.

day in South Africa. And these are only the ones that were reported.

However, in his address to the media, Minister Cele said that the decision by the Police ministry and management to upscale visible policing was proving to be effective.

Connect with us

GET THE BEST OF US WITH EXTRA PERKS! CLICK SUBSCRIBE ON THE BULLETIN FACEBOOK PAGE FOR EXCLUSIVE CONTENT.

Perhaps even more shocking is that this year saw 1 393 more murders committed than during the same period in 2019. The lowest recorded murders for the three months between January and March was in 2020 with 4 589 cases reported (just before the start of the first 21day national lockdown due to the Coronavirus).

Sexual offences, according to the statistics, dropped by 4,3% with 13 205 cases reported in comparison with 13 799 reported for the first three months of 2022.

Attempted murder climbed by 8,3% with 6 192 cases reported in comparison to 5 717 for the previous year. Assault with intend to cause grievous bodily harm rose by 0,2% from 42 992 in 2022, to a stag gering 43 090 for the first three months this year.

Common Assault is up 7,6% from 45 746 to 49 226 cases. Common Robbery also increased with 8,9% from 10 787 cases reported to 11 744 this year.

Rape cases dropped by 2,8% from the previous year but is still shock ingly high at 10 512 reported instances for just the first three months of 2023. That equates to 116 rapes per

“In February, as the Police ministry and Police management we made a commitment to decisively deal with crime, following growing calls by communities for the SAPS to upscale their response to criminals,” he stated. “More boots on the ground are pushing back on criminality, through provincial intelligence led operations to take down individuals or criminal syndicates hell-bent on terrorizing communities.”

Despite the announcement by the minister, total contact crimes against a victim (rape, murder, sexual offences, robbery) rose by 4,0% from last year.

There have also been 64 cash in transit heists in just the three months from January this year.

Tzaneen Ambulance / Ambulans 10177 / 015 307 7077 Police / Polisie 10111 / 015 306 2129 Fire Brigade / Brandweer 015 307 5555 / 7000 Electricity / Electrisiteit 082 679 0720 Water 015 307 8000/8190 a/h Municipality / Munisipaliteit 015 307 8000 Letaba Fire Protection Ass. 076 550 2260 Fire / Brand nr. 076 844 1646 Citizen Band Foxtrot Papa Alpha/ Letaba Fire Ops. Van Velden Hospital/Hospitaal 015 307 8800 Mediclinic Tzaneen 015 306 8500 Child line 0800 055 555 Noodnommers Emergency numbers Tzaneen Tel: 015 306 0198 072 930 1462 (Joe) E-posadresse/E-mail addresses: adinda@farnorthbulletin.co.za Briewe/Letters: joe@farnorthbulletin.co.za Sport: roelof@farnorthbulletin.co.za Nuus & foto’s/News & photos: joe@farnorthbulletin.co.za Copyright © 2023 Far North Bulletin All rights reserved. No part of this publication (including editorial, artwork and layout) may be reproduced, stored in a retrieval system or be transmitted in any form or by any means, electronic or mechanical, without prior permission by Far North Bulletin.
Visit our website at www.farnorthbulletin.co.za and read the latest news, as well as back copies.
Follow the link below for past copies. https://issuu.com/laeveldbulletin
Contact Details Kantoor: 015 306 0198 Office: 064 650 7123 Redakteur / Editor Joe Dreyer • 072 930 1462 • joe@farnorthbulletin.co.za Ontwerp / Design Tessa Thompson • 079 653 6317 • tessa@farnorthbulletin.co.za Joernaliste / Journalists Roelof de Jonge • 078 672 7306 • roelof@farnorthbulletin.co.za Admin / Finance Birgitte Mac Gregor • admin@farnorthbulletin.co.za Ebenezer 100.3% Merensky 102.3% Dap Naude 89% Middel Letaba 5.6% Blyderivierpoort 100.5% Klaserie 100.8% Tours 100.2% Vergelegen 101.6% Magoebaskloof 100.5% Source: www.dwa.gov.za Information updated: 01/05/2023 Tzaneen 98.4% www.farnorthbulletin.co.za FAR NORTH MEDIA 2
Kontak besonderhede
9 June 2023

GTM moet raadslede terugbetaal

Die Groter Tzaneense Munisipaliteit (GTM) het sedert Februarie 2022, elke maand R890 van die salarisse vir hul raadslede afgetrek vir skootrekenaars wat aan die raadslede gegee is om hul funksies waarvoor hulle aangestel is, te kon verrig.

Hierdie maand, in die raadsvergardering is daar aangekondig dat daardie gelde aan al die raadslede terugbetaal sal word aangesien die skootrekenaars as belangrike gereedskapstukke geag word waarsonder die raadslede nie hul funksies sou kon verrig nie.

Gedurende die raadsvergardering het die munisipale bestuurder, Donald Mhangwana, gesê dat die proses rakende die raadslede se selfone en skootrekenaars wat nie korrek gevolg is nie, reggestel sou word en dat ‘n bedrag van R8 800 aan die raadslede terugbetaal sou word en die toestelle dan die eiendom van die munisipaliteit sou bly. Verlede maand, Mei, het die GTM die aftrekkings gestaak.

Die raadslede het appéleer teen die bedrag. Mhangwana het beloof dat die munisipale

koppe bymekaar sou sit om ‘n nuwe bedrag aan die raadslede voor te lê in die nabye toekoms. Teen druktyd was nog geen terugvoering hieroor gegee nie.

Intussen het ons self ons berekeninge gedoen en voorlopig wil dit voorkom asof die GTM ‘n totale bedrag van R12 460 per raadslid sal moet terugbetaal. Daar is 69 raadslede (35 wyksraadslede en 34 PR raadslede) wat beteken dat daar nagenoeg R859 740 terug betaal moet word, slegs vir skootrekenaars.

Ons het die woordvoerder van die munisipaliteit, Vutivi Makhubele vir ‘n verduideliking hieroor gevra. Teen druktyd het ons egter nog geen terugvoering ontvang nie.

Intussen het die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Plaaslike Regering (Salga) bevind dat 62% van raadslede nie oor die nodige rekenaarvaardighede besit het om deurslaggewende munisipale begrotings deur te voer nie.

In 2021 het Salga se nasionale werkgroepvoorsitter, Bheki Stofile, in ‘n eNCA-onderhoud gesê hulle het hierdie uitdaging ontdek tydens die Covid-inperking toe munisipaliteite met afgeleë werkers moes werk. Tydens die inperking moes munisipaliteite steeds aan wetgewende voorskrifte voldoen, soos om begrotings deur te gee.

“Baie munisipaliteite het gesukkel om aan voorskrifte te voldoen en begrotings deur te gee. Raadslede is gewoond daaraan om onder een dak te vergader sonder om “gadgets” te gebruik,” het hy gesê.

“Ons het opgemerk dat baie raadslede dit moeilik vind om rekenaartoestelle te gebruik wanneer hulle op ‘n afstand werk, wat ons in die toekoms moet verbeter.”

Stofile het gesê hoewel hulle raadslede teëkom wat glad nie ‘n rekenaar kan gebruik nie, kom die meeste van die probleme met aanlyn vergarderings oor Zoom, of soortgelyke platvorms voor.

www.farnorthbulletin.co.za 9 June 2023 FAR NORTH MEDIA 3

Feëverhale meer werklik as dienslewering

Die Groter Tzaneen Munisipaliteit (GTM) het onlangs drie nuwe voertuie aangeskaf om dienslewering ‘n hupstoot te gee. Maar dit wil eerder blyk asof die dorp stellig oppad is na ‘n hoësorgeenheid teen die pas van agteruitgang wat plaasvind.

Menige inwoners van hierdie dorp, veral oud-inwoners, sal getuig dat hierdie dorp drasties agteruitgegaan het wat die gebrek aan dienslewering en instanthouding van infrastruktuur aanbetref. Veral in die laaste dekade.

Skeptiese inwoners, veral op die GTM se Facebook tydlyn, het tydens hul aankondiging van die nuwe diensleweringvoertuie hul misnoë oor die munisipaliteit se flou dienslewering gelewer. En met alle reg.

Dis net nog ‘n bewys van die GTM se mislukkings om dienslewering toe te pas, is die lamppaal in Voortrekkerlaan, feitlyk skuins oorkant die Lifestyle inkopiesentrum, wat met plante, tot bo by die kop wat die gloeilamp huisves, oorgroei is. Snaaks genoeg, die gloeilamp werk wel.

Hierdie plante het nie oornag gegroei nie, maar het stelselmatig oor etlike maande hul weg na bo gegroei. Wat weereens net ‘n bewys is van die GTM se onbevoegdheid om dienslewering effektief toe te pas. En tog word daar van die belastingbetaler verwag om daarvoor op te dok.

Waarom daar navrae gerig moet word as iets nie in plek is soos wat dit moet wees nie, gaan die verstand te bowe. Dit is dan die munisipale amptenare wat daarvoor aangestel is se plig om toe te sien dat dienste effektief gelewer word, en nie deur die media, opposisie partye, burgerregtegroepe of die publiek aangemaan word nie.

Snaaks dat nie ‘n enkele van die munispale amptenare, wanneer hul in hul spogmotors gaan inkopies doen, of enige een van die

opposisie partye se raadslede, al reeds die oorgroeide lamppaal opgemerk het nie wat soos ‘n middelvinger in die gesigte van Tzaneen se inwoners en belastingbetalers uitstaan.

Die GTM het na afloop van die nuwe voertuie wat in ontvangs geneem is, aangekondig dat dit nie die laaste aankoop van nuwe vlootvoertuie is nie, maar dat daar in die nabye toekoms selfs meer voertuie aangeskaf gaan word om dienslewering te verbeter.

Wel, die GTM is seker van mening dat baie van die dorp se inwoners ook in feëverhale glo.

www.farnorthbulletin.co.za 19 May 2023 FAR NORTH MEDIA 4
Constance Ramothwala, waarnemende Burgermeester, oorhandig die sleutels vir die nuwe voertuie aan Freedom Mthetwa, die hoof van elektrisiteit. Die nuwe vullisvragmotor wat GTM aangeskaf het om dienslewering te verbeter. Voortrekkerweg se middelvinger.

NOTICE OF SALE IN EXECUTION

In terms of Section 71(A)(1) of the Magistrate Court Act the undermentioned goods will be sold to cover storage fees and the sheriffs’ costs at the STOREROOM, 20 INDUSTRIA ROAD, MAIN STORE NO.2, NEW INDUSTRIAL AREA, TZANEEN, on 29 June 2023 by public auction to be held at 10:00, by the Sheriff for the Magistrates Court Letaba (Tzaneen) HL, to the high-

Legals & Notices

est bidder for cash, namely:

CASE NUMBER: LP/ PLK/RC81/21

In the case between:

ALL POWER AND LAWN

EQUIPMENT CC T/A/

TALISMAN HIRE POLOKWANE

EXECUTION CREDITOR and MOEPENG TRANDING 40 CC & CHURCH

MUSHWANA EXECUTION DEBTORS

GOODS ON AUCTION:

1X TELEFUNKEN COMPUTER

4X OFFICE CHAIRS

1X LENOVO LAPTOP

1X KONICA MANETTE PRINTER

1X MECER SCREEN

1X SCE FAN

1X COUCH

1X OFFICE DESK & DRAWER

2X WOODEN FILE SHELVES

2X OFFICE TABLE WITH DRAWERS

1X HP PRINTER

1X PANTUM PRINTER

1X SAMSUNG PRINTER

4X OFFICE CHAIRS

1X WOODEN FILE SHLEVE

2X HP LAPTOPS

1X PANTUM PRINTER

1X KONICA MINO PRINTER

Delivery Books, Order Books, Credit Books, etc. Programmes, Wedding Cards, Invitations, School Reports, Certificates, Mark Schedules, Advertising, Pamphlets, Calendars, Business Cards, etc.

2X OFFICE CHAIRS

2X OFFICE TABLES

1. This sale is a sale in execution pursuant to a judgement obtained in the above honourable court.

2. The rules of the auction is available 24 hours prior to the auction at the office of the Sheriff, 33A, Pieter Joubert Street, Aquapark, Tzaneen.

3. Registration as a buyer is a pre-requisite subject to a specific conditions, inter alia.

4. Directive of the Consumer Protection Act 68 of 2008; (Url http:// www.info.gov.za/ view/downloadfileaction?id-99961)

5. FICA legislation in respect of proof of identify and address particulars; payment of registration deposit of R1000.00 in cash.

6. An officer of the Sheriff Letaba (Tzaneen) HL will conduct the sale in execution.

7. Goods will be sold for

cash only to the highest bidder or sold subject to confirmation as per the Consumer Protection Act upon instructions from the execution creditor. DATED AT TZANEEN ON 07 JUNE 2023.

NOTICE : LOST OR DESTROYED

DEED

Notice is hereby given that it is the intention to apply for the cancellation of the registration of B88807/2007 registered on 30 May 2007 passed by ROGEEMA

KENNY, IDENTITY

NUMBER: 801016

0091 08 9, Unmarried, for the amount of R150 000,00 (ONE HUNDRED AND FIFTY THOUSAND RAND) ,in favour of THE STANDARD BANK LIMTED, REGISTRATION NUMBER: 1962/000738/06 in respect of certain ERF 122 LEYDSDORP TOWNSHIP, REGIS-

TRATION DIVISION L.T., LIMPOPO, which bond has been lost or destroyed, and of which the registration duplicate has also been lost or destroyed. All persons having objection to the cancellation of the registration of such bond are hereby required to lodge same in writing with the Registrar of Deeds at the deeds registry in which the bond is registered, within a period of six weeks after the date of the first publication of this notice. Dated at Tzaneen on this the 5TH OF JUNE 2023.

Applicant : Joubert & May Attorneys

Address : 50 Boundary street, Tzaneen, 0850 Tel no: 015 307-3660

Email address: reandi@joubertmay. co.za

www.farnorthbulletin.co.za

www.farnorthbulletin.co.za 9 June 2023 FAR NORTH MEDIA 5 Smouskous | Classifieds SERVICES VERVOER & VERPAK VAN MEUBELS SKAKEL MELODY VIR KWOTASIE 015 345 1192/ 084 627 0956 076 410 9503 082 851 7139 Epos:troktrek@mweb. co.za www.steynbergmeubelvervoer.com VERVOER/TRANSPORT STEYNBERG TROK & TREKKER TE HUUR STEYNBERG TROK & TREKKER 8, 12, 20, & 32 TON TROKKE & LOWBED TE HUUR. BAIE BILLIKE TARIEWE (TERME & VOORWAARDES GELD) SKAKEL VIR KWOTASIE: 076 410 9503 082 851 7139 015-3451192 084 627 0956 DUVENHAGE MEUBELVERVOER Where’s the fairy Godmother when you need help packing and moving? Bel Marlien vir enige trekke. Groot of klein, naby of ver. Ons doen ook verpakking 083 252 8928. Absolutely Water Verkoop en verhuur van watersuiweraars en dispensers. Heelhuis filtrasie, water bars, industriele suiweraars ens. Diens van alle suiweraars en waterversagters. Danna 083 560 8636 Elsie 083 458 4746 Wisani Burial Society 24 Hour emergency numbers 083 513 4988 helene@wisani.co.za Pest Control Specialists Workplace readiness solutions. Protect yourself, your staff and the health of your customers. 015 307 4065 076 413 9257 Tel: 015 309 9382 • 078 1919 111 info@hobbyprint.co.za FOR ALL YOUR PRINTING Full Colour Work Invoice Books, Statements, Receipt Books,
bulletin©0496hp180119tl
5-7 JULY At Tzaneen Lifestyle Centre Upper Level 4 DAYS • 300 BOXERS • 250 FIGHTS

Larries jag vir nog netbalkrone

■ Roelof de Jonge

Die Mopani Distrik se netbalkampioenskappe vir laerskole het op die Dinsdag die 23ste Mei op Tzaneen plaasgevind.

‘n Aantal Laerskool Tzaneen netbalspanne het as distrikswenners van die bane afgestap.

Die O/10A-span het teen die spanne van Laerskole Phalaborwa (Groenskool) en Dr Annecke te staan gekom. Hulle wen die Groenskool-span met 5-3. Daarna het hulle met 4-2 teen Dr Annecke geseëvier om as distrikkampioene gekroon te word.

Tzaneen se O/10B-span het met Drakensig kragte gemeet en het in die enkele wedstryd die Drakies met 7-2 geklop om die distrikligakroon te dra.

Die O/11A-spelers van die Larries het die ligawenne voortgesit toe hulle die Groenskool met 5-3 en die span van Laerskool Gravelotte met selfs ‘n groter voorsprong van 8-3 ge-wen het. En het sodoende vanjaar se O/11A-distriktitel opge raap.

Tzaneen se O/11B-meisies het ook in ‘n enkele wedstryd die span van Gravelotte met ‘n wentelling van 12-4 ‘n les in netbal gegee om die distrikkampioenskapbeker Larrieland toe te neem.

Die Larries se O/12A-span het met twee weghol-oorwinnings hierdie afdeling se distrikkampioenskap oortuigend gewen. Hulle klop Gravelotte met ‘n allemintige telling van 18-0 en Phalaborwa se Groenskoolspan moes met 2-16 die knie buig teen ‘n venynige Larries-aanslag.

Tzaneen se O/12B-span het in hul enkele wedstryd vir die distrik se ligakroon die span van die Groenskool met 10-1 gewen om as distrikwenners uit die stryd te tree.

Die Larries se senior netbalmeisies het beide hul wedstryde oorheers en het gemaklik na die opkomende Limpopo-kampioenskappe deurgedring. Tzaneen het die span van Phalaborwa-Noord met 18-2 geklop waarna hulle met ‘n wentelling van 11-5 met die span van Gravelotte afgereken het.

Tzaneen se O/13B-netbalspelers het in hul een kragmeting teen Phalaborwa-Noord nog sege vir die Larries verseker toe hulle met 5-3 geseëvier het om as vanjaar se distriksligakampioene gekroon te word.

Die Larries se O/12A- en O/13A-spanne gaan op die 10de Junie in Polokwane aan die Limpopo Kampioenskappe deelneem.

Sensei takes Dragon Gold

Members of the Yin-Yang Karate and self-defence studio in Polokwane took part in this year’s Clash of the Dragons competition hosted by their Head Coach and owner of the studio, Sensei Annatjie de Jager, 6th Dan Black Belt. One of Tzaneen’s most promising young karatekas, Sensei Leoni Jordaan, also participated in and performed extremely well during the competition. Jordaan who is a 1st Dan Black Belt, took gold in the Kata, gold in the Kumite, gold in the Weapons Kata and a silver medal in Bo Kata. The competition was held on the 3rd of June and more than 100 competitors from across the province participated. Bulletin has learnt that Sensei Jordaan just recently moved to Tzaneen with her family. Considering that Tzaneen itself does not have a karate dojo, Jordaan travels to Polokwane to train and compete.

www.farnorthbulletin.co.za 9 June 2023 FAR NORTH MEDIA 7
O/13A-span: Zané Vosloo, Linmari Duvenage, Maryna Jacobsz, Estelle Human. (afrigter), Bonolo Maponya, Shekinah Ramabulana, Risuna Mogale, Ponisani Zitha en Nita-Mari van der Lith (afrigter). O/12A-span: Voor: Kaylee Dreyer, Ruvé Malan en Dunay Dreyer. Agter: Tshidi Ramodike, Karabo Mametja, Chloë Snyman, Ndlovukasi Zwane en Mari Bruwer. Sensei Leoni Jordaan with Sensei Annetjie de Jager. O/11A-span: Voor: Kgothatso Senyolo, Hlayisekile Nyokane en Vutivi Muchabi. Agter: Inge de Swardt, Lemukani Mabunda, Zené Gouws en Ndzalo Mthembi.

Tzaneen se ysters

Wiehann Wagenaar en ‘n vriendin, Jeandri van Wyk, het aan hierdie jaar se Ironman wedloop in die Kaap gaan deelnaam. Nelson Mandela Baai het weereens hierdie jaar se Isuzu Ironman aangebied en daar was ‘n totaal van 956 atlete wat hierdie wêreld-bekende resies aangedurf het.

Daar is twee verskillende afstande vir die Ironman kompitisie naamlik die volle Ironman wat bestaan uit ‘n 3.8 kilometer swem, 180 kilometer fietswedren en ‘n 42 kilometer maraton, en die Ironman 70.3 wat bestaan uit ‘n 1.8 kilometer swem, 90 kilometer fietswedren en ‘n 21.1 kilometer half-maraton.

Wagenaar en Van Wyk het aan die laasgenoemde, ook bekend as die Half-Ironman, deelgeneem.

‘n Ironman 70.3, is een van ‘n reeks langaf stand-driekamp-wedlope wat deur die Wêreld Driekamp Beheerligaam gereël word. Die “70.3” ver wys na die totale afstand in myl (113.0 km) wat in die wedren afgelê is. Elke afstand van die swem-, fietsen hardloopsegmente is die helfte van die afstand van daardie segment in ‘n Ysterman-driekamp.

Die Ironman 70.3-reeks kulmineer elke jaar met ‘n Wêreldkampioenskap-kompetisie, waarvoor deel nemers gedurende die 70.3-reeks in die 12 maande voor die kampioenskapswedren kwalifiseer. Benewens die Wêreldkampioenskap-wedren, word Ironman 70.3-kampioenskapkompetisies ook vir die Europese, Asië-Stille Oseaan en Latyns-Amerika-streke gehou.

Die tyd wat ‘n atleet benodig om ‘n 70.3 afstand-byeenkoms te voltooi, verskil van wedloop tot wedloop en kan deur eksterne faktore beïnvloed word. Hierdie faktore sluit in die terrein en die totale hoogte wat op die baan verkry en verloor is, weerstoestande en baantoestande.

Eindtye wissel van sub-vier-uur voltooiingstye deur elitevlak-atlete tot die opgelegde wedloop wat afgesny is, wat gewoonlik 8 uur en 30 minute na die wegspringtyd is.

Wagenaar het sy wedloop in ‘n tyd van 6:35:29 voltooi om 66ste in sy ouderdomsklas uit ‘n totaal van 93 deelnemers te

eindig. Hy was 435ste uit 672 mansatlete en het ‘n algehele 580ste plek uit 956 atlete ingeneem.

Op haar beurt het Van Wyk die wenstreep in ‘n tyd van 6:46:10 oorgesteek om 31ste in die vroue kategorie te eindig en 162ste in haar klas. Uit ‘n totaal van 956 atlete in die veld het sy ‘n 652de plek beklee.

Van Wyk het ook namens die Ironman4kids organisasie haar wedloop aangepak. Hierdie organisasie samel geld in om te verseker dat die Ironman Trust kan aanhou om minder bevoorregte kinders regoor die wêreld te help.

Ons het teen druktyd ook verneem van nog ‘n Tzaneense atleet, Kobie van Deventer, wie ook aan hierdie jaar se wedloop deelgeneem het, maar ons kon nie voor spertyd met hom ‘n gesprek hieroor voer nie.

■ Joe Dreyer
SPORT
Jeandri van Wyk Wiehann Wagenaar
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.