Afkondigings 17 Oktober 2010

Page 1

Sondag 17 Oktober 2010 Afkondigings! 012 348348-1245 / www.nglynnwood.co.za

24/7 Christen-wees

KOOP VANDAG JOU KAARTJIES – KOM ONTDEK SAAM DIE GEHEIM! Koninkrykstyd


Welkom by die erediens! erediens! Dankfeesmaand begin vandag Oggenddiens 09:00 Peet Crous – Gebed Kerk Gesinsdiens 09:00 Pieter Oosthuizen Kleuters 09:00 Kleuterkerk Jeugsentrum A15 Aanddiens 18:30 Immanuel van Tonder Kerk Dankfees in die mooiste mooiste maand!

Ps 116

24 Oktober: Oggenddiens Immanuel van Tonder Johann Voges Gesinsdiens Gesamentlik in die kerk Kleuters Gesamentlik in die kerk Aanddiens Zander van der Westhuizen

09:00 Kerk 09:00 09:00 18:30

Leesteks: Leesteks:

Jer 31:27 – 34; Ps 119:97 – 104; Gen 32:22 – 31; Ps 121; 2 Tim 3:14 – 4:5; Luk 18:1 – 8.

Kuiergeleenthede in Koinonia: • Tee/koffie na die oggenddiens. • Koffie na die aanddiens.

Onthou die Potjiekos-ete vanmiddag by die kerk! Bewys van lidmaatskap: lidmaatskap: Maretha Brits, Elveramstraat 72, Lynnwood Glen (073 267 7019) vanaf NG Wellington. Johann & Lynnette Pretorius, Rodeneweg 101, Lynnrodene (012 361-6761) vanaf NG Lynnwoodrif. Wouter Slabbert, Matroosbergweg 14, Ashley Gardens (082 808 9009) vanaf NG Rustenburg-Bergsig Soné Slabbert, Matroosbergweg 14, Ashley Gardens (082 808 9009) vanaf NG Unversitas-Wes

Predikantebewegings: Die predikante nooi u hartlik uit om hulle te kontak indien u ’n persoonlike besoek verlang. Die kontakinligting is op die kalender en op die webwerf beskikbaar.

Doen asb voorbidding vir: JB Hartman, Montanac ws 13, The Hillside 418, Lynnwood (012 361-7207) – Little Company of Mary. Fanie Pretorius, Sussexlaan 479, Lynnwood (012 348-2930) – Muelmed. Albert en Villa Boshoff, Kings Highway 451, Lynnwood (012 361-7362) – seun (Leon) ernstige operasie. Fanie Swanepoel, MCLaghlansingel 29, Brummeria (012 804-5986) – siek tuis. Pieter de Waal, The Gables 6, The Wishbone-Noord 476, Lynnwood (012 348-2278) – siek tuis. Johan en Nerina Deale, Elveramstraat 51, Lynnwood Glen (012 361-1896) – Johan se pa, JJ Steyn is siek. Anne Scholtz, Hillensberg 16, Alpineweg 296, Lynnwood (012 348-4544) – haar man, Ron, is oorlede. Willem en Imie Theunissen, Proteasteeg 459, Lynnwood (012 361-3988) – Willem se moeder oorlede. Theresa Pronk, Tuinhuis 1, Kings Highway 430, Lynnwood (012 361-2881) – operasie. 2


Dinsdag

19 Oktober

08:15 Bybelstudie by Elveramstraat 51, Lynnwood Glen (Nerina Deale 012 361 1896) – Ds Peet Crous. 08:30 Bybelstudie in Koinonia – Ds Pieter Oosthuizen (012 348-4004/082 579 1125). 14:00 Tabita naaldwerkklasse vir huishulpe – in Gesinskerk. Navrae: Selma du Preez 012 3611626. 19:00 Bybelstudie in A21 (Jeugsentrum) – Dr Johann Voges 012 361-1537 / 082 579 1122.

Program vir die week

Woensdag

20 Oktober

11:00 Lidmate doen in die Kapel voorbidding vir die gemeente. (Ds Peet Crous 012 361-4219/079 893 5572 of Amanda Kotzé 012 361-1408/072 630 3088.) Donderdag

21 Oktober

09:00 Bybelstudie: Lynnwood Oord – Dr Johan Jooste. 14:00 Tabita naaldwerkklasse vir huishulpe – in Gesinskerk. Navrae: Selma du Preez 012 3611626. 18:30 Gespreksgroep oor 'Hoekom voel ek soos ek voel?' in A21 (Jeugsentrum). Gespreksleier: Petro Barnard. Almal welkom. Laat weet asb die kerkkantoor indien u dit gaan bywoon. Vrydag

22 Oktober

07:00 Christelike Meditasie in die Kapel – Kosie de Clerk 012 361-4975 / 083 299 7263. 08:00 Bybelstudie in A21 (Jeugsentrum) – Dr Johann Voges 012 361-1537 / 082 579 1122. 19:30 Emmaus Musiekblyspel in die kerkgebou. Saterdag

23 Oktober

19:30 Emmaus Musiekblyspel in die kerkgebou.

Chinese Diens:

Sondae 11:00 – Gesinskerk.

Sotho Diens:

Sondae 14:30 – Gesinskerk.

NG Gemeente Lynnwood – Bankbesonderhede: ABSA Brooklyn Court, Takkode: 632005. Rekening nr 540 580 014. Die kerkkantoor ontvang gereeld anonieme inbetalings in die bankrekening. U word vriendelik versoek om asb u Van en Voorletters te meld op u oorplasing/ inbetaling. Ons wil graag die bydrae korrek allokeer en aan u erkenning gee! Baie dankie vir u samewerking in dié verband. 3


Ons gemeente se jongmense gaan saam Swaziland toe en benodig jou hulp! Vanaf 27 November tot 10 Desember is daar 'n uitreik vir skoliere en studente na Bulembu, Swaziland. Die jongmense van NG Lynnwood wil graag 'n paar van die leiers op die uitreik stuur vir die ontwikkeling van die uitreik leiersgroep van ons gemeente. Die koste daaraan verbonde is R2500 p/p en dit is vir 'n paar van die leiers moeilik om die volle bedrag te bekostig. Indien u 'n jongmens gedeeltelik of ten volle wil borg – tree asseblief in verbinding met Coenraad Bekker 082 471 2048 (Uitreikleier – Hoërskool bediening).

Suster Annette Otto van die orgaanoorplantingseenheid by die Jakaranda Hospitaal kom spreek die KommuniPro-groep toe oor die voor-vereistes vir skenkers en ontvangers op Vrydag 22 Oktober 2010 om 09:30 in die Jeuglokaal. U word hartlik uitgenooi. Laat weet asb indien u dit gaan bywoon. Marie Weideman (012 361-3728 / 072 226 8090).

Vriendekring Vleisbraai: Alle afgetrede persone word vriendelik uitgenooi na die jaarlikse Vleisbraai op Dinsdag 26 Oktober vanaf 11:30 in Koinonia. Bring asb u eie borde en eetgerei. 'n Vrywillige donasie van ±R20 sal waardeer word. Laat weet asb vir Nelia Louw (012 361-2877/082 685 8900) of Elma Wessels (012 361-4352) of u die geleentheid sal kan bywoon.

Dankfees . . . Gedurende Oktober en November vier ons ons dankbaarheid teenoor God feestelik! Elkeen kry van vandag af geleentheid om sy/haar dankbaarheid self te verwoord op 'n dankkoevert. Neem gerus ’n koevert by die deure Indien u nog nie een ontvang het nie.

Viering – Diens – Liefde – Eenheid 4


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.