Afkondigings 16 Mei 2010

Page 1

Sondag 16 Mei 2010 Afkondigings! 012 348348-1245 / www.nglynnwood.co.za

PINKSTER!

IHS (letters op banier) IESUS HOMINUM SALVATOR Jesus Verlosser van die Mensdom

24/7 Christen-wees


Welkom by die erediens! erediens! Vandag: Oggenddiens Johann Voges en Peet Crous

09:00 Kerk

23 Mei: Oggenddiens Pieter Oosthuizen

09:00 Kerk

Nagmaal

Pinkster

Gesinsdiens Gesamentlik in kerk Kleuters Geen Aanddiens Die Gees werk in Sport (saam met Penny Heyns)

09:00

Gesinsdiens Immanuel van Tonder

09:00

Nagmaal

09:00 Gesinskerk

Kleuters

18:30 Kerk Kerk

09:00 Geen Jeugsentrum A15 Pinksterdiens 18:30 Zander van der Westhuizen Doop

Leesteks: Hand 16:16 – 34; Ps 97; Op 22:12 – 14, 16 – 17, 20 – 21; Joh 17:20 – 26.

Kuiergeleenthede in Koinonia:

Predikantebewegings:

Die Gasvryheidsbediening nooi al die nuwe lidmate hartlik uit na 'n Nuwe Lidmate-tee net na die oggenddiens in die Kapel.

Die predikante nooi u hartlik uit om hulle te kontak indien u 'n persoonlike besoek verlang. Die kontakinligting is op die kalender en op die webwerf beskikbaar.

• •

Na die oggenddiens. Koffie na die aanddiens.

Bewys van Lidmaatskap: Willem, Desiree, Alexander, Danielle & Llewellyn Landman, Alpineweg 271, Hillside Village, Lynnwood, 076 112 7600, vanaf Elarduspark.

Doen asb voorbidding vir: Henri en Lizanne Coetzee,Torienstraat 801, Moreletapark, (082 810 8882) – Henri se pa oorlede. Begrafnis was Woensdag in die kerk. Marie Weideman, Berghang 9, Twigstraat 144, Lynnwoodrif, (072 226 8090) – broer, oud-regter Danie le Roux is op 12 Mei 2010 oorlede. Ghemus Geldenhuys, Yolande Mews 56, Eendragstraat, Die Wilgers (072 186 6425) – hartomleiding (in die Kaap, waar hy siek geword het). Hannetjie van Reenen, Oakwood Close 14, Woodlands Estate (012 997-3999) – sterk tuis aan. Len van der Stoep, Glenwood Park 202, Ilkeyweg 74, Lynnwood Glen (012 348 4083) – Mooigeleë Aftreeoord se siekeboeg.

Kosters: kontak-inligting: Pieter Schoeman (dagkoster): 082 771 8988. Jan Viljoen (na-uurse koster): 079 693 4827.

Bybels in swart tale teen R40 elk by die kerkkantoor beskikbaar. 2


Maandag 09:00 14:30 18:30 18:30

Pinksterdiens by Lynnwood Oord: 'Ons is God se bedelaars'. (Prof Andrie du Toit) Noord-Sotho Pinksterdiens in die Kapel (Ds Peter Maropeng van die VGK) Pinksterdiens in die Kerk: 'Die Gees werk in Finansies'. (Danie Roodt) PikkiePinkster in die Gesinskerk

Program vir die week

Dinsdag

09:00 14:30 18:30 18:30

18 Mei

Bybelstudie: Groepe vergader nie dié week tydens die dae waarop daar Pinkster is nie. Pinksterdiens by Lynnwood Oord: 'Ons is God se vredemakers'. (Prof Andrie du Toit) Noord-Sotho Pinksterdiens in die Kapel (Ds Peter Maropeng van die VGK) Pinksterdiens in die Kerk: 'Die Gees werk in Verhoudings'. (Petro Barnard) PikkiePinkster in die Gesinskerk

Woensdag 09:00 14:30 18:30 18:30 20:00

17 Mei

19 Mei

Pinksterdiens by Lynnwood Oord: 'Ons is God se soutkorrels'. (Prof Andrie du Toit) Noord-Sotho Pinksterdiens in die Kapel (Ds Peter Maropeng van die VGK) Pinksterdiens in die Kerk: 'Die Gees werk in Politiek/Gesag'. (Harold Pakendorf) PikkiePinkster in die Gesinskerk Lewenskuns – Geestelike Begeleiding in die Kapel. Ontsluit die rykdomme van die Bybel.

Donderdag

20 Mei

09:00 Pinksterdiens by Lynnwood Oord: 'Ons is God se rolmodelle'. (Prof Andrie du Toit) 14:30 Noord-Sotho Pinksterdiens in die Kapel (Ds Peter Maropeng van die VGK) 18:30 Pinksterdiens in die Kerk: 'Die Gees werk in Werk/Skool'. (Carl du Preez en Dr Carl van der Merwe) 18:30 PikkiePinkster in die Gesinskerk Vrydag

21 Mei

07:00 Christelike Meditasie in die Kapel – Kosie de Clerk 012 361-4975 / 083 299 7263. 08:00 Bybelstudie in lokaal A21 – Dr Johann Voges 012 361-1537 / 082 579 1122.

Chinese Diens:

Sondae 11:00 – Gesinskerk.

Sotho Diens:

Sondae 14:30 – Gesinskerk.

LEWENSKUNS – 26 Mei en 2 Junie: (Sessies word die daaropvolgende oggende om 09:30 in die Kapel herhaal.) Kan stories, musiek en gesprekke ons help om mekaar beter te verstaan? 'Knowledge is the beginning', die twee DVD’s waarna ons gaan kyk is aangrypend, verrykend en uitdagend. Kom gerus! Navrae: Lindy Jordaan 072 461 4022.

NG Gemeente Lynnwood : Bankbesonderhede ABSA Brooklyn Court Takkode: 632005 Rekening nr 540 580 014. (Maak asb seker om u 'Van' en 'Kontakgroep' te meld indien u 'n oorplasing of deposito maak.)

CD-opnames van eredienste, huwelike, doop en begrafnisse @ R10 elk. Bestelvormpies is by die kerkkantoor. Handig asb die voltooide bestelvorm saam met u betaling in. Ons sal u kontak sodra die CD gereed is vir afhaal by die kerkkantoor. Navrae: Sue Visser 012 348-3443 / 082 575 7451. 3


LAERSKOOL LYNNWOOD – waar ons nie skaam is om ons Christelike geloof uit te leef nie! Opedag: Vrydag 28 Mei 2010 vanaf 10:00 tot 19:00. Navrae: 012 348-1306 of 012 348-8894 of besoek die skool se webblad by www.lynnwoodlaer.co.za.

Ons gaan weer hierdie jaar ‘n DIGBUNDEL publiseer! publiseer! Die sperdatum vir gedigte is 23 Julie 2010. Stuur asb na leonie@nglynnwood.co.za

Die winter kom vinnig nader en almal wat belangstel om blokke (vir gebreide komberse) of komberse te brei om wesies se lyfies warm te hou dié winter, skakel asb vir Bettie Hammann 082 550 5079.

Kleinadvertensies!! Plaas enige advertensie gratis op die webblad indien u geregistreer is! Hou dit kort en duidelik met relevante inligting en kontaknommers.

2010 Wêreldbeker Sokker uitreik. . . Ons gemeente is deel van ‘n groot uitreikuitreik- inisiatief in Mamelodi tydens die Wêreldbeker sokker saam met ander gemeentes soos Skuilkrans en Pierre van Ryneveld! Wonder jy hoekom ons dit doen? Wat gaan ons doen? Waar gaan ons dit doen? Hoe lyk die program wat ons gaan volg? Lees sommer alles hieroor op die webwerf!

Enneagram:

14 – 18 Junie vanaf 08:30 – 16:00 by Andrew Murray gemeente, Whitestraat 501, Bailey’s Muckleneuk. Koste: R700 pp. (Bring eie middagete). Besprekings: Andrew Murray kerkkantoor 012 346 8674 (Dinsdae en Woensdae vanaf 09:00 – 12:00 en Donderdae vanaf 09:00 – 10:30).

Universiteitsoord: Jaarlikse Gholfdag 25 Mei (Waterkloof Gholfklub) Ons nooi u hartlik uit om 'n paar 4-balle by ons te koop en moontlik ’n putjie te borg. Kostes: R1500 per 4-bal. (Sluit in aandfunksie en verversings op die baan.) Formaat: Beterbal beste telling om te tel Sluitingsdatum: 17 Mei 2010. Pryse: Meer as R10 000 se pryse is op die spel 'Lucky Draw' met oa 'n week vakansie aan die Wildekus. Daar sal ook die aand se funksie 'n veiling wees ten bate van Universiteitsoord. Navrae: Jaco Ekkerd 083 451 7205 / Abrie Swanepoel 084 532 5551.

Die NG Gemeente Stellastraat beskik oor 'n vakature vir 'n halfdag uitvoerende bestuurder. Navrae: Gilles van de Wall by 012 991-0286

Die Abraham Kriel Kinderhuis Nylstroom beskik oor 'n vakature vir 'n maatskaplike werker. Navrae: Mnr GS Lombard 083 410 3833 van de Wall by 012 991-0286

Biblioteek: Oop na die oggenddienste. Navrae: Julia van Leeuwen 012 361-1933 / 082 808 3850. Viering – Diens – Liefde – Eenheid

Akustika CD’s @ R150 elk by die kerkkantoor te koop. 4


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.