Afkondigings 17 Julie 2011

Page 1

17 JULIE 2011

Welkom by NG Gemeente Lynnwood!

Baie welkom terug aan almal na die Wintervakansie!

DIE BELANGRIKSTE DINGE WAT JY MOET WEET

VANDAG SE EREDIENSTE OGGENDDIENS 09:00 | KERKGEBOU Immanuel van Tonder

1

BEVESTIGING VAN DS FAY VAN EEDEN | Ds Fay van Eeden word op 24 Julie in ons gemeente bevestig. Sy preek tydens die gesamentlike oggenddiens om 09:00 in die kerk en word tydens die aanddiens om 18:30 bevestig.

2

GEMEENTEVERJAARSDAG | Op 31 Julie om 09:00 begin ons met die eerste van 5 Sondae waar ons tydperke in die 50 jaar bediening van die gemeente vier.

3

KWARTAALTEMA | Die kwartaaltema vir die derde kwartaal is Ekologie. Met die Lente om die draai, kan ons die nuwe seisoen in die skepping sien kom. Kom ons waardeer die gawe!

GESINSDIENS Geen

AANDDIENS 18:30 | KERKGEBOU Peet Crous

VOLGENDE SONDAG

ADORAMUS-DIENS | Woensdae om 19:00 [Kapel] – Kom aanbid die Here in stilte; ons luister na musiek en dink oor Skrifgedeeltes. Meer inligting: Pieter Oosthuizen 082 579 1125 of Johan Jooste 072 555 0300.

OGGENDDIENS 09:00 | KERKGEBOU Fay van Eeden

GESINSDIENS Gesamentlik in die kerk.

VOORBIDDING |

AANDDIENS

Susan Rheeder, Lynnwood Oord ws 31, The Hillside 315, Lynnwood, 012 361 6897 – hospitaal.

Edelweiss de Waal, The Gables 6, Wishbone-Noord 476, Lynnwood, 012 348 2278/082 741 5849 – pa oorlede.

Annette Hayes, Sussexlaan 478B, Lynnwood, 012 361 5560 – ernstig siek [Wilgershospitaal].

18:30 | KERKGEBOU Fay van Eeden [Bevestiging]

Baie welkom aan alle besoekers en nuwe intrekkers. Ontmoet asb die predikant na die diens by die liturgiese ruimte. 24/7 CHRISTEN WEES | FONTEINE | GEMEENSKAP | EKOLOGIE | VERHOUDINGE


HIERDIE WEEK SE KALENDER AKTIWITEITE MAANDAG

DINSDAG

WOENSDAG DONDERDAG VRYDAG

Gemeentevroue Komiteevergadering 16:00 [A21]. Finansiële Bediening 19:00 [kerkkantoor]. Bybelstudie 08:15 – Peet Crous [Elveramstr 51, Lynnwood Glen, kontak Nerina Deale 012 361 1896]. Bybelstudie 08:30 [Koinonia] – Pieter Oosthuizen 012 348 4004/082 579 1125. Tabita 14:00 [Gesinskerk] – Selma du Preez 012 361 1626. Bybelstudie 19:00 [A21] – Johann Voges 012 361 1537/082 579 1122. Gebedsgroep 11:00 [Kapel]. Kontak Peet Crous 012 361 4219/079 893 5572 of Amanda Kotzé 012 361 1408/072 630 3088 met gebedsversoeke. Gasvryheidsbediening Komiteevergadering 17:00 [A21]. Adoramus 19:00 [Kapel]. Bybelstudie 09:00 Lynnwood Oord – Johan Jooste. Tabita 14:00 [Gesinskerk] – Selma du Preez 012 361 1626. Christelike Meditasie 07:00 [Kapel]. Kontak Kosie de Clerk 083 299 7263. Bybelstudie 08:00 [A21] Johann Voges 012 361 1537/082 579 1122.

BEWYS VAN LIDMAATSKAP | Elsa Janse van Rensburg, Lynnwood Oord 95, The Hillside 315, Lynnwood, 083 459 2058. Rusty en Orpa Bekker, Riviervalleiweg 163, Glenwood Village, Lynnwood Glen, 082 809 6392. Ria Erasmus, 25ste Straat 42, Menlopark, 072 599 7341.

BEDIENINGSNUUS • ‘Ons is mos anders – hoe nou?’ | persone in verhoudings het almal verskillende temperamente. Hoe lyk die verskillende temperamente en hoe hanteer ons dit in ons verhoudings? Maak seker om twee aande se interessante en verrykende gesprekke, aangebied deur Caritasbediening, te kom bywoon op Donderdag 28 Julie en Donderdag 4 Augustus om 18:30 in die Kapel. Vir meer besonderhede skakel Pieter Oosthuizen 012 348 4004/082 579 1125 of Petro Barnard 012 348 1245.

Bybels [andertalig] | teen R40 elk by die kerkkantoor beskikbaar.

Bybelstudie | Dinsdag 26 Julie 2011 om 19:15 by Heinrich en Heléne Grosskopf, Farmer’s Folly 39C, Lynnwood. Tema: Amos. Spreker: Prof Daléne Fourie. Navrae: Immanuel van Tonder 012 361 4072/083 540 6015.

KONTAK-INLIGTING Kerkkantoor | 012 348 1245 of kerkkantoor@nglynnwood.co.za Kosters | Pieter Schoeman [dagkoster] 082 771 8988 | Frikan Erwee [na-ure koster] 083 603 4961 Kombuis (breekgoed, eetgerei, tafeldoeke, ens) | Maretha Brits 073 267 7019 bankbesonderhede: ng gemeente Lynnwood, absa Brooklyn court [632005], Rek nr 540 580 014

24/7 CHRISTEN WEES | FONTEINE | GEMEENSKAP | EKOLOGIE | VERHOUDINGE


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.