Afkondigings 15 Aug 2010

Page 1

Sondag 15 Augustus 2010 Afkondigings! 012 348348-1245 / www.nglynnwood.co.za

24/7 Christen-wees

LYNNWOOD LEWENSKUNS Geestelike leierskap – die kuns om te volg Zander van der Westhuizen, 18 Augustus (Jeugsentrum) om 19:00 Wat is God se Wil? (oor Geestelike onderskeiding) Immanuel van Tonder, 25 Augustus om 19:00 in die Kapel ---Kunsteweek: Dinsdag 31 Augustus, 19:00 Die Vrou in die Kunste Dr Danie du Toit (Gratis) in Koinonia. Woensdag 1 September, 19:00 Lente in Woord in Klank, Poësie van ons lidmate en musiek deur Arts@Susssex, in Koinonia. (R20pp bundel ingesluit.) SMS naam aan Lindy Jordaan 0724614022 Donderdag 2 September, 19:00, Fotokuns Lekker ligte interessante gesprek oor Fotokuns vir elkeen met 'n kamera! (Navrae: Hendrik Kotze 0824590278) Vrydagaand 3 September, 19:00, Koskuns in Koinonia Topgehalte koskuns. Beperkte aantal kaartjies by die kerkkantoor beskikbaar. (Inligting by Peet Crous 0798935572) Sondagoggend 5 September, 09:00 Kunstediens en Lentetee! Bring jou geliefkoosde skildery van enige kunstenaar vir almal om te geniet. (Reël vooraf met Lindy Jordaan by 0724614022) Sondagaand 5 September, 18:30 Aanddiens: My Lewenskuns Gelei deur Zander van der Westhuizen. (Kunsteweek inligting: Lindy Jordaan, 0724614022 of Immanuel van Tonder, 0835406015) ---Rykdom uit die Groot Geestelike Strome Immanuel van Tonder, 8 September om 19:00 in die Kapel Prentjies van myself Johann en Martie Voges, 22 September om 19:00 in Koinonia Koninkrykstyd


Welkom by die erediens! erediens! Vandag: Oggenddiens Johann Voges

09:00 Kerk

Nagmaal

Gesinsdiens Peet Crous

09:00 Gesinskerk

Nagmaal

Kleuters 09:00 Kleuterkategete Jeugsentrum A15 Aanddiens 18:30 Zander van der Westhuizen Kerk

22 Augustus: Oggenddiens 09:00 Johann Voges Kerk Gesinsdiens 09:00 Zander van der Westhuizen Kleuters 09:00 Kleuterkategete Jeugsentrum A15 Lynnwood Oord 09:00 Johan Jooste Aanddiens 18:30 Theodor van der Spuy Kerk

Leesteks: Jes 5:1 – 7; Jer 23:23 – 29; Heb 11:29 – 12:2; Luk 12:49 – 56. Kuiergeleenthede in Koinonia: Tee/koffie na die oggenddiens. •

Koffie na die aanddiens.

Cappuccino's (R10 elk) en Pannekoek (R3 elk) vanoggend te koop in Koinonia. Pannekoek (pakke van 10 elk) teen R30 vir wegneem/vries ook beskikbaar. (Fondsinsameling ten opsigte van vroue se onderneming om die opgradering van die manstoilette by die Gesinskerk te help finansier – enige donasie is ook welkom.) Doen asb voorbidding vir: Retief Meyer, Die Rand 329, Lynnwood (012 361-4803) – siek tuis. Leonora de Beer, The Hillside 296, Lynnwood (012 361-1617) – operasie. Anna Vosloo, Mooigeleë Oord 64, Graaf Reinetstraat, Faerie Glen, (012 991-7044) – herstel na heupvervanging. Dollie Fouché, Sue Visser se ma, Ridgewatersteeg 66, Lynnwood Manor, (012 348-3443) – sterk tuis aan na nek-operasie. Andries Burger, Amershamstraat 115B, Lynnwood Manor (012 365-2507) – Kloof Hospitaal (intensief). Marthie Hattingh, Lynnwood Oord ws 14, The Hillside 315, Lynnwood (012 361-2530) – Wilgers hospitaal. JB Hartman, Montanac ws 13, The Hillside 418, Lynnwood (012 361-7207) – enstig siek, hospitaal.

Die volgende lidmate is tydens die kerkraadsvergadering van 26 Julie 2010 as kerkraadslede verkies: Cornelia Jooste: Lewenskuns (Sekundus) en Dewald Vorster: Gesinsdienste (Primarius). Predikantebewegings: Die predikante nooi u hartlik uit om hulle te kontak indien u 'n persoonlike besoek verlang. Die kontak-inligting is op die kalender en op die webwerf beskikbaar. 2


Maandag

16 Augustus

16:00 Gemeentevroue Komitee vergader in Koinonia. 19:00 Finansiële Bediening vergader in die kerkkantoor.

Program vir die week

Dinsdag

17 Augustus

08:15 Bybelstudie by Alcadeweg 79, Lynnwood Glen – Ds Peet Crous (012 361-4219/079 893 5572). 08:30 Bybelstudie in Koinonia – Ds Pieter Oosthuizen (012 348-4004/082 579 1125). 09:30 Predikantevergadering. 14:00 Tabita naaldwerkklasse vir huishulpe – in Gesinskerk. Navrae: Selma du Preez 012 3611626. 19:00 Bybelstudie in lokaal A21 – Dr Johann Voges 012 361-1537 / 082 579 1122.

Woensdag

18 Augustus

11:00 Lidmate doen in die Kapel voorbidding vir die gemeente. (Ds Peet Crous 012 361-4219/079 893 5572 of Amanda Kotzé 012 361-1408/072 630 3088. 19:00 Lewenskuns in die Jeugsentrum: Geestelike leierskap – die kuns om te volg deur Dr Zander van der Westhuizen (meer op bl 4). Kom gerus! Navrae: Lindy Jordaan 072 461 4022.

Donderdag

19 Augustus

09:00 Bybelstudie: Lynnwood Oord – Dr Johan Jooste. 14:00 Tabita naaldwerkklasse vir huishulpe – in Gesinskerk. Navrae: Selma du Preez 012 3611626. 18:00 Egskeidingsbegeleiding in lokaal B5. Belangstellendes kontak vir Ds Pieter Oosthuizen 012 348-4004/082 579 1125 of Petro Barnard 012 348-1245 (uitbr 214).

Vrydag

20 Augustus

07:00 Christelike Meditasie in die Kapel – Kosie de Clerk 012 361-4975 / 083 299 7263. 08:00 Bybelstudie in lokaal A21 – Dr Johann Voges 012 361-1537 / 082 579 1122. Chinese Diens:

Sondae 11:00 – Gesinskerk.

Sotho Diens:

Sondae 14:30 – Gesinskerk.

PALISSADE HEINING OP PARKEERTERREIN

Die inwoners van Sussexlaan, noord van die parkeerarea, het 'n versoek tot die Kerkraad gerig vir die oprig van 'n palissade heining aan die suidekant van die area. Die belangrike rede vir die versoek het ontstaan uit die hoë vlak van misdaad waarmee hulle geteister word. Alle koste vir die projek word deur die inwoners gedra. Die versoek het voor die Kerkraad gedien en is aanvaar. Die nodige kontrak is opgestel en geteken om te verseker dat die inwoners baie goed ingelig is oor hul verantwoordelikheid met betrekking tot toegang vir die gemeente en die instandhouding van die heining. Vir ons as gemeente hou die verandering baie goeie voordele in vir veilige parkering tydens eredienste en veral tydens byeenkomste saans. 3


SENIOR VERRYKING Alle belangstellendes

LEWENSKUNS aangebied deur Dr Zander van der Westhuizen: Westhuizen: (Jeugsentrum) om 19:00. 19:00.

18

Augustus

Hoe verstaan ons leierskap in die kerk? Wat is die nuutste tendense oor leierskap in die kerk? Hoe dink ons oor diversiteit en hoe bestuur ons dit? Wat leer ons by Jesus oor leierskap? Kom woon gerus hierdie kursus by en verryk jou geestelike groei. Leierskap gaan oor invloed – elke Christen het invloed. Sien jou daar.

word hartlik uitgenooi na 'n oggend saam met Len Viljoen wat vir ons gaan sing! Len is blind gebore en is 'n gekwalifiseerde rekenaarprogrammeerder. Hierdie beroep beoefen hy deeltyds aangesien die Here hom 11 jaar gelede geroep het om as voltydse gospelsanger op te tree. Hy dien ook op die Beheerliggaam van die Insituut vir Blindes. Hy het 8 laserskywe op die mark en u kan na sy liedjies luister by www.inspiritministries.co.za. Datum: 24 Augustus 2010. Tyd: 10:00. Plek: Lynnwood Oord (verversings word na die tyd bedien). Navrae: Nelia Louw 012 361-2877/ 082 685 8900.

TABITA

benodig dringend ongebruikte materiaal vir die naaldwerkklasse vir huishulpe. Indien u kan help sal dit opreg waardeer word. Skenkings kan by die kerkkantoor gelaat word.

GEMEENTEBYDRAES: Die kerkkantoor ontvang gereeld anonieme inbetalings in die bankrekening. U word vriendelik versoek om asb u Van en Voorletters te meld op u oorplasing/ inbetaling. Ons wil graag die bydrae korrek allokeer en aan u erkenning gee! Baie dankie vir u samewerking in dié verband.

Dis weer tyd vir ons gewilde POTJIEKOS ETE. Reserveer solank Sondag 17 Oktober 2010 vir 'n lekker laaang middagete en kuier. Meer detail volg binnekort. Voornemende potmakers kan intussen vir Johann Doms by 083 652 2746 skakel.

VERLORE GOEDERE/BREEKGOED: Indien u enige van u besittings/bybels/ breekgoed vermis, kom haal dit asseblief so gou moontlik by die kerkkantoor af. Onopgeëiste goedere sal op 1 September 2010 aan die Hospice geskenk word.

Werkwinkel in Skrifmeditasie: ons leer en oefen om te ontvang wat ons lees aangebied deur ds Stevan Botma en dr Willem Nicol. Donderdagaand 19 Augustus van 19:00 tot 20:00 by Stellastraatgemeente (hv Stella- en Olivierstraat). Geen vooraf aanmelding nodig; slegs donasies gevra.

LAERSKOOL LYNNWOOD – waar ons nie skaam is om ons Christelike geloof uit te leef leef nie! Laerskool Lynnwood OPEDAG/KUIERDAG Saterdag, 28 Augustus vanaf 10:00 – 12:00. Bring u kind saam en kom besoek ons. Navrae: 012 3481306/348-8894 of besoek die skool se webblad by www.lynnwoodlaer.co.za

Viering – Di ens – Liefde – Eenheid

4


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.