Afkondigings 30 Oktober 2011

Page 1

KWARTAALTEMA | Verhoudinge! 30 OKTOBER 2011

Welkom by NG Gemeente Lynnwood! DIE BELANGRIKSTE DINGE WAT JY MOET WEET

VANDAG SE EREDIENSTE OGGENDDIENS

1

Caritas | Besoek gerus die uitstalling na die oggenddienste in die vierkant.

2

Verjaardagdankoffer | U gaan in hierdie week 'n koevert in die pos ontvang om die bediening oor die afgelope 50 jaar te vier. Bring dit gerus saam na die Dankfees op 13 November.

AANDDIENS

3

Gesinskerssangdiens | Volgende Sondag om 09:00 in die Gesinskerk.

18:30 | KERK Peet Crous

Ander belangrike datums |

09:00 | KERKGEBOU Pieter Oosthuizen [Feesjaar 4 en Nagmaal] Singkronies tree tydens die erediens op.

GESINSDIENS 09:00 | KERKGEBOU Immanuel van Tonder [Hervormingsdiens en Nagmaal]

KLEUTERS 09:00 | JEUGSENTRUM

Dankfees en Potjiekos-ete Aand Kerssangdiens

VOLGENDE SONDAG

13 November |

OGGENDDIENS

16 November | Verjaardag Feeskonsert

09:00 | KERKGEBOU Immanuel van Tonder [Doop]

20 November | Kerssangdiens en Kerstee

GESINSDIENS 09:00 | KERKGEBOU Peet Crous [Kerssangdiens]

ADORAMUSDIENS | Woensdae om 19:00 [Kapel]. Kom aanbid die Here in stilte; ons luister na musiek en dink oor Skrifgedeeltes. Meer inligting: Pieter Oosthuizen 082 579 1125 of Johan Jooste 072 555 0300.

KLEUTERS

VOORBIDDING |

09:00 | JEUGSENTRUM

Theresa Pronk, Tuinhuis 1, Kings Highway 430, Lynnwood, 012 361 2881 – siek.

LYNNWOOD OORD

Danie Troskie, Die Rand 316B, Menlopark, 012 348 5336 – siek.

09:00 | Johan Jooste

AANDDIENS 18:30 | KERK Fay van Eeden [Nuwe Generasie Dankfees]

Flippie Poggenpoel, Ruimtesig A10, Koedoebergweg 642, Faerie Glen, 012 991 6210 – siek. Eloff Diederichs, Glenwood Park 605, Ilkeyweg 74, Lynnwood Glen, 082 568 3861 – hospitaal.

Baie welkom aan alle besoekers en nuwe intrekkers. Ontmoet asb die predikant na die diens by die liturgiese ruimte. 24/7 CHRISTEN WEES | FONTEINE | GEMEENSKAP | EKOLOGIE | VERHOUDINGE


HIERDIE WEEK SE KALENDER AKTIWITEITE MAANDAG

Gebedsgroep 09:30 [Kapel]. Kontak: Hanthi Jacobs 012 361 9058/083 293 0263 of Peet Crous 012 361 4219/079 893 5572 met gebedsversoeke. Bybelstudie 19:30 [Kapel] – Johan Jooste.

DINSDAG

Bybelstudie 08:15 – Peet Crous [Nerina Deale, Elveramstraat 51, Lynnwood Glen, 012 361 1896]. Bybelstudie 08:30 [Kapel] – Pieter Oosthuizen 012 348 4004/082 579 1125. Tabita 14:00 [Gesinskerk] – Selma du Preez 012 361 1626. Gemeentevroue Groep 11 16:30 [Koinonia] – Afsluitfunksie. R30 per persoon vir ete wat voorsien word en onthou eie eetgerei en drinkgoed asb. Almal baie welkom! Bybelstudie 19:00 [A21] – Johann Voges 012 361 1537/082 579 1122.

WOENSDAG

Ratanang 14:30 [Koinonia] – Annatjie Pienaar 012 361 1916. 'Young-couples'-selgroep 19:00 [Die Sjêk]. Meer inligting: Fay van Eeden 083 478 0854. Adoramus 19:00 [Kapel].

DONDERDAG

Bybelstudie 09:00 Lynnwood Oord – Johan Jooste. Tabita 14:00 [Gesinskerk] – Selma du Preez 012 361 1626.

VRYDAG

Christelike Meditasie 07:00 [Kapel]. Kontak: Kosie de Clerk 083 299 7263. Bybelstudie 08:00 [A21] – Johann Voges 012 361 1537/082 579 1122.

Die volgende lidmate is tydens die laaste kerkraadsvergadering verkies as kerkraadslede | Nico Dekker [Diensverhoudinge], Hans Prinsloo [Ekologie] en Maretha Brits [Onderlinge verhoudinge]. Bewys van Lidmaatskap | Andrew, Lana, Andrew Jnr, Jacques, Lané en Lindi van der Berg, Rodericksweg 468, Lynnwood, 012 348 5570.

BEDIENINGSNUUS • Potjiekos – 13 November 2011 | Ons jaarlikse potjiekos-ete vind plaas op Sondag, 13 November 2011. Ons beplan om vanaf 13:00 te eet maar kuier reeds vroeër saam. Tafels en stoele sal beskikbaar wees maar bring asseblief eie eetgerei en drinkgoed. Kostes: Volwassenes en hoërskoolkinders: R50.00; Laerskoolkinders: R20.00; Voorskool: Gratis. Bespreek asseblief vandag en volgende Sondag voor en na die diens, asook gedurende die week by die kantoor, tot en met Maandag 7 November. Besprekings is noodsaaklik vir beplanningsdoeleindes. Enige voornemende potjie-makers is welkom om Johann Doms by 083 652 2746 te skakel.

• Mabopane Uitreik benodig asb | 'n tuinbank, plante, sand vir sandput en bababedjies. Indien u kan help skakel asb vir Sini Meyer 083 455 9473. 'n Baie groot dankie aan almal wat ons ondersteun! • Mabopane/Ya Bana | Baie dankie aan die groep dames vir die hulp om die kleuters te versorg tydens hul besoek verlede Sondag. • Lynnwoodrif Gemeente | Seniorbediening bied op Vrydag 4 November om 10:00 aan Altyd jonk: 'n goeie gedagte? Dr Karel Prinsloo (GrysKrag) is die spreker. Ouditorium [h/v Lancia en Hibuscus strate, Lynnwoodrif]. Toegang en verversings is gratis.

• Dankoffer-inkomste | Die gemeente se kontantvloei is • Unica Kersmark 28 Okt – 6 Nov | in die Rembrandt tans onder druk weens die feit dat die begrote Saal, LC de Villiers Sportsentrum tbv die opleiding van aanpassing van 6% nie gerealiseer het nie. Vir die outistiese kinders. tydperk Maart - September was hierdie aanpassing • Lewenskuns | 9 November 19:00 [Koinonia], aanslegs 0.7% teenoor dieselfde tydperk in 2010. Ons glo gebied deur Johann Voges oor Kersfees se krismisgeit. egter dat die Here, soos in die verlede, sal voorsien en Perspektiewe oor kersfeesdatum, maagdelike dat die gemeente in staat sal wees om in al die geboorte en verskille tussen evangelies. bedieninge se behoeftes te kan voldoen. • Preke op CD | Bestellings kan na die oggenddiens by • Verjaardagkonsert Woensdag 16 November om die info-toonbank geplaas word of kontak die 19:00 | Orreluitvoering deur orreliste wat gedurende kerkkantoor 012 348 1245. die afgelope vyftig jaar in diens van Lynnwoodgemeente was!


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.