Afkondigings 29 Julie 2012

Page 1

29 JULIE 2012

KWARTAALTEMA | Liefde!

VANDAG SE EREDIENSTE

BELANGRIK OM TE WEET

OGGENDDIENS 09:00 | GESAMENTLIK IN KERK Pieter Oosthuizen [Afskeidspreek] Die Gasvryheidsbediening nooi almal hartlik uit na 'n gesellige kuier na die oggenddiens in Koinonia.

AANDDIENS

Totsiens Pieter en Daleen Oosthuizen!

18:30 | KERK Fay van Eeden

Met diepe dank en waardering groet ons vanoggend vir Pieter en Daleen na 27 jaar se bediening in NG Lynnwood. Ons wens julle toe, die bewussyn van God se diep rykdomme in elke oomblik. Die gemeente se seëngroet gaan met julle.

Willem en die Nuwe Generasie Koor.

VOLGENDE SONDAG OGGENDDIENS 09:00 | KERKGEBOU Peet Crous

GESINSDIENS 09:00 | GESINSKERK Immanuel van Tonder [doop]

LYNNWOOD OORD 09:00 | Johan Jooste

KLEUTERS 09:00 | JEUGSENTRUM

VOORBIDDING | Die Diederichs familie en vriende van Eloff met sy afsterwe. Begrafnis was Vrydag in die kerk. Louis Visser, Ridgewatersteeg 66, Lynnwoord Manor, 012 348 3443 – herstel tuis. Mattie Verwey, Strubenkop 378, Lynnwood, 012 361 4040 – operasie [30 Julie]. Marelise Nel, Verida 4, Alcadeweg 110, Lynnwood Glen, 082 740 8783 – haar tante, Mev van der Walt, in intensief in Wilgershospitaal.

AANDDIENS 18:30 | KERK Peet Crous

Hoërskoolkamp 3 – 5 Augustus | Vir meer inligting kontak Jani 076 313 7212 of Coenraad 082 471 2048. Baie welkom aan alle besoekers en nuwe intrekkers. Ontmoet asb die predikant na die diens by die liturgiese ruimte en meld asb aan by die info-toonbank. 24/7 CHRISTEN WEES | EENWEES | DIEN | LIEFDE | VIER


HIERDIE WEEK SE KALENDER AKTIWITEITE MAANDAG

Gebedsgroep 09:30 [Kapel]. Kontak: Hanthi Jacobs 012 361 9058/083 293 0263 of Peet Crous 012 361 4219/079 893 5572 met gebedsversoeke. Bybelstudie 19:30 [A21]. Kontak: Johan Jooste 072 555 0300.

DINSDAG

Bybelstudie 08:15 [Nerina Deale, Elveramstraat 51, Lynnwood Glen, 012 361 1896] – Peet Crous 012 361 4219/079 893 5572. Tabita 14:00 [Gesinskerk] – Selma du Preez 012 361 1626. Bybelstudie 19:00 [Kapel] – Peet Crous 012 361 4219/079 893 5572.

WOENSDAG

Ratanang 14:30 [Koinonia] – Annatjie Pienaar 012 361 1916. Young-couples-omgeegroep 19:00. Meer inligting: Fay van Eeden 083 478 0854.

DONDERDAG

Bybelstudie 09:00 Lynnwood Oord – Johan Jooste. Tabita 14:00 [Gesinskerk] – Selma du Preez 012 361 1626.

VRYDAG

24/7 T-Tyd in 2012. Christelike Meditasie 07:00 [Kapel]. Kontak: Kosie de Clerk 083 299 7263. Bybelstudie 08:00 [A21] – Johan Jooste 072 555 0300.

BEDIENINGSNUUS • Die volgende Belydenisaflegging is

• Mabopane Jumble sale – Vrydag 3 Augustus 2012 |

26 Augustus 2012 | indien jy by die geleentheid belydenis wil aflê kontak Fay of kry jou aansoekvorm op die gemeente webblad of by die kerkkantoor.

Ons benodig asb dringend 2de handse klere en huisware. Bring dit asb na die kerkkantoor. Kontak Hilda 082 900 8291.

Besoek gerus die info-toonbank in Koinonia na die erediens vir enige navrae. Daar is ook na die oggenddiens CD's te koop van die saxofoon- en orrelmusiek wat tydens die diens uitgevoer is.

KONTAK-INLIGTING • • • •

Kerkkantoor |012 348 1245 of kerkkantoor@nglynnwood.co.za. Kosters |Pieter Schoeman [dagkoster] 082 771 8988 | Frikan Erwee [na-ure koster] 083 603 4961. Kombuis [breekgoed, eetgerei, tafeldoeke, ens] |Maretha Brits 073 267 7019. Bankbesonderhede: NG Gemeente Lynnwood, ABSA Brooklyn Court [632005], Rek nr 540 580 014.


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.