Afkondigings 27 November 2011

Page 1

KWARTAALTEMA | Verhoudinge! 27 NOVEMBER 2011

Welkom by NG Gemeente Lynnwood! DIE BELANGRIKSTE DINGE WAT JY MOET WEET

VANDAG SE EREDIENSTE Advent 1 OGGENDDIENS

1 2

09:00 | KERKGEBOU Pieter Oosthuizen

AANDDIENS 18:30 | KERK Peet Crous [Jos 1 1- 9 ]

11 Desember 3de Advent 09:00 Peet Crous

Advent 2 OGGENDDIENS

09:00 | Johan Jooste

AANDDIENS 18:30 | KERK Fay van Eeden

18:30 Fay van Eeden

16 Desember Versoeningsdagdiens Geen diens in Lynnwood. U is welkom om die diens om 08:00 by Universiteitsoord by te woon.

09:00 | KERKGEBOU Immanuel van Tonder

LYNNWOOD OORD

Nuwe Lidmate-tee | Die Gasvryheidsbediening nooi al die nuwe lidmate uit na 'n Nuwe Lidmatetee vanoggend na die oggenddiens in die Kapel. Desember-vakansie Preekbeurte |

VOLGENDE SONDAG

Ruben Hendriksz [Freddie en Mitzi], Melinda en Mian Erasmus [Hannu en Deniel] word gedoop.

Dankfees | BAIE dankie aan almal wat met vrygewigheid bygedra het tot die Verjaarsdag Dankofferfees! Dit het ons verwagtinge oortref!

3

18 Desember 4de Advent 09:00 Johann Voges

18:30 Peet Crous

25 Desember Kersdag 07:30 en 09:00 Immanuel van Tonder

GEEN aanddiens

Oujaarsdiens

31 Desember 18:30 Immanuel van Tonder

VOORBIDDING | Theresa Pronk, Tuinhuis 1, Kings Highway 430, Lynnwood, 012 361 2881 – siek.

1 Januarie 2012 09:00 Peet Crous

GEEN aanddiens

Eloff Diederichs, Glenwood Park 605, Ilkeyweg 74, Lynnwood Glen, 082 568 3861 – hospitaal. Danie Troskie, Die Rand 316B, Menlopark, 012 348 5336 – siek.

Baie welkom aan alle besoekers en nuwe intrekkers. Ontmoet asb die predikant na die diens by die liturgiese ruimte. 24/7 CHRISTEN WEES | FONTEINE | GEMEENSKAP | EKOLOGIE | VERHOUDINGE


HIERDIE WEEK SE KALENDER AKTIWITEITE MAANDAG

Gebedsgroep 09:30 [Kapel]. Kontak: Hanthi Jacobs 012 361 9058/083 293 0263 of Peet Crous 012 361 4219/079 893 5572 met gebedsversoeke.

DINSDAG

Bybelstudie 08:15 – Peet Crous [Nerina Deale, Elveramstraat 51, Lynnwood Glen, 012 361 1896]. Bybelstudie afsluiting 08:30 [Kapel] – Pieter Oosthuizen 012 348 4004/082 579 1125. Bybelstudie 19:00 [A21] – Johann Voges 012 361 1537/082 579 1122.

WOENSDAG

'Young-couples'-selgroep 19:00 [Die Sjêk]. Meer inligting: Fay van Eeden 083 478 0854.

VRYDAG

Christelike Meditasie 07:00 [Kapel]. Kontak: Kosie de Clerk 083 299 7263. Bybelstudie 08:00 [A21] – Johann Voges 012 361 1537/082 579 1122.

BEWYS VAN LIDMAATSKAP |

Nadine Bornman, Papillon 82, Farm Road, Equestria, 082 661 7817. Carike Janse van Rensburg, Koelmanstraat 76A, Alphen Park, 082 809 4804. Marlise Botha, Glenwood Estate 47, Kapokstraat 71, Lynnwood Glen, 079 887 7363.

BEDIENINGSNUUS • Mabopane Uitreik | benodig asb 'n tuinbank en 20 tot 30 inheemse bome vir die ingang by die Ya Bana Village. Indien u kan help skakel asb vir Sini Meyer 083 455 9473. 'n Baie groot dankie aan almal wat ons ondersteun! • Lynnwoorde | Die Kersuitgawe is by die deure beskikbaar. Neem gerus een! • Vocalise | CD deur Marc Botha en Riaan Steyn is by die info-toonbank of die kerkkantoor beskikbaar @ R100.

• Preke op CD | Bestellings kan na die oggenddiens by die info-toonbank geplaas word of kontak die kerkkantoor 012 348 1245. • Jakaranda Kinderhuis Kersfees Liggiefees 2011 | 1 – 31 Des 19:00 – 21:30. Naweke en Vakansiedae 19:00 – 22:30. Laservertoning 9 Des. Kerssangaand 3, 15 en 23 Desember. Toegang R10 pp. Talitha Kumi str, East Lynn. Navrae 012 800 4700.

KONTAK-INLIGTING • • • •

Kerkkantoor |012 348 1245 of kerkkantoor@nglynnwood.co.za. Kosters |Pieter Schoeman [dagkoster] 082 771 8988 | Frikan Erwee [na-ure koster] 083 603 4961. Kombuis [breekgoed, eetgerei, tafeldoeke, ens] |Maretha Brits 073 267 7019. Bankbesonderhede: NG Gemeente Lynnwood, ABSA Brooklyn Court [632005], Rek nr 540 580 014.


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.