Afkondigings 15 April 2012

Page 1

15 APRIL 2012

KWARTAALTEMA | Dien!

Baie welkom terug aan almal na die vakansie!

VANDAG SE EREDIENSTE

BELANGRIK OM TE WEET Paasspel 22 April om 09:00

OGGENDDIENS 09:00 | KERKGEBOU Immanuel van Tonder

GESINSDIENS 09:00 | GESINSKERK Quintus Smit

KLEUTERS 09:00 | JEUGSENTRUM

AANDDIENS 18:30 | KERK Fay van Eeden

KATEGESE: •

Senior Kategese begin om 17:17.

VOLGENDE SONDAG

Gr 9 Grootgroep in die Gesinskerk.

OGGENDDIENS

Gr 10 grootgroep in Koinonia

09:00 | GESAMENTLIK IN KERKGEBOU Pieter Oosthuizen en Peet Crous

VOORBIDDING |

Paasspel

AANDDIENS 18:30 | KERK Doret Müller

ADORAMUSDIENS | Woensdae om 19:30 [Kapel]

JB Hartman, Montanac 13, The Hillside 418, Lynnwood – siek tuis. Johan Oberholzer, Farnhamweg 97, Lynnwood Manor, 012 361 0066 – herstel na behandeling. Danie en Sarie Troskie, Die Rand 316B, Menlopark, 012 348 5336 – siek tuis. Ignatius Schutte, Kings Highway 384B, Lynnwood, 012 348 7884 – sy ma [Heléne Coetzer se tante] is oorlede. Begrafnis was Vrydag. Chris en Noëlla Semmelink, Innesweg 67, Lynnwood Glen, 012 361 2738 / 084 396 1059 – Noëlla se oudste suster, Gusta [Nederland] is oorlede. Noëlla is 20 April terug in RSA.

Baie welkom aan alle besoekers en nuwe intrekkers. Ontmoet asb die predikant na die diens by die liturgiese ruimte en meld asb aan by die info-toonbank. 24/7 CHRISTEN WEES | EENWEES | DIEN | LIEFDE | VIER


HIERDIE WEEK SE KALENDER AKTIWITEITE MAANDAG

Gebedsgroep 09:30 [Kapel]. Kontak: Hanthi Jacobs 012 361 9058/083 293 0263 of Peet Crous 012 361 4219/079 893 5572 met gebedsversoeke. Bybelstudie 19:30 [A21]. Reeks oor Jesus se laaste week in Jerusalem. Navrae: Johan Jooste 072 555 0300.

DINSDAG

Bybelstudie 08:15 – Peet Crous [Nerina Deale, Elveramstraat 51, Lynnwood Glen, 012 361 1896]. Bybelstudie 08:30 [Koinonia] – Pieter Oosthuizen 012 348 4004/082 579 1125. Tabita 14:00 [Gesinskerk] – Selma du Preez 012 361 1626. Bybelstudie 19:00 [A21] – Peet Crous 012 361 4219/079 893 5572.

WOENSDAG

Jong Volwassenes-omgeegroepe elke Woensdag. Kontak Hannelie 071 356 0261 as jy by 'n groep wil inskakel. 'Young-couples'-omgeegroep 19:00 [Die Sjêk]. Meer inligting: Fay van Eeden 083 478 0854. Adoramus 19:30 [Kapel].

DONDERDAG

Bybelstudie 09:00 Lynnwood Oord – Johan Jooste. Tabita 14:00 [Gesinskerk] – Selma du Preez 012 361 1626. Egskeidingsbegeleiding 18:00 [B5]. Kontak Pieter Oosthuizen 012 348 4004/082 579 1125 of Petro Barnard 012 348 1245.

VRYDAG

24/7 T-Tyd in 2012. Christelike Meditasie 07:00 [Kapel]. Kontak: Kosie de Clerk 083 299 7263.

Bewys van Lidmaatskap | Elsie van der Valk, Garsfonteinweg 175, Ashlea Gardens, 082 701 9809. Donald Fischer, Hillensberg ws 10, Alpineweg 296, Lynnwood, 082 226 3695. Joan Hopley, Die Rand 312, Lynnwood, 082 660 8270. Paul, Marianne, Marli, Jaco en Henri van Staden, Queens Crescent 427, Lynnwood, 012 348 0786. Frans en Louise Weideman, Nicklausstraat 116, Silver Lakes, 012 809 2832.

L L K K – 2012! Lynnwood Lente Kuier Karnaval! Vrydag 31 Augustus: Hoender-Spitbraai en Vermaak Saterdag 1 September: Kermis Pretaktiwiteite, Uitreikaksies en heerlike eetgoed Sondag 2 September: Lentetee Kom raak betrokke! Kontak: Hennie 076 958 5667 hennie@procprojects.co.za

BEDIENINGSNUUS • Yabana Kleuterskool | benodig opvoedkundige speelgoed. Indien u kan help bring dit asb na die kerkkantoor.

Besoek gerus die info-toonbank in Koinonia na die erediens vir enige navrae.

KONTAK-INLIGTING • • • •

Kerkkantoor |012 348 1245 of kerkkantoor@nglynnwood.co.za. Kosters |Pieter Schoeman [dagkoster] 082 771 8988 | Frikan Erwee [na-ure koster] 083 603 4961. Kombuis [breekgoed, eetgerei, tafeldoeke, ens] |Maretha Brits 073 267 7019. Bankbesonderhede: NG Gemeente Lynnwood, ABSA Brooklyn Court [632005], Rek nr 540 580 014.


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.