Afkondigings 20 Februarie 2011

Page 1

20 FEBRUARIE 2011 Welkom by NG Gemeente Lynnwood!

DRIE BELANGRIKSTE DINGE WAT JY MOET WEET

VANDAG SE EREDIENSTE OGGENDDIENS 09:00 | KERKGEBOU Johan Jooste [nagmaal] Die alleroorvloedigste fontein van alles wat goed is Ps 73

1

GESINSDIENS 09:00 | GESINSKERK Immanuel van Tonder [nagmaal] Vingertaal: ons s'n en Jesus s'n Joh 8:1-12

KLEUTERS

2

09:00 | JEUGSENTRUM A15

AANDDIENS 18:30 | KERKGEBOU Gustav Gous 'How to raise your parents' – menslike ontwikkelingstake

3

Lewenskuns 24 Februarie 19:00 [Koinonia] 'Die Jesus wat ek nooit geken het nie' – Johann Voges. In die helder Maanskyn. . . Woensdag 23 Februarie 18:45 vir 19:00 in die Gesinskerk. Kaartjies R30 pp beskikbaar by die kerkkantoor of by die infotoonbank na die diens. Gaskunstenaars: Musica Vivendi. Kom geniet 'n heerlike aand saam. Almal baie welkom!

Egskeidings-begeleiding 24 Februarie 18:00 [B5 Indaba] – kontak Pieter Oosthuizen 082 579 1125 of Petro Barnard 012 348 1245.

Baie welkom aan alle besoekers en nuwe intrekkers. Ontmoet gerus die predikant na die diens by die liturgiese ruimte. Gee asb ook u besonderhede by die info-toonbank sodat ons u kan kontak.

VOLGENDE SONDAG SE EREDIENSTE OGGENDDIENS 09:00 | KERKGEBOU Johann Voges [Joh 3:1 – 13 my reis na binne]

GESINSDIENS 09:00 | GESINSKERK Peet Crous

KLEUTERS 09:00 | JEUGSENTRUM A15

AANDDIENS

LEESTEKS | Lev 19:1 – 2, 9 – 18; Ps 119:33 – 40; 1 Kor 3:10 – 11, 16 – 23 ; Matt 5:38 – 48. VOORBIDDING |  Breggie Nieuwenhuis – Lynnwood Oord 42D, 012 348 7573 – Lynnmed kliniek  Era Heyns, Lynnwood Oord 95, 012 365 3992 – Lynnmed kliniek  Yvonne Joubert, Daffodil 8, 012 361 6746 – Christoff oorlede

18:30 | KERKGEBOU Immanuel van Tonder

BEWYS VAN LIDMAATSKAP | Bernard, Tharina, Bernard (Jnr) en Ingelize Meyer, Paulstraat 1010B, Moreletapark [082 871 8099].  Kerkraadsvergadering 28 februarie 2011 om 19:00 in koinonia 24/7 CHRISTEN WEES | FONTEINE | GEMEENSKAP | EKOLOGIE | VERHOUDINGE


HIERDIE WEEK SE KALENDER AKTIWITEITE

DINSDAG

Bybelstudie 08:15 – Peet Crous [Elveramstr 51, Lynnwood Glen, kontak Nerina Deale 012 361 1896]. Bybelstudie 08:30 [Koinonia] – Pieter Oosthuizen 012 348 4004/082 579 1125. Vriendekring Uitstappie na Ngwenya Glasfabriek en kunswinkeltjies [sien Bedieningsnuus  ]. Tabita 14:00 [Gesinskerk] – Selma du Preez 012 361 1626. Bybelstudie 19:00 [A21] – Johann Voges 012 361 1537/082 579 1122.

WOENSDAG

Gebedsgroep 11:00 [Kapel]. Kontak Peet Crous 012 361 4219/079 893 5572 of Amanda Kotzé 012 361 1408/072 630 3088 met gebedsversoeke. Gemeentevroue Verwelkomingsaand 18:45 [Gesinskerk].

DONDERDAG

Tabita 14:00 [Gesinskerk] – Selma du Preez 012 361 1626. Egskeidings-begeleiding 18:00 [B5 Indaba] – kontak Pieter Oosthuizen 082 579 1125 of Petro Barnard 012 348 1245. Lewenskuns 19:00 [Koinonia] 'Die Jesus wat ek nooit geken het nie' – Johann Voges.

VRYDAG

Christelike Meditasie 07:00 [Kapel]. Kontak Kosie de Clerk 012 361 4975/ 083 299 7263. Bybelstudie 08:00 [A21] Johann Voges 012 361 1537/082 579 1122.

BEDIENINGSNUUS Mabopane Uitreik | Ons wil begin om tuin te maak by die pleegsorg huise! Enige iemand wat kan help of enige van die volgende skenkings sal welkom wees: tuingereedskap, gras, inheemse bome en plante (agapanthus, tecomaria capensis, marmeladebos, plumbago, abelia grandiflora). Kontak: Sini Meyer 083 455 9473. Baie dankie vir u volgehoue ondersteuning van die 2e-handse projek. Klere en goedere is in goeie bruikbare toestand wat verkope vergemaklik. Dit word baie waardeer. Hilda Nortjé 082 900 8291 en Carina Goosen 082 900 4087. Ons nooi u om voorstelle vir 'n gepaste naam vir ons nuwe inspirerende kwartaalblad in te handig by die kerkkantoor.

Vriendekring uitstappie! | Na Ngwenya Glaswerke en kunswinkeltjies vir alle persone bo 50 jaar. Ons vertrek op 22 Februarie om 09:00 vanaf Lynnwood Oord en sal weer 15:30 terug wees. Vervoer gratis – verversings eie koste. Kontak Nelia 012 361 2877/082 685 8900; Elma Wessels 012 361 4352 of die kerkkantoor of ontmoet Nelia by die info-toonbank na die diens. Wêreldbiddag vir Vroue | Vrydag, 4 Maart 2011 om 10:00 by Universiteitsoord. Tema: Hoeveel brode het jy? Spreker: Dr Ronél Meylahn. Vroue van alle denominasies welkom. Kontak Joan Hofmeyr 082 800 0029. Sepedi-klasse | Kontak Teodor 072 433 0034.

KONTAK-INLIGTING  Kerkkantoor | 012 348 1245 of kerkkantoor@nglynnwood.co.za  Kosters | Pieter Schoeman [dagkoster] 082 771 8988 | Frikan Erwee [na-ure koster] 083 603 4961  Kombuis (breekgoed, eetgerei, tafeldoeke, ens) | Maretha Brits 073 267 7019  bankbesonderhede: ng gemeente Lynnwood, absa Brooklyn court [632005], Rek nr 540 580 014 24/7 CHRISTEN WEES | FONTEINE | GEMEENSKAP | EKOLOGIE | VERHOUDINGE


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.