Witzenberg Herald Vol.26 no.47 (Online Weergawe)

Page 1

WH Her ald

TRADING HOURS: Mon - Fri: 07:30 - 17:30 Saturday: 08:00 - 13:00 49 Lyell Street, Ceres Tel: 076-029-3930

Witzenberg

Volume 26 no. 47

R 8.50

Friday, 1 December 2023

4-Da gw eer voor uitsig 4-Dag weer eerv ooruitsig

WITZENBERG HERALD

Donderdag 30 November

Vrydag 1 Desember

Saterdag 2 Desember

Sondag 3 Desember

14° 31°

12° 30°

10° 27°

16° 38° CERES KOEKEDOUW DAM

98,2% TULBAGH DAM

93%

WAVERENSKROON TULBAGH

66%

Kom maak gerus ’n draai by OK EXPRESS TULBAGH se nuwe opgegradeerde winkel! (023) 230-1100 l 083-741-7213

Lesings geneem: 2023/11/29

MERRY CHRISTMAS TO ALL OUR CLIENTS

WE OFFER: • SERVICES • PARTS • ACCESSORIES • CLOTHING Find us on:

• Onafhanklike finansiële advies • Kostes en swak prestasie vreet aan jou neseier • Laat dit onafhanklik hersien.

2023/12/15 - 2024/01/08

Martin Behm 082-734-4549

(023) 316-2959 martinb@27four.com

Telephone: (023) 316-2021 Whatsapp: 066-316-3003 Editorial: nuus@witzenbergherald.com Advertising: erika@witzenbergherald.com www.witzenbergherald.com

Man sterf op sypaadjie Nooddienste gou op toneel maar kon niks vir hom doen nie ‘n MAN van in die 50’s is Maandag dood nadat hy in Fabrieksraat (tussen Blue Bottle en Ceres Toyota) inmekaar gesak het. Polisielede, speurders, EMS personeel sowel as die SAPD forensiese afdeling, was op die toneel. ‘n Geregtelike doodsondersoek (GDO) word deur Ceres speurders ondersoek. Die oorledene is Ruben de Bruin van Beaufort Wes wat aan natuurlike oorsake oorlede is. Die polisie vra sy familie om sers. Nowata by Ceres speurders te skakel by (023) 316-8500. FOTO: Ceres SAPD

Rowers buit geld, jaag weg en bots teen ander bakkie GOEIE speurwerk het gehelp dat die polisie twee mans vasgetrek het wat ‘n onderneming se geld gesteel het. Twee bakkies was Maandag 20 November op Ceres in ‘n botsing betrokke op die hoek van Zulch- en Cilliersstraat nadat ‘n Colt bakkie oor ‘n stopstraat gejaag het. Speurders het die week meer inligting oor dié voorval bekend gemaak. ‘n Werker van PEP was voor die ongeluk op pad om ‘n groot bedrag geld te gaan bank by Standard Bank, toe sy deur ‘n gewapende man voorgekeer en beroof is. Na dié roof het die twee 22-jarige mans in ‘n Colt bakkie weggejaag.

Hulle het egter op die hoek van Zulch- en Cilliersstraat teen ‘n ander bakkie gebots. Na die ongeluk het die man wat die vrou beroof het, uitgespring en weggehardloop. Die vrou wat hulle beroof het, se handsak is later in die bakkie gekry. Die polisie het ‘n man en die bestuurder van die bakkie, wat vrugte smous in Munnikstraat, na die ongeluk gearresteer. Dinsdag 28 November is die tweede verdagte wat ‘n week gelede weggehardloop het, deur speurders gearresteer. Van die geld is by hom teruggevind. Die man sal Donderdag in die Ceres landdroshof verskyn. Die polisie se ondersoek na die roof duur voort.

TWEE rowers se Colt bakkie was Maandag 20 November in ‘n ongeluk betrokke op Ceres.


2 l WITZENBERG HERALD l 1 DECEMBER 2023

Working together with all men to detect prostate cancer early in the Western Cape MEN’s health month is a fitting reminder that early detection of prostate cancer starts with being aware of our general prostate health. Given that prostate cancer grows slowly, by the time men experience symptoms, the cancer may already be advanced. In line with the South African National Integrated Men’s Health Strategy 2020-2025, the Western Cape Department of Health and Wellness encourages all men aged 50 and older to undergo annual prostate screenings at our healthcare facilities, especially if there is a family history of cancer. The exact prevalence for prostate cancer in the Western Cape is not known, but according to 2019 data from Statistics South Africa, it is now the most common diagnosed cancer under males in the country, at 25,3% of all cancers. “While there is no national-level screening programme for this cancer, survival rates improve with early detection of this disease. Quality of life also improves with early diagnosis, as the patient might avoid extensive treatment and surgery,” said Dr Hilary Goeieman, Director of Services Priority Coordination at the Department. Prostate cancer does not usually cause any symptoms until the cancer has grown large enough to put pressure on the urethra, the tube that carries urine from the bladder out of the penis. Experts do not know what causes it, but the risk increases with age. According to Dr Pieter Spies, a Urologist at Tygerberg Hospital, the largest public health facility in the province, prostate cancer is a serious disease. Over the past three years, the average age of men diagnosed with prostate cancer at the hospital was 66, ranging from 43-90 years. “The reasons for this are multifactorial. We are seeing an increase in the number of patients being diagnosed but sadly, also a significant increase in deaths from prostate cancer. Patients still present very late with prostate cancer diagnosis. At Tygerberg Hospital, 39% of all new prostate cancer diagnosis are already non-curable due to the advanced stage of the disease. If we compare this to the 4-8% incidence of non-curable disease at diagnosis in the United Kingdom and United States, we are still very far behind in picking up prostate cancer early,” said Dr Spies. Men should seek urgent medical assistance if they have difficulty starting and maintaining urination, a frequent urge to urinate and especially at night.

TE HUUR (CERES)

BESIGHEIDSPERSEEL / KANTORE VANAF JANUARIE 2024

STEINTHAL Vaardigheidskool het Saterdag 25 November hul jaarlikse opedag aangebied. Tydens die geleendheid is produkte, wat deur die leerders self gemaak is, te koop aangebied terwyl die gasvryheidstudieleerders, die geleendheid gegun is om versnaperinge te maak en te verkoop. Nuwe leerders vir 2024 is ook tydens die dag ingeskryf. * Die personeel van Steinthal vaardigheidskool saam met Zola Ndika (direkteur van spesiale skole in die Wes-Kaap) en Dheena Achary (provinsiale programbestuurder SID skole).

STEINTHAL Vaardigheidskool is die enigste Vaardigheidskool in die Witzenbergstreek en poog om leerders met spesiale onderwysbehoeftes toe te rus met ‘n vaardigheid. Met ‘n aangepaste kurriculum (ACAPS) word leerders so toegerus dat hulle werksgereed die skool kan verlaat en selfs as entrepreneurs ‘n nuwe loopbaan kan begin. Ambagte soos haarversorging, naaldwerk, gasvryheidstudies, stoffering, sweis en metaalwerk, motorwerktuigkunde, messel en pleister asook houtwerk word tans by die skool aangebied. * Vir enige navrae skakel die skool by (023) 022-0084.

PEOPLE as young as 26 years old are having strokes and as part of Stroke Awareness Week (25-31 October) healthcare workers called on adults to intentionally explain to young children that your life is on the line when you use drugs, smoke, drink alcohol or follow a poor diet. Marissa Bezuidenhout heads up the Physiotherapy team at Worcester Hospital and is very concerned about the number of stroke patients treated here who are younger than 56 years old. Marissa is passionate about supporting patients with physiotherapy at Worcester Hospital.

DR CL NEL INC Mediese ontvangsdame: Wolseley • Voldoende, veilige parkering • Sluit in: Ontvangs, raadsaal en

3 kantore met lugversorging

• Addisioneel: 35m² kantoor/

woonstel met aparte ingang, parkering en inverterstelsel • Elektrisiteit vir eie rekening • Huur onderhandelbaar afhangende van die termyn Vir verdere navrae skakel Naas 083-228-8585 of Albrecht 083-256-8747

Ons wag aansoeke in vir bogenoemde pos wat van 1 Januarie 2024 gevul moet word. Die ideale kandidaat beskik oor die volgende: • Ondervinding as ‘n mediese ontvangsdame en van ‘n mediese program (verkieslik Med Edi) • Moet goed rekenaarvaardig wees • Moet onder druk kan funksioneer • Eerlike gewoontes • Goeie kommunikasievaardighede • Verwysbare referente Sluitingsdatum vir aansoeke: 14 Desember 2023 Doen aansoek by Hanlie Nel: shapleyhanlie@gmail.com Indien daar teen 19 Desember 2023 nie met u kontak gemaak is nie, moet u aanvaar dat u nie vir n onderhoud genooi gaan word nie.

Somerkersfees KERSLOFSANG Janine van Hair Revue begin amptelik 1 Desember 2023 binne LittleSKIN met haar haarsalon Hair Trendz @ SKIN. Sy het 18 jaar vir Hair Revue gewerk en gaan nou haar eie salon hier begin.

aangebied deur sangpaar

Francois + Elizabeth Fourie 3 Desember 2023 om 18:00 NG Kerk P.A. Hamlet CD’s + DVD’s te koop

Navrae: Beulah (023) 313-3694


1 DECEMBER 2023 l WITZENBERG HERALD l 3

Bestuurder in hof na ongeluk

BOUWERK aan die Vinasentrum vorder goed. Die gedeelte regs van Ackermans is reeds afgebreek. ‘n Aansluitingsgang tussen die sentrum en Shoprite gaan aangebring word. Dit is nie bekend watter nasionale huurders in die toekoms in die sentrum gehuisves gaan word nie. ‘n Nuwe drankwinkel gaan blykbaar een daarvan wees.

Twee mans wat van moord verdink word in hof TWEE mans van Tulbagh wat twee weke gelede ‘n ander inwoner met ‘n panga en ‘n mes aangeval en vermoor het, het Dinsdag weer in die landdroshof op die dorp verskyn. Die twee beskuldigdes, Nukuthalo Nkomanye (36) en Malibongwe Dongola (27), het op 28 November vir die tweede keer in die hof verskyn. Nkomanye, ‘n SA burger, het borg van R2000 betaal en moet aan streng voorwaardes voldoen soos 24 uur in huisarres en mag nie met getuies inmeng nie. Die tweede verdagte, Dongola, is van Lesotho en sal later om borg aansoek doen wanneer polisie verdere inligting oor hom opgevolg het. Beide mans moet weer op 11 Desember in die hof verskyn. Moord Die moord het Saterdag 18 November omstreeks 23:35 in Duikerstraat plaasgevind. Die polisie is na die toneel ontbied waar hulle die liggaam van Raphael Tembo van Eikelaan voor ‘n informele huis gekry het. Volgens ‘n getuie was Tembo in ‘n woordewisseling met sy gewese meisie betrokke na hy haar huisdeur oopgeskop het. Sy het weggehardloop. Tembo is ‘n ruk na die woordewisseling na bewering deur die twee verdagtes met ‘n panga en mes aangeval.

Hy is dood aan verskeie steekwonde wat hy opgedoen het. Nkomanye en Dongola het hulself die volgende oggend by die Tulbagh polisiestasie gaan oorgee. Fratsongeluk ‘n Plaaswerker van die Koue Bokkeveld is verlede week in ‘n fratsongeluk dood nadat hy in ‘n betonmenger geval het. Qina Retetsei (46) van Sterkwater boerdery was verlede Dinsdag 21 November besig om ‘n betonmenger skoon te maak. Hy het bo-op die menger gestaan toe hy vir ‘n handlanger, Mzanemuula Platjies, vra om die vervoerband aan te skakel. Die handlanger het per ongeluk die menger se skakelaar aangeskakel wat veroorsaak het dat Retetsi binne in die menger val. Die handlanger het gesukkel om die menger weer af te skakel. Die voorval het omstreeks 10:30 plaasgevind en word deur P.A. Hamlet speurders ondersoek. Gerugte Die gerugte dat Hamlet Spar beroof is, is onwaar. Die polisie het die week bevestig dat hulle ook die gerugte gehoor het maar dat dit vals nuus is wat versprei word.

VERLEDE Dinsdag 21 November was dit presies 100 jaar sedert die eerste sinagoge op 21 November 1923 op Ceres ingewy is. Die gebou is gedurende die 1969 aardbewing erg beskadig en is toe gesloop. Die huidige gebou in Munnikstraat, nou Dutoit Groep se konferensie fasiliteit, is op 21 Januarie 1973 in gebruik geneem. Ter herdenking van die 100-jarige herdenking is die Vriende van die Togryers museum na die Suid-Afrikaanse Joodse museum in Kaapstad genooi. Tydens die geleentheid het die groep die Tuine Sinagoge besoek wat deel uit maak van die museumgronde. Rabbi Feldsman het die geskiedenis van die sinagoge asook die ontstaan van die Joodse gemeenskap in Kaapstad met belangstellendes gedeel, waarna die direkteur van die SAJM, Gavin Morris, die geskiedenis van die museum gedeel het. Na die besoek het lede van die Joodse families ‘n ete in dié museum se restaurant geniet.

GESLUIT VANAF / CLOSED FROM: 15/12/2023 HEROPEN / REOPEN: 08/01/2024 Geseënde Feestyd l Festive Season Greetings

‘n JONG man van Ceres wat in Januarie 2022 beheer verloor het oor die bakkie wat hy bestuur het, word nou van roekelose en/of nalatige bestuur aangekla. Die ongeluk het in Januarie 2022 by die Wolseley kruising met die R46 pad, plaasgevind. Die saak teen Charl Labuschagne is Maandag 27 November in die Wolseley landdroshof na 14 Desember uitgestel vir pleit. Agtergrond Drie jongmense van Ceres en P.A. Hamlet, Maretha Engelbrecht, Stefan Alberts en Charl Labuschagne, is op Saterdag 29 Januarie 2022 buite Wolseley beseer toe die Toyota Clubcab waarin hulle gery het, die pad verlaat en gerol het. Dié ongeluk het omstreeks 02:30 by die Wolseley-ingang naaste aan Tulbagh plaasgevind toe Labuschagne regoor die stopstraat gery en ‘n sperreling aan die oorkant van die R46 getref het. Die bakkie het gerol en in ‘n landery op sy sy tot stilstand gekom. Een van die insittendes, Maretha Engelbrecht, het agter die twee sitplekke in die Clubcab gedeelte gesit en is ernstig beseer. Sy is na Ceres provinsiale

hospitaal geneem voordat sy na die Tygerberg hospitaal oorgeplaas is waar sy in Februarie 2022 geopereer is. Sy het frakture aan haar T7, T8, T10 en L1 werwels opgedoen en is gelukkig om nie verlam te wees nie. Maretha het na die ongeluk self die SAPD se 10111 nommer uit die wrak gebel. Labuschagne het beserings aan sy gesig opgedoen en Alberts het sy arm gebreek.

DIE Togryers museum personeel het vanjaar weer ten bate van die nasionale 16 Dae van Aktivisme-veldtog, omgee-sakkies vir slagoffers van geweld opgemaak. Die pakkies word jaarliks by Ceres SAPD se eenheid vir gesinsgeweld, kinderbeskerming en seksuele misdrywe (GKS) se kantore afgegee. Die museum bedank elkeen wat ‘n bydrae gemaak het om hulle te help om ‘n verskil te maak. VLNR: Bertdene Laubscher (Togryers museumbestuurder), Rudowaan du Toit (Togryers museum), s/sers. AJ van Rooy, kapt. Jaco Spamer (GKS bevelvoerder) en Candice Muller (Togryers museum).


4 l WITZENBERG HERALD l 1 DECEMBER 2023

DRIE rugbyspelers van Charlie Hofmeyr, Luan Giliomee, Tyron Davids en Philip du Plessis het die week na Dubai vertrek waar hulle aan ‘n o/19 sewesrugbytoernooi gaan deelneem. Die drie speel vir die Peregrines-span en gaan teen spanne van verskeie lande speel. Luan is ook die kaptein van die span. Die drie leerders keer op 5 Desember terug na Suid-Afrika.

CERES (023) 316-2226

Plaaslike fotoklub neem deel aan uitstalling by Groot Constantia

FOTOGRAWE van die Witzenberg fotografieklub en leerders van die Hoërskool Charlie Hofmeyr en Western Cape Youth PhotograExciting new opportunities at Ceres Superspar phers (Wolseley) neem deel aan ‘n unieke uitstalling deur 171 fotograwe van 21 WesKaapse klubs wat tot 31 Desember by die Groot Constantia wynlandgoed besigtig kan The following requirements are needed: word. • Confident and honest Die uitstalling in die wynproe-kelder op die • Ability to remain calm under pressure landgoed is beson• A sense of responsibility ders want dit is die • Be able to work under pressure eerste keer dat soPUBLIC NOTICE OF OPENBARE KENNISGEWING • Must have people’s skills (must have previously worked veel klubs saamwerk om hul werk uit te stal. with clients and must understand customer service) RESCHEDULING OF VAN HERSKEDULERING VAN Oudste klub • Willing to work shifts and weekends COUNCIL MEETING TO RAADSVERGADERING NA Cape Town Photo• Fully bilingual (English & Afrikaans) 13 DECEMBER 2023 13 DESEMBER 2023 graphic Society (CT• Must have matric PS), die eerste fotoNotice is hereby given in terms of Kennis word hiermee gegee ingevolge • Willing to join as soon as possible. grafieklub wat in Section 19 of the Local Government: Ar tikel 19 van die Wet op Plaaslike 1890 in Suid-Afrika • Preferably reside in Ceres/Wolseley Municipal Systems Act, 2000 (Act Regering: Munisipale Stelsels, 2000 gestig is, het die uit32 of 2000) that the Council meeting (Wet 32 van 2000) dat die geskeduleerde Should you meet all the requirements, please e-mail stalling namens die of 6 December 2023 is rescheduled Raadsvergadering van 6 Desember 2023 ander klubs in die your full CV (ID and matric certificate included) to: streek saamgestel. to Wednesday, 13 December 2023 herskeduleer word na Woensdag, 13 ceres2@retail.spar.co.za or ceres.superspar2@gmail.com Sestien senior klubs at 10:00 in the Town Hall, Voortrekker Desember 2023 om 10:00 in die For attention: Human Resources van dwarsoor die Street, Ceres. Stadsaal, Voortrekkerstraat, Ceres. Wes-Kaap het die Closing date for applications: Friday 8 December 2023 uitnodiging aanvaar D. NASSON om werk van hul besEmployment acceptance: Willing to join as soon as possible MUNISIPALE BESTUURDER te fotograwe aan die MUNICIPAL MANAGER talle besoekers aan Should you not receive any feedback by Friday 15 December 2023, die gewilde toeristeVoortrekkerstraat 50, Ceres please consider your application unsuccessful. bestemming te ver50 Voortrekker Street, Ceres toon. Verw/Ref.: 03/1/2/3 Please do not apply via Facebook, please e-mail all cv’s Daarbenewens neem vyf skoolklubs ook deel. Die uitstalling: Celebration of Ceres Fruit Processors (Edms.) Bpk., Suid Afrika se Photography, is invoorkeur prosesseerder en bemarker van appel- en peer derdaad gepas, aankonsentraat, asook ‘n reeks ander konsentrate en purees, gesien dit ‘n fees is van die hoë kwaliteit bied die volgende geleentheid by sy fabrieksaanleg in die fotos wat deur die skilderagtige Bolandse dorp, Ceres, in die Wes-Kaap. streek se amateur fotograwe geskep is. Instede van teen Met rapportering aan die Bestuurder: Bedryf sluit die posbekleër se verantmekaar kompeteer in die gebruiklike Hierdie geleenthede het by woordelikhede die volgende sleutelprestasie-areas in: jaarlikse Interklub Graaff Fruit Pakhuis ontstaan. • Beheer die CHEP palet stelsel vir beide die Ceres en Worcester aanlegte kompetisie, het die Dit is permanente aanstellings, • Verantwoordelik vir voorraad tellings klubs vanjaar besluit onderhewig aan die suksesvolle • Beheer oor inlees van diesel- en gas stelsel besonderhede en allokeer alle lesings om saam te werk om aflegging van ‘n proeftydperk. aan die publiek te • Ontvangs van voorraad vanaf verskaffers wys dat fotografie ‘n • Skoonmaak en monitering van store kunsvorm is wat • Beheer oor dromme (nuut en gerekondisioneer) waardig is om teen • Hanteer vervoerreëlings met vervoerkontrakteurs vir op- en aflaai van dromme mure uitgestal te • Aankoop en uitreik van produksieklere en verbruikersgoedere en ter boekstelling word. Talle van die Vereistes: werk in die uitstalling daarvan • Graad 12 het nasionale en in• Neem waar as Produksie Aankoper wanneer nodig ternasionale pryse • NQF 3 Opleiding Die ideale kandidaat sal oor die volgende beskik: gewen. • Sertifikaat in toesighouding

CASHIERS (FULL TIME)

ASSISTENT: PRODUKSIE AANKOPER

2 x SPANLEIERS (PAK) 1 x ASSISTENT SPANLEIER (PAK)

• Toepaslike ervaring in ‘n vervaardigings/tegniese omgewing • Bogemiddelde kommunikasievaardighede op alle vlakke • Goeie kennis van Aankope beplanning • Onderhandelings- en administratiewe vaardighede • Rekenaarvaardigheid

Ons vereis voorts dat die ideale kandidaat ‘n hoë energievlak, verantwoordelikheid en selfstandige optrede sal openbaar. Rig asb. u aansoek aan: Die Bestuurder: Mense- en Prestasiestelsels Ceres Fruit Processors (Pty) Ltd Posbus 366, Ceres of E-pos: dlintnaar@cfp.co.za Sluitingsdatum vir aansoeke: 13 Desember 2023

• Moet alle aspekte van pak ken en kan hanteer • Bewese kennnis van kern- en steenvrugte • Kennis van pakmateriaal • Bereid om oortyd en vakansiedae te werk • Moet goeie balans tussen mens en taak kan handhaaf • Moet arbeidsmag produktief kan aanwend Die Maatskappy bied aangename werksomstandighede en ‘n mededingende vergoedingspakket. E-pos ‘n volledige CV so spoedig moontlik aan: recruitment@graaff-fruit.com Sluitingsdatum vir aansoeke: 4 Desember 2023 Indien u nie binne 21 dae na die sluitingsdatum van ons hoor nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.

Die uitstalling word gehuisves in die wynproe kelder van Groot Constantia, Suid-Afrika se oudste wynlandgoed en een van die Kaap se gewildste toeristebestemmings. Dit is daagliks oop van 10:00 tot 17:00 tot 31 Desember en toegang is gratis. Vir meer inligting skakel Phillip (witzenbergps@ gmail.com).


1 DECEMBER 2023 l WITZENBERG HERALD l 5


6 l WITZENBERG HERALD l 1 DECEMBER 2023

classifieds

nuusbrokkies “PROF” TONNIE • Help with financial

problems • Eliminate debts

Skakel Karin ☎ (023) 316-2021 info@witzenbergherald.com 066-316-3003 (Slegs Whatsapp)

MAMA OKERO & PROF OUPA

1983/12/01 - 2021/05/09

AND FRAMES

Bondels koerante @ R30 per bondel vir verpakking tydens trek, verfwerk of vir jou babahondjies. Skakel (023) 316-2021 w.t.o.

SUPPLY AND INSTALL TAYLOR BLINDS AND SHUTTERS SPECIALISES IN FRAMING ART, CERTIFICATES AND MIRRORS

STEFAN STEYN 083-227-6476

Select

LAUNDRY Whatsapp of skakel

082-821-3610 Joubertstr. 16, Ceres Ma - Vry: 08:00 - 17:00 Vakansiedae: Gesluit

Ons tel op en lewer af op spesiale versoek* *Terme en voorwaardes geld

Boland Roll on Lawn

Skoonvlei Industrial Bassi Business Park 4 Edison Street, Ceres

Verskaffing, aflewering en pak van AANROLGRAS “ROLL ON LAWN”

Mechanical workshop • Engine overhaul • General Services • Suspension • Brakes • and more

Skakel

082-859-2300

André du PPreez reez

082-639-2800 (023) 313-4422 crazypistonsct@gmail.com

CENTRAL CERES MOTORS

Service Center & Panelbeating

• Panelbeating •Servicing •Auto Electrical •Aircon regassing

Pay after results

NOVEMBER is die maand waarin 16 Dae van Aktivisme teen geweld teen vrouens en kinders se bewusmakingsveldtog, plaasvind. Dit vind plaas tussen 25 November tot 10 Desember. Geweld teen vroue en kinders is ‘n ernstige en kommerwekkende probleem in die land. Hierdie tipe geweld kan verskeie vorme aanneem, onder andere fisiese, emosionele en finansiële mishandeling, seksuele aanranding en verkragting. Die Togryers museum samel jaarliks toiletware in vir verkragtingslagoffers in die omgewing. Indien lesers betrokke wil raak kan hulle die volgende artikels skenk: roll on, ‘n waslap, gesigseep, ‘n tandeborsel, tandepasta, sjokolade, pakkie sneesdoekies, sanitêre doekies en ‘n lyf-

Call/WhatsApp 083 981 3871

Cedric Llewellyn Fortuin

Cedric Llewellyn Fortuin, 1 Desember vier jy jou 40ste verjaarsdag in die Hemel. Ons harte is nog verskriklik seer en ons mis jou nog so baie, maar ons gun jou die rus. Ons sal jou altyd liefhê en nooit vergeet nie. Baie liefde van Mammie, Daddy, Rochelle, Karis familie en vriende

• Bad luck/lost lover • Fail to get loans • Pending UIF/ pension • Unfinished work by other helpers

Libby B bied ‘n sangaand aan ten bate van persone met gestremdhede (Witzenberg APD). Die fondsinsameling vind plaas op Saterdag 2 Desember by die Suiderlandse Christen Sending kerk op die h/v Jakarandaen Ysterhoutstraat, Bella Vista. Toegangsgelde is R40 vir volwassenes en R20 vir kinders en begin om 18:00. Verversings sal ook te koop aangebied word.

DRINGEND OP SOEK NA 2 - 3 Slaapkamerhuis te Nuwedorp, Op-die-Berg om te huur of te koop. Skakel Kobus 083-659-1735

Stem, herstel, verkoop en koop klaviere. Alle areas. 60 Jaar+ diens gekwalifiseerd. Skakel Wessel de Beer 060-619-2758 of 082-704-3276. w.t.o.

Voortrekker St., Ceres ☎ (023) 312-1254 ☎ (023) 312-1274

RESCUES UP FOR ADOPTION

PLANT AND TOOL HIRE

Herbal Expert

Traditional Helper for all your personal problems. She will make it disappear. Online services and home visits by appointment.

Mini skip rentals 2m² Waste bin for the removal of all building, garden and general waste.

room. Dit kan by die museum afgegee word of andersins kan hulle ‘n kontant bydrae maak. Enige persoon wat wil bydra kan die museum skakel by (023) 312-2045. DIE Ceres SAPD vra die gemeenskap om meer veiligheidsbewus te wees, veral met toenemende gevalle van verkragting en betasting. - Moenie met vreemdelinge gesels, loop, drink en kuier nie. - Moenie saans alleen loop nie. - Moenie saamrygeleenthede vra nie. - Bly weg van donker en verlate plekke. - Drink verantwoordelik en moet dit nie oordoen nie. Skakel gerus (023) 316-8600 of 10111. DIE PPK Ceres se Pelgrimstog (toer) na Israel vind plaas vanaf 7-14 Maart 2024. Navrae in verband met depositos kan gerig word aan past. Jacobs by 084-657-4673 of stuur ‘n e-pos aan: isaacjacobs50@yahoo. com PPK Ceres gaan die Paaskonferensie van 29-31 Maart 2024 op Jeffreysbaai bywoon. Belangstellendes kan past. Jacobs skakel by 084-657-4673 vir verdere navrae.

Christiaan 079-177-2490 ☎ /Fax: (023) 312-1414 c/o Vos- & Faure Street 83

(next to PicknPay Qualisave in Worcester)

Call for appointments

073-356-2605

Abu Lusuku • Lost love/financial specialist • Get back lost lover • Get money • Remove bad luck • Drug/evil spirits • Debts/unfinished work • Win Lotto/ Powerball/Casino • Delayed pension • Protection of business&property 100% Guarantee Same day results

078-580-6890

AFRIGTER A-SPAN Delicious Rugby Voetbalklub, Ceres

DIE Togryers museum bied elke Woensdagmiddag ‘n boekvoorlesing aan by Huis Pieter Strauss. Die afgelope twee maande word die skrywer, Elbey van Rensburg se boek Elbey se genade pad, voorgelees. Die boek is ‘n weergawe van haar lewensverhaal en die inwoners het hul ingeleef in elke hoofstuk. Op Woensdag 22 November, het Elbey die inwoners saam met Bertdene Laubscher (museumbestuurder) besoek. Almal was opgewonde om die skrywer te ontmoet, van wie hul net die afgelope maande gehoor het.

Ons wag aansoeke in vir bg. pos wat vanaf 1 Januarie 2024 gevul moet word. Kandidaat moet beskik oor: • Ondervinding in afrigting • Beskik oor Bok Smart akkreditasie en ‘n Vlak 2 afrigtingskwalifikasie • Goeie kommunikasie en menseverhoudinge • Verwysbare referente Pligte: • Afrigting van Aspan • Koördineer die afrigters van klub • Gee leiding t.o.v. afrigting Stuur volledige aansoekbrief met CV na, Die Voorsitter by:

ccalogistics05@gmail.com Sluitingsdatum vir aansoeke:

JAPHETS Jireh Shop wil graag hulle kliënte bedank vir hul volgehoue ondersteuning die afgelope jaar. ‘n Paar kliënte het lekker pryse in ‘n kompetisie gewen. By hulle staan die eienaar, pastoor Clifton Japhets.

8 Desember 2023 om 12:00

GRATIS

Maama Sauda Your solution is here

Love Spell / Palm reading ............ R200 Delete loans ..... R150 Provident fund/Pension delay ............... R200 Court/Divorce case ....................... R200 Job/Work promotion ....................... R200 Home cleaning / Protection ........ R200 Lucky oil/Magic ring ....................... R300 Money in Account ....................... R300

Skakel of whatsapp

069-507-4075

2 Kor. 5:17 “Iemand wat aan Christus behoort, is ‘n nuwe mens. Die oue is verby, die nuwe het gekom.”

Evangelis Jacobs

Landswye Meubelvervoer. Gereelde vragte na Gauteng. Deelvragte beskikbaar. Persoonlik betrokke by verhuisings. Verpakking van breekware. Kartonne en verpakkingsmateriaal, veilige stoorruimte, lang- & korttermyn. (023) 347-4092 of www. trekstoor.co.za Kwotasies (Farrel) rek M44 w.t.o

Bondels koerante te koop vir die maak van papier mâché, geskenkpapier vir Kersfees, trek, vensters was of jou babahondjies

Whatsapp die woord

HERALD gevolg deur ‘n kort beskrywing van die item wat jy wil verkoop en jou naam na 066-316-3003 Reëls: • Slegs items van onder R1 000 • Slegs EEN item per Whatsapp • Gratis advertensies word NIE per telefoon of per e-pos aanvaar nie

R30 per bondel

(023) 316-2021

Currently at the shelter

Contact Hazel 072-609-1165 adoptions@chainboland.co.za or www.chainboland.co.za

All adoptions are subject to home check. Adoption fees: Dogs R1 000* + cats R700*. Incl. chip. Sterilization is part of the adoption contract signed by new owners. Viewing of dogs at our shelter in Wolseley must be pre-arranged. Please contact us, preferably via telephone, to make an appointment *Conditions apply.

Please if you consider adopting, contact us. Not all are visible on our website/social media, as they are too small.

BELLA (Female) Born 15/04/2023

LEXI (Female) Born 20/02/2023

GUINEVERE (Female) Born 04/10/2022

MAND Y MANDY (Female) Born 31/05/2023

MOLLIE (Female) Born May 2022

TIEKIE (Female) Born 15/05/2023

WIGGLES (Male) Born Feb. 2023


1 DECEMBER 2023 l WITZENBERG HERALD l 7

ALTESAAM 23 swemmers van die Quicksilver swemklub het aan die jaarlikse Swartland prestige swemgala deelgeneem wat op 11 November aangebied is. VLNR: Isabella de Jager, Eben de Jager, Marius Burmeister, Ellen Faul en Zak Burmeister.

BJ Claasen is die 2023 Silverhane kampioen. Hy het Dinsdag die houespel kompetisie met 69 houe gewen. AJ Minnaar was tweede met 72 houe en Trevor Abrahams derde met 73 houe.

Jodey Kayer wen Initium gholfdag

ALTESAAM 23 swemmers van die Quicksilver swemklub het aan die jaarlikse Swartland prestige swemgala deelgeneem wat op 11 November aangebied is. VLNR: Anni Jordaan, Max Malherbe, Roz Malherbe en Mari Malherbe.

Plaaslike ruiter vaar goed

JODEY Kayer het Saterdag die Initium gholfdag gewen. Jodey het die individuele stableford kompetisie met 42 punte gewen. Mossie Botha was tweede met 40 punte gevolg deur Willie van Heerden met 39 punte en Emile Marais met 37 punte. Bennie van Rensburg was vyfde met 36 punte. Bespreek op die Clubmaster app of skakel die klub by (023) 3123068. Inwoners wat ‘n funksie wil aanbied en die gholfklub se geriewe wil huur, kan Caren skakel by (023) 312-3068 vir verskillende tariewe.

Aimée Freeman, kranige perderuiter en leerder van Charlie Hofmeyr, het onlangs op Grey Mistress (Missy) en Star aan die Wes-Kaap byeenkoms in Stellenbosch deelgeneem. Sy het ‘n tweede plek asook twee derde plekke en ‘n vierde plek by die byeenkoms behaal.

Winkel sluit 14/12/2023 en heropen 08/01/2024

KOM GENIET SAAM MET ONS DIE

Besigheidsure: Maak ligter jou kas van klere: oud, nuut, Maandag - Vrydag: 09:00 - 16:00 ekstra of onvanpas. Ons is opsoek na elektriese toebehore (toasters, waaiers, braaipanne), klere, skoene of enigiets wat spasie opneem

Saterdag: 09:00 - 12:30

Navrae: Louw-Marie 083-634-8068 of louwmarieshepherd@gmail.com Murchisonstraat 4, Ceres

(ingang Lyellstraat - oorkant Ceres Cycles)

02

DESEMBER

Ceres Moedergemeente tuin Murchisonstraat 10, Ceres

09:00 16:00

• Live Musiek • Potjiekoskompetisie • Kuns • Talentkompetisie • Stalletjies • Kinderhoekie • Lekkerste kos stalletjies En nog vele meer!!! ONTHOU K ONT ANT KONT ONTANT


8 l WITZENBERG HERALD l 1 DECEMBER 2023

Die Witzenberg Herald word uitgegee vir die eienaars, Snyman, Voor trekkerstraat 35, Ceres en gedruk deur Paarlcoldset, Lynxstraat 5, Paarden Eiland. Geen adver tensie/redaksionele materiaal mag sonder die verlof van die eienaars volgens Art. 12 (7) Wet op Outeursreg 1978 gereproduseer word nie.

Sport Witzenberg Herald

Fietsryers pak tawwe Munga vir liefdadigheid DIE jaarlikse putjiespelkampioenskap is einde Oktober by Ceres gholfklub afgehandel. Die dubbelspelkompetisie wenners vir 2023 is Charl du Plessis en Trevor Abrahams (foto bo). Hulle het Martin van Jaarsveld en Tjoepie du Plessis in die finaal geklop. Die plaat-kompetisie wenners was Rodney Engelbrecht en Jodey Kayer (foto onder). Hulle het Johan Smit en Pieter Immelman om die titel geklop. * Die enkel putjiespelkampioenskap sal aan die begin van 2024 aangebied word.

DIE Ceres Cycles Munga aflosspan neem vanaf Woensdag 29 November tot 4 Desember deel aan die uitdagende Munga wedren ten bate van liefdadigheid. Die wedren strek oor meer as 1150 km van Bloemfontein na Wellington en word in 5 skofte aangepak. Vanjaar bestaan die span uit Danie Botha, Rico Coetzee, Anthony Kruger, Pierre de Jager en Sarel Coetzee. *Die span wil vanjaar fondse insamel ten bate van Huis Pieter Strauss en Huis Maudie Kriel op Ceres, Ground Level Projects (pre-school & homework club) in Delft asook drie individue wat hulp benodig: Anton Franken (beide bene verloor), Johan de Jager (in 'n rolstoel) en Heleen Dreyer (verlam weens ‘n beroerte). Alle donansies word in die ‘n trustrekening inbetaal: PJ Barnard Attorneys, FNB TRUST, rekeningnommer: 62 370331903, takkode: 250655. Bewys van betalings/donasies moet per epos gestuur word na: pdejager@lando.co.za

CODRE Smith neem vanjaar aan sy vierde Munga deel. Cordré (links) spring Woensdag 29 November weg in die individuele afdeling. Hy het tot 4 Desember tyd om meer as 1150 km van Bloemfontein na Wellington af te lê.

Ellen blink uit in swembad ELLEN Faul, swem al vandat sy 6 jaar oud is by Natasha van der Berg (afrigter van QuickSilver Aquatics Winelands en eienaar van TWSswemskool op Ceres). Ellen het onlangs gekwalifiseer vir die Wes-Kaap kampioenskappe wat vanaf 14-18 Desember in Kaapstad aangebied word.


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.