Witzenberg Herald Vol.27 no.5 (Online Weergawe)

Page 1

WH Her ald Witzenberg

Volume 27 no. 5

R 10

Friday, 9 February 2024

4-Da gw eer voor uitsig 4-Dag weer eerv ooruitsig Donderdag 8 Februarie

Vrydag 9 Februarie

12° 27°

11° 26°

Saterdag 10 Februarie

11° 30°

Agt beseer in Gydopas

Sondag 11 Februarie

14° 37°

CERES KOEKEDOUW DAM

80,2%

MEAL IT!

TULBAGH DAM

Add a 1.5L drink

58%

20780

R

WAVERENSKROON TULBAGH

(023) 312-1916 CERES

Lesings geneem: 2024/02/07

For orders of R80 + more, within a 3km radius from Ceres

57,75%

Telephone: (023) 316-2021 Whatsapp: 066-316-3003 Editorial: nuus@witzenbergherald.com Advertising: erika@witzenbergherald.com www.witzenbergherald.com

Polisielid red vriend se lewe DIE vinnige optrede van ‘n afdiens-polisielid en sy jare ondervinding in die Kaapstad blitspatrollie, het verlede week die lewe van sy vriend gered. Juan Hanekom (43) van P.A. Hamlet is vandag baie gelukkig om te lewe nadat hy verlede week byna doodgebloei het, toe hy met ‘n dubbellem skaapskêr buite sy onderneming, JM Workshop en Service, gesteek is. Die voorval het Woensdag 31 Januarie omstreeks 18:00 plaasgevind. Die verdagte, Nkosana Dyoshu ook bekend as Lucky, was besig om gesteelde kragkabels se plastiek af te brand toe hy deur Hanekom gekonfronteer is oor die rook wat by sy perseel intrek.

Dyoshu het ‘n dubbellem skaapskêr, wat hy gebruik om die plastiek rondom die kragkabels los te sny, gegryp en Hanekom in die bors gesteek. Hanekom het terug gestrompel na sy werkswinkel waar ‘n vriend en afdiens-polisielid van P.A. Hamlet, sersant Nico Brand, besig was om iets uit sy voertuig te haal. Brand het besef dit is noodgeval, Hanekom in passasierskant van ‘n Pajero ingedruk en teen hoë spoed met Hanekom na Ceres hospitaal gejaag. Met hul aankoms by die hospitaal is noodbehandeling toegepas en moes dokters vinnig sy slaagaar en bors toewerk om die bloed te stop. Met sy aankoms het hy byna leeg gebloei en in hipovolumiese skok gegaan. Na die noodbehandeling moes Juan eers drie ure in die hospitaal vir ‘n ambulans wag voordat hy na Tygerberg hospitaal oorgeplaas is. Hy is verlede Donderdag uit die hospitaal ontslaan. Dankbaar Juan en sy vrou Marsha, is baie dankbaar vir hul vriend se vinnig optrede wat Juan se lewe gered het asook mediese personeel by Ceres hospitaal vir hul vinnige hulp. “Ek weet nie veel van die gebeure tussenin nie en het eers in die hospitaal besef hoe gelukkig ek is om te lewe nadat dokters gesê het die lem het my hart met 1 millimeter gemis”. Brand is net bly hy kon help. Sy opleiding en ses jaar ondervinding in die Kaapstad Blitspatrollie het gehelp dat hulle met flitsende ligte veilig en vinnig by die hospitaal kon uitkom. Daar was nie tyd om vir ‘n ambulans te wag nie.

☎ (023) 312-1057 Voortrekkerstraat 112 Maintain your vehicle by fitting genuine Toyota Parts from Ceres Toyota at our Service Centre, means that every part fitted by us carries a 1 year warranty!

Ensuring uncompromised safety, reliability, guaranteed quality and total peace of mind.

For the BEST service and prices Nationwide visit: www.cerestoyota.co.za

JUAN Hanekom (43) van P.A. Hamlet bedank vir sers. Brand (links) nadat hy uit Tygerberg hospitaal ontslaan is. INLAS: Die bloedbevlekte hemp.


2 l WITZENBERG HERALD l 9 FEBRUARY 2024

THE Western Cape Blood Service (WCBS) is thrilled to announce its February blood donation campaign theme, You’re just my type. This theme highlights that blood types may vary, but the act of donating blood is a universal way to show love, compassion, and solidarity to those in need. Every blood donation is valuable and can make a significant difference in the lives of patients. To celebrate the month, WCBS encourage couples, partners, friends or siblings to donate blood together during the month of love. From 12 February, the blood donation centres at Blue Route Mall, Kenilworth Centre, 9 Long Street, N1 City and Cape Gate shopping centre will feature balloon-decorated love-chairs, especially for our donors. All blood donors will receive a heart-shaped lollipop as a token of appreciation to enjoy (or share) with a loved one. If you are between 16 and 75, weigh 50kg or more, are in good general health, and lead a safe sexual lifestyle, you should be able to donate. Blood donation does not cause you any bodily harm - only 475ml of blood is taken, and this is replaced within 24 hours. Donors are advised to eat a substantial meal within three to four hours before visiting a clinic and to increase their fluid intake before, during and after donation. Blood donation only takes 30 minutes of your time and you can donate blood every 56 days. It is never too late to donate blood. Carli also encourages donors who haven’t donated blood in a while to find their closest blood donation clinic and continue their lifesaving journey. For more information or to find your closest blood donation clinic, please visit www.wcbs.org.za, download the WCBS App, or send a WhatsApp to 060-549-7244.

Beurtkrag laat jou wakker lê en jy wonder oor veiligheid

MEER as 70 inwoners moes Oukersdag inderhaas na die dienssentrum oorkant die pad verskuif word na ‘n brand ‘n deel van Huis PJ Strauss in puin gelê het. Die brand het die afgelope maand groot ontwrigting vir personeel en bejaardes veroorsaak. Groot opgewondenheid het geheers toe daar begin is om inwoners en hul besittings terug te trek na die tehuis wat tans 80% bruikbaar is. Op 16 Februarie om 10:00 vind ‘n dankiesê geleentheid plaas by die tehuis. “Ons is baie dankbaar vir elke gebed, belangstelling en skenkings wat die tehuis sedert die brand ontvang het. Ons is ook dankbaar vir elke donasie wat ons ontvang het”.

nuusbrokkies CERES atletiekklub hou hul algemene jaarvergadering op Donderdag 22 Februarie om 19:00 in die Rietvallei biblioteek in Lyellstraat. BELLA Vista Crusaders kersfeeskoor hou ‘n belangrike ouervergadering op Sondag 11 Februarie om 17:00 by Noordhoekstraat 826, Bella Vista (huis van Ivan Manuel - Puma). Alle ouers moet teenwoordig wees. Die vergadering word gehou om sake in verband met die Board-kompetisie in Belhar te bespreek. Vir navrae skakel die voorsitter, Julius Julies, by 083-726-5866. F E B R U A R I E M A A N D is die maand van liefde en die Togryers museum beplan ‘n digitale uitstalling van troufotos. Gaan soek in jou albums na troufotos van ouers, grootouers en/of ander familie en stuur jou ou (en nuwe) troufotos vir die museum op Whatsapp na 060711-0509. Onthou om al die besonderhede van die foto saam te stuur, wat sal deel uitmaak van die aanlyn troufoto-uitstalling. Sluitingsdatum vir fotos is 13 Februarie.

ANONIEM van Bella Vista skryf: DIT is net na 03:00 in die oggend en mens lê weer wakker weens beurtkrag. As alles stil raak in Bella Vista hoor jy net honde blaf - en dit laat mens wonder wat laat hulle so baie en aanhoudend blaf. Mens dink ook die heeltyd aan jou familie wat slaap asof daar niks verkeerd is nie en hul veiligheid. Dit is lekker om jou eie plekkie te hê maar jy moet ongelukkig ook polisie speel. Is dit die lewe in Bella Vista? Is dit die lewe waarna jy solank uitgesien het? Wil so graag net my erf toemaak, ‘n muur omsit en meer veilig voel...

INTERNASIONALE MOEDERSTAALDAG word op 21 Februarie gevier en die Togryers museum beplan ‘n gemeenskapsuitstalling en wil graag die gemeenskap deelmaak daarvan. Ons soek jou gunsteling WOORD in jou eie moedertaal. Whatsapp die woord met die betekenis na 060-711-0509. Die sluitingsdatum vir woorde is 16 Februarie. Die uitstalling sal by die museum te sien wees vanaf 21 Februarie tot 17 Maart.

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT PUBLIC PARTICIPATION PROCESS: BASIC IMPACT ASSESSMENT INVITATION TO REGISTER AND COMMENT AS AN INTERESTED AND AFFECTED PARTY ON THE APPLICATION FOR ENVIRONMENTAL AUTHORISATION FOR THE PROPOSED TANKWA AIRSTRIP ON QUAGGA FONTEIN FARM NO. 19, CERES. DEA&DP Ref: 16/3/3/6/7/1/B5/2/1634/23

Date: 9 February 2024

WITZENBERG Cansa Relay vind plaas van 2-3 Maart. INWONERS van die Witzenbergstreek se aandag word daarop gevestig dat hulle nie enige kaartfooie by ondernemings hoef te betaal indien hulle hul bankkaarte gebruik nie. Volgens

die Suid-Afrikaanse Reserwebank se verslag van Februarie 2022, mag besighede nie hul kaartfooi na die kliënt afwentel nie. ‘n Paar besighede onder eienaarskap van buitelanders, sit deesdae die kaartfooi by die bedrag wat aangekoop word. WOLSELEY rugbyklub het in alle erns met hul voorbereiding begin. Die klub oefen elke Dinsdag en Donderdag. Die klub se opwarmingswedstryde het Saterdag 3 Februarie afgeskop met ‘n wedstryd teen La Plaisante. Op Saterdag 10 Februarie speel Wolseley tuis teen Robertson Rangers, 17 Februarie weg teen Never Despair op Malmesbury en op 24 Februarie tuis teen Porterville. BELLA Vista rugbyklub se opwarmingswedstryde vind Saterdag 10 Februarie plaas wanneer Bella Vista teen Tulbagh speel (weg), 17 Februarie vind die klub se oefenkamp plaas en op 24 Februarie speel Bella Vista tuis teen Young Hamiltons. YOUNG Good Hope rugbyklub se oefeninge het in alle erns begin onder die nuwe afrigtingspan van Andrew Minnaar, Hennie Boer, Toy Jordaan en André Hofmeester. Die opwarmingswedstryde is as volg: 10 Februarie teen Touwpark (weg), 17 Februarie teen Mountain Stars van De Doorns (tuis - Lyellstraat sportgronde). Almal is welkom om oefeninge te kom bywoon op Maandae en Woensdae op die Bella Vista sportgronde. Vir enige navrae skakel Gays Davids by 079-135-6757 of Frans Lintnaar by 062096-8078. BELLA Vista rugbyklub se eerste Witsentraal wedstryd vind op Saterdag 2 Maart wanneer Bella Vista en Ceres kragte meet. DIE PPK Ceres se Pelgrimstog (toer) na Israel vind plaas vanaf 7-14 Maart. Navrae in verband met depositos kan gerig word aan past. Jacobs by 084-657-4673 of stuur ‘n e-pos aan: isaacjacobs50@yahoo.com PPK Ceres gaan die Paaskonferensie van 29-31 Maart op Jeffreysbaai bywoon. Belangstellendes wat wil saamgaan, kan past. Jacobs skakel by 084-657-4673 vir navrae.

Application for Environmental Authorisation in terms of the National Environmental Management Act, 1998 (Act No. 107 of 1998) as amended, and the Environmental Impact Assessment Regulations, 2014 (as amended Apr 2017). Notice is hereby given of a public participation process as defined in the environmental impact assessment (EIA) regulations 2014 (as amended). Project proposal (preferred alternative): The proposed project entails the construction of a private gravel airstrip (1 200m long and 10m wide) and aprons on Quagga Fontein Farm No.:19, Ceres. All temporary infrastructure (e.g. fencing, air traffic control tower, etc.), used during the AfrikaBurn event will be removed. The proposed airstrip will mostly be used by small aircraft (private and commercial) and for emergency medical evacuations during the annual AfrikaBurn event. Location: The proposed airstrip site is located on the property, Quagga Fontein Farm No.:19, Ceres. The farm Quagga Fontein is in the Witzenberg Local Municipality area, about 145km via the R46/R355 provincial road from Ceres to Calvinia and about 110km via the R354 from Sutherland. “No-Go” alternative: The “No-Go” Alternative although always considered, will only be recommended if severe issues identified that may cause the proposed project to be viewed as unfeasible. Applicant: Afrikaburn Creative Projects Application for environmental authorisation in terms of the National Environmental Management Act (NEMA), 1998 (Act No. 107 of 1998), and the EIA Regulations of 4 December 2014 (as amended April 2017), to undertake the following listed activities: Listed activities in terms of GN R983 Listing Notice 1: Activity No. 20; GN R985 Listing Notice 3: Activity No. 7. A draft Basic Assessment Report for public inspection is available at the local John Steyn Ceres Public Library (Hours: Monday to Friday: 10:00 - 12:30 and 13:00 - 16:00). An electronic copy is also available upon request from the under mentioned contact person. To be registered as an interested and affected party (I&AP) please send your name and contact details (e.g., e-mail address) and an indication of any direct business, financial, personal, or other interest which you have in the application to the under mentioned contact person. All information submitted by I&AP’s will be used to inform the Final Basic Assessment and will thus become public information. The closing date for submitting comments is 12 March 2024. Future correspondence relating to the Environmental Process will be distributed to all registered I&APs. Further information regarding the application can be obtained from the under mentioned contact person. Contact person: Gert Pretorius E-mail: envirologic48@gmail.com

Tel: 082 458 9844 Post: P.O. Box 3731, Tyger Valley, 7536

BEMARKER / AANKOPER: VRUGTE EN GROENTE (CERES) Fresh Fruit Logistics (Pty) Ltd verpak en bemark vrugte en groente in die Wes-Kaap. Wil jy graag deel raak van ‘n dinamiese span? Verantwoordelikhede: Die posbekleër sal aan die Bemarkingsbestuurder rapporteer en verantwoordelik wees vir die administrasie van lokale bestellings asook die aankoop van vrugte en groente • Die ideale kandidaat is ‘n gedissiplineerde, energieke persoon wat oor goeie vrugte en groente kennis beskik en die bemarkings-omgewing asook gepaardgaande logistieke funksies verstaan. Vereistes: • Goeie toepaslike ondervinding • die vermoë om goeie menseverhoudinge te handhaaf • bogemiddelde kommunikasievaardighede • goeie rekenaarvaardighede veral in MS Office (Excel, Word, Outlook en Powerpoint). Sluitingsdatum vir aansoeke: 23 Februarie 2023 Stuur volledige CV so spoedig moontlik aan: info@fflogistics.co.za INDIEN U NIE BINNE DRIE WEKE NA DIE SLUITINGSDATUM VAN ONS VERNEEM HET NIE, KAN U AANVAAR DAT U AANSOEK ONSUKSESVOL WAS.


9 FEBRUARY 2024 l WITZENBERG HERALD l 3

Taxibestuurder verloor beheer in Gydopas ‘n TAXI met 12 insittendes het Saterdag 3 Februarie die pad verlaat en omgeslaan nadat die bestuurder beheer verloor het in Gydopas. Die ongeluk het omstreeks 09:00 plaasgevind. Vier persone, twee mans en twee vroue, is ernstig beseer. Agt mans is lig of gering beseer. Die P.A. Hamlet polisie was ook op die toneel en ondersoek ‘n klag van roekelose en/of nalatige bestuur. * Sondag 4 Februarie omstreeks 07:30 het ‘n motor met ‘n Lesotho registrasienommer, voor ‘n bakkie van Ceres alarms ingery. Die bakkie was op pad Hamlet toe en die motor na die Koue Bokkeveld. Drie mans pasiënte is na Ceres hospitaal vir behandeling geneem. ** Die afgelope week se kommerwekkende statistieke op Kaapse paaie: 23 ongelukke, 25 sterftes waarvan 13 voetgangers was. 36 Bestuurders vir dronkbestuur gearresteer.

Produktiwiteit in hawe besig om te verbeter

DIE Kaapse Wynland distriksmunisipaliteit brandweerdienste het vroeër die week aktiewe brandbestryding op die Matroosberge gedoen nadat weerlig die brand veroorsaak het. Die vuurlyne is hoog in die berge met grondspanne wat laer af die brand bekamp het.

Brandbestryders bly besig in streek DIE Kaapse Wynland distriksmunisipaliteit se branddienste het Dinsdag ‘n besige nag beleef met brandbestryding, struktuurbeskerming en moniteringstake op die verskillende aktiewe brandlyne wat tans in die distrik woed. Baviaanshoek - Tankwa Karoo Die brandspanne by Baviaanshoek in die Tankwa-Karoo het hul hande vol gehad toe dit voorkom asof die lang brandlyn na eiendomme sou beweeg. KWDM se branddienste ondersteun deur Witzenberg brandspanne en gekontrakteerde grondspanne van NCC, het voortgegaan met struktuurbeskerming. Alhoewel die brandlyn lank is en daar ‘n hoë brandstoflading is, het die brand wegbeweeg van eiendom terug na die berge. Geen eiendom is in enige onmiddellike gevaar nie. Spanne sal op die toneel bly en sal voortgaan met moniterings- en opruimingstake.

BACKUP POWER SOLUTIONS call us for:

inverters batteries solar panels

Matroosberg - De Doorns-kant Die brand in die Matroosberge bokant De Doorns het omstanders paniekbevange gelaat met die brand wat naby wingerde en eiendom opgevlam het. Spanne, bygestaan deur grondeienaars en boere, se pogings om eiendom te beskerm was suksesvol. Daar is twee brandlyne wat in baie moeilike terrein woed. Die wind is tans problematies en vars grondspanne is Woensdag 7 Februarie ontplooi. Bainskloof Geen opvlammings is Dinsdagaand aangemeld nie die brand bly ingekamp, monitering sal voortduur. Lakenvlei buite Ceres Geen opvlammings is aangemeld nie - brand bly ingekamp, moniterings- en opruimingsaktiwiteite sal ook in die area voortduur.

DRIE vervaardigers van houerkrane in hawens, Liebherr, Kalmar en Konecranes, is die afgelope weke besig in die Kaapstad-hawe om te sorg dat Transnet toerusting werk. Hulle fokus op die skip-tot-kaai-houerkrane asook die rubberwielbokkrane in die hawe wat onklaar raak. Die drie vervaardigers help op versoek van Transnet om die houertoerusting se betroubaarheid en beskikbaarheid te verbeter. Dit kom midde van die sagtevrugte-uitvoerseisoen wat in volle gang is met boere en uitvoerders wat die afgelope paar jaar verswakte produktiwiteit in die Kaapstad-hawe moet trotseer om hulle produkte betyds en in goeie gehalte, by uitvoermarkte te kry. Volgens ‘n artikel in die Burger die afgelope week, lyk dit nou asof die Kaapse hawe hul produktiwiteit verbeter het maar dat ‘n internasionale tekort aan leë verkoelde vraghouers bydra tot hawens se probleme. Te midde volgehoue frustrasie onder vrugte-uitvoerders oor vertragings en bottelnekke tydens hul uitvoerseisoen, het die Kaapstadse houerkaai die naweek drie vragskepe gehelp. Die houerkaai werk nou saam met skeepsrederye en vrugte-uitvoerders om seker te maak al die vraghouers betyds by hul houereindpunt aankom.

DIE skip-tot-kaai-houerkrane by die Kaapse houereindpunt.

Verkragtingsaak teen werklose man uitgestel DIE verkragtingsaak teen ‘n werklose man (40) is in die Wolseley landdroshof uitgestel. Die 40-jarige inwoner word aangekla van die statutêre verkragting van ‘n 13-jarige meisie. Die voorval het in Oktober 2023 op die dorp plaasgevind. Die man is gearresteer en aangehou voordat borgtog van R2000 op 13 November 2023 met streng voorwaardes, aan hom toegestaan is. Die saak is na 27 Februarie uitgestel in afwagting van ‘n streekhofdatum. *Volgens die strafproseswet kan die verdagte eers geïdentifiseer word sodra hy gepleit het.

We offer: · Consulting Services · Maintenance · Access Control · Audio and Visual · Structured Cabling · Wireless Networking · Alarm Systems · Gate motors · IP Based CCTV Systems · Fibre Optic Installations · Analytic Based Alert Notification Systems · Analogue Based CCTV Systems · Integrated Security Systems

SKAKEL ONS VIR ALLE HEK MOTORS | ALARMS | CCTV INSTALLASIES 023 1000 515 info@jptek.co.za www.jptek.africa


4 l WITZENBERG HERALD l 9 FEBRUARY 2024

DIE Witzenbergstreek se leerders saam met Noel Petersen (WKOD), Henry Prins (munisipalebestuurder KWDM), burgemeester (Dr) Elna von Schlicht, rdl. Dirk Swart (KWDM) en Pietie Williams (KWDM).

Top presteerders ontvang toekennings

DRIE atlete van Laerskool Gericke, Ankia Slabbert, Adanje du Plessis en Irma-Ann Orffer, het die naweek van 3-4 Februarie, Boland atletiekspan by die Wes-Kaap atletiekbyeenkoms verteenwoordig. Daar was 29 onder 9 meisies wat deelgeneem het. Irma-Ann het ‘n goeie sesde de plek behaal, Ankia het sewende gekom en Adanje het ‘n 13de plek behaal.

“ONS kom vandag hier bymekaar, nie net om akademiese prestasies te vier nie, maar om erkenning te gee aan die uitsonderlike reis wat elkeen van julle onderneem het”. “As die toppresteerders van jul onderskeie skole het julle nie net uitstaande intelligensie gedemonstreer nie, maar ook ’n unieke stel eienskappe wat ongetwyfeld vorm aan die toekoms sal gee,” het rdl. Elna von Schlicht (burgemeester van die Kaapse Wynland Distriksmunisipaliteit) gesê in haar openingstoespraak aan die klas van 2023 by die jaarlikse KWDM Toppresteerders-toekenningseremonie. Die funksie is Maandag 5 Februarie by Rhenish Girls High School in Stellenbosch gehou. “Ons Toppresteerders-toekenningseremonie gee erkenning aan die merkwaardige EIA PUBLIC PARTICIPATION PROCESS prestasies van die matrikulante by alle hoërAvailability of the Draft Scoping Report skole in die distrik. Ons vier saam met hulle, SPV Renfields (Pty) Ltd: Proposed development hul ouers, onderwysers en skoolhoofde,” het of the Ceres (Gydo) Renewable Energy Project die burgemeester afgesluit. Project Applicant and Proposal: SPV Renfields (Pty) Ltd Benewens die ontvangs van hul sertifikate proposes to develop the Ceres (Gydo) Renewable Energy en geskenkpakkies, was die klas van 2023 Project which will consist of a: hierdie jaar die eerste ontvangers van die • 240 MW Solar Photo-Voltaic (PV) Renewable Energy Burgemeester se Studiehulpfonds. Facility (SPVR 8), and Elke ontvanger het ’n noemenswaardige • a new 132 kV Overhead Powerline (SPVR 6) to studiehulptoelae van R20 000 ontvang wat connect SPVR 8 to the existing Eskom Witzenberg direk na hul onderskeie leerinstellings of Main Transmission Substation (MTS). kursusse oorgedra sal word. Die Burgemeester se Studiehulpfonds het Project Location: Several Farms and Farm Portions near Ceres ten doel om ’n baken van hoop te bied en die in the Witzenberg Local Municipality, Western Cape Province pad na hoër onderwys vir uitsonderlike pres(Specific property details can be provided on request). teerders te verlig om die opvoedkundige Notice is hereby given of a public participation process in landskap van die Kaapse Wynland-distrik te terms of: bevorder. • the National Environmental Management Act, 1998 Die jaarlikse KWDM Toppresteerders-toe(Act No. 107 of 1998) (“NEMA”) kenningseremonie werp nie net die lig op • the National Water Act (Act 36 of 1998) akademiese vaardigheid nie, maar ook op • the Heritage Resources Act (Act 27 of 2004) veerkragtigheid en toewyding. • Agricultural Land Act 70 of 1970 (SALA) Die Burgemeester se Studiehulpfonds maak JANU Slabbert het die naweek van 3-4 Februarie aan die It is necessary to submit Applications for Environmental seker dat uitstaande studente struikelblokke Witzenberg Skietdag deelgeneem. Hy het ‘n derde plek behaal Authorisation, and an Integrated Water-Use License to kan oorkom en na hoër onderwys kan vorder. in die penkop-afdeling. undertake the following activities: NEMA Listed Activities (GN No. 983 & 984): Listing Notice 1: Activity 11, 19, 27, 28; Ceres Fruit Processors (Pty) Ltd, Listing Notice 2: Activity 1, 9, 15; Listing Notice 3: Activity 2, 4, 12. Suid Afrika se voorkeur National Water Act: produseerder en bemarker van WULA Application in terms of Section 21(a) and (f) appel- en peer konsentraat, asook Opportunity to participate and availability of the Draft Scoping Report (DSR): The application is subject to a Scoping and Environmental Impact Reporting process, as prescribed in the Environmental Impact Assessment Regulations, 2014 (as amended) published under NEMA. The respective applications will be submitted to the Department of Forestry, Fisheries, and the Environment, (DFFE), the Department of Water and Sanitation (DW&S), Heritage Western Cape, the Department of Agriculture, Land Reform and Rural Development (DALRRD). Opportunity to participate and availability of the Draft Scoping Report (DSR): The DSR will be made available for public review and comment from Monday, 12 February 2024 until Friday, 15 March 2024 at the Ceres and Prince Alfred Hamlet Public Libraries, and electronically on the RMS website (www.rmsenviro.co.za). If you would like to register as an Interested and/or Affected Party (I&AP) for the above listed project, please contact Larry Eichstadt of RMS. Contact: Larry Eichstadt (082 444 2630); Tel: 021 975 7396 E-mail: larry@rmsenviro.co.za Website: www.rmsenviro.co.za Address: P.O. Box 4296, Durbanville, 7551. The Draft Scoping Report commenting period ends on Friday 15 March 2024

‘n reeks ander konsentrate en purees, bied die volgende geleentheid by sy fabrieksaanleg in Ceres.

DRYWER Verantwoordelikhede sluit die volgende sleutelprestasieareas in: • Bode pligte (banke, vervoer van werkers, onderdele aflewer en gaan haal, pos) • Skoonhou van voertuie • Voorrit-inspeksies op voertuie • Aflewerings • Dokumentasie - rit magtigings Die ideale kandidaat sal oor die volgende beskik: • PDP • Geldige kode 08 lisensie • Fisies gesond wees • Kennis van roetes van Kaapstad & omgewing • Graad 12 • Vurkhyser lisensie sal voordelig wees Stuur asseblief u CV per e-pos aan: Die Bestuurder: Mense- en Prestasiestelsels Ceres Fruit Processors (Pty) Ltd E-pos: dlintnaar@cfp.co.za Sluitingsdatum vir aansoeke: 16 Februarie 2024

‘n SAPD speurder van GKS op Ceres wat op pad was na Kromfontein, het Vrydag 2 Februarie beheer verloor oor dié polisiebakkie. Die bakkie het die R303 verlaat, gerol en in ‘n landery naby Koelfontein tot stilstand gekom het. Die ongeluk het omstreeks 10:30 plaasgevind net waar Gydopas begin. Die bestuurder is ongedeerd.


9 FEBRUARY 2024 l WITZENBERG HERALD l 5

SKAARS ‘n halfuur na die kop-aan-kop botsing is EMS-lede uit na Vredebes waar die bestuurder van die VW Golf, beheer daaroor verloor en bo-op ‘n hoop klippe beland het. Die een passasier het ‘n kopbesering oopgedoen en is sy na Ceres hospitaal vir behandeling geneem.

TWEE bakkiebestuurders is Sondagaand beseer nadat hulle omstreeks 20:30 in ‘n kop-aan-kop botsing naby die Ceres Aartappelstoor betrokke was. Beide het kop- en borsbeserings opgedoen. ‘n 4-Jarige seun is ook in die ongeluk beseer. Beseerdes is na Ceres hospitaal vir behandeling geneem.

Klipgooier in hof ‘n KLIPGOOIER wat die afgelope maande inwoners se huise agter Ceres hospitaal en naby die Koekedouwdam se ingang met klippe gooi, het die week weer in die land-droshof verskyn. Christopher van Schalkwyk (35) van Klein Pruise het Dinsdag 6 Februarie verskyn op ‘n teisteringsklag. Die saak is na 18 Maart uitgestel vir konsultasie met regshulp. Van Schalkwyk is ‘n ruk gelede deur speurders gearresteer vir die aanranding van ‘n sekuriteitswag op Klein Pruise en die oortreding van ‘n teisteringsbevel van een van die huisbewoners waar hy al meer as R20 000 se skade aangerig het. Van Schalkwyk staan ook op ander klagtes tereg in die Ceres landdroshof. Hy is in Junie 2022 aangekla van kabeldiefstal, in Augustus 2023 vir die besit van dwelms en diefstal (ander klag), in Oktober 2023 vir teistering en in Januarie vanjaar vir die aanranding van ‘n sekuriteitswag en die oortreding van ‘n teisteringsbevel. Hy is in Januariemaand Christopher van deur die hof vrygeSchalkwyk (35). laat.

Herstelwerk aan R303 begin NA meer as 15 jaar se gesloer en die R303pad tussen Hamlet en Op-die-Berg wat voos gery is, het die Departement van Infrastruktuur einde November, R378 miljoen goedgekeur om die pad op te gradeer en te herstel. Die R303-pad is ‘n belangrike lewensaar vir landbouers in die Koue Bokkeveld wat hulle vrugte per pad na koelkamers en markte in die streek en provinsie moet vervoer. Die pad sal na verwagting in Maart 2026 voltooi wees. Plaaslike padgebruikers moet kennis neem hiervan en rondom die padsluitings beplan. Hierdie is maar een van talle projekte wat die afgelope weke in die streek begin het. Die ander een is tussen Touwsrivier en Ceres en tussen Ceres (Michellspas) en Wolseley se ingang. Kontrak C1216 Die kontrak van R378 miljoen gaan ondermeer 350 werksgeleenthede skep en talle inwoners sal nuwe vaardighede aanleer. Die belangrikste om te weet: ● Padwerke begin buite Ceres tot aan die einde van Gydopas - pad word oorgeteer ● In Hamlet afdraai in Sarel Cilliersstraat herseël van nagenoeg 6 km ● Gydopas tot net voor Op-die-Berg - herseël ● Op-die-Berg tot anderkant die dorp (12km) - padrehabilitasie en herseël ● Op-die-Berg afdraai na Boplaas (ongeveer 17km) - herseël

LOST OR DESTROYED DEED

Notice is hereby given in terms of Regulation 68 of the Deeds Registries Act, 1937, of the intention to apply for the issue of a certified copy of Deed of Transfer No. T93673/1995

LOST OR DESTROYED DEED

Notice is hereby given in terms of Regulation 68 of the Deeds Registries Act, 1937, of the intention to apply for the issue of a certified copy of Deed of Transfer No T68159/2000 passed by:

MUNICIPALITY TULBAGH

in favour of:

ANDILE PATRICK BUDA ID NO. 720110 6198 085, unmarried

in respect of certain: Erf 2211, TULBAGH, in the Witzenberg Municipality, Division Tulbagh, Province of the Western Cape which has been lost or destroyed. All interested persons having objection to the issue of such copy are hereby required to lodge the same in writing with the Registrar of Deeds at Cape Town at Room 1216, 12th Floor, 90 Plein Street, Cape Town within two weeks after the date of the publication of this notice. DATED at TULBAGH on 31 JANUARY 2024 APPLICANT: ANDILE PATRICK BUDA c/o Johan Bezuidenhout Attorney 15 Van der Stel Street, Tulbagh, 6820 E-mail address: johan@johanb.co.za Contact number: (023) 230-1050/1

LOST OR DESTROYED DEED

passed by: SKOUVERENIGING TULBAGH in favour of: THE MUNICIPALITY OF TULBAGH (NOW MUNICIPALITY OF WITZENBERG) in respect of certain: 1) Erf 1738, Tulbagh, in the Witzenberg Municipality, Division Tulbagh, Province of the Western Cape 2) Erf 1737 (Portion of Erf 704), Tulbagh, in the Witzenberg Municipality, Division Tulbagh, Province of the Western Cape which has been lost or destroyed. All interested persons having objection to the issue of such copy are hereby required to lodge the same in writing with the Registrar of Deeds at Cape Town at Room 1216, 12th Floor, 90 Plein Street, Cape Town within two weeks after the date of the publication of this notice. DATED at TULBAGH on 24 JANUARY 2024 APPLICANT: MUNICIPALITY OF TULBAGH (NOW MUNICIPALITY OF WITZENBERG) c/o Johan Bezuidenhout Attorney 15 Van der Stel Street, Tulbagh, 6820 E-mail address: johan@johanb.co.za Contact number: (023) 230-1050/1

LOST OR DESTROYED DEED

Notice is hereby given in terms of Regulation 68 of the Deeds Registries Act, 1937, of the intention to apply for the issue of a certified copy of Deed of Crown Grant No. G84/1939

Notice is hereby given in terms of Regulation 68 of the Deeds Registries Act, 1937, of the intention to apply for the issue of a certified copy of Deed of Transfer No. T38500/1981

Granted by: THE GOVERNOR-GENERAL OF THE UNION OF SOUTH AFRICA

passed by: HELENA ALETTA KRIEGLER (Previous Malan born Van der Vyver) Born on 14 October 1900 Widow

in favour of: COUNCIL OF THE MUNICIPALITY OF TULBAGH (NOW MUNICIPALITY OF WITZENBERG) in respect of certain: Remainder Erf 1, Tulbagh, in the Witzenberg Municipality, Division Tulbagh, Province of the Western Cape which has been lost or destroyed. All interested persons having objection to the issue of such copy are hereby required to lodge the same in writing with the Registrar of Deeds at Cape Town at Room 1216, 12th Floor, 90 Plein Street, Cape Town within two weeks after the date of the publication of this notice.

in favour of: JOHAN DAWID MEYER Born on 13 November 1952 in respect of certain: Remainder of Erf 260, Tulbagh, in the Witzenberg Municipality, Division Tulbagh, Province of the Western Cape

DATED at TULBAGH on 24 JANUARY 2024

which has been lost or destroyed. All interested persons having objection to the issue of such copy are hereby required to lodge the same in writing with the Registrar of Deeds at Cape Town at Room 1216, 12th Floor, 90 Plein Street, Cape Town within two weeks after the date of the publication of this notice.

APPLICANT: MUNICIPALITY OF TULBAGH (NOW MUNICIPALITY OF WITZENBERG) c/o Johan Bezuidenhout Attorney 15 Van der Stel Street, Tulbagh, 6820 E-mail address: johan@johanb.co.za Contact number: (023) 230-1050/1

APPLICANT: JOHAN DAWID MEYER c/o Johan Bezuidenhout Attorney 15 Van der Stel Street, Tulbagh, 6820 E-mail address: johan@johanb.co.za Contact number: (023) 230-1050/1

DATED at TULBAGH on 17 JANUARY 2024


6 l WITZENBERG HERALD l 9 FEBRUARY 2024

classifieds

Boland Roll on Lawn Verskaffing, aflewering en pak van

Skakel Karin ☎ (023) 316-2021 info@witzenbergherald.com 066-316-3003 (Slegs Whatsapp)

Chrisjan Abraham February (Ouboet)

Jaydene Shinéad Hector 1998/02/10 - 2021/05/09

1941/01/28 - 2024/02/03 Begrafnisdiens: Sat. 10 Feb. 2024 Kerk: 09:00, Ceres Sekondêre skool, Koshuis saal, Ceres Graf: Owenstraat, Ceres

081-742-6706 n/u: 082-5753-181

Annie (Neethling) Peres

1951/07/03 - 2024/02/04 Roudiens: Do. 08/02/2024 om 19:00, Langstraat 14, Bella Vista

Begrafnisdiens: Sat. 10 Feb. 2024

Huis: 08:00, Langstraat 14, Bella Vista Kerk: 09:00, St. Matthews Anglican, Bella Vista Graf: Bella Vista Bus sal beskikbaar wees 08:00 vanaf Baai se winkel , na Bella Vista vir diens om 09:00 by St. Matthews kerk.

Die beste diens, altyd. John Kannemeyer ☎ (023) 316-1814

Kerneels Kaalmeyer

Skakel

082-859-2300

Select

LAUNDRY

PLANT AND TOOL HIRE DIE sonsondergang met die Kluitjieskraalberg wat brand is deur Frans Breytenbach van sy huis se stoep geneem. Dit is ‘n oorspronklike foto sonder enige filters of veranderinge.

Whatsapp of skakel

082-821-3610 Jaydene, 10 February you celebrate your 3rd birthday in Heaven. If my tears could create a river to Heaven, I would float by to wish you, my dearest daughter. We will always love and celebrate you. Happy Heavenly birthday Mommy, family and your friends

Bondels koerante @ R30 per bondel vir verpakking tydens trek, verfwerk of vir jou babahondjies. Skakel (023) 316-2021 w.t.o.

Kerneels Kaalmeyer

1956/07/18 - 2024/02/03 Begrafnisdiens: So. 11 Feb. 2024 Huis: 09:00, Plataanstraat 42, Bella Vista Kerk: 10:00, Gemeenskapsaal, Bella Vista Graf: Bella Vista

AANROLGRAS “ROLL ON LAWN”

DRINGEND OP SOEK NA 2 - 3 Slaapkamerhuis te Nuwedorp, Op-die-Berg om te huur of te koop. Skakel Kobus 083-659-1735

Joubertstr. 16, Ceres Ma - Vry: 08:00 - 17:00 Vakansiedae: Gesluit

Ons tel op en lewer af op spesiale versoek* *Terme en voorwaardes geld

Motorhuisdeure. Verkope, herstelwerk en automation. Skakel Derick 082-804-4550. rek S15 w.t.o. Stem, herstel, verkoop en koop klaviere. Alle areas. 60 Jaar+ diens gekwalifiseerd. Skakel Wessel de Beer 060-619-2758 of 082-704-3276. w.t.o.

Prophet DIANA & Kim Skoonvlei Industrial Bassi Business Park 4 Edison Street, Ceres

Mechanical workshop • Engine overhaul • General Services • Suspension • Brakes • and more

André du PPreez reez

082-639-2800 (023) 313-4422 crazypistonsct@gmail.com

1956/07/18 - 2024/02/03

is there to help with:

• Financial assistance • Bring back lost lovers • Court and divorce cases • Pay after job is done • Delayed pension

FOTO: Frans Breytenbach - Wolseley

Mini skip rentals 2m² Waste bin for the removal of all building, garden and general waste.

Christiaan 079-177-2490 ☎ /Fax: (023) 312-1414 c/o Vos- & Faure Street 83

Landswye Meubelvervoer. Gereelde vragte na Gauteng. Deelvragte beskikbaar. Persoonlik betrokke by elke verhuising. Verpakking van breekware. Kartonne en verpakkingsmateriaal, veilige stoorruimte, lang- en korttermyn. Tel: (023) 347-4092 Faks: (023) 342-8629 of www.trekstoor.co.za Kwotasies (Farrel). rek M44 w.t.o

078-283-7310

Bondels koerante te koop Die lewensboek van Kerneels, ons pa, oupa, en broer is oopgemaak op 18 Julie 1956. Al sy vreugdes en vrese is daarin aangeteken. Sy boek is nou toegemaak en God het hom kom haal na sy Hemelse tuin. Ons dank God vir sy hande wat so hard gewerk het, maar berus in sy heengaan. Liefde altyd, jou vrou, kinders, kleinkinders en familie

vir die maak van papier mâché, geskenkpapier vir Kersfees, trek, vensters was of jou babahondjies

CENTRAL CERES MOTORS

Service Center & Panelbeating

• Panelbeating •Servicing •Auto Electrical •Aircon regassing

Voortrekker St., Ceres ☎ (023) 312-1254 ☎ (023) 312-1274

Mark. 1:15 “Hy het gesê: “Die tyd het aangebreek, en die koninkryk van God het naby gekom. Bekeer julle en glo die evangelie.”

Whatsapp die woord

HERALD

Besigheidsure: Maak ligter jou kas van klere: oud, nuut, Maandag - Vrydag: 09:00 - 16:00 ekstra of onvanpas. Saterdag: 09:00 - 12:30

gevolg deur ‘n kort beskrywing van die item wat jy wil verkoop en jou naam na 066-316-3003

Navrae: Louw-Marie 083-634-8068 of louwmarieshepherd@gmail.com

R30 per bondel

(ingang Lyellstraat - oorkant Ceres Cycles)

(023) 316-2021

Reëls: • Slegs items van onder R1 000 • Slegs EEN item per Whatsapp • Gratis advertensies word NIE per telefoon of per e-pos aanvaar nie

Ons is opsoek na elektriese toebehore (toasters, waaiers, braaipanne), klere, skoene of enigiets wat spasie opneem Ev. Jacobs

GRATIS

Murchisonstraat 4, Ceres


9 FEBRUARY 2024 l WITZENBERG HERALD l 7

FAIRFIELD primêr is dankbaar vir die twee groot skenkings wat hulle van Tekkie Town en Sanlam Boland Top 12 (rugbytoerusting) en Ceres Clicks (skenking van toiletpapier) ontvang het. Die skool waardeer die donasies.

ELLEN Faul, ‘n leerder van Laerskool Gericke en ywerige swemmer, het tussen 1418 Desember aan die Wes-Kaap swemkampioenskappe deelgeneem. Sy het vir die S.A. junior swemkampioenskappe gekwalifiseer wat vanaf 20-24 Maart in Durban aangebied word.

CHARLIE Hofmeyr se o/19 A krieketspan het ook gespeel en Jakes Gerwel met 25 lopies geklop. Arno Heyns (foto) het met die bal uitgeblink 5 paaltjies laat kantel vir slegs 5 lopies. Die prestasie het ook ‘n driekuns ingesluit.

Subscribe to newsletter: kevin@mettamedia.co.za

healthcare tips Support CHAIN

Scratch that itch - for good Dr. Johani Pieterse: Witzenberg Vets Tulbagh Itchy coats can distress both dogs and their owners. Plus, persistent scratching, biting, and discomfort might signal an underlying issue that needs attention.

There are many common causes of itching in dogs: 1. Allergies • Environmental allergens (pollen, dust mites, mould) • Food allergies or sensitivities 2. Parasites • Fleas, ticks, mites (mange), or lice 3. Skin infections • Bacterial or fungal infections 4. Dry skin • Harsh weather conditions or frequent bathing 5. Contact dermatitis • Reaction to certain grooming products, plants, or materials 6. Underlying health issues • Hormonal imbalances or autoimmune disorders

Tip of the month Allergex is a safe antihistamine to use for dogs. Give your dog one tablet (4mg) per 10kg twice daily. Unfortunately, it does not work for ALL dogs or ALL skin conditions.

How to manage itching in dogs

BELLA Vista primêr verwelkom twee nuwe opvoeders by die skool.VLNR: Leatitia Mars van Rooyen en Zinzan Nel. FOTO REGS: Bella Vista primêr spog met hul atlete wat uitgeblink het gedurende die kleure-atletiekbyeenkoms. VLNR: Jemima Adams (victrix ludorum) en Deneshwin Goliath (victor ludorum).

To prevent potential itchiness problems, there are a number of basic health and hygiene practices you should follow. First, groom your dog regularly to keep his coat clean and healthy. Use mild, hypoallergenic shampoos and conditioners and NEVER use products formulated for human skin. Second, regularly check your dog’s coat for signs of flea and tick infestation, and use vet-recommended methods to keep these parasites at bay. Third, make sure her water bowl is always full so she can keep herself hydrated, and give her a balanced diet with essential fatty acids to promote healthy skin. Last, identify and remove potential irritants in your home and garden, such as certain plants, cleaning products, and bedding materials. Even if you do take all these basic precautions, your dog might still suffer itchiness and you will need to take him to the vet. Often, the itchiness can be treated by either a special hypoallergenic diet (there are many dog food options), topical remedies such as medicated shampoos, ointments, or sprays to sooth irritated skin, or antihistamines and other medications to alleviate the itching. All of these treatments need to be administered under strict veterinary guidance. Skin itchiness can indicate a serious underlying health condition in your dog, so always take it seriously and seek a proper diagnosis from your vet.

pets and plants

Catmint Treat your cat and plant catmint. This pretty member of the mint family sends most cats to the moon. Catmint (Nepeta x faassenii) is not the same plant as catnip, although it’s similar. When cats rub themselves on catmint, the plant emits a chemical called nepetalactone, which is similar to the pheromones that stimulate a cat sexually. The effect on them is similar to that of champaign on humans: it creates an immediate sense of euphoria and sociability! Catmint is best used as a groundcover in the front of beds, flowers throughout summer, and is waterwise. It trails delicate grey foliage if planted in a hanging basket, with lavender flowers held gracefully erect. It’s safe for cats to eat in small quantities (they chew the leaves but know when to stop,) and non-harmful to dogs (nor are they drawn to it). It’s also a resilient plant and bounces back after your cat has partied in it.

CHARLIE Hofmeyr se o/19 A krieketspan het onlangs teen Hoërskool Swartland gespeel. Charlies het eerste gekolf en 277 lopies aangeteken. Luan Giliomee het ‘n besonderse beurt gespeel en 101 lopies aangeteken en Petrus Bakkes 64 lopies. Charlies wen dié wedstryd met 61 lopies.

072 609 1165 (Help Line - Animal Emergencies Only) e-mail: info@chainboland.co.za, adoptions@chainboland.co.za Follow us on Instagram Like us on Facebook@ChainBoland https://www.chainboland.co.za Visit our shop “Chain on Main” at 38 Van der Stel Street, Tulbagh CHAIN Newsletter publication: kevin@mettamedia.co.za


8 l WITZENBERG HERALD l 9 FEBRUARY 2024

Die Witzenberg Herald word uitgegee vir die eienaars, Snyman, Voor trekkerstraat 35, Ceres en gedruk deur Paarlcoldset, Lynxstraat 5, Paarden Eiland. Geen adver tensie/redaksionele materiaal mag sonder die verlof van die eienaars volgens Art. 12 (7) Wet op Outeursreg 1978 gereproduseer word nie.

Sport Witzenberg Herald

Wynand Crous wen kompetisie met goeie telling

WOLSELEY krieketklub het Saterdag hul segetog in die Kaapse Wynlande Wes T20-reeks voortgesit toe hulle Gouda verspot maklik met 10 paaltjies verslaan het. Gouda het eerste gaan kolf en 66/9 in sy toegelate 20 boulbeurte aangeteken. Slegs Griffen Marthinus (19) en J.P Meloyer (14) kon dubbelsyfers behaal. Vir Wolseley het Jacques Esau 3/14, Franklin Mars 2/5, Audifion Davids 1/6 en Shaheen Pietersen met 1/14 die paaltjies laat kantel. Wolseley het die wentelling reeds in die sesde boulbeurte bereik met 10 paaltjies staande. Franklin Mars met 37* en Rashied September met 22* het die lopies behaal.

WYNAND Crous het Saterdag 3 Februarie die houespel kompetisie by Ceres gholfklub gewen. Wynand het ‘n skitterende 65 houe gespeel. Michelle Welgemoed was in die tweede plek met 67 houe. BJ Claasen was derde met 67 houe gevolg deur B. Kruger met 68 houe en Henk Rossouw met 70 houe. Saterdag 10 Februarie vind ‘n beterbal stableford kompetisie plaas en op 17 Februarie ‘n enkel stableford kompetisie. Op Vrydag 23 Februarie vind die uiters gewilde Lions fondsinsamelings gholfdag plaas. Klubkampioenskappe 2024 Die Ceres klubkampioenskappe se nuwe datum sal volgende week deur die komitee bekend gemaak word. Die klub het in 2022 en 2023 ‘n ander formaat op die proef gestel waar die A-afdeling oor 36 putjies op die Saterdag speel en 18 putjies op die Sondag terwyl die ander afdelings net 18 putjies oor twee dae speel. Vanjaar keer die klubkampioenskappe terug na die ou formaat van 36 putjies op een dag. Spelers sal meeding in die A-afdeling (voorgee 0-9), B-afdeling (voorgee 10-18) en C-afdeling (voorgee 19-36). Spelers ouer as 50, kan karretjies bespreek. Besprekings Spelers kan op die Clubmaster app bespreek of die klub skakel by (023) 312-3068 vir volgende naweek se spel.

SEWE plaasskole het op 3 Februarie aan ‘n atletiekbyeenkoms deelgeneem wat op die Lyellstraat sportveld aangebied is. Die primêre skole Wanganella, Matjiesrivier, Eselfontein, Achertuin, Laastedrif, Fairfield en Welgemoed het teen mekaar meegeding en ‘n dag propvol aksie beleef.


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.