Weslander 27 Januarie 2012

Page 16

16

Promotion ∙ Promosie

Weslander 26 January 2012

Selfvertroue by werksonderhoud OM die werk van jou drome los te slaan, moet jy jouself reg bemark in ’n werksonderhoud. Hier is goeie raad. .Bemark jou vaardighede en werksondervinding in die veld waarin jy aansoek doen. Wees positief maar nie verwaand nie. .Doen vooraf navorsing oor die maatskappy wat jou vir die onderhoud genooi het. Dit sal bewys dat jy regtig belangstel om deel van die maatskappy te word. Neem ’n lys met vrae wat jy graag wil vra saam. Plaas die lys in ’n lêer en onthou om ook ’n ekstra CV saam te neem. .Dink vooraf oor jou sterker en swakker eienskappe. Meeste maatskappye sal jou oor dié eienskappe by ’n werksonderhoud vra. Dink oor wat jou antwoord sal wees. Antwoord slim. Jou swakste eienskap moet op ’n positiewe manier gestel word. Sê byvoorbeeld, “Ek kies nie graag projekte waar ek nie 110% kan gee nie. . Praat duidelik en handhaaf ’n regop liggaamshouding. Kyk mense in die oë.

The key to your success

APPLY NOW! Residence available

Terms & Conditions apply

Financial aid available Terms & Conditions apply

Cook * Chef * Waitron * Administrator * PA Secretary * Child Minder * Manager * Electrician Entrepreneur * Welder * Fitter & Turner * Overseas Au Pair Worker * Motor Mechanic

ATLANTIS C/O Charl Uys Drive and Niel Hare Street, Atlantis Industrial Area Tel: 021 577 1727

success [noun]

• the accomplishment of an aim or purpose • the attainment of fame, wealth, or social status

CITRUSDAL 101 Kerk Street, Citrusdal Tel: 022 921 2457

MALMESBURY No 4 St. Thomas Street, Malmesbury Tel: 022 487 2851/2/3 VREDENBURG 1 Academy Street, Louwville, Vredenburg Tel: 022 713 3167

VREDENDAL Hoërskool Road, Vredendal Tel: 027 213 5673/4


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.