Afkondigings 9 november 2014

Page 1

Welkom by vandag se erediens:

9 NOVEMBER 2014

Oupa & Ouma Sondag

Ds Sumari

Kategete dag Belydenis Aflegging – Jaco jv Rensburg

‘n Gebreekte Halleluja

GEMEENTE ETE (Enkele kaartjies nog beskikbaar)

Kontak Inligting

Oktober was 10de maand Baie dankie aan almal wat reeds ‘n bydrae gemaak het Die 10de maand is ‘n geleentheid waar ons as gemeente probeer om vir eenkeer in die jaar ‘n tiende van ons inkomste na die Here se Huis te bring. Die gemeente het dit nodig om sy normale begroting te laat klop. Dankie dat jy daaroor gaan bid, jy kan verseker wees van God se leiding (Indien jy internet betaling doen, maak seker verwysing is TIENDE MAAND)

Kerkkantoor: Maandag - Vrydag 7:30 – 13:00 Middae 13:00 – 16:00 (slegs telefonies/epos)

079 697 1163/ 011-745 8169 vanessa@ngmuldersdrif.co.za

Leraars: Ds Neels Kloppers 083 560 3814 neels@ngmuldersdrif.co.za

Ds Kenneth McKenzie 081 376 6709 kenneth@ngmuldersdrif.co.za

Ds Sumari Redelinghuys 082 439 4985

Kerssangdiens 30 November

www.ngmuldersdrif.co.za info@ngmuldersdrif.co.za

sumari@ngmuldersdrif.co.za


Dorkas Groep Bid asb saam vir ons siekes en stuur ‘n sms van bemoediging… Kontakpersoon: Anita Duif 082 411 7015; senior@vrone.co.za

SIEKES Neels, seun van Rina van Aswegen: Op waglys vir nieroorplanting. Baie dankie vir volgehoue gebede. Dit beteken baie. (Rina 072 231 9140) Ron Collatz (kleinkind van Ronnie & Memory): moegheid-sindroom, dit gaan al ‘n bietjie beter, volhou asb met gebed (Memory 011-662-1005) Steven Ceronio: Herstel van rug breek.(076 084 2148) Betsie Ward: Wag vir beplanning van behandeling. (Gideon 083 311 9835) Kobus Labuschagne: Het bemoedigende nuus ontvang, enkel is besig om te herstel. Lang proses en nog baie pyn (Kobus 082 559 8523) Hein Späth: Seun is nou in Rehabilitasie Sentrum waar hy geruime tyd sal wees. Bid vir algehele genesing (Hein 083 625 7167) Johan Osmers: Nog baie swak, maar gaan beter (082 552 6071) Danie Joubert: Gaan Dinsdag vir operasie om werwel te stabiliseer. (Gail 073 072 1595) Morris Gilbert: Moet nog gaan vir dialise (Kobie 010 596 7320)

voorvereiste: voorvereiste: Wil jy graag deel word van die Dorkas groep? Kontak Anita Duif as jy wil betrokke raak

Verjaarsdae Vandag Isaac Germishuys 082 495 8227 Pierina Overbeek 082 452 0702 Marelize van Ryneveld 082 516 5689

Eenslaap kamer woonstel te huur. Kontak Henna Booysen

073723 1773318) 7804 Adriaan Jordaan: Herstel van gordelroos, gaan beter (082 Maandag 10 November Tianette Wessels 082 210 5679

Reinette Claasen: Knie operasie, herstel tuis (083 657 9286) John

Dinsdag 11 November Ruan Botha 078 435 1011herstel Lightfoot: Gesondheid, Rina Noack 072 217 7814 Woensdag 12 November Anton Senekal 082 574 4296 Mieke van der Linde Donderdag 13 November Annieke de Kock Amanda du Preez 081 569 1726 Charlene Olivier 084 516 3532 Leandi Strydom Robert Treptow Karla van Wyk Jeanri Viljoen Vrydag 14 November Enya du Tiot Stefan Joubert 079 639 5965

2 Slaapkamer huis in sekuriteits area te huur R4000 per maand(water & krag ingesluit) moet eie tuin versorg Kontak Liza van Jaarsveld 082 454 2909

Biduur

Rommelverkoping – 4 Des

15 November 7:00

Bring asb ou klere en wit olifante

tuis (082 446 8080)

BOEKE-PROJEK Ons soek jou boeke vir oud en jonk, outobiografieë, handboeke, Afrikaans of Engels, fiksie of nie-fiksie… met ander woorde ENIGE BOEKE MAAR met EEN voorvereiste: IN ‘N BAIE GOEIE TOESTAND SONDER VOUE, MERKE OF SKEURE ~

Het jy dalk fotos van enige JEUG aktiwiteite? Stuur dit asb na sumari@ngmuldersdrif.co.za of bring dit volgende sondag saam Bestuursraad Die Pastorale en Jeug portefeuljes is vakant. Die Here het elkeen van ons geseën met gawes waarmee ons Hom, mekaar en die wêreld kan dien. Ons het iemand nodig om in hierdie twee portefeuljes voor te loop en saam met aksieleiers te bestuur. Kontak die Kerkkantoor as jy sou belangstel www.ngmuldersdrif.co.za info@ngmuldersdrif.co.za


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.