Afkondigings 19 april 2015

Page 1

19 APRIL 2015

Gebreek Jeremia 18, Jesaja 64:8 & 2 Kor 4:7

Ons begin vandag met die nuwe reeks van Toekomsvenster -

-

Kontak Inligting

Oppad na Heelheid

Kerkkantoor:

Boekies beskikbaar in die saal R65 per boekie

(

)

-

Maandag - Vrydag 7:30 – 13:00 Middae 13:00 – 16:00 (slegs telefonies/epos)

079 697 1163/ 011-745 8169 vanessa@ngmuldersdrif.co.za

Leraars: Ds Neels Kloppers 083 560 3814 neels@ngmuldersdrif.co.za

Kom ontmoet die betrokke leraar voor in die kerk na die Erediens en vul die Nuwe Intrekker vorm in.

Ds Kenneth McKenzie 081 376 6709 kenneth@ngmuldersdrif.co.za

Ds Sumari Redelinghuys 082 439 4985 sumari@ngmuldersdrif.co.za

www.ngmuldersdrif.co.za info@ngmuldersdrif.co.za


Dorkas Groep Ons gee om vir ander… Kom ons bemoedig die volgende persone, deur vir hulle te bid en by Jesus se voete neer te lê. Neels, seun van Rina van Aswegen: Neels kan op hierdie stadium net met ‘n nier van ‘n lewende skenker gehelp word. Ons bid dat die Here ’n skenker op sy pad sal stuur. Sy bloedgroep is o+. Baie dankie vir volgehoue gebede. Dit beteken baie. (Rina 072 231 9140) Ron Collatz (kleinkind van Ronnie & Memory): moegheid-sindroom, dit gaan al ‘n bietjie beter, volhou asb met gebed (Memory 011 662 1005) Robert Späth: Operasie uitgestel. Gaan eers vir ‘n hand operasie (Hein 083 625 7167) Reinette Claassen: Herstel na rugoperasie. Maak vordering, maar het nog heelwat pyn. (Reinette 083 657 9286) Japie Badenhorst: Sterk aan by die huis na operasie, maar is nog baie swak (Kriek 083 363 2421) Yolandi-Lee Oberholzer: Herstel tuis na operasie (082 371 6231) Leed: Hettie Austin is verlede week oorlede. Ons bid vir die familie vir vertroosting. Bid ook vir almal wat slegte nuus ontvang het i.v.m. werksituasies, gesondheid en ook vir mense wat swaar kry. Wil jy graag deel word van die Dorkas groep? voorvereiste: Dit behels om op ‘n gereelde basis die bogenoemde te ondersteun, met ’n sms of ’n telefoon oproep, of persoonlike kontak by die Erediens as dit moontlik is.

voorvereiste:

Kontak Anita Duif by 082 411 7015 of senior@vrone.co.za as jy wil betrokke raak

Verjaarsdae

Omgeegroep Portefeulje As jy belangstel om leiding te neem in hierdie portefeulje, kontak die Kerkkantoor

Adriaan Jordaan: Herstel van gordelroos, gaan beter (082 723 3318)

Baie belangrik! Ons is in die proses om ons databasis op te dateer. Vul asseblief die wit vorm in, sodat ons kan seker maak dat jy op ons databasis is en dat jy ‘n lidmaat van NG Muldersdrif is. Jy kan ook die vorm op ons webwerf invul.

2 x Adminitratiewe en klerk poste beskikbaar: Stuur asb CV’s na leon@repsonline.co.za.

Reinette Claasen: Knie operasie, herstel tuis (083 657 9286)

Vir meer inligting kontak Leon by 011 027 1400 John Lightfoot: Gesondheid, herstel tuis (082 446 8080)

www.repsonline.co.za

Ons is dringend opsoek na hulp met ons musiekspan in die kerk en JEEP. Kan jy sing of instrument speel? Kontak Renee by 084 460 8893

Enige gebruikte goedere – veral wintersklere vir kinders met die oog op die winter baie welkom. Ook skottelgoed, linne, komberse, kussings en enigiets wat nie meer gebruik word nie. Ons benodig ook helpers vir die merk van goedere op Vrydag 5 Junie en hulp met die verkope Saterdag 6 Junie. – Kontak Irene Knipe 082 455 7300 of Judy Weakley O82 851 5649

Wil jy graag huisbesoek hê? Kontak die Kerkkantoor om ‘n afspraak te reël

www.ngmuldersdrif.co.za info@ngmuldersdrif.co.za


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.