Afkondigings 7 junie 2015

Page 1

Kerklike Diabetes

7 JUNIE 2015

Heel mense het enkelvisie Matteus 6

Kontak Inligting Kerkkantoor: Maandag - Vrydag 7:30 – 13:00 Middae 13:00 – 16:00 (slegs telefonies/epos)

079 697 1163/ 011-745 8169 info@ngmuldersdrif.co.za

Kom ontmoet die betrokke leraar voor in die kerk na die Erediens en vul die Nuwe Intrekker vorm in.

Leraars: Ds Neels Kloppers 083 560 3814 neels@ngmuldersdrif.co.za

Ds Kenneth McKenzie 081 376 6709 kenneth@ngmuldersdrif.co.za

Ds Sumari Redelinghuys 082 439 4985 sumari@ngmuldersdrif.co.za

www.ngmuldersdrif.co.za info@ngmuldersdrif.co.za


Dorkas Groep Ons gee om vir ander… Kom ons bemoedig die volgende persone, deur vir hulle te bid en by Jesus se voete neer te lê. Neels, seun van Rina van Aswegen: Neels kan op hierdie stadium net met ‘n nier van ‘n lewende skenker gehelp word. Ons bid dat die Here ’n skenker op sy pad sal stuur. Sy bloedgroep is o+. Baie dankie vir volgehoue gebede. Dit beteken baie. (Rina 072 231 9140) Ron Collatz (kleinkind van Ronnie & Memory): moegheid-sindroom, het terugslag gehad, dit gaan al ‘n bietjie beter, volhou asb met gebed (Memory 011 662 1005) Robert Späth: Hou aan bid vir beterskap (Hein 083 625 7167) Colin Coreejes: Stent word 8 Junie verwyder. Gaan verder goed.(082 410 4740)

Bid ook vir almal wat slegte nuus ontvang het i.v.m. werksituasies, gesondheid en ook vir mense wat swaar kry. Wil jy graag deel word van die Dorkas groep? Dit behels om op ‘n gereelde basis die bogenoemde te ondersteun, met ’n sms of ’n telefoon oproep, of persoonlike kontak by die Erediens as voorvereiste: dit moontlik is.

voorvereiste:

Kontak Anita Duif by 082 411 7015 of senior@vrone.co.za as jy wil betrokke raak

Verjaarsdae

Adriaan Jordaan: Herstel van gordelroos, gaan beter (082 723 3318) Reinette Claasen: Knie operasie, herstel tuis (083 657 9286) John Lightfoot: Gesondheid, herstel tuis (082 446 8080)

Finansiële beampte pos in die Kerkkantoor beskikbaar

Gholfdag 17 September 2015 Hou die datum oop!

Alle aspekte van die boekhouding van die kerk

  

Rekenaarvaardig (MS Office, Pastel, Payroll, E-filing ) Administratiewe & beplanningsvaardighede Hulp met organisering van funksies

Stuur CV na info@ngmuldersdrif.co.za Sluitingsdatum: 17 Mei 2015 NG Muldersdrif lidmaatskap dien as sterk aanbeveling

Verdere inligting volg binnekort

Omgeegroep Portefeulje As jy belangstel om leiding te neem in hierdie portefeulje, kontak die Kerkkantoor

www.ngmuldersdrif.co.za info@ngmuldersdrif.co.za


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.