Afkondigings 17 mei 2015

Page 1

17 MEI 2015

Gaan maak jy ook so Lukas 10:1-37

weke tot Kuierfees Kontak Inligting Ons sê baie welkom aan Jeanette du Toit!

Kerkkantoor:

Ons bid haar seën en sterkte toe.

(

)

-

  

vanessa@ngmuldersdrif.co.za

Ds Neels Kloppers 083 560 3814

Alle aspekte van die boekhouding van die kerk Rekenaarvaardig (MS Office, Pastel, Payroll, E-filing ) Administratiewe & beplanningsvaardighede Hulp met organisering van funksies

Stuur CV na info@ngmuldersdrif.co.za Sluitingsdatum: 17 Mei 2015 NG Muldersdrif lidmaatskap dien as sterk aanbeveling

079 697 1163/ 011-745 8169

Leraars:

Finansiële beampte (halfdag onderhandelbaar) 

Maandag - Vrydag 7:30 – 13:00 Middae 13:00 – 16:00 (slegs telefonies/epos)

neels@ngmuldersdrif.co.za

Ds Kenneth McKenzie 081 376 6709 kenneth@ngmuldersdrif.co.za

Ds Sumari Redelinghuys 082 439 4985

Kom ontmoet die betrokke leraar voor in die kerk na die Erediens en vul die Nuwe Intrekker vorm in.

www.ngmuldersdrif.co.za info@ngmuldersdrif.co.za

sumari@ngmuldersdrif.co.za


Dorkas Groep Ons gee om vir ander… Kom ons bemoedig die volgende persone, deur vir hulle te bid en by Jesus se voete neer te lê. Neels, seun van Rina van Aswegen: Neels kan op hierdie stadium net met ‘n nier van ‘n lewende skenker gehelp word. Ons bid dat die Here ’n skenker op sy pad sal stuur. Sy bloedgroep is o+. Baie dankie vir volgehoue gebede. Dit beteken baie. (Rina 072 231 9140) Ron Collatz (kleinkind van Ronnie & Memory): moegheid-sindroom, dit gaan al ‘n bietjie beter, volhou asb met gebed (Memory 011 662 1005) Robert Späth: Sterk aan na sy operasies, gaan beter (Hein 083 625 7167) Chane Lombard: Herstel by die huis van Gullian Barre Sindroom. Gaan beter (082 409 2992) Trudie Myburgh: Sterk aan by die huis. (084 548 0851) Johan van Jaarsveld: Herstel na val en gebreekte rubbes (082 447 1209) Colin Coreejes: In Wilgeheuwel Hospitaal. Niersteen operasie gehad. (082 410 4740)

Bid ook vir almal wat slegte nuus ontvang het i.v.m. werksituasies, gesondheid en ook vir mense wat swaar kry.

voorvereiste: Wil jy graag deel word van die Dorkas groep? Dit behels om op ‘n gereelde basis die bogenoemde te ondersteun, met ’n sms of ’n telefoon oproep, of persoonlike kontak by die Erediens as voorvereiste: dit moontlik is. Kontak Anita Duif by 082 411 7015 of senior@vrone.co.za as jy wil betrokke raak

Verjaarsdae

Omgeegroep Portefeulje As jy belangstel om leiding te neem in hierdie portefeulje, kontak die Kerkkantoor

Baie belangrik! Ons is in die proses om ons databasis op te dateer. Vul asseblief die wit vorm in, sodat ons kan seker maak dat jy op ons databasis is en dat jy ‘n lidmaat van NG Muldersdrif is. Jy kan ook die vorm op ons webwerf invul.

Saamry geleentheid word benodig van Clinic Road na Linden van volgende week af, in die oggende en middae. Adriaan Jordaan: Herstel van gordelroos, beter (082 723 3318) Bereid omgaan onkostes te deel.

2 x Adminitratiewe en klerk poste beskikbaar:

Janet van Zyl(083 657 9286) Reinette Claasen: Knie operasie, herstel tuis

Vir meer inligting kontak Leon by 011 027 1400

Plot 27a, Cinic Road, Muldersdrift. 082 218 8204

Stuur asb CV’s na leon@repsonline.co.za.

www.repsonline.co.za

John Lightfoot: Gesondheid, herstel tuis (082 446 8080)

Ons samel komberse in vir Tower of Life, vir die winter. Ons belydenisklas reik uit na hulle toe op 22 Mei. Indien julle enige komberse het wat julle vir ons kan skenk, bring dit asseblief Kerkkantoor toe voor dan.

Enige gebruikte goedere – veral wintersklere vir kinders met die oog op die winter baie welkom. Ook skottelgoed, linne, komberse, kussings en enigiets wat nie meer gebruik word nie. Ons benodig ook helpers vir die merk van goedere op Vrydag 5 Junie en hulp met die verkope Saterdag 6 Junie. – Kontak Irene Knipe 082 455 7300 of Judy Weakley O82 851 5649

24 Mei 2015 om 18:00 is daar ‘n Rings Pinkstersaamtrek by Rant en Dal Gemeenskapskerk Almal welkom!

Wil jy graag huisbesoek hê? Kontak die Kerkkantoor om ‘n afspraak te reël

www.ngmuldersdrif.co.za info@ngmuldersdrif.co.za


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.